All in a day’s work for EG’s coaches Rudi & Reghardt

What an Easter Monday , 18 April 2022 was for EG Jansen and University of Pretoria coaches Rudi Dames and Reghardt Botha!

Kearsney Easter Rugby Festival – Botha’s Hill, KwaZulu-Natal

09h30 – Dr EG Jansen’s match against Glenwood kicks off.

Midway through the first half and Jansies look to be staring down a barrel at 0-10 down and unable to find any gears.

EG look a different team in the second half and add two second-half tries to one awarded in the first half, to finish strongly to cause a bit of an upset, winning 17-10.

Soon after the final whistle Dames and Botha set off on a 6.5-hour 600km trip to their next destination.

Varsity Cup Semi-Final – Shimla Park, Bloemfontein

19h00 – Underdogs UP-Tuks get underway against UFS Shimlas.

After 32-min it’s 11-21 to the University of Free State and going according to the form-book.

18-unanwered points sees Tuks reverse the tables to cause an upset, win 29-21 and book a place in the final against Maties at the Danie Craven Stadium in Stellenbosch on 25 April 2022.

 

Leave a Reply

39 Comments

  1. avatar
    #39 Mate

    @Jong Matie:
    Wat het dit uit te waai met Count Pushkin?

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:49
  2. avatar
    #38 Jong Matie

    @Mate: Aanvanklik was daar 9 eerste span spelers uit, darem nou net 2. Onwards and upwards we go.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:44
  3. avatar
    #37 Mate

    @Jong Matie:
    Hou nou op om met my kuiertyd in te meng
    Ons sal Saterdag bietjie vat daar op die Slag van Markotter

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:42
  4. avatar
    #36 Jong Matie

    @Mate: Jy moet jou prioriteite reg kry lol

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:37
  5. avatar
    #35 Mate

    Al op die 3de bottie Beyerskloof
    Proe soos Sparberry
    Sal maar Count Pushkin nader roep

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:33
  6. avatar
    #34 Smallies

    @Jong Matie: Cabernet is vir kardiewe….

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:26
  7. avatar
    #33 Jong Matie

    @Mate: Ons drink ordentlik goed hier in die Kaap. Cabernet, Steel Works, Gin en Tonic.
    Johannesburger etc is nie te koop die kant van die tonnel nie :)

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 13:18
  8. avatar
    #32 Mate

    Sal nooit hier geswaai kan raak

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 12:52
  9. avatar
    #31 Smallies

    @Mate: hulle gooi water by die Branna…en asyn saam die wyn

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 12:47
  10. avatar
    #30 Mate

    Drankies maar flouerig hier in die Kaap

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 12:37
  11. avatar
    #29 Jong Matie

    @Mate: Vasgehaak by die Pearl?

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 12:34
  12. avatar
    #28 Mate

    Lekker plek die Elephant & Barrel

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 12:29
  13. avatar
    #27 Smallies

    @Jong Matie: MOM was maar nog altyd in my oe n persoon se indruk van n speler

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:58
  14. avatar
    #26 Jong Matie

    @Smallies: Selfde geld vir Tukkies se nr3, was by verre die beste speler op die veld in die semi. Nugter weet hoe hy nie MOM is nie.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:50
  15. avatar
    #25 Smallies

    @Jong Matie: moenie Marcell by die WP vergeet nie

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:48
  16. avatar
    #24 Jong Matie

    @Smallies: De Wet Marais is Maties se eweknie.
    Merkwaardig as jy dink beide kom van GCB.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:38
  17. avatar
    #23 Smallies

    @Jong Matie: stem ,By maties laaik ek Henri Du Toit en natuurlik De Wet Marais

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:37
  18. avatar
    #22 Jong Matie

    @Smallies: Hy is die gom in die Tuks pak.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:30
  19. avatar
    #21 Smallies

    @Jong Matie: Grey Old boy 2016 Yster

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:24
  20. avatar
    #20 Jong Matie

    @Smallies: Een naam, Dian Schooness.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:22
  21. avatar
    #19 Smallies

    @Jong Matie: Jip die twee beste spanne op die dag het gewen,ek dink Maties sal die kampioen span wees mits hulle nie die Tukkies onderskat nie….paar outjies in die Matie setup wat ek baie laaik,en dan Klein Edwin Till by Tukkies is ook n yster

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 11:10
  22. avatar
    #18 Jong Matie

    @Smallies: Tukkies was puik op die dag. Die Maties was self lelik woes.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:50
  23. avatar
    #17 Smallies

    @Jong Matie: Shimlas het seker maar gedink hulle kan nou maar cruz final toe,pel jy cruz nie teen Tuks nie ….

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:47
  24. avatar
    #16 Jong Matie

    @Smallies: Ek weet nie waar Shimlas se koppe was nie.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:37
  25. avatar
    #15 Smallies

    Al wat ek kan se is hulle het die Shimlas se batterye goed nat gepie ,well done to them….

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:35
  26. avatar
    #14 Jong Matie

    @Mate: As die wind eers begin waai op Val de Vlie is daardie baan nie jou maat nie.
    Jy is net uiters bevvoorreg om in die oggend so vroeg te speel.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:20
  27. avatar
    #13 Mate

    @Jong Matie:
    Op die 10de begin
    Nou op die 4de
    Ek slaan stingers vandag
    Sommer n chip n putt baan hierdie
    Baie overrated

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:16
  28. avatar
    #12 Jong Matie

    @Mate: Watter putjie is jy nou op en hoe lyk die swing, high cut of a low draw?

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:10
  29. avatar
    #11 Mate

    @kantako:
    Miskien kan Boerboel ons vertel
    Hy is groot pelle met SE

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:04
  30. avatar
    #10 kantako

    @Mate: you could be right mate. Im not too sure.
    @Rainier Nico is the Head Coach as far as I know.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 10:00
  31. avatar
    #9 Rainier

    Ek dog Nico Luus coach Tuks.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 08:35
  32. avatar
    #8 Jong Matie

    @Mate: 😀😀😀

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 08:02
  33. avatar
    #7 Mate

    @Jong Matie:
    Nee man ek raak nou geirriteerd hier op die golfbaan
    4 slakke hier voor ons
    Wag op elke bof vir hulle
    Ek dink dit is 4 wetenskaplikes van Boland Landbou
    Lyk of hulle op n paaseier jag is

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:57
  34. avatar
    #6 Mate

    @kantako:
    I’m sure originally Rudi was going to be in charge but had some other commitments and then became 2IC
    Maybe somebody can verify that
    If I’m wrong then I’ll humbly apologise

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:54
  35. avatar
    #5 Jong Matie

    @Mate: Verkeerde voet uit die bed mee opgestaan vanoggend?

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:53
  36. avatar
    #4 kantako

    Two very very good coaches. Tough as nails and so are the teams they coach. Both also played good rugby. @mate Im not too sure if Rudi ever pulled the strings at Glenwood in SE era, I always remember SE being the Rugby man in charge, Rudi did however fill that role when SE left to HJS. Then Rudi took a role at PTA Boys, where he and Regardt coached together at the Bulls provincial teams when Regardt was at Menlo. They both moved to EGJ and coach together at TUKS.

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:44
  37. avatar
    #3 Mate

    @Jong Matie:
    Lyk my jy lees nie die artikels nie
    Skryf sommer net iets omdat dit jou beurt is
    Vra jou gr11 sussie om vir jou te lees as jy sukkel met opstelle

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:42
  38. avatar
    #2 Jong Matie

    Where is so called Dames these days?

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 06:52
  39. avatar
    #1 Mate

    Did you know that back in the days, Dames was actually the big dog at Glenwood and Sean Erasmus his under study
    Rugby commitments abroad for Dames then made SE in charge
    Very very underrated coach this Dames character

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 03:25