Noordvaal Cup Logs 2023 – 29 July 2023

# PROREG A B C OTH PTS P AVG
1 Helpmekaar 89 86 66 11 252 8 31.5
2 Monument 57 58 46 11 172 6 28.7
3 Noordheuwel 56 54 40 11 161 6 26.8
4 Waterkloof 53 47 39 11 150 6 25.0
5 EG Jansen 54 50 34 11 149 6 24.8
6 Nelspruit 46 51 39 11 147 7 21.0
7 Garsfontein 57 42 33 11 143 6 23.8
8 Menlopark 48 44 14 2 108 7 15.4
9 Marais Viljoen 34 32 23 11 100 6 16.7
MENLO NOTA: 3e, o15C en o14C voldoen nie aan reglement punt 17.1.6 en 17.1.4.3 verloor dus 3 x 1 deelname punte en het 3 x 2punt penalisasie = -9 punte.
# 1st XV P W D L BP PTS ProReg
1 EG Jansen 6 6 0 0 6 30 24
2 Garsfontein 6 6 0 0 5 29 24
3 Helpmekaar 8 5 0 3 8 28 23
4 Waterkloof 6 3 1 2 6 20 17
5 Monument 6 3 0 3 6 18 15
6 Noordheuwel 6 2 1 3 6 16 14
7 Marais Viljoen 6 2 0 4 4 12 12
8 Nelspruit 7 1 0 6 3 7 10
9 Menlopark 7 0 0 7 1 1 7
# u16A P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 8 0 0 7 39 24
2 Waterkloof 6 5 0 1 4 24 16
3 Menlopark 7 3 0 4 5 17 13
4 Noordheuwel 6 3 0 3 3 15 12
5 Garsfontein 6 3 0 3 2 14 12
6 Marais Viljoen 6 2 0 4 5 13 10
7 Monument 6 2 0 4 4 12 10
8 Nelspruit 7 2 0 5 3 11 11
9 EG Jansen 6 1 0 5 1 5 8
# u15A P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 8 0 0 6 173 24
2 Noordheuwel 6 5 0 1 3 105 16
3 Monument 6 4 0 2 6 189 14
4 Waterkloof 6 4 0 2 3 60 14
5 Menlopark 7 4 0 3 2 17 15
6 EG Jansen 6 2 0 4 1 -61 10
7 Nelspruit 7 1 0 6 2 -126 9
8 Garsfontein 6 1 0 5 2 -147 8
9 Marais Viljoen 6 0 0 6 0 -210 6
# u14A P W D L BP PTS ProReg
1 Monument 6 6 0 0 4 28 18
2 Helpmekaar 8 5 0 3 2 22 18
3 Nelspruit 7 4 1 2 1 19 16
4 Noordheuwel 6 3 2 1 2 18 14
5 Garsfontein 6 3 1 2 3 17 13
6 EG Jansen 6 3 0 3 4 16 12
7 Menlopark 7 3 0 4 4 16 13
8 Waterkloof 6 0 0 6 2 2 6
9 Marais Viljoen 6 0 0 6 0 0 6
# 2nd XV P W D L BP PTS ProReg
1 EG Jansen 6 6 0 0 5 29 18
2 Monument 6 5 0 1 6 26 16
3 Helpmekaar 8 5 0 3 3 23 18
4 Noordheuwel 6 5 0 1 2 22 16
5 Garsfontein 6 3 0 3 6 18 12
6 Nelspruit 7 2 0 5 5 13 11
7 Menlopark 7 3 0 4 0 12 13
8 Waterkloof 6 0 0 6 3 3 6
9 Marais Viljoen 6 0 0 6 1 1 6
# 3rd XV P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 6 0 2 7 31 20
2 Monument 6 6 0 0 4 28 18
3 Nelspruit 7 5 0 2 1 21 17
4 Garsfontein 6 3 0 3 3 15 12
5 Noordheuwel 6 3 0 3 3 15 12
6 EG Jansen 6 2 1 3 1 11 11
7 Marais Viljoen 6 2 0 4 1 9 10
8 Waterkloof 6 1 1 4 1 7 9
9 Menlopark 7 0 0 7 1 1 4
# 4th XV P W D L BP PTS ProReg
1 Monument 6 5 0 1 4 24 0
2 Garsfontein 6 5 0 1 4 24 0
3 Noordheuwel 6 4 0 2 4 20 0
4 Nelspruit 7 4 0 3 4 20 0
5 EG Jansen 6 3 0 3 4 16 0
6 Helpmekaar 7 3 0 4 3 15 0
7 Waterkloof 5 3 0 2 2 14 0
8 Marais Viljoen 5 0 0 5 0 0 0
9 Menlopark 6 0 0 6 0 0 0
# u16B P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 7 0 1 6 34 22
2 Monument 6 5 0 1 5 25 16
3 Waterkloof 6 4 0 2 5 21 14
4 Nelspruit 7 5 0 2 1 21 17
5 Noordheuwel 6 3 0 3 2 14 12
6 Marais Viljoen 6 3 0 3 2 14 12
7 Garsfontein 6 1 0 5 1 5 8
8 EG Jansen 6 1 0 5 0 4 8
9 Menlopark 7 0 0 7 2 2 7
# u16C P W D L BP PTS ProReg
1 Monument 5 5 0 0 4 24 0
2 Nelspruit 6 5 0 1 4 24 0
3 Waterkloof 4 3 0 1 3 15 0
4 Garsfontein 4 1 0 3 1 5 0
5 Noordheuwel 3 1 0 2 0 4 0
6 Helpmekaar 1 0 0 1 0 0 0
7 Marais Viljoen 1 0 0 1 0 0 0
8 EG Jansen 3 0 0 3 0 0 0
9 Menlopark 3 0 0 3 0 0 0
# u15B P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 7 0 1 8 36 22
2 Waterkloof 6 6 0 0 3 27 18
3 Monument 6 5 0 1 4 24 16
4 Menlopark 7 4 0 3 3 19 15
5 Noordheuwel 6 3 0 3 0 12 12
6 Nelspruit 7 2 0 5 2 10 11
7 Garsfontein 6 1 0 5 2 6 8
8 EG Jansen 6 1 0 5 1 5 8
9 Marais Viljoen 6 0 0 6 0 0 6
# u15C P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 7 0 1 9 37 22
2 Waterkloof 6 6 0 0 4 28 18
3 Monument 6 4 0 2 3 19 14
4 Noordheuwel 6 3 0 3 4 16 12
5 EG Jansen 6 3 0 3 3 15 11
6 Garsfontein 6 3 0 3 3 15 11
7 Menlopark 7 2 0 5 1 9 6
8 Nelspruit 7 1 0 6 4 8 9
9 Marais Viljoen 6 0 0 6 0 0 5
# u14B P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 8 0 0 8 40 24
2 EG Jansen 6 5 0 1 4 24 16
3 Garsfontein 6 4 0 2 4 20 14
4 Noordheuwel 6 4 0 2 4 20 14
5 Nelspruit 7 2 1 4 3 13 12
6 Monument 6 2 0 4 2 10 10
7 Waterkloof 6 1 1 4 1 7 9
8 Menlopark 7 1 0 6 1 5 9
9 Marais Viljoen 6 1 0 5 0 4 8
# u14C P W D L BP PTS ProReg
1 Helpmekaar 8 8 0 0 8 40 24
2 Noordheuwel 6 5 0 1 5 25 16
3 Monument 6 4 0 2 3 19 14
4 Waterkloof 6 3 0 3 3 15 12
5 EG Jansen 6 3 0 3 3 15 12
6 Nelspruit 7 3 0 4 3 15 13
7 Garsfontein 6 2 0 4 3 11 10
8 Marais Viljoen 6 1 0 5 1 5 8
9 Menlopark 7 0 0 7 1 1 4

30 Comments

  1. avatar
    #30 Rugbyman

    @kantako: Jy is reg… As Monnas wen met n bonus punt eindig hulle 3de agv die punte verskil en Helpies 4de. As Kloof wen is Monnas uit.

    In terme van spelers rus… Geen kans vir dit nie. Jou opmerking oor wie ons wil speel in ‘n semi – Dit maak nie rerig saak nie. Dit sal tough wees ongeag of dit Helpies, Monnas of Kloof is. Al drie spanne is goeie spanne! Play-off rugby is once-off rugby en bring unieke druk. Dit maak die speelveld meer gelyk in my opinie.

    ReplyReply
    7 August, 2023 at 05:46
  2. avatar
    #29 kantako

    @Wonder: ek dink veral hulle kan die jaar, en Kloof is die laaste paar jaar vir Monnas n achilles heal, van die jaar met die Beeld voorblad berig ne. Kloof het alles om voor te speel.

    Maar my kop se Monnas het nou momentum en gaan moeilik gestop word. Die ding van Monnas in uitspele is soos die Bulls van 2007 se dae hulle weet om te wen.

    ReplyReply
    7 August, 2023 at 02:44
  3. avatar
    #28 Wonder

    @kantako: Dink jy Kloof kan vir Monnas wen?

    ReplyReply
    6 August, 2023 at 18:26
  4. avatar
    #27 kantako

    @Wonder: as Kloof wen is hulle 3de.

    As Monnas met n Bonus punt wen, dan eindig hulle op 28 maar na die puntefees teen DIE menlo, sal Monnas dan 3de eindig op punteverskil.

    Indien Kloof en Monnas draw en Kloof kry n bonus punt (4 driee) dan sal Kloof saam Helpies op 28 eindig maar Helpies sal 3de eindig op punterverskil.

    Dit is hoe ek dit verstaan ? @rugbyman

    So as ek Eg/Garsies is sal ek my spelers rus na al die harde wedstryde, altwee is guaranteed vir n home semi. Ek speel eerder Kloof of Monnas op die huidige stadium as Helpies. Hulle lyk gevaarlik.

    ReplyReply
    6 August, 2023 at 16:30
  5. avatar
    #26 Djou

    @Wonder: Weet nie. Jy sal Rugbyman moet vra!

    ReplyReply
    6 August, 2023 at 12:57
  6. avatar
    #25 Wonder

    @Djou: @Asterix,so Saterdag se gane tussen Kloof en Monnas bepaal wie die 4de span is wat semis haal. Wen Kloof,eindig hulle 3de. As Monnas met bonus punt wen is hulle saam Helpies op 28 punte,wie eindig 3de,? Ek dink Monnas sal voor wees op netto punte verskil maar Helpies het die liga game gewen.En as Kloof en Helpies albei op 28 punte eindig?

    ReplyReply
    6 August, 2023 at 12:38
  7. avatar
    #24 Djou

    @Asterix: Lyk volgens puntetabel of dit vir 3 wedstryde was.

    ReplyReply
    4 August, 2023 at 13:03
  8. avatar
    #23 Asterix

    @Djou: dalk gewoonlik maar weet van heelwat cravenweek spelers wat volgende jaar garsfontein toe gaan. Ek glo Garsfontein gaan ‘n baie sterk o/14 span he.

    ReplyReply
    4 August, 2023 at 07:27
  9. avatar
    #22 Asterix

    @Djou: Menlo het defnitief met paar games ‘n o/14c en o/15c span laat speel, hierdie saterdag weer op die program.

    ReplyReply
    4 August, 2023 at 07:22
  10. avatar
    #21 Djou

    @OUD ANKER: Uhm, ek dink nie jy verstaan mooi nie, engelse seuns gaan nie sommer na die 4 afrikaanse skole toe nie.
    Of is jy weer tong in die kies hier?

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 21:11
  11. avatar
    #20 OUD ANKER

    @Djou: 5 topskole in ‘n 10km radius, nie net 4 nie. Boys High sou die jaar vir beide Menlo en Kloof pak gegee het en gaan hulle verseker ook nie komende Saterdag teen Affies verneder word nie. Verder is Boys High se onder ouderdom en laer oop spanne baie kompeterend en sal jy ook baie verbaas wees hoeveel Afrikaanse graad 7s Boys High deesdae trek.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 20:24
  12. avatar
    #19 Djou

    @Asterix: Ons weet teen die tyd die top laerskoolspelers gaan altyd Affies toe.
    Volgende jaar is niks anders nie. Maar die kans is nou groter dat van die outjies wat volgende jaar Affies o.14 B en C sou speel moontlik eerder na die ander hoërskole toe sal gaan.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 20:02
  13. avatar
    #18 Djou

    @Asterix: Sorry, het verkeerd verstaan – Menlo het nie C-spanne gehad nie.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 19:54
  14. avatar
    #17 Asterix

    @Grizzly: as ek jou post/vraag reg aanneem. Ons moet seker offisieel wag vir die GDE plasing wat eers oor n maand gebeur en my vertroue in ons GDE is omtrent dieselfde as wat ek het met Willie onder ‘n hoe bal, maar nee kloof was nie sy 1ste keuse nie, maar wie weet dalk weier GDE hulle sy aanvaarde aansoeke by die drie ander skole voor Kloof, en dan sal hy moet hy Kloof toe gaan :lol:

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 14:16
  15. avatar
    #16 Asterix

    @Djou: Net ‘n verdere punt oor jou vraag aan Rugbyman oor die verspreiding van die speler, is dat ek dink een van die probleme van Menlo se rugby in die verlede is dat hulle baie goeie o/13 spelers gekry het (maar dit is gewoonlik maar net die outjie wat die grootste is by o13). Wanneer die ander seuns op o/16 hulle begin inhaal dan gaan daai sterk rugby nie noodwendig deur na die oopspanne toe nie. Ek dink hoe meer skole jy in Pta het wat sterk is o/14 hoe groter is die pool en kans dat daar meer sal ontwikkel by die seniors wat die streek sterker sal maak by die oop spanne.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 14:02
  16. avatar
    #15 Asterix

    @Djou: Ek dink volgende jaar kry Garsfontein baie meer o/13 spelers van die huidige blou bul groep as gewoonlik en gaan hulle baie meer on par wees met Affies volgens my, Dink waterkloof en veral Menlo gaan bietjie verder gaan moet kyk. Dit is net op hoorse en ek het geen bewyse daarvan natuurlik nie.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 13:54
  17. avatar
    #14 Asterix

    @Djou: Nee ek verstaan die stelsel, my vraag is hoekom het Menlo straf punte teen hulle gekry volgens Beet se post hierbo, was dit omdat daar nie spanne was met een van die games nie of was die span wat wel op ‘n ander dag gespeel het nie reg samgestel nie.
    Atletiek was altyd nog hulle 1ste sport en sterk in al hulle ander sport en al hulle ander aktiwiteite, met rugby is my gevoel nog altyd dat hulle baie goeie juniors gehad het vir baie jare maar dit is nie altyd by die oopspanne dieselfde gewees nie, daar is baie opinies vir die redes darvoor maar ons kan dit op ‘n ander dag in detail meer bespreek.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 13:49
  18. avatar
    #13 Djou

    @Rugbyman: Ek is nie so seker of ‘n swakker Menlo sleg is vir Pretoria nie.
    Huidig sit jy met 4 topskole in ‘n radius van sowat 10km. Meeste top laerskoolspelers gaan Affies toe en hul o.14c- span wen gewoonlik die ander 3 se a-spanne. Dit is omdat die ander o.13’s wat nie Affies toe gaan nie verdeeld is tussen die ander 3 skole. Sou daar een minder skool wees gaan die o.14’s van die ander 2 sterker wees en meer mededingend wees teen Affies en o.14’s landwyd.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 13:44
  19. avatar
    #12 Djou

    @Asterix: Die stelsel is ingebring om skole aan te moedig om rugby uit te brei deur meer spanne in die veld te sit.
    Punte word outomaties gekry onder die aanname dat al die spanne van a tot c sal speel. Indien die spanne egter nie speel nie verbeur hulle die outomatiese punte en word gepenaliseer.
    Sover ek kan onthou – en dit strek terug tot die 1980’s het Menlo meestal uitsonderlike atlete, hokkie- en netbalspelers gehad en af en toe ‘n goeie rugbyspan of twee.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 13:39
  20. avatar
    #11 Grizzly

    @Asterix: Kloof?

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 12:43
  21. avatar
    #10 Asterix

    @Rugbyman: weet jy dalk iets van die staf punte of as jy liewers nie wil komentaar lewer nie sal ek verstaan.
    Ek glo dit gaan so 2 jaar vat maar soos genoem o/15 en o/16 van hierdie jaar relatief sterk. Glo hulle sal dalk ook volgende jaar ‘n paar o/14’s erens inkry, dink wel die meeste top huidige o/13’s van Pta is na julle toe oppad :-D . Met Menlo wat nou ‘n nuwe Hoof soek en hulle nuwe atletiek baan en al hulle nuwe afrigters by van die sport en by die rugby, is die fokus dalk bietjie huidiglik verspreid, maar ten minste glo ek daar is hoop, My seun lyk my op ‘n ander skool as Menlo vir volgende jaar besluit (vir ander nie rugby redes), maar ek sal saam met my dogter nog altyd menlo ook ondersteun saam met ons nuwe skool. Sterkte vir julle met die semis.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 11:24
  22. avatar
    #9 Rugbyman

    @Asterix: Dis glad nie goed vir Pretoria se rugby dat Menlo sukkel nie. Ek hoop hulle maak dit reg.

    ReplyReply
    3 August, 2023 at 11:03
  23. avatar
    #8 Asterix

    @jakes: As die 9 penalty punte teen Menlo staan, glo ek sal hulle afskuif want Marais Viljoen sal meer punte kry net op spanne wat deelneem in die laaste week, (behalwe as Menlo baie spanne hierdie naweek kan kry om te wen teen Monument, of dalk ‘n span in die juniors kan kry om in die semis te speel, wat ek nie dink maklik gaan gebeur nie, as ek reg verstaan kry jy ekstra punte vir die semi’s) as die punte nie afgetrek gaan word nie sal Marais Viljoen 4 wedstryde meer as Menlo moet wen in die volgende 2 weke om by hulle verby te moet skuif.
    Persoonlik dink ek nie dit sal die einde van die wereld wees vir Menlo om vir ‘n jaar af te skuif nie, net om weer hulle voete te vind met hulle rugby program en al die veranderings nie, dink die juniors klaar goed weer op dreef, seniors sukkel laaste 2 jaar maar meeste van hulle nie volgende jaar meer daar nie. Huidige o/15 en o/16 spanne baie sterk van Menlo, ongelukkig paar baie close games in die begin verloor en nou eers begin hulle voete vind, so Menlo behoort oor 2 jaar weer baie kompeterend te wees.

    ReplyReply
    2 August, 2023 at 08:32
  24. avatar
    #7 SB Rugby

    bedoel volgende naweek

    ReplyReply
    2 August, 2023 at 08:09
  25. avatar
    #6 SB Rugby

    @Wonder: 100 % reg – Dit is sal great wees as Menlo se 0/16 span die naweek kan wen

    ReplyReply
    2 August, 2023 at 08:08
  26. avatar
    #5 SB Rugby

    Sover Ek weet is dit Waterkloof vs Monnas die naweek, wie speel Waterkloof volgende naweek ?

    ReplyReply
    2 August, 2023 at 08:07
  27. avatar
    #4 Wonder

    @jakes: Beslis die game van die naweek,gaan hard wees.

    ReplyReply
    2 August, 2023 at 06:19
  28. avatar
    #3 jakes

    @Wonder: EGJ/ Noordheuwel gaan weereens baie hard en close wees. Ek dink EGJ behoort te wen op tuisveld. Dit hang ook af oor Noordheuwel se benadering noudat hul nie meer die semis kan haal nie. Gelykop teen Klofies twee weke terug en net verloor teen Garsfontein. Sal maar moet wag en sien

    ReplyReply
    1 August, 2023 at 22:39
  29. avatar
    #2 Wonder

    @jakes: DIE Menlo se 0/16 span het goeie kans om te wen.
    Sal een massive upset wees as hul eerstes vir Monnas wen.

    Marais gaan ook sukkel om punte te kry Kloof en Noordheuwel. Dink jy EG gaan vir Noordheuwel wen?

    ReplyReply
    1 August, 2023 at 19:26
  30. avatar
    #1 jakes

    So accordingly to what I can read will Menlopark probably be regulated as they only have one game left and Marais Viljoen still two to get more points. Menlopark will not get many points against Monnas in their last matches I think

    ReplyReply
    1 August, 2023 at 18:50

Leave a Reply