Affies team named for Diamantveld start

March 2024

One of the most eagerly awaited team announcements is finally out.

Affies have named their Witbulle 1st XV to take on Diamantveld in Kimberley on Saturday 09 March 2024. As expected a few of the top-rated u17’s have earned themselves debuts in a team that is expected to be one of the best in the country in 2024.

TEAM AFFIES
1 Werner Very u18
2 Ethan van Dyk u18
3 Ruan Smuts u18
4 Muntingh Hamman u18
5 JD Hattingh u18
6 Lohan Potgieter u17
7 Albert Smit u17
8 Ruan Lippold u18
9 Hendre Schoeman u18
10 Ruben Pienaar u18
11 Nic Grobler u17
12 Janco Purchase u18
13 Theuns Maritz u18
14 Hugo Snyman u17
15 Ruben Groenewald u17
Coach RUAN JACOBS

14 Comments

  1. avatar
    #14 OudAffie

    @Strepie (Comment #13)
    Ek stem, ek sal maar oor dit moet kom, maar jy is verkeerd met jou stelling in die WB, Spelers het nie oor dit gekom nie, die kaarte is meer as ooit, selfs in Varsity Beker sukkel universiteit studente om te verstaan dat hulle laer moet gaan. Dalk teen die tyd wat almal aangepas is, is die DA in beheer.

    ReplyReply
    15 March, 2024 at 14:17
  2. avatar
    #13 Strepie

    @OudAffie (Comment #4)
    Ek dink jy moet vinnig oor die irritasie kom :) Die spelers sal aanpas soos die seisoen aangaan. Was maar die geval met die hoogvatte in die WC ook.

    ReplyReply
    14 March, 2024 at 10:24
  3. avatar
    #12 Rainier

    @4×4 (Comment #11)

    Ek verstaan die uitdagings, maar as dit waar is dat 11/15 Cravenweek gespeel het behoort die gehalte van die spelers die knoop deur te hak.

    ReplyReply
    14 March, 2024 at 09:08
  4. avatar
    #11 4×4

    @Rainier (Comment #10)
    Dink dit is ‘n nagmerrie aan die begin van die seisoen vir die afrigters. Persoonlik dink ek dat die Diamantveld wedstryde ‘n verlengde proewe is. Onmoontlik dat afrigters in 4 dae na 180 seuns kan kyk en hulle A-span saamstel, en in 3 dae ‘n span moet afrig wat bestaan uit 23 spelers van 23 verskillende skole. Affies se Onder 14’s sukkel tradiaioneel aan die begin van die jaar en begin eers “gel” hier na die middel einde van die jaar toe.
    As ek Garsies mag vat as voorbeeld, ek verstaan hulle Onder 14’s se kern kom van Laerskool Garsfontein af, as daar enige waarheid insteek is dit verstaanbaar dat hulle klaar gejel het…en met die opmerking vat ek niks van die afrigters af weg nie

    ReplyReply
    14 March, 2024 at 08:44
  5. avatar
    #10 Rainier

    @IemandOnbelangrik (Comment #9)

    Ek hoor jou – jou terugvoer mbt die talent in die span bevestig net my punt.

    ReplyReply
    11 March, 2024 at 14:39
  6. avatar
    #9 IemandOnbelangrik

    @Rainier (Comment #5)
    Ek glo vas dat dit maar net groei pyne van beide die spelers en die afrigters is. Rede omdat daar gladnie ‘n tekort aan talent in dááí span is nie. 11 uit die 15 wat die game begin het, het verlede jaar Cravenweek gespeel. Asook is dit die afrigters se eerste keer terug by laer spanne na bykans 10 jaar by die 3de en 4de span. Geluk aan Diamantveld want hulle het saamgespan as een en was op die agtervoet met fisiese groote en ervaring maar kon nogsteeds die Goliat verslaan.

    ReplyReply
    11 March, 2024 at 05:56
  7. avatar
    #8 beet

    The Affies first half against Diamantveld was really really good. It looked like the Witbulle had played a few competitive matches together already. Their understanding, speed of execution and decisiveness were all outstanding.
    I watched this match after the Kwaggas vs Nories game and the tempo by Affies was so much higher. 26-3 at halftime and if I didn’t know the final score, my guess would have been that the Diamonds were in for a 60+ drilling.
    The second half started with many penalties conceded and sort of broke up the Affies rhythm. BUT big big UPS to Diamantveld. Plenty of character. So good to see that after being beaten up in the first half, they come out show so much pride for their jersey.
    Lots of good Affies performances. Ruben Pienaar’s boot -wow. AHS got 3 50:22s. Forwards looked good. 9 was a handful. Janco was prominent and makes good passes but would like to see him used better as a gainline bully. I love the way Nories use their 12 Jared Coetzee to punch holes. 13 Theuns Maritz was my second unexpected high quality performance of the weekend after the Outeniqua no.8 Gareth Maree.
    It will be interesting to see how the Affies coaches and backs adapt to more linespeed where they can’t make those comfy spin passes and they need a bit more improvisation and tactical alertness.

    ReplyReply
    10 March, 2024 at 23:02
  8. avatar
    #7 beet

    @Rugbyman (Comment #6)
    I agree. Two weekends in a row and the refs are really finding it a challenge to remember to call the above the sternum tackle as a penalty. I saw the attacking player dipping and getting penalised a few times.
    I was also curious about jersey grabbing. Its never really been a tackle and involves limited contact but it can bring a ball carrier to the ground.

    ReplyReply
    10 March, 2024 at 22:49
  9. avatar
    #6 Rugbyman

    @OudAffie (Comment #4)

    Ek wil gedeeltelik met jou saamstem oor die hoogvat reel… ek dink die hoogvat reel is okay. Die tackle height werk heel goed… Dis ás die baldraer gestraf word wat momentum erg gebreek word. Die arme refs… gister was daar heelwat sulke calls waar die baldraer gestraf word vir skouers onder die heupe. Dit breek n span se momentum geweldig! Op die video na die tyd kan mens maar net wonder hoekom die call gemaak is? Die arme refs moet dit nou straf so hulle is nou oorversigtig.

    Lekker dag

    ReplyReply
    10 March, 2024 at 11:21
  10. avatar
    #5 Rainier

    Verstom deur die /14A uitslag.

    ReplyReply
    10 March, 2024 at 08:04
  11. avatar
    #4 OudAffie

    AFRIKAANS HOëR SEUNSKOOL // DIAMANTVELD SPORTDAG

    14A teen Diamantveld 14A: Verloor 8-9
    14B teen Upington 14A: Wen 88-0
    14C teen Diamantveld 14B: Wen 62-0
    14D teen HTS Kimberley 15A: Wen 20-5
    14E teen Diamantveld 14C: Wen 68-0
    14F teen Wildeklawer 15A: Wen 32-12

    15A teen Diamantveld 15A: Wen 47-0
    15B teen Upington 15A: Wen 50-5
    15C teen HTS Kimberley 16A: Wen 85-0
    15D teen Kimberley Boys High 15A: Wen 90-0
    15E teen Diamantveld 15B: Wen 66-0
    15F teen Upington 15B: Wen 52-0

    16A teen Diamantveld 16A: Wen 24-10
    16B teen Upington 16A: Wen 7-3
    16C teen Diamantbeld 16B: Wen 67-0
    16D: teen Kimberley Boys High 16A: Wen 53-3
    16E teen Upington 16B: Wen 15-3
    16F teen Wildeklawer 16A: Wen 12-7

    9des teen Diamantveld 5des: Wen 66-0
    8stes teen Diamantveld 4des: Wen 19-3
    7des teen Kimberley Boys High 1stes: Wen 53-0
    6des teen Wildeklawer 1stes: Wen 34-12
    5des teen Diamntveld 3des: Wen 36-21
    Kobras teen Upington 2des: Wen 27-6
    Harte teen Diamantveld 2des: Wen 38-18
    Tiere teen Upington 1stes: Wen 22-3
    Witbulle teen Diamantveld 1stes: Wen 33-10

    Gespeel: 27
    Gewen: 26
    Verloor: 1
    Gelykop: 0

    Baie geluk met ‘n wonderlike sport naweek, Baie geluk aan Diamantveld vir die reël van ‘n besondere naweek en die besondere wen van die onder 14A span. Witbulle het goeie begin gehad en kan net verbeter. Affies het lekker diepte by die senior spanne en kan vanjaar ‘n groot jaar hê. Nuwe hoëvatstrafskopreël irriteer die wit waks uit my uit en die skeidsregters kan by orkeste aanmeld met al die geblaasery. Verstaan die reël en die doel daarvan, maar hel die spanne word dood geblaas.

    Lekker begin van die seisoen en nog ‘n top toer na Kimberley. Dankie aan ons Goeie Vriende van Diamantveld.

    ReplyReply
    9 March, 2024 at 20:41
  12. avatar
    #3 Kantman

    Baie guts en goeie strukture deur die Diamantveld span gewys. Affies lyk goed vir vroeg in die seisoen.

    ReplyReply
    9 March, 2024 at 18:07
  13. avatar
    #2 Kantman

    Affies gaan wen – maar die telling gaan belangrik wees. Hierdie span het hoë verwagtinge vir goeie rede. Alles is net voorbereiding vir Paul Roos op 23 Maart. Die wedstryd van die jaar heel moontlik.

    ReplyReply
    8 March, 2024 at 00:04
  14. avatar
    #1 beet

    Haven’t seen the Diamonds team yet but holding thumbs that Simon Liversage is fit to play 12. He looks like a class act. It would set up a mouth-watering matchup in midfield against top rated SA Schools’ Janco Purchase. Interestingly I think both boys are good cricketers as well.

    ReplyReply
    5 March, 2024 at 23:42

Leave a Reply