Possible Garsies vs Grey College derby starting in 2025

Garsfontein of Pretoria headlined in 2023 thanks to their brilliant season which saw them claim the premier league silverware in the form of the Noordvaal Cup, their third title in the young school’s short history. Their only defeat in 2023 was in a memorable hard-fought, closer than the final score suggests, test match against Grey College at Absa Wildeklawer.

Now with an improved Grade-8 recruitment system in place, that should see them having a strong homegrown u14, u15 and u16 A-teams plus depth in place come 2025, they are able to and probably need to set their goals even higher.

There is no greater challenge than taking on one of the five national powerhouse schools in a Saturday interschools derby.

For this Garsies pack experience as a result of Affies being on the fixture list for the past few seasons.

Now word is that they may step this up to include Grey College in 2025, as the Bloemfontein rugby factory believed to also be keep to make this happen.

It’s a massive step-up but will be a giant leap towards cementing Garsies place amongst the elite in time.

Considering Paarl Gim will start an interschools against Grey in 2024, the Garsie Bere consideration could bring schoolboy rugby one step closer to a champions league.

However for 2024, Garsies do have a headache to contend with.

“April Madness” is the month in which more 1st XV schoolboy rugby matches take place. Some schools arrange as many as nine games, as player welfare gets tossed out the window in an effort to participate in various festivals and fit local derbies in as well.

For Garsfontein, April 2024 is looking rather bleak at the moment. They have nothing lined up for three consecutive Saturdays.

Thankfully they have managed to secure some games for the B and C-teams.

A couple of shared insider opinions are:

“Yes, problem is we don’t play Tuks of PUK so we don’t get games.”

“We have some plans in place…”

Garsfontein provisional fixture list for 2024 (excluding two possible playoff matches at the end of the season)

Sat.09Mar NV Pretoria BH vs Garsfontein NV
Tue.12Mar NV Garsfontein vs Jeppe NV
Fri.22Mar NV Garsfontein vs Oakdale WC NMI Toyota Noord Suid
Mon.25Mar NV Garsfontein vs HJS Paarl BH WC NMI Toyota Noord Suid
Sat.06Apr NV Garsfontein vs Affies NV
Sat.13Apr NV Garsfontein vs TBC ???
Sat.20Apr NV Garsfontein vs TBC ???
Sat.27Apr NV Garsfontein vs TBC ???
Thu.02May NV Garsfontein vs Stellenberg WC Absa Wildeklawer
Sat.04May FSG Grey College vs Garsfontein NV Absa Wildeklawer
Sat.11May NV Waterkloof vs Garsfontein NV NV Cup
Sat.18May NV Marais Viljoen vs Garsfontein NV NV Cup
Sat.25May NV Garsfontein vs Menlopark NV NV Cup
Sat.01Jun NV Garsfontein vs Rustenburg NV NV Cup
Sat.13Jul NV Nelspruit vs Garsfontein NV NV Cup
Sat.20Jul NV Garsfontein vs Noordheuwel NV NV Cup
Sat.27Jul NV Monument vs Garsfontein NV NV Cup
Sat.03Aug NV Garsfontein vs Helpmekaar NV NV Cup
Sat.10Aug NV Garsfontein vs EG Jansen NV NV Cup

28 Comments

  1. avatar
    #28 boerboel

    @Smallies (Comment #27)
    mmm

    ReplyReply
    27 November, 2023 at 07:35
  2. avatar
    #27 Smallies

    @boerboel (Comment #23)
    Bees ballas ek het gese Grey draf met baie meer passie op die veld as wat daardie jaar se Vrystaat Craven week span gewys het toe hulle opgedraf het ….Lyk my om met begrip te lees was nog nooit een van jou sterk pute nie maar ja maak daarmee wat jy wil….

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 15:16
  3. avatar
    #26 Deon

    Dis beter so dat skole met min rugby diepte, nog minder sport diepte en selfs minder diep seuns (gebaseer op akademiese uitslae vir SEUNS) maar teen mekaar kompeteer. Ek verwelkom ook elke kans wat seuns gegun word om die wêreld buite Pitoli en Mangaung te bewonder. Ek kom nie so baie hier op SBR waar sommige ‘n dorp in die Boland koop en sê “almal doen dit nie”, of helde maak van Zuma vlak match fixers nie , so moontlik is hierdie reeds bespreek en ek het dit misgeloop. Ek stem beslis nie saam met die lys of die gewigte toegevoeg aan sekere sporte nie maar dit wys dat mense begin kyk verby wannabees wat eerstespanne koop en niemand wat nie goed is met sport uit dieselfde teikenareas vir “indentured child labourers” trek nie. https://saschoolsports.co.za/unveiling-the-top-boys-sports-schools-for-2023/?fbclid=IwAR0KMS9rcoRFv9LbNUyEJQ-TOrVueHn9-uzgxEvyt_aYt447EdSf_iSq-Es

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 12:51
  4. avatar
    #25 boerboel

    fiksasies is erg :-D :-D :-D

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 11:55
  5. avatar
    #24 boerboel

    droomwereld- wannabees

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 11:54
  6. avatar
    #23 boerboel

    k storie- dis wat jy gese het :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 11:54
  7. avatar
    #22 Grizzly

    @boerboel (Comment #20)
    So tyd gaan leer.Wat wel n feit is tyd raak min vir jou met Garsies se sukses.Ek skat jy gaan nog so 2/3 jaar stront kan kwyt raak maar dan behoort die onder spanne klaar gedraai het om saam die oop spanne hul man teen die beste te kan staan.

    Kom nou oor jou op draf,dis af gesaag en selfs vir iemand met jou context lagwekkend.

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 11:02
  8. avatar
    #21 Smallies

    @boerboel (Comment #19)
    Balsak jy het daai post nou al so verdraai dat jy self nie eers meer weer wat ek geskryf het nie ,los bietjie die day drinking dan gaan kyk jy weer wat ek gese het ….

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 10:38
  9. avatar
    #20 boerboel

    agree- lower teams way too weak-buying a team each year is not sustainable

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 09:59
  10. avatar
    #19 boerboel

    kan nie n man ernstig opvat wat ge qoute het” hulle draf selfs anders op”

    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: nog steeds die mees absurdste stelling op die blog

    ReplyReply
    24 November, 2023 at 09:36
  11. avatar
    #18 Cappie

    @OudAffie (Comment #17)
    Garsies se statistieke teen Affies is naas Grey en Paarl Gim die beste van al die interskole wat hulle gespeel het hierdie afgelope twee jaar, so dit verdien verseker sy plek. Garsies se interskole met Grey kan beide skole tot voordeel strek en behoort in die selfde klas te wees as Grey-Monnas indien nie beter teen 2025 nie.

    ReplyReply
    23 November, 2023 at 16:02
  12. avatar
    #17 OudAffie

    2022 & 2023 Interschools Affies/Garsfontein

    2022
    Played: 11
    Affies: 7
    Garsfontein: 4
    Point for/Againts: 385-100

    2023
    Played: 14
    Affies: 12
    Garsfontein: 2
    Point for/Againts: 717-142

    My enigste kommentaar is STERKTE indien julle Grey speel op ‘n interskole. Groot eer maar as jy nie reg is nie gaan jy knak. Vra maar vir Affies/Paul Roos en die Paarl Skole.

    Daar sal egter na julle sterkte in diepte gekyk moet word as jy ‘n Grey wil aanvat. Dit help nie bv. julle 0/15A span speel ‘n baie naby wedstryd teen Affies en verloor aan die einde 24-8 maar die B span verloor 91-0 nie. Jy kan nie net met A spanne teen Grey opdaag nie.

    ReplyReply
    23 November, 2023 at 12:40
  13. avatar
    #16 Kaya 85

    My view is that they play Grey at festivals if they can…let’s see if Garsies can come close to Grey or even Affies in ’24. There is a huge difference between having a golden generation like the last 2 years, and living with Grey (or Affies) at interschools…

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 23:58
  14. avatar
    #15 Grizzly

    @Smallies (Comment #14)
    Hys reg oor die bakkies🤣🤣n Gem een nou so skuins van 1 bar…

    Terug na Garsies en Grey..Grey weet ek wil net die beste speel en het n saak hoekom die span goed is.Wat vir hulle saak maak is om kompetisie te he.Ek belowe hulle het weer die game gevra volgende jaar wat n moerse pluimpie is vir die Bere.

    Om interskole teen hulle te speel gaan n ander ball game wees en Garsies stretch tot op die limit.

    Die Bere sal oraait wees volgende jaar by die oop spanne en /14’s.In 25 as hulle weer goed WERF sal die /14 en /15 plus die oop spanne oraait wees.Glo hulle sal die /16 ook na kyk.

    Miskien kan hulle dan 1-4 en A en B by die onder spanne kompeterend wees.Dit sal n goeie begin wees en groei vandaar af.

    Ek glo die span wat hulle tot hier gebring het sal fight en sucseed,dit gaan nie maklik wees nie maar hopenlik vir Boere weer verkeerd bewys.

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 20:09
  15. avatar
    #14 Smallies

    @boerboel (Comment #13)
    Jy is so reg oor dit ,jy is n fantastiese voorbeeld van n tappit wat nie klas kon koop nie…

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 18:36
  16. avatar
    #13 boerboel

    klas kan nie gekoop word nie jeanbroekies bakkies gedyde hare – dis hoekom affies vir julle lag

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 18:32
  17. avatar
    #12 boerboel

    :lol: :lol: :lol: :lol: wannabees oor n paar vergete

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 18:31
  18. avatar
    #11 Grizzly

    @boerboel (Comment #8)
    Jys verkeerd,as daar genoeg geld is kan enige iets gekoop word.Staan op jou kop en sing Hansie slim agter uit,jy gaan nie die golf keer nie.

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 16:03
  19. avatar
    #10 Cappie

    Hierdie kan net goed wees vir Garsfontein. Alhoewel hulle reg deur die bank dalk in die begin weinig gaan wen teen Grey, soos teen Affies, die laaste twee jaar, leer hulle baie daar uit en word die verskil in tellings reg deur al kleiner. Ek dink dit is ‘n baie goeie move in die regte rigting vir Garsies en sal dit hulle help om die toon aan te gee in alle oudersdomsvlakke in die Noordvaal. Garsies doen op die oomblik baie moeite met al hulle spanne en almal wat wil kritiseer kan hulle maar dophou in die toekoms. Twee of drie jaar van nou af. Vir my is Stellenberg en Garsies die twee opkomende rugbyskole wat erkenning gaan kry op ‘n algemene rugbyvlak.

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 11:40
  20. avatar
    #9 Smallies

    @Garsiebeer (Comment #7)
    @boerboel (Comment #8)
    Daar is op die staduim basies 4 skole wie se jnr en laer spanne o0 n gelyke vlak met Grey kompeteer
    Affies
    PRG
    Boishaai
    Paarl Gim
    Dit beteken egter nie dat n Garsfontein inteskole nie waarde sal he nie en die feit dat Garsfontein die ambiesie het om Grey in n interskole aa te vat is prysenswaardig
    Indien dit realiseer sal ek dit beslis ondersteun

    ReplyReply
    22 November, 2023 at 10:42
  21. avatar
    #8 boerboel

    yip noem net die feite

    ReplyReply
    21 November, 2023 at 12:49
  22. avatar
    #7 Garsiebeer

    @boerboel (Comment #6)
    jy is altyd so insiggewend 🤝

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 21:23
  23. avatar
    #6 boerboel

    lower teams will get hammered . Cannot buy a team every year

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 19:39
  24. avatar
    #5 garsieboy

    Would really love it if garsies could play interschools games against some of the schools in the western cape like stellenberg, paarl gim or even outeniqua. As always the financial side of things will be a big problem but it would be great for garsies to establish themselves as a powerhouse in schoolboy rugby in the long run.

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 15:14
  25. avatar
    #4 boerboel

    watter jaar het hulle nie opgedaag nie 8-O :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 12:37
  26. avatar
    #3 Asterix

    As Garsfontein hulle juniors ook so sterk kan kry as hulle seniors sal dit ‘n goeie rugby dag wees.
    Ek verstaan die o/14’s van 2024 van Garsfontein behoort baie sterk te wees en ek glo hulle sal een van die top ranked spanne wees. As dit so kan aangaan na die ander ouderdomme kan dit baie goed wees vir Garsfontein in die volgende jare.

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 12:13
  27. avatar
    #2 Rugbyman

    @boerboel (Comment #1)
    Ag jy bly maar net ‘n nar…

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 10:29
  28. avatar
    #1 boerboel

    are they gonna pitch 8-O 8-O 8-O

    ReplyReply
    20 November, 2023 at 10:21

Leave a Reply