Virsekerbeker 2020 – Division 1 groups after the promotion-relegation

CUP PLATE SHIELD
C1 Menlopark
C2 Garsfontein P2 Zwartkop S2 Lichtenburg
C3 Monument P3 Rustenburg S3 Heidelberg VS
C4 HTS Middelburg P4 Ben Vorster S4 Oos-Moot
C5 Waterkloof P5 Nelspruit S5 Florida
C6 EG Jansen P6 Montana S6 Jeugland
C7 Helpmekaar P7 Kempton Park S7 Hugenote (Springs)
C8 Noordheuwel
P1 Marais Viljoen

(promoted)

S1 Middelburg

(promoted)

Div2 Ligbron

(promoted)

C9 Transvalia

(relegated)

P8 Eldoraigne

(relegated)

Centurion

Relegated to Div 2

Leave a Reply

25 Comments

  1. avatar
    #25 Grizzly

    @Vyfster: Ken jy vir Joe v d Walt?Was ook in die 84 Affies wat die beker gedeel het met Monnas.@BoishaaiPa: Sal jou later n brief gooi op jou reply as ek n uur vry het.

    ReplyReply
    23 August, 2019 at 08:28
  2. avatar
    #24 BoishaaiPa

    @Vyfster: My golf partner se broer het ook in daai 84 Affies span gespeel en hyself was in die ’77 span gewees.

    ReplyReply
    23 August, 2019 at 06:25
  3. avatar
    #23 AbsolutMenlo

    @4×4: Indien dit sou gebeur sal Affies kompeterend wees … geen twyfel!

    @jakes: Stem, 2 afdelings way 2 go indien 10 spanne!

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 20:40
  4. avatar
    #22 BlouLou

    @jakes: onthou relegasie gaan oor alle ouderdomme se combined performance. Nie net 1ste spanne nie

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 18:56
  5. avatar
    #21 BlouLou

    @Kaya 85: nie seker dit het met sy Menlo alumni status te doen nie. Dalk meer met die feit dat die nuwe generasie skoolhoofde minder anaal is en meer vooruitstrewend en inklusief, minder aan ou verknogte bevooroordelings vashou en liewers kinder se belange eerste stel (ek verwys nou hier ook na my alma mater) and was the new headmaster already appointed or only acting at this stage?

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 18:52
  6. avatar
    #20 Kaya 85

    @BlouLou: do you think it’s a coincidence that the new Affies headmaster, appointed this year, played in the Menlopark 1st team the previous time they contested a VB/Beeld/Directors Cup, i.e. 1991?

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 16:40
  7. avatar
    #19 4×4

    @Ooorkant Loftus: Ons hoop maar dat daar ‘n paar e-posse gelek word, maar op die stadium word alles baie naby aan die bors gehou

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 15:06
  8. avatar
    #18 jakes

    Ja dit gaan moeilik wees om Affies ook in te kry vir die 2020 of selfs 2021 seisoen vir die beker afdeling. Dit beteken 10 skole. 9 harde wedstryde plus semi finaal en finaal. Dis 11 baie harde wedstryde. Net te veel dink ek. Ander opsie sal wees deel die beker afdeling in 2 groepe. 5 skole per groep. Top 2 gaan deur na semis toe. Of selfs top 4 speel uit in kwart ( 1 teen 4), dan semis en dan finals. Die laaste twee in elke groep speel uit om te sien wie word gereguleer. Dis net ‘n opsie.

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 15:02
  9. avatar
    #17 Ooorkant Loftus

    @Vyfster dankie ja, baie interessant.
    N Tvl skole rugby in die laat sewentigs asook die tagtigs was baie anders as die huidige situasie wat ons almal nou ken.
    Skole wat toe gereeld goed gedoen het was Oos-Moot, John Vorster, Overkruin, C R Swart, F H Odendaal, Gerrit Maritz, Voortrekkerhoogte, Brits, Menlo, H F Verwoerd en Affies.

    N Tvl skole rugby was gesond gedurende die tydperk en het ons die Admin gewen ook n paar kere as ek reg onthou.

    74 het John Vorster met Zallas v Zyl hul cappie dit reggekry.
    78 het Affies n bul span gehad met French toe die kaptein.
    82 was Oos-Moot weer die ysters met Rothmann hul kaptein.

    Om net n paar van die wenners te noem van manne wat gespeel het toe ek op skool was.
    Klip harde spanne vanuit die moot area onthou ek nog goed gedurende die tyd.
    Wedstryde teen John Vorster / Oos-Moot / H F Verwoerd / Wonderboom en selfs Tuine was baie spesiaal.

    @4×4 – Enige nuus oor die groot Indaba al wat jy van praat?

    Ek voel ook iets moet gedoen word nou, kan nie meer so aan ploeter nie.
    Persoonlik sal ek daarvan hou as hul kan terug keer maar ook behou sekere van die huidige bepalings wat solank al saam met ons kom.

    Gaan moeilik wees om beide te kan inpas, ons kan maar net hoop daarvoor.

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 13:16
  10. avatar
    #16 Vyfster

    Nog stukkie trivia , 85 was 2 lede van Affies se 84 eerstes wat beker gedeel het, saam my in klas…..Henry Kelbrick en Mark Minnaar.
    Kellies was my lab partner, aangesien ons alfabeties ingedeel was , en ons vanne op mekaar volg.
    Ek praat nou onder korreksie, maar sover ek kan onthou het Mark as flank vir Affies die wen drie in laaste sekondes in semifinaal gedruk om eindstryd te haal, en ek dink hy het gelykmakende drie in laaste minuut teen Monnas in finaal gedruk om trofee te deel.

    Miskien is ek verkeerd, maar ek weet virseker dat hy in 2 opeenvolgende wedstryde, drie in laaste minuut gedruk wat hul verder laat vorder het..
    Kon netsowel Bulle finaal en kwarteind gewees het
    Miskien kan iemand hier ons Inlig, my geheue werk nie meer so goed nie

    Punt bly, hulle het ryk geskiedenis in daardie kompetisie, en ek glo hul sal verder hoofstukke skryf daar

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 00:45
  11. avatar
    #15 Vyfster

    Moet byvoeg, die wat ek ken is redelik biased
    Was in 1985 eerstejaar op Tuks….so die manne van Affies was 84 in Matriek toe hulle direkteurstrofee gedeel het met Monnas, en dink met nostalgie terug aan daardie dae.

    Die wat 85 1ste jaar was, was dus van 80-84 op Affies
    Interessant dat hul in daardie 5 jaar 2 keer finaal gehaal het, 81 teen Tom Naude, en 84 teen Monnas….en altwee keer die trofee gedeel het 8))
    Die wat volgende 5 jaar in Affies was , dus 85 -89 kon nooit beleef hoe Affies eindstryd haal nie….om waarheid te se kon net 1 keer NTVL ( Blou Bulle ) kampioen wees in 1988, maar is deur Lichtenburg afgestof in kwarteind , so hul mag dalk anders voel :mrgreen:

    ReplyReply
    22 August, 2019 at 00:26
  12. avatar
    #14 Vyfster

    @BlouLou: shame ,kry vir Pietersburg jammer…as opsie 2 ingestem was, was hulle nou terug in afd 1.

    Ek dink Affies wil graag, en sal terugkeer VB toe….maar miskien sal dit prakties te moeilik wees om volgende jaar al te gebeur….but you never know.

    Al die old boys wat ek ken, wil dit bitter graag sien gebeur, en ek ken baie , veral die wat saam my geswot het, of in selfde koshuis was op Tuks.

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 23:59
  13. avatar
    #13 4×4

    @@Valkie: Nee wat spaar maar petrol. Affies sal eers moet tyd spandeer om hulle strukture reg te kry om met die Noordvaal skole te kan kompeteer. Ons almal wag nou in spanning om te sien of die groot indaba wat gehou is oor Affies rugby werklik geimplimenteer gaan word, en/of dit maar blote lippediens was.

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 22:48
  14. avatar
    #12 Valkie

    As Affies werklik VB toe gaan kom in 2021 :wink: ry ek Pta toe om die eerste wedstryd tussen Affies en Garsfontein te kyk in ń pikkewynpak!

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 22:05
  15. avatar
    #11 Ricardo12Volkies2012

    @BlouLou:
    Lees nou dieselfde ding? FEITE of FIKSIE?

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 21:35
  16. avatar
    #10 BlouLou

    http://www.highschool.ruggas.co.za/?p=21495

    Gaan Affies regtig terugkom VB toe?

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 21:02
  17. avatar
    #9 Middies pa

    @Rustie: Dankie Rustie. Gelukkig almal ou bekendes vir Middies behalwe Rustenburg en Kemptonpark. Opwindende nuwe seisoen wat voorlê.

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 11:05
  18. avatar
    #8 Vyfster

    Ligbron gaan goed vaar as nuwe long in afd 1….hou hulle dop

    ReplyReply
    21 August, 2019 at 01:11
  19. avatar
    #7 Rustie

    @Grizzly: Net tyd gaan ons vertel wat in daai geweste gaan gebeur maar dit het positief geklink.

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 17:17
  20. avatar
    #6 Grizzly

    @Rustie: Ek dink Montana kan dop gehou word,vernaam as hulle seuns Kan hou,met Muaryfield weg lyk dit belowend :lol: Die Moot en vernaam die Noord van PTA die 4 Ooste skole se grootste voedingsbron.

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 16:30
  21. avatar
    #5 Rustie

    @jakes: Centurion het verlede jaar al gesukkel om hulle B spanne vol te maak. Eldoraign het belowende 1ste span en graad 11s maar sukkel in die junior afdelings. Zwartkop was verlede jaar met al hulle spanne redelik op dreef, gelyk asof hulle cup toe sou gaan inpleks van Noordheuwel,en die jaar net hul een span wat op dreef was. Positiewe noot Montana was darem die jaar meer kompeterend as verlede jaar.

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 13:36
  22. avatar
    #4 The O

    @jakes: Vra dieselfde vraag. My alma mater wat nou twee jaar in ‘n ry gerelegate word as ek nie verkeerd is nie. Lyk nie goed nie…

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 12:20
  23. avatar
    #3 Rustie

    Welkom by plaat Transvalia en Middelburg. Jammer om Eldoraign te sien gaan. Sterkte aan Marais Viljoen.

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 11:54
  24. avatar
    #2 jakes

    Welkom Marais Viljoen in die beker afdeling. Julle moet weet dit gaan harde rugby wees. Wat gaan daar by Centurion aan?

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 05:46
  25. avatar
    #1 Gatskop

    Weet een van julle of Stella weer deelgeneem het vanjaar. Weet hulle het laas jaar in een van die klein skole finaal gespeel?

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 23:24