The exclusive list of ranking topping unbeaten teams 2007-2019

# School Year P W D L PF PA PD PD/Game
1 Grey College 2007 15 15 0 0 828 141 687 45.8
2 Grey College 2008 15 15 0 0 624 168 456 30.4
3 Paarl Gim 2008 22 22 0 0 863 224 639 29.0
4 Grey College 2010 17 17 0 0 714 186 528 31.1
5 Grey College 2011 19 17 2 0 752 216 536 28.2
6 Affies 2013 14 14 0 0 581 191 390 27.9
7 Paarl Gim 2013 22 21 1 0 819 231 588 26.7
8 HJS Paarl BH 2015 19 19 0 0 556 225 331 17.4
9 HJS Paarl BH 2016 18 18 0 0 652 238 414 23.0
10 HJS Paarl BH* 2017 15 15 0 0 609 220 414 27.6
11 Glenwood 2018 17 16 1 0 748 202 546 32.1
12 Grey College 2018 13 12 1 0 612 241 371 28.5
13 Grey College 2019 17 17 0 0 909 321 588 34.6
* lost 1 NZ tour game

Team Lists

Leave a Reply

11 Comments

  1. avatar
    #11 Grizzly

    @boerboel: Nee,ek stem daar,vir my ook nie.Wonder of ons ooit weer daai 2 se gelyke sal sien.

    Ek kan eerlikwaar nie se dat daar oor die afgelope se 6 Jaar vir my daai tipe speler was nie.In die volgende bracket,se Carter,Cullen,McCaw,Fourie….was daar so paar,Bosch,RG, Papier ens,of hulle potensiaal gaan bereik sal tyd leer…

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:50
  2. avatar
    #10 Grizzly

    @Smallies: Stem,eks onder koreksie,nie naby al hul games gesien nie maar het hulle een game begin en geeindig met hul beste beskikbare span.

    Ek verstaan subs is nodig vir game plan,moegheid,strategie ens.As jy egter kyk wat se spelers Grey vervang het gedurende wedstryde is dit duidelik dat daar slegs speel tyd aan daai seuns gegee is alhoewel coaches geweet het dit verswak die span.

    Stem saam,Gim,Boishaai en Garsies het goeie spanne gehad.Nog n ding wat hulle vir my onderskei is hulle diepte en die kwaliteit daarvan..PRG as bv verwysing.

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:40
  3. avatar
    #9 boerboel

    @Grizzly: dis moontlik

    maar daar was nie regtig vir mu uitstaande speler soos bv n ruben kruger /danie gerber etc nie

    ek moet my fout erken dat wessels potensiaal het-as hy skrumwerk uitsort

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:32
  4. avatar
    #8 Smallies

    @Grizzly: Ek dink in terme van die gehalte skole wat hulle teen gespeel het ,is hulle baie naby aan die top,Menlo Garsies twee dae uit mekaar,Kwaggas ,en Gim twee dae uitmekaar uit Plus die ander usual suspects ..En die meerderheid games away from home…

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:30
  5. avatar
    #7 Leelu

    @Strepie: Conan le Fleur speel vir Cheetahs U21

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:22
  6. avatar
    #6 Grizzly

    @boerboel: Dis omdat daai spanne prov en internasionaal spelers in gehad het.Gee die span 6 Jaar kans,as jy dan terug Kyk en sien wie almal dit gemaak het sal jy anders voel.So ook met BH se 15-17 spanne,nog Jong manne,gee nog so 3-5 jaar…

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 11:02
  7. avatar
    #5 Smallies

    @Strepie: cheetahs ,sharks en bulls wou jom nie he nie

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 10:40
  8. avatar
    #4 boerboel

    @Grizzly: nee wat grey 2019 nie eers in top 5

    daar was al baie beter grey spanne

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 10:26
  9. avatar
    #3 Strepie

    Waar is Conan le Fleur in die wereld?

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 10:17
  10. avatar
    #2 Smallies

    @Grizzly: Moeilike een die ,daar is so baie greyt Grey spanne om van te kies???

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 09:58
  11. avatar
    #1 Grizzly

    Beet,thanks vir hierdie span lyste,baie intresant.Nou Vir die Groot debat….wat se span was die beste hier??

    My pick
    1.Grey 2019
    2.Affies 2013
    3.Boishaai 2016

    ReplyReply
    29 August, 2019 at 09:03