@malhuis: @Smallies: Muller the top schools wing in SA by a country mile.
And yes, Craven week status dropped to the lower bound. There are many innovative ways to improve transformation and excellence, but SARU stumbled at CW and got stuck right there as they forgot to think outside the box.
Smallies ek dink nie dis soveel die CW status wat geval het as wat die seuns besef hulle moet na hulleself kyk want die stelsel is so opgestel om gekleurde spelers te help dat dit die wit kinders baie erg benadeel en as hulle nie plan gaan maak en na hulleself omsien nie gaan niemand anders dit doen nie. Dit is waarheen ons talent verdwyn, want die wat nie vir hulself ander planne gemaak kry nie hou liewer op met speel as om hulself aan die diskriminasie van die sisteem oor te laat.
Marcelle het nie gaan proewe speel nie omdat hy gekies het om saam met Grey se 7’s span na USA te toer dieselfde tyd wat CW is, waarskynlik omdat hy vermoed het hy gaan ‘n slagoffer van kwotas wees. Altwee die vleuels soos in FS span bo het heeljaar vir Grey se tweede span ( Cherries) gespeel. Dit is verseker tragies want Marcelle is loshande een van die top vleuels in die land. Daar is gerugte dat van die NFL spanne in USA sterk na hom vry.
@Smallies: Ek het iewers gelees daai groot #11 van Grey (Muller) is nie ingesluit nie omdat hy glo nie by proewe opgedaag het nie….wat sal die rede wees, weet jy?
@Smallies: FS are playing in the Central Bondedag this Saturday but against the Griquas City Academy Week team. Will be a good oppportunity for locals to assess the quality of the team.
The Freestate team will maybe feature 2 or at the most 3 players from other schools HTS is unfortunately not up to standard and i think schools like Sentraal Fichies and JF has eclipsed them in terms of quality of player and development of players
Crying shame that JH Wessels might be on the bench. True prospect. Sad that these guys might be funneled directly to Montpellier and eventually Le Blues due to politics. Also feel for Franco Knoetse.
@malhuis: ek sien ,self ook oud kovsie ,x kareeman
@Smallies: was op Kovsies ja maar nie in Malhuis. Is maar handle wat ek begin gebruik het na aanleiding van bynaam op skool ???
@malhuis: is jy n oud malhuis man oud kovsie ?
Grey 7’s Squad to USA June 2019:
1.Marcelle Muller
2.Riaan Britz
3.Boerie Strydom
4.Luke Greyling
5. Daniel Raath
6. Joubert Schoeman
7. Janco Cloete
8. Cules van Dyk
9. Pieter Joubert
10. JD Odendaal
11. Kyle de Villiers
12. Nathan Raath
Coach: Wessel du Plessis
@malhuis: Hi Malhuis. Do you have the names of the Grey Sevens touring squad?
@Smallies:
@Chronicle: they can’t think at all…
@malhuis: @Smallies: Muller the top schools wing in SA by a country mile.
And yes, Craven week status dropped to the lower bound. There are many innovative ways to improve transformation and excellence, but SARU stumbled at CW and got stuck right there as they forgot to think outside the box.
@malhuis: jip en vinnig ek hoop hulle kill daar in Amerika en mag hulle almal scholerships kry
Ek het gehoor wie almal daar is ja. Daar klomp sterk spelers.
@malhuis: het jy al daardie toergroep gesien
Smallies ek dink nie dis soveel die CW status wat geval het as wat die seuns besef hulle moet na hulleself kyk want die stelsel is so opgestel om gekleurde spelers te help dat dit die wit kinders baie erg benadeel en as hulle nie plan gaan maak en na hulleself omsien nie gaan niemand anders dit doen nie. Dit is waarheen ons talent verdwyn, want die wat nie vir hulself ander planne gemaak kry nie hou liewer op met speel as om hulself aan die diskriminasie van die sisteem oor te laat.
@malhuis: Skoolrugby daarna skuif jy.
@Bergskilpad ek stem 100% saam.
@Bergskilpad: wys jou net hoe ver die Cravenweek in status geval het….
@malhuis: Beste besluit wat die seun kon maak.
@malhuis: lnteressant, dankie…
@malhuis: daar is die kat nou uit die sak ,hele paar top name wat verkies het om nie proewe te speel nie
Marcelle het nie gaan proewe speel nie omdat hy gekies het om saam met Grey se 7’s span na USA te toer dieselfde tyd wat CW is, waarskynlik omdat hy vermoed het hy gaan ‘n slagoffer van kwotas wees. Altwee die vleuels soos in FS span bo het heeljaar vir Grey se tweede span ( Cherries) gespeel. Dit is verseker tragies want Marcelle is loshande een van die top vleuels in die land. Daar is gerugte dat van die NFL spanne in USA sterk na hom vry.
@The O: jip ek het gedink dat hy nogal n realistiese kans op sa skole het ,maar dit is mos maar hoe die bal hop ne
@Smallies: Dis jammer om te hoor..
@Mountainview: nee geen idee nie??
@Smallies: Ek het iewers gelees daai groot #11 van Grey (Muller) is nie ingesluit nie omdat hy glo nie by proewe opgedaag het nie….wat sal die rede wees, weet jy?
@The O: Dawich Beukes het n skouer besering wat hom uit die CW gaan hou
@Smallies: FS are playing in the Central Bondedag this Saturday but against the Griquas City Academy Week team. Will be a good oppportunity for locals to assess the quality of the team.
The Freestate team will maybe feature 2 or at the most 3 players from other schools HTS is unfortunately not up to standard and i think schools like Sentraal Fichies and JF has eclipsed them in terms of quality of player and development of players
Crying shame that JH Wessels might be on the bench. True prospect. Sad that these guys might be funneled directly to Montpellier and eventually Le Blues due to politics. Also feel for Franco Knoetse.
No Danwich Beukes ? Is he injured ? Franco Knoetze at 12, would be interesting