School Rugby fixtures & results – week ending 26 August 2023

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Sat.26Aug Wynberg 36 14 SACS
Sat.26Aug Bishops 35 36 Rondebosch
Sat.26Aug Durbanville 12 21 Stellenberg
Sat.26Aug Garsfontein 41 22 EG Jansen NV Cup Final
Sat.26Aug Rustenburg 49 24 Kempton Park NV Plate Final
Sat.26Aug Secunda 35 29 Oos-Moot NV Shield Final
Sat.26Aug Die Anker 37 28 Wesvalia NV Bowl Final
Sat.26Aug Welkom Gim 52 19 Upington Kovsies Final

69 Comments

  1. avatar
    #69 Vleis

    @Smallies: Better a Tassie Tiger than a Tassie Devil!

    ReplyReply
    4 September, 2023 at 21:09
  2. avatar
    #68 Smallies

    @Vleis: trying to hunt a Tassie Tiger….

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 17:31
  3. avatar
    #67 Vleis

    @Mate: Temporary or permanent? If the latter, that’s an interesting choice – most Saffers seem to pick Perf, then Sydney, then Brissie and then Melboring.

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 16:33
  4. avatar
    #66 Mate

    @Vleis:
    Nope I’m in Hobart

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 03:35
  5. avatar
    #65 Vleis

    @Mate: Yep, I was definitely on 365, which used to produce a Top 20 Schools each week on the main forum, plus a handful of schools “bubbling under”. The 365 blog was so wild that you used to produce a Top 20 Bad Boys, plus a list of not-quite-so-bad boys “bubbling under”.

    If I remember correctly, the child of the “onstoke pa” from Monnas went on to play lock or 8th man for the Leopards senior team.

    I remember you calling a HJS blogger “galtril”. Needless to say, said blogger (galpil) and a few of his mates were VERY upset with you…for a VERY long time! :lol: :lol:

    Are you still in Toti?

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 18:03
  6. avatar
    #64 Smallies

    @Mate: @tzavosky: Smallies voel maar net dat sy “op daardie staduim ” onder ouderdom seun se privaatheid belangriker was as sy pa se rantings and ravings op hierdie forum….en dis hoe dit moet wees

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 15:40
  7. avatar
    #63 Mate

    @tzavosky:
    Lol ek onthou daai ingroeinael goed
    Was goeie tye
    Wens ek kon weer al daai comments lees

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 12:14
  8. avatar
    #62 Mate

    @Hanswors:
    Die HJS prof dink ek was Muranti of so iets
    Ek en hy het groot pelle geword

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 12:12
  9. avatar
    #61 Mate

    @Hanswors:
    Die probleem was die ontstoke pa se seun was die vorige jaar SA Akademie slot gewees
    Toe in matriek gaan haal Murrayfield vir Willemse in Suidwes en skielik kry SA Akademie slot nie Monnas 1ste span
    Die pa het die forum gebruik om sy misnoë kenne te gee
    Die ander slot het ook SA skole gespeel, Willemse het nie

    Dit is seker maar die gevaar met werwing na gr 10
    Ek dink dit gebeur by baie skole

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 12:03
  10. avatar
    #60 Mate

    My kind het nie op hoërskool gespeel, hy was meer in golf en krieket
    Ek was nog altyd n groot SBR entoesias en het toevallig op 365 beland
    Dit was meerendeels n Kaapse/ Grey blog met HJS en Paul Roos bloggers wat gedink het rugby bestaan net uit hulle
    BOG was n Grey man maar het hulle baie gas gegee….ek dink hy het later n verleentheid vir die Grey snobs geword
    Ploeg het ook nou en dan sy Paarl tjomme kak gegee
    Ek onthou daai 365 Senior onderonsies, daar was n boks met die naam Gav CT
    Ek dink my Wesrand Dagboek het die HJS/ Grey/ PR ouens baie geirriteer
    Dit het tot baie argumente en beledigings gelei en die koshuisvader Mr Dobson het links en regs ouens geskors ( vir my 3 keer)
    Dit het begin moeilik raak om in te log en te kommentaar en dit was toe Beet hierdie een begin het

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 11:56
  11. avatar
    #59 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Ja… daai early days was wild… ek het 2012 gejoin… so ek het self in die begin dae my wilde posts gemaak… darem al baie mature deur die jare… hier is maar baie pappies wat kom en gaan en dan is daar die “Lifers”

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 11:17
  12. avatar
    #58 BoishaaiPa

    Ons het redelik afgekoel na daai wilde R365 dae. Ek self het n paar houe gevat en uitgedeel destyds, maar somtyds gee insig wel wysheid en “tolerance”. Ek steur my eenvoudig nie meer aan oningeligte kommentaar nie want dit help nie jy stry met iemand wat subjektief dink nie.

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 11:04
  13. avatar
    #57 Ploegskaar

    @Hanswors: Jy praat verseker nie meer uit jou hol uit nie!

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 10:13
  14. avatar
    #56 Ploegskaar

    @Djou: Ek onthou dit vaagweg, voel ‘n leeftyd terug. Onthou een aand tydens ‘n stil periode op die skole deel het ‘n paar van ons betrokke geraak, tot ons spyt, by ‘n post op die senior rugby deel. Was wild en woes met baie …. Dink Spear/T het selfs kom gewig ingooi. Groot pret, goeie tye

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 10:10
  15. avatar
    #55 Hanswors

    Mate – Monnas het n goeie span gehad maar Paul Willemse het omtrent man allen baie skole se forwards verwoes.
    In 2011 by die Paarl Gim onder 16 week het ek die eerste keer van die destydse bloggers ontmoet – BoyshaaiPa, KlofiePa, Hercules (ek dink) en so n ouerige prof wat onder n snaakse naam gepost het (iets soos “tandemorfious”) n groot Boyshaai ondersteuner.
    Ek onthou ook die hartseer verhaal van AffiePa wat n seun verloor het in daardie tyd.
    Ek het nie eers n seun nie maar was en is steeds nog baie passievol oor skolerugby.
    Ek gaan kyk deesdae nog steeds, dis lekker in die stad want daar is baie skole wat speel en in n 15 km radius is daar 4 of 5 topskole.
    Die invloed van ouers het ons al verskeie kere gesien en jammerlik skole vir n 3 – 5 jaar periode finansieel gesteun en sodra die kinders weg is of die coach kies nie meer die kinders nie dan skuif die ouers en vat die kinders saam , of die kind wil of nie…….
    Baie van die koop/werf/finansiele ondersteuning is nie volhoubaar nie en gaan saam met n invloedryke ryk pappie wat baie geld in die skool in pomp. Dit raak baie keer n geval van waar die stert die hond swaai!

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 09:24
  16. avatar
    #54 Mate

    @tzavosky:
    Dit is waar wat jy van Smallies sê
    Eintlik is dit nogal maklik om na so rukkie agter te kom wie die pappie back
    Veral toe ek nog heavy belang gestel het
    Deesdae is ek te ver van die aksie
    Het te min inligting om moeilikheid te soek
    😂

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 02:15
  17. avatar
    #53 Mate

    Vleis
    I think you were on 365

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 02:11
  18. avatar
    #52 Mate

    I remember that very well
    The son was actually a very gifted player. He should have changed to 8th man
    I also think Stoney and Chris Massyn should have started playing hooker at school

    Vleis, I dont think you were on 365, it was wild there, Mr Dobson banned me several times, I had more emails in my inbox from him than from work

    BOG was the best oke but he got carried away with politics

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 02:02
  19. avatar
    #51 Vleis

    @tzavosky: That’s one of the first things I remember reading on the old blog (365)…in 2010. I can remember the father’s name. As beet once told me, a lot of parents leave this blog as soon as their kids complete school.

    ReplyReply
    30 August, 2023 at 00:56
  20. avatar
    #50 tzavosky

    @Mate: Sondag kyk ek Frankryk teen Aus, en dink weer oor toe Paul Willemse van Tsumeb af Monnas toe is, en hoe ongelukkig die pa van die slot wat moes plek maak vir Willemse hier op die blog was daaroor (dink dit was nog op R365). Ek kan nie onthou dat sy seun na skool iewers gefeature het nie.

    Ek dink die blog is ‘n slegte plek om jou seun te kom besing. En dit moet ek van ou Smallies sê, tot vandag toe weet ek nie wie sy seun is wat vir Grey gespeel het nie, en ek dink dis beter so.

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 16:16
  21. avatar
    #49 Vleis

    @Mate: We need another of your Top 20 bad boys on the blog lists, plus the few who were bubbling under. :lol:

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 15:03
  22. avatar
    #48 Djou

    @Mate: Die beste oor-en-weer banter hier was een nag baie laat tussen Ploegskaar en BOG. Van Jan van Riebeeck tot skolerugby! Ek was lekker vaak, maar wou nie gaan slaap nie want dit was net te vrek snaaks 😄😄😄😄😄😄

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 14:08
  23. avatar
    #47 Mate

    @tzavosky: @Vleis:
    It’s been a long time
    Had some great times on here
    Wish I can see all those comments from the very beginning again
    At times it was like a soap opera

    ReplyReply
    29 August, 2023 at 00:38
  24. avatar
    #46 tzavosky

    @Mate: Ek sit nog geduldig hier en wag, skalpel in die hand om jou ingroeitoonnael uit te sny!

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 22:25
  25. avatar
    #45 Vleis

    @Mate: @Hanswors: I joined a short while after you guys, probably in about 2010.

    MrT – where’s Basie?! :lol:

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 14:25
  26. avatar
    #44 Mate

    @Hanswors:
    Ek loop ook al van jou tyd af hier
    Het al baie name hier gehad maar wens ek was nog die FooTlong van Pniel
    😂

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 14:00
  27. avatar
    #43 Ploegskaar

    @Hanswors: 100%

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 12:25
  28. avatar
    #42 Hanswors

    En so kom nog n skole rugby jaar tot n einde. Hierdie was my 15 de jaar op die blog ( in die vorige bedeling het ek aktief geblog onder “skolerugbyliefhebber” en het die passie van n Andre T en Duppie beleef……. Baie ander bloggers het gekom en baie het gegaan soos wat dit maar is as almal dink hulle manne is die volgende springbokke. Baie geluk aan al die manne wat hierdie jaar goed gespeel het en hulle eie persoonlike doelwitte behaal het.
    Onthou skole rugby is nie alles nie maar net die begin…..ongelukkig het ek ook duisende seuns sien verdwyn oor die jare…. seuns met groot potensiaal en n junior kontrak in die gatsak. As die dissipline na skool nie by jou bly nie kan jy maar vergeet want die versoekings van drank , meisies en baie ander dinge maak dit moeilik om die hoogste sport te bereik.
    Tot volgende jaar. Sterkte met die koop/ werf/ finansiele ondersteuning om die spanne reg te kry vir volgende jaar.

    ReplyReply
    28 August, 2023 at 09:39
  29. avatar
    #41 Kaya 85

    Well done Bere!!! Deserved Champs!!
    Well done EG Jansen…exceptional team, showed lots of skill, guts and pride.

    ReplyReply
    27 August, 2023 at 18:06
  30. avatar
    #40 jakes

    Well done EG Jansen and the coaching team on a very good Noordvaal cup season and playing in the finals. Not many expected you to reach the finals after a struggling start to the pre season. Also injuries to key players before the final,including the captain did not make it easier, but so it goes. You can lift your heads high.Now enjoy and take a long break. EGJ is expecting to have a very strong team again in 2024.

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 19:46
  31. avatar
    #39 Wonder

    @OUD ANKER: Lang slap pale help niks😇

    ReplyReply
    26 August, 2023 at 17:20
  32. avatar
    #38 Kantman

    @jakes: Geniet die wedstryd môre, dink EG het almal verbaas hierdie jaar. Groot berg om te klim wag van die huis af, maar die wen teen Kloof het gewys die span kan verras.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 19:40
  33. avatar
    #37 kantako

    @OUD ANKER: stem

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 11:41
  34. avatar
    #36 OUD ANKER

    @kantako: Aangesien HTS Middelburg se A rugbyveld die hoogste pale in die suidelike halfrond het moet hulle die goed dalk korter sny en daar by Columbus Stainless vir scrap metal verkoop om ‘n paar rugby beurse/koop/finansiële ondersteuning uit te deel.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 10:56
  35. avatar
    #35 kantako

    @OUD ANKER: almal ken vir ou Hoppe, was dit nie dieslefde liedjie in Roodepoort nie ? Hy soek n Koor skool

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 10:16
  36. avatar
    #34 OUD ANKER

    @Groen bosveld: En die hoof en BL voorsitter (wat ek persoonlik ken) moes ‘n call maak wat finansieël in die beste belang vir die skool se bestaan was eerstens en belangrikste ‘n opvoedkundige instelling en nie ‘n rugby klub nie.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 09:24
  37. avatar
    #33 Groen bosveld

    @OUD ANKER: Ek dink daar is baie spekulasie wat by HTS Middelburg gebeur het. Baie wanpersepsies en ongelukkig het dit ‘n sekere wanbeeld na buite gestuur. Waarskuwings oor die moontlike val van HTS se rugby is in daardie tyd ge-opper aan die hoof en BL voorsitter. Dit was beslis ‘n model wat volhoudbaar was en defnitief kon werk.

    ReplyReply
    25 August, 2023 at 08:51
  38. avatar
    #32 kantako

    @jakes: gaan dit beslis dophou.

    Ek sien Hugenote het as SKOOL steeds bo hulle in die Pukreeks ge-eindig

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 17:45
  39. avatar
    #31 jakes

    @kantako: HTS Springs was vir paar jaar baie sterk. Dis omdat die regering Hugenote Seunsskool oorgeneem het, en al die seuns moes oorgaan na Hugenote Meisies toe om 1 skool te vorm naamlik Hugenote. Baie van die seuns het oorgegaan HTS Springs toe ondat daar nie genoeg plek was by Hugenote nie en dis toe HTS Springs baie sterk begin word. Maar toe HTS Springs se taalbeleid verander na Engels, toe is hul rugbyprogram verby. Baie Afrikaanse seuns in Springs gaan nou na Die Anker toe. Volgende jaar gaan die Anker en Hugenote in dieselfde groep speel. (Shield) Behoort interessant te wees maar die Anker is besig om oor te neem daar.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 17:35
  40. avatar
    #30 kantako

    @Grizzly: stem, selfs HTS Springs was ook n top rugbyskool, maar jy kan ongelukkig nie jou skool optel en skuif uit die area waarin hy is nie.

    Sterkte vir julle manne Saterdag. Ek het probeer aas gooi op die Garsie blog maar niemand byt eers nie, spoil my fun

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 16:39
  41. avatar
    #29 Grizzly

    @kantako: Demise van Hugenote Springs is n hartseer saak.Was n top seuns skool wat top 5, top 10 hier sou gewees het in die 80’s 90’s.

    Ek dink die myne in en om Springs en die spin off besighede van dit,die oorsaak.Toe die samesmelting met die meisies skool…EG trek daai top seuns.

    Ek persoonlik dink Kempton is die antwoord vir nog n Beker afdeling skool van die Oos-Rand.Kempton brei verskriklik uit en dit lyk of die geld daar is.

    Ek sal nie Die Anker weg gooi nie,hang af wies in beheer,enige iets is moontlik.Die getalle is daar,daar moet die nodige talent uit n 1k seuns wees.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 16:27
  42. avatar
    #28 kantako

    @OUD ANKER: daar is baie klein, groot en goeie besighede in die Oosrand wat ook hulle kinders in n goeie skool wil sit. Ek dink te veel pappas stuur hulle kinders Helpmekaar toe vanaf die Oosrand omdat hulle status en n goeie skool soek. Ek dink daar is verseker plek in die Oosrand vir n groot Top skool, soos Smallies verwys dat Die Anker se terrein iets besonders is. Gooi n goeie atletiekbaan en Astro hokkie daar neer en bele in goeie coaching dan gaan jy klaar die room van die Oosrand skep. Dan is daar ook n rede vir n verhoging in skoolfonds en dan natuurlik n koshuis/sporthuis. Daar is plek vir dit en n behoefte aan dit.

    Die Anker gee sportbeurse, dit was nie HTS Middelburg se ondergang nie. Hulle ondergang is n hoof wat niks van sport weet of wil weet nie, geen belegging in goeie afrigters en agteruitgang van fasiliteite.

    In die ou dae het mense in die dorp gebly en jou kind koshuis toe gestuur die Pretorianers het gegaan na HTS Mid en Warmbad en Tom Naude ens. Die wiel het gedraai, tensy jy nie regtig kop bo water uistaan in so plattelandse of plaas dorpie nie en tensy jou fasiliteite en coaching nie baie goed is nie, verloor jy al jou kinders.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 15:59
  43. avatar
    #27 Djou

    @kantako: EG het heelwat meer kinders uit die Kaap as Garsfontein!

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 15:53
  44. avatar
    #26 OUD ANKER

    @kantako: Dit is presies wat HTS Middelburg gedoen het en hulle het reeds ‘n koshuis en kyk waar is hulle nou. Onthou net die gemiddelde inkomste van ouers van Die Anker voer area is heeltemal anders as Garsfontein as die “gaan haal ‘n paar goeie spelers in die Kaap” die besigheids model sou wees wat betref beurse/koop/finansiële ondersteuning of wat dit ookal genoem word.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 15:40
  45. avatar
    #25 kantako

    @OUD ANKER: ja die bemarking slogan gaan n moeilike een wees. Ek dink hulle kry reeds al die skole in Springs en Brakpan se kinders oor die algemeen..dit is dalk tyd vir hulle om meer kwaliteit en minder kwantiteit te vat, dalk n koshuis te bou en n paar uitgesoekte sport kinders gaan haal in die Kaap soos Garsies

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 14:27
  46. avatar
    #24 OUD ANKER

    @Smallies: Miskien moet jy in Brakpan gaan aftree en Die Anker bemarker word. Jyt noem reeds goeie bemarkings punte!!

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 14:12
  47. avatar
    #23 Smallies

    @OUD ANKER: ek ken daardie gebied Rondom Die Anker goed ,en ek moet jou se volgens my is dit beter as waar EG is ,my suster bly skaars n km weg van EG af en daar is daagliks kak daar in die straat ,die ander ding wat groot in Die Anker se guns tel is spasie….jy kan gemaklik 3 rugby velde ,n volgrote krieket veld en n hokkie astro daar in pas ,wat jy nie by EG kan doen nie

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 14:00
  48. avatar
    #22 OUD ANKER

    @Smallies: Die Anker is wel in Brenthurst, MAAR weet jy wat aan die ander kant van die treinspoor aangaan…dis waarom daai Boksburg bussies nie daai kant om ry nie. En ek het ‘n vraag vir jou en Kontako, wat gaan daai bemarker se bemarking slogan wees…iets soos, “Kom na Die Anker, waar jou seun deur siamese pitbulls na die skool vergesel word”.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 13:20
  49. avatar
    #21 OUD ANKER

    @kantako: As jy sê Die Anker koop, waarna verwys jy? Ek weet van baie dinge wat in daai area gekoop word….

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 13:14
  50. avatar
    #20 kantako

    @Smallies: ek stem 100% saam. Ek dink nie Die Anker het n bemarker nie, as hulle slim genoeg is vat hulle alles van Nigel en Springs.

    Die Anker met 2000 leerlinge is by verre die grootste skool in die Oosrand, dit is sleg dat hulle in die bowl afdeling speel en hulle moet defnitief so gou moontlik in die Cup probeer inkom. Covid het hulle so bietjie gered, maar nou is Regardt weer volstoom en jy kan sien dat EG se 14s reeds optel.

    As ek Die Anker is bou ek so gou moontlik vir my n koshuis.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 12:39
  51. avatar
    #19 kantako

    @OUD ANKER: EG is seker nie so naby nie, maar daai bussies tel tot in Tweedy en Curtis op het ek gesien.

    Die Anker koop ook, so ek weet nie finansieel hoe volhoubaar dit vir hulle is nie ?

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 12:35
  52. avatar
    #18 Smallies

    @OUD ANKER: Die Anker moet verkoop wat hulle kan verkoop in terme van die volgende
    Brenthurst is n BAIE veiliger area as Rietfontein road,hulle moet daar begin en als rondom die rustigheid van die area bou.
    Hulle moet ook vir hulle n slim bemarker aanstel
    Daar is geen rede waarom Brakpan nie ook n Beker skool kan he nie

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 11:54
  53. avatar
    #17 OomPB

    Great om Upington se naam te sien. Moet seker groot wees vir hulle.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 11:49
  54. avatar
    #16 OUD ANKER

    @kantako: HTS Middelburg vrek hartseer! maar dis agv ‘n besigheidsmodel i.e. koop/beurs/finansieël ondersteun te veel seuns wat nie volhoubaar was nie en toe gebeur Covid en sink toe daardie besigheidsmodel. Die Anker het ‘n volhoubare (bou van graad 8 af op) besigheidsmodel, MAAR sit met ‘n Cup skool geografies baie naby wat gereeld bo die pawiljoene van Die Anker sirkel omte kyk wat hulle kan buit! en dit is ‘n groter risiko vir Die Anker se besigheidsmodel.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 11:40
  55. avatar
    #15 jakes

    @Kaya 85: Kempton Park and Transvalia had a draw in the semis. Kempton Park scored first so they going through to the finals against Rustenburg according to what I read on another article.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 10:26
  56. avatar
    #14 kantako

    @Asterix: dankie. Dit is lekker dat daar n promosie relugasie is, dit sal n rukkie vat voor die sterkste skole in Cup en Plate speel.

    Bv Die Anker speel in Bowl maar in die Pukreeks eindig hulle bo baie van die skole wat in n hoer afdeling as hulle speel.

    As hulle program volhoubaar is kan hulle binne nog n jaar of 2 dalk in die plate speel.

    Bitter jammer dat HTS Middelburg die pad volg van HTS Springs

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 10:23
  57. avatar
    #13 Asterix

    @Kaya 85: Good question as the results I saw it was a draw 29 all in the semi, so not sure if they had a kick off or tries scored or based on log position, Transvalia was higher placed on the log due to points difference after the regular league results.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 10:14
  58. avatar
    #12 Asterix

    @kantako: seker Beet sal seker later die offisiele punte log doen soos altyd maar ek het dit tans soos volg maar dit nog nie finaal nie
    – Beker Menlo gaan af relegate en rustenburg kom in (Promote van Plaat af)
    – Plaat HTS midelburg gaan af relegate en Ligbron kom in (Promote van skild af)
    – Skild Lichtenburg gaan af relegate en die Anker kom in (promote van Bowl af)
    – Weet nie hoe bowl werk en of Dr malan afskuif afdeling 2 nie, ek dink hulle bly in afdeling 1, maar nie seker nie
    Ek dink hierdie is redelik akkuraat maar kan dalk seker nog bietjie verander na Saterdag maar dink dit is baie onwaarskynlik

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 10:04
  59. avatar
    #11 Kaya 85

    @jakes: what was the semi final score in the Kempies-Valia game…I only saw results on SBR

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:58
  60. avatar
    #10 Asterix

    @kantako: Ek dink nie die ander afdelings het onder afdelings nie, ek dit is meer area, so daar is volgens my net 1 wenner in afdeling 2 en dan afdeling 3 ens maar nie 100% seker daaroor nie

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:56
  61. avatar
    #9 Kaya 85

    Rustenburg 21 – 18 Transvalia
    Secunda 33 – 20 Oos-Moot
    Anker 25 – 17 Wesvalia

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:52
  62. avatar
    #8 Kaya 85

    @kantako: I think Rustenburg moving up

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:48
  63. avatar
    #7 Kaya 85

    @Grizzly: potentially an excellent final coming up. Garsfontein definitely the favorites…

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:47
  64. avatar
    #6 kantako

    @Asterix: ok dankie. Ek gedink elke afdeling het slegs 3 groepe.

    Weet enige iemand dalk al wie op en af skuif in
    Cup
    Plate
    Shield
    Bowl ?

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 09:06
  65. avatar
    #5 Grizzly

    @Kaya 85: Wrong,Bere 35 18 EG

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 08:44
  66. avatar
    #4 Kaya 85

    Wynberg 29 – 18 SACS
    Bishops 22 – 21 Rondebosch
    Durbanville 33 – 39 Stellenberg
    Garsfontein 25 – 26 EG Jansen
    Welkom Gim 28 – 21 Upington

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 08:34
  67. avatar
    #3 Asterix

    @kantako: Daar is ‘n bowl afdeling in afdeling 1 so daar is 4 groepe, Cup, Plate, Shield en Bowl. Volgende is dan afdeling 2 waar Midstream laas week die beker gewen het,

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 08:29
  68. avatar
    #2 kantako

    @jakes: Die Anker is nie in die 1ste divisie nie hulle speel in die Bowl afdeling ?
    Dit is die 4de groep. Volgens my is daar net Cup, Plate, Shield in divisie 1 ?
    Ek kan verkeerd wees help my reg.

    Dit is goed vir die Oosrand. Ek verwys weer terug na 2012 waar Kempton die Beeldtrofee gewen het en 2013 waar EG Jansen die finaal teen Kempton gewen het. Altyd twee sterk rugbyskole. Dit is jammer die Springs en Benoni skole het so uitgesak met hulle rugby.

    ReplyReply
    24 August, 2023 at 05:43
  69. avatar
    #1 jakes

    Rustenburg is playing against Kempton Park in the finals of the plate and not Transvalia as per above. Three 1st teams from the East Rand in the 1st division finals. Good luck to all of them this weekend. EGJansen(cup) Kempton Park(Plate) Die Anker(Bowl)

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 22:42

Leave a Reply