Garsfontein 2023 achievements put into perspective

Garsfontein is on the verge of rewriting their history books. It’s not every year that a top achieving rugby high school gets to claim that they have just completed the best ever rugby season in their school’s entire history. The Garsies Bere are now just a Noordvaal Cup final against Dr EG Jansen away from ending 2023 either second or third in the national rankings, which will be their highest ever finish.

It has been a remarkable season for a truly talent and hard-working group of players who have shown tremendous character to see the final school, even in the tight games always end in their favour, except for one epic test match against Grey College in Kimberley, where the 9-23 final score does not give enough credit to closely fought battle it really was.

THE COACH WHO HAS BEEN THEIR SINCE DAY ONE OF GARSFONTEIN’S RISE IN STATURE

At the start of the 2010’s Garsfontein weren’t exactly known as a rugby power anywhere, not even in the suburbs South or East of Pretoria.

Garsfontein was founded in 1988. This means their first completed Grade-8 to matric five year cycle was in 1992. Two years later one Johan du Plessis completed matric at the new school and now almost 30-years on he is still as close as ever to the heartbeat of the Pretoria Co-ed in his role as their 1st XV head coach for the fifth year running.

After stints as a primary school coach, Centurion 1st XV coach (Stadsbeker winners in 2005) and Carlton club rugby with the Naka Bulls, Johan whose main source of income is still from his successful business, took a time out to spend more time with his young family. His love for coaching however saw him returned to his alma mater in 2009 as an u14 coach. This was followed by a spell with the u16A’s before moving up to the 1st XV in 2014 to coach alongside Tjaart van der Walt. Here he was part of Garsfontein’s agonisingly close one-point defeat in the 2014 Noordvaal Cup final and then the really proud moments: the school’s first two Noordvaal Cup wins in 2015 and 2016. When Tjaart depart for Monument, Johan took up the reins of 1st XV coach in 2017. So he has been there in a rugby capacity in their system when the Bere were nobodies and he has played a key role in the best times they have enjoyed on the field ever since. The final against EG Jansen will be his 141st match as a 1st XV coach at Garsies.

GARSFONTEIN SEASONS 2013-2022

GARSFONTEIN 2023 IN RELATION TO HOW SCHOOLS PERFORMED 2010-2022

The table below shows that of the five powerhouses, only three namely Grey College, Paarl Gymnasium and HoΓ«r Jongenskool Paarl Boys’ High School have been ranked no.1 nationally between 2010 and 2022. Afrikaanse HoΓ«r Seunskool (Affies) deserved the same rating in 2013. Paul Roos Gymnasium were amazing in 2018 but could not overcome Grey College in the title deciding last match of their respective seasons that year. HoΓ«rskool Monument is not regarded as a powerhouse but they are the next best thing, having been more consistent that most others.
As for the rest, dream teams come and go, but only three of them managed to finish in the top three: Glenwood High School in that unbeaten season of 2018, King Edward XII School (KES) in 2011 containing a few boys who go on to do very well as pro players and St Andrew’s College in 2010.

87 Comments

  1. avatar
    #87 Djou

    @Smallies: πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»πŸ‘πŸ»

    ReplyReply
    6 September, 2023 at 13:49
  2. avatar
    #86 Smallies

    @Djou: @Djou: niemand is so blind soos hy wat weier om te sien nie….

    ReplyReply
    6 September, 2023 at 10:47
  3. avatar
    #85 Djou

    @Deon: Sienende dat jy nie veel skolerugby kyk nie, Grey het vir Paul Roos geklop sonder 6 van hul spelers wat vir die SA Skolespan uitgedraf het. So, domineer πŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒ
    Dit wil ook voorkom of jy die een Paul Rooser is wat nie die kameraderie tussen die skole verstaan of beleef nie – dit gaan oor baie, baie meer as wen of verloor.

    ReplyReply
    6 September, 2023 at 10:05
  4. avatar
    #84 Djou

    @Deon: Dit sal help indien jy bietjie moeite doen om soos ons wel skolerugbywedsyryde by te woon of te kyk omrede ons passievol daaroor is.
    Dis duidelik jy doen dit nie, skiet uit die heup uit, en soek net aandag.
    Jy weet dit seer sekerlik nie anders sou jy nie jou dom opmerking gemaak het nie, maar Garsies is al aangewys as top akademiese skool in SA. En minstens vyf skole in Pretoria tel jaarliks onder die top akademiese skole in SA.
    Wanneer het die eer PR te beurt geval?
    Jy is moontlik eensaam en soek aandag hier, maar win minstens die regte inligting in dat ons sinvol kan gesels.

    ReplyReply
    6 September, 2023 at 09:40
  5. avatar
    #83 Rugbyman

    @Deon: “Ons” domineer? Waarvan praat jy? Wie is die “ons”? Is die “ons” snobs soos jy? Ek het baie vriende in die Kaap en ek dink nie hulle wil deel wees van jou “ons” nie. Jy kyk neer op andere. Nee man, skaam jou!

    Stof tot stof ou maat, dis vir ONS almal beskore…

    ReplyReply
    5 September, 2023 at 06:01
  6. avatar
    #82 Kaya 85

    @tzavosky: but point taken…we need all those ‘small’ schools playing…

    ReplyReply
    4 September, 2023 at 18:08
  7. avatar
    #81 Smallies

    @Deon: jy is stadig maar seker besig om in Boerboel 2.0 the veander…..just saying

    ReplyReply
    4 September, 2023 at 13:31
  8. avatar
    #80 Deon

    @Djou: Waarop moet ons in die Kaap jaloers wees wat Grey en Garsfontein betref Djou? Ons domineer julle seuns in alles wat tel,sport, akademie, ook in rugby in die algemeen. Doen ‘n Marian Rejewski en breek daai enigma wat net jy van weet vir my. Ek blaai ‘n slag weer deur die blog en sien elders hier jy noem my ‘n idioot (IYI), sonder klas, iets van ‘n beker, en jaloers. Wanneer ek weet waarop ek jaloers moet wees sal ek kan reageer op die res, wat maklik is, en fun. Kan nie wag nie.

    ReplyReply
    4 September, 2023 at 10:06
  9. avatar
    #79 tzavosky

    @Kaya 85: Yes, my bad, you are correct – HTS Louis Botha,

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 17:56
  10. avatar
    #78 Kaya 85

    @tzavosky: did Ox go to Jim Fouche or was it HTS Louis Botha?

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 05:01
  11. avatar
    #77 Rainier

    @Die Ken: Ek sien meeste ranglyste het Garsies wel 2de. Met ‘n volhoubare fokus om die onderouderdom spanne te versterk dink ek Garsies kan moontlik ‘n voorbeeld word vir die bou van ‘n suksesvolle rugbyprogram by ‘n skool.

    ReplyReply
    1 September, 2023 at 09:17
  12. avatar
    #76 Die Ken

    @Rainier: Stem 100%, en dis welverdiend

    ReplyReply
    1 September, 2023 at 07:15
  13. avatar
    #75 Die Ken

    @Djou: Daar is net 8 spanne, ietwat moeilik om uit te mis op kwartfinale

    ReplyReply
    1 September, 2023 at 07:14
  14. avatar
    #74 Mate

    Aitsa
    Garsfontein vs Grey by Noord Suid volgende jaar

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 12:06
  15. avatar
    #73 Djou

    @JongMatie:
    Kyk net bietjie verder op die blog.
    o.16 het in finaal gespeel – Helpmekaar was welverdiende wenners.
    o.14 net uitgemis vir kwarteind – wedstryde wat verloor is met 7 of minder punte.

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 16:08
  16. avatar
    #72 JongMatie

    Nou moet Garsies se laer spanne ook net begin stem dik maak, dan is die ‘gala’ aan…

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 14:18
  17. avatar
    #71 Djou

    @tzavosky: Toe ek daai lees het dit my hart so bly gemaak. Ek maak ‘n punt om veral kleiner en plattelandse skole se rugby-uitslae te volg, sienende dat ek by een van hulle gematrikuleer het. Een van my koshuismaats is skoolhoof by ‘n skooltjie wat nou die Kovsieliga vir klein skole gewen het – maar ook omdat hy ‘n rugbyprogram met onder meer goeie afrigters en werwing daar ingestel het.
    Great!!!!

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 12:38
  18. avatar
    #70 tzavosky

    @Djou: Ja, Djou, baie ouens sit hier en bak in die gereflekteerde glorie van hulle gunsteling spanne, en dis goed so.

    Maar Vrydagaand het ek iets gesien wat ek nie sou geglo het as jy my vooraf gesΓͺ het dit gaan gebeur nie: RassieNaber haal 7 van sy voorspelers af en stuur Jim Fouche, St Albans, Ben Vorster, Affies, Linden, Bekker en HTS Middelburg op om saam met Swartland die All Black skrum te vernietig – ‘n baie siniese standpuntstelling!

    Ek het ook gesien hoe Paulus Joubert ‘n “outside-in” verdediging doen en onderskep om te gaan druk, en ek is moer dankbaar vir elke klein skooltjie wat rugby speel, al haal hulle nooit die glansopskrifte nie.

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 22:42
  19. avatar
    #69 Djou

    @Grizzly: Die ouens in die Kaap en sommige hierbo wat heeltyd so kerm en kla oor Grey/Garsfontein is pleinweg net venynig jaloers. Dan las hulle stertjies en leuens by in hul stories om hul “sense of insecurity” te kalmeer, wat hulself nog valser weergawes van hulself maak. En so is hul integriteit weg!
    Nietemin, dis hul keuse om so te wees!

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 20:39
  20. avatar
    #68 Djou

    @Wonder: Sjo, dink hy is nog moeg na die seisoen se stres – by die werk ook.πŸ˜ƒ
    Hy en die span, Sylvester, Gustav, WJ, Kevin, ens het goed gedoen – veral toe daar 6 met beserings uit was en die nuwes hul man gestaan het.
    Interessant, heelwat sg skolerugbykenners in die Wes-Kaap weet nie eens daar was Saterdag ‘n finaal(e) hierbo nie.πŸ™ˆπŸ™‰πŸ™Š

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 20:32
  21. avatar
    #67 Wonder

    @Djou: Dupie is doodstil…Hoop hy is ok.

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 18:29
  22. avatar
    #66 Djou

    @Kaya 85: Thanks Kaya!
    This year was a special team – 5 of last year’s starting backline, 1 reserve and 1 u.16 player. 3 forwards from last year’s starting pack and many u.16’s stepped up. So, more than half the starting team had experience on this level.
    Next year wil be tough, but the juniors will start to perform better.

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 18:14
  23. avatar
    #65 Vleis

    @Kaya 85: Agreed – well done Garsies! Great season.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 20:20
  24. avatar
    #64 Wonder

    @Kaya 85: Thanks Kaya,the boys made us proud. For the record,I am just a supporter.Love the way Garsies play.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 20:01
  25. avatar
    #63 Kaya 85

    Well done Garsfontein, excellent game…you played outstanding, fast tempo, exciting and attractive rugby – fast, powerful, relentless.
    @Wonder
    @Grizzly
    @Djou …well done. Your boys rightful winners, definitely best team north of the Vaal…and top 3 in the country…A Gim-Garsies game would have been awesome.

    Nevertheless, Great season!! Great Final…Enjoy the triumph.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 18:02
  26. avatar
    #62 Smallies

    @Grizzly: as jy net een oog het wat net in een rigting kyk dan is jy maar stil nou…

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 13:06
  27. avatar
    #61 Grizzly

    @Rainier: Stem,ek het al die topic aan geraak en my redes gegee.Niemand kan my anders oortuig met n goeie argument nie.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 12:21
  28. avatar
    #60 Grizzly

    @Wonder: Wat Kloof betref maar net die roomers van daai hoof,Tzaneen se bloggers het ons gese.Hys n rugby man en luister na die old boys…en dan die geld…

    Ja Monnas bloggers maar stil…

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 12:18
  29. avatar
    #59 Rainier

    Ek wonder of Garsies wel kan aanspraak maak op die Nr 2 posisie in SA die jaar.

    Ek dink so – beter wen persentasie en beter uitslae teen gemeenskaplike opponente as Paarl Gim.

    Sonder twyfel die beste seisoen nog en mens sien uit na volgende jaar, die gees en bywoning op Bere Park is wonderlik.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 12:02
  30. avatar
    #58 Wonder

    @Grizzly: Ek hoor Tjaart verlang na die Boland…

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 10:43
  31. avatar
    #57 AbsolutMenlo

    Baie Geluk aan die kampioene … Garsfontein 1, Helpmekaar o/16, Monnas 0/15 en 0/14!!

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 10:41
  32. avatar
    #56 Wonder

    @OUD ANKER: Inderdaad gaan ons die teiken wees,verkies dit so. Noordvaal gaan volgende jaar weer sterk wees. EG het baie graad 11 in hulle span, Helpies sterk 0/16 span,kan nie wag nie.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 10:38
  33. avatar
    #55 OUD ANKER

    @Wonder: Aan al die Bere manne op die blog en ander ondersteuners, BAIE geluk met die beker en oorwinning, voorwaar ‘n jaar om op trots te wees! As daar 11 graad 11s in gister se 23 tal was kan 2024 selfs beter wees, maar gaan heel waarskynlik tawwer wees, want met die beker en sukses van 2023 is Garsfontein nou die groot hond wat almal gaan wil plattrek..

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 10:21
  34. avatar
    #54 Wonder

    @Grizzly:Ek stem oor Noordheuwel,weet egter niks van Kloof af nie,vertel gerus.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 09:05
  35. avatar
    #53 Grizzly

    @Wonder: Yes,plus daai 20 nuwes uit die Boland volgende seisoen en ons kan miskien vir Grey lig.

    Laat die haters groot gaan.Min weet hulle dat die mense by in beheer by Garsies hulle glad nie steur aan die trolle nie.

    In NV die nabye toekoms watch out vir Kloof en Norries.Vernaam Kloof gaan met n helse aanslag kom.As al die roomers waar is….

    Anyway,trots op die Bere…die old boys ook…geniet hom.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 07:50
  36. avatar
    #52 Wonder

    @Grizzly: So vinnig na vandag se 23 tal gekyk,11 van hulle in graad 11 die jaar…..

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 22:17
  37. avatar
    #51 Wonder

    @Djou: Jy moet ophou aan sy suurpap byt,hy is so 6 jaar agter,laaste finaal tussen Garsies en EG was toe Embrose nog gespeel het.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 22:13
  38. avatar
    #50 Djou

    @kantako: Dankie, dis ‘n raakvat-opsomming.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 21:16
  39. avatar
    #49 Djou

    @Wonder: Ja, 41-22 is ‘n goeie weergawe van die wedstryd.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 21:13
  40. avatar
    #48 Djou

    @Deon: Bly maar jaloers nΓ©. Hou maar aan spot. Jou woorde word al meer leeg by die dag. Hou die gelukwensing vir jouself. Ons wil hom nie hΓͺ van jou af nie.
    Jy sal nooit weet hoe dit voel om die trofee te wen nie. Enjoy daai IYI karaktertrek!

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 21:11
  41. avatar
    #47 Djou

    Geluk Dupie – jy is ‘n yster!

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 21:07
  42. avatar
    #46 4×4

    Baie geluk Bere. Was ‘n uitnemende vertoning!

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 21:06
  43. avatar
    #45 Asterix

    Baie geluk aan Garsfontein, was die beste span in die Noordvaal vanjaar, baie geluk aan EG julle kan trots wees om in die finaal te gespeel het. Baie geluk ook aan rugbyman, het jou persoonlik nog nooit ontmoet nie, maar as mens na jou kommentaar hier kyk is jy duidelik in ‘n ander klas en verdien die goeie resultate wat jou toe kom, baie geluk met wat jy reggekry het met jou span. Geluk ook aan Djou Wonder en Grizzli.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 20:02
  44. avatar
    #44 Deon

    Geluk Garsland/Bofontein, te oordele aan die plasings is dit duidelik dat julle gewen het. Ek het geGoogle vir die telling en was verbaas dat die telling so naby was , 32-28. Toe ek die berig lees, merk ek egter op die joernalis verwys na die “Embrose Papier Show” …..say no more.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 18:56
  45. avatar
    #43 kantako

    Wel done Gapsfontein, Gars wannabees, Boland B, watokal julle al genoem was. Ek was daar met die groot Kloof pakslae, ek was daar in 2012 toe julle in die Pukfinaal teen Middelburg Hoerskool verloor het, ek was daar toe Rohan jv Rensburg voor n vol Klofie pawiljoen gebrag het, ek was daar toe Nelspruit julle in die Wildtuin 7s gewen het.

    Nooit het julle opgehou glo in julle plan nie. Well done. Welverdiend. Hou so aan.

    Skole rugby menere was weer vanjaar Tops.
    Nag ou grote

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 18:31
  46. avatar
    #42 Grizzly

    Baie geluk Bere!In n dekade van baie suksesse die beste jaar in n kort bestaan.Sien uit na volgende seisoen en vernaam die onder spanne wat baie belofte in hou.

    Geluk aan al die wenners en ook EG wat baie belofte in hou met hul coaching staff vir die toekoms.

    Mag beker rugby nog lank saam ons wees!

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 18:19
  47. avatar
    #41 Smallies

    @Wonder: ek neem aan Garsfontein het gewen ,baie geluk aan hulle,hulle was konstant die beste noordvaal span die jaar

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 18:17
  48. avatar
    #40 Wonder

    @Djou: Fantasties,beste vir laaste geberΓͺ,niemand kan kla oor die bloem ref nie.Dankie vir ‘n goeie wedstryd EG.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 18:03
  49. avatar
    #39 Djou

    Mooi Garsies, welverdiend!

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 17:50
  50. avatar
    #38 4×4

    @Wonder: baie dankie

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 12:46
  51. avatar
    #37 Wonder

    @4×4: Hy is op 216

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 06:17
  52. avatar
    #36 4×4

    @Grizzly: sou lekker wees, maar ek is besig om te semi, semigreer. Ek bly so paar dae per maand in die land van die Outeniqua Kwaggas en ongelukkig of gelukkig is die week een van hulle.
    Gaan die wedstryde dophou op die TV,vandaar my kommentaar vroeΓ«r die week op Garsfontein se blog dat ek hoop die stream baie goed sal wees vd gane. Sterkte vir die game vandag, weet Garsies gaan hom deurhak

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 04:29
  53. avatar
    #35 Vleis

    @Mate: Correct

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 00:13
  54. avatar
    #34 Kantman

    @Wonder: Seriously?

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 23:36
  55. avatar
    #33 Djou

    @Wonder: πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„πŸ˜„

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 23:26
  56. avatar
    #32 Djou

    @Kantman: Dankie, glo die manne sal dit doen. Hele seisoen hard gewerk – eintlik van laas jaar af, want die grootste gros het reeds verlede jaar 1stes gespeel.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 23:25
  57. avatar
    #31 Wonder

    @Djou: Ek dink die wynlanders moet betaal,kry genoeg verniet in die leweπŸ₯Ά

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 20:02
  58. avatar
    #30 Kantman

    @Djou: Sterkte vir mΓ΄re aan djou en die ander Garsie ondersteuners, ek hoop julle senuwees hou, maar julle behoort dit te maak.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 19:38
  59. avatar
    #29 Djou

    @Wonder: Ongelukkig nie – vir die afgelope 30 jaar geen sent gekry nie. πŸ₯΅
    Doen dit vir volk en vaderland πŸ˜ƒ

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 19:22
  60. avatar
    #28 Wonder

    @Djou: Betaal hulle jou om op die TV te wees?

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 18:28
  61. avatar
    #27 Grizzly

    @4×4: As hy more wen moet ons genooi word.Sal graag more ontmoet,glo Absolute Menlo sal ook draai dan kan ons miskien paar Orose geniet na die tyd.Sal vir Djou soek en vra om jou uit te wys.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 16:28
  62. avatar
    #26 4×4

    @Rugbyman: as ek my die hele jaar gedra, mag ek volgende jaar na jou 50ste genooi word? Dink hier is ‘n paar manne wat sal wil saamkom

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 15:13
  63. avatar
    #25 4×4

    @OUD ANKER: benoude spronge!

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 15:12
  64. avatar
    #24 4×4

    @AbsolutMenlo: I never make avertments I cannot back. I will gladly send him the info.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 15:11
  65. avatar
    #23 Mate

    Beet
    Weren’t Malcolm Marx, Dylan Smith and Cyle Brink in the 2012 KES team?

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 14:57
  66. avatar
    #22 Mate

    Daar is een ding wat ek van Rugbyman kan sΓͺ……kyk hier was deur die jare al baie wysneuse, windgatte en bokse op die blog, maar ek moet bieg Rugbyman is een van die niceste ouens wat al hier beweeg het, altyd eerlik, n gentleman en n afrigter wat die seuns se belange eerste gestel het

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 14:44
  67. avatar
    #21 Mate

    @Djou:
    Lol……net n kans gevat
    Ek dink Rugbyman was daai tyd nog RM gewees

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 14:34
  68. avatar
    #20 Djou

    @Mate: Ander Duppie gewees, nie Rugbyman nie!

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 14:23
  69. avatar
    #19 Mate

    Was Duppie nie eers n stoere Waterkloof ondersteuner wat kaalgat om die Kimberley gat gehol het toe Waterkloof nie vir Grey by Wildeklawer kon wen? (dink 2011/12) Francois Tredoux se jaar

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 14:20
  70. avatar
    #18 OUD ANKER

    @Smallies: Ook waar, Ruan Jacobs by Affies ook voltydse onderwyser wat voor die klas staan en ook ‘n koshuis voog is…nie dat hy so great was in 2023 wat betref Affie rugby nie.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 11:44
  71. avatar
    #17 Smallies

    @OUD ANKER: maar jy hoef nie n voltydse afrigter te wees nie ,jy kan n voltydse onnie wees en steeds baie suksesfol afrig ,Coach Jannie by Grey is in teendeel nog n koshuisvader ook, en dit sal my nie verbaas as hy nog klas gee ook nie

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 11:29
  72. avatar
    #16 OUD ANKER

    @Smallies: En dit is hoekom Die Anker en vele ander klein aanspraakmakers sal sukkel om cup skole te word. Daardie tipe geld lΓͺ nie daar rond nie.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 11:20
  73. avatar
    #15 Smallies

    Ek dink nie dat R 1mil plus buitensporig is as jy voltyds afrig by n topskool en bv die pos van sporthoof ook beman nie inteendaal glo ek dat daar n paar skole onderkant die tonnel is wat dalk meer as dit betaal….ek vermoed dat van die ryk privates ook baie meer noord van R1mil af is ….

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 11:10
  74. avatar
    #14 Djou

    @Wonder: Yip, mag hulle voortgaan.
    Dupie, nou dat ons weet watter jaar jy in matriek was, weet ons hoe oud jy is? πŸ˜ƒπŸ˜ƒπŸ˜ƒ

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 10:34
  75. avatar
    #13 AbsolutMenlo

    @4×4: With all due respect this is an article regarding Garsfontein’s achievements …

    Please provide all your information with supporting evidence for @beet then we can discuss the “facts” on that topic … dare you!

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 09:49
  76. avatar
    #12 Rugbyman

    @4×4: Calm down… Don’t believe everything you hear…

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 09:42
  77. avatar
    #11 OUD ANKER

    @Deon: Dink jy daai Boland/Wynland seuns is nou al gewoond aan die HoΓ«veldse lugdruk?

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 08:43
  78. avatar
    #10 OUD ANKER

    @4×4: Are you serious about this millions comment? Liewe bliksem, it is both rediculous and astonishing in the same breath!

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 08:40
  79. avatar
    #9 Grasshopper

    Well done Garsies, for such a young school an amazing achievement!

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 08:06
  80. avatar
    #8 4×4

    It also places another aspect in perception….the reason why Menlo attempted to coop the whole coaching staff of Garsfontein a couple of weeks ago. We’ll done to the Staff for resisting the offer said to be in the millions

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 08:01
  81. avatar
    #7 kantako

    @Deon: 🀣🀣🀣

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 07:59
  82. avatar
    #6 Deon

    Een van die Boland/Wynland 5 as daar ooit een was.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 07:23
  83. avatar
    #5 Wonder

    @Djou: Dupie is ‘n legende, hy en Gustav, met die hulp van paar ander ouens, het Garsies rugby op die map gesit. Mag dit vir nog baie jare aanhou.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 18:31
  84. avatar
    #4 kantako

    @Djou: flip ek weet nou nie eers meer of EG nog in die finaal speel nie 🀣🀣

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 17:44
  85. avatar
    #3 Djou

    @kantako: Ek sal die aas vat. πŸ˜ƒ
    Ja, Garsies het die “drie” vir Helpies gegee.
    Toe wys Helpies ook sportmangees en gee die 2 drieΓ« aan Garsfontein wat met hoogvatte gekeer is op die doellyn en ongestraf gelaat is ondanks die lynregter se poging om dit aan die ref uit te wys.πŸ₯΄
    Toe wen Garsies 43-27.
    Soos jy sΓͺ tong in die kies.
    Maar geluk aan Dupie en die ander coaches!

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 17:21
  86. avatar
    #2 AbsolutMenlo

    Great article @Beet!
    What Garsfontein did with their rugby (not only rugby) over the last couple of years is remarkable! A lot was said about Garsfontein durin this period, but they stuck with their plan and vision.
    Love them or hate them but if you go to Berepark nowadays you will find pupils, alumni, parents and more supporting die Bere with passion.
    I was fortunate to have a discussion with Johan during the season and the one thing that stood out to me was that it’s not about him it’s about the players and the school.
    All the best to Garsfontein and EGJ for the final!! Looking forward to a great day of BEKER rugby Saturday!!

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 05:58
  87. avatar
    #1 kantako

    Ek wil vandag geluk wens aan Garsies se skoolhoof, dagbestuur, BL en @rugbyman vir die voorbeeld wat julle gestel het om vir Helpmekaar in die finaal te laat speel. Daar was baie social media clips en bespiegel oor die laaste drie wat Helpmekaar wel gedruk het en die skeidsregter nie toegeken het nie, wat wel in n strafdrie ook kon/moes uitdraai. Dankie dat julle die video hersien het en wys dat rugby groter as ons almal is. Dit wys julle is ware kampioene. Julle het n great seisoen gehad soos soos @beet hier skryf. Ons sien uit om na julle spanne volgende jaar weer te kyk. Sterkte vir Helpmekaar in die finaal, dit is maar n kort kennisgewing om voor te berei.

    @jakes. Sterkte teen Helpies in die finaal, darem het julle nou tuisveld voordeel.

    Soos n medeblogger sal se tong in die kies manne. Ek trek maar net julle been.
    Sterkte vir Saterdag en geluk Johan.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 05:55

Leave a Reply