SWD u18 CRAVEN WEEK | SWD u18 ACADEMY WEEK | ||||
---|---|---|---|---|---|
1 | Malcolm Joseph | 1 of 14 Oakdale | 1 | Petrie Steyn | 8 of 14 Oakdale |
2 | Leon Volschenk | 1 of 17 Outeniqua | 2 | Francois Cummings | 2 of 4 George |
3 | Neil Francis | 2 of 14 Oakdale | 3 | Henry Tromp | 13 of 17 Outeniqua |
4 | Corne Struwig | 2 of 17 Outeniqua | 4 | Dean Malherbe | 14 of 17 Outeniqua |
5 | Corné Rahl | 3 of 14 Oakdale | 5 | Francois du Plessis | 1 of 1 Langenhoven Gim |
6 | Janus Ferreira | 4 of 14 Oakdale | 6 | Lulama Makhusha | 1 of 2 Punt |
7 | Vernon Paulo | 5 of 14 Oakdale | 7 | Sybrand van Dyk | 9 of 14 Oakdale |
8 | Bennet Nortje | 3 of 17 Outeniqua | 8 | Kaylin Cordier | 10 of 14 Oakdale |
9 | Abre Minnie | 4 of 17 Outeniqua | 9 | Nico Petersen | 11 of 14 Oakdale |
10 | Hendrik Victor | 6 of 14 Oakdale | 10 | M Esau | 1 of 1 Pacaltsdorp |
11 | Tino Singe | 7 of 14 Oakdale | 11 | Royden Jonkers | 2 of 3 Bridgton |
12 | Tinsley Stuurman | 5 of 17 Outeniqua | 12 | Gerhard Ackerman | 15 of 17 Outeniqua |
13 | Alwich van der Linde | 6 of 17 Outeniqua | 13 | Justin Wolmarans | 3 of 3 Bridgton |
14 | Castin Michaels | 7 of 17 Outeniqua | 14 | Keaton Bush | 12 of 14 Oakdale |
15 | Ashaldo Kiewiet | 1 of 1 Albertina | 15 | Bladen Hector | 16 of 17 Outeniqua |
16 | Francois Breytenbach | 8 of 17 Outeniqua | 16 | Leogan Stefaans | 3 of 4 George |
17 | Zander Bezuidenhout | 9 of 17 Outeniqua | 17 | Lawrence Victor | 17 of 17 Outeniqua |
18 | Rowan Jumat | 1 of 4 George | 18 | Alwyn Marx | 2 of 2 Punt |
19 | Blake Morgan | 1 of 1 Heidelberg | 19 | Marnus Mallet | 13 of 14 Oakdale |
20 | Leonardo Coetzee | 10 of 17 Outeniqua | 20 | Keith-Roy Kiewiet | 4 of 4 George |
21 | Zano-Lee Jonkers | 1 of 3 Bridgton | 21 | Berthal September | 1 of 1 Kairos |
22 | Matthew Thorn | 11 of 17 Outeniqua | 22 | Musa Kitsi | 1 of 1 Wittedrift |
23 | Chadley Josias | 12 of 17 Outeniqua | 23 | Matthew Stevens | 14 of 14 Oakdale |
SWD u16 GRANT KHOMO | |||||
1 | Johan Durr | 1 of 9 Oakdale | |||
2 | Riaan Swart | 2 of 9 Oakdale | |||
3 | Dian Heunis | 3 of 9 Oakdale | |||
4 | Laluma Dyanti | 1 of 10 Outeniqua | |||
5 | Oliver Kurz | 2 of 10 Outeniqua | |||
6 | Paul de Villiers | 4 of 9 Oakdale | |||
7 | Luddick Muller | 3 of 10 Outeniqua | |||
8 | Philip Kleinhans | 5 of 9 Oakdale | |||
9 | Neil le Roux | 6 of 9 Oakdale | |||
10 | Morné Els | 7 of 9 Oakdale | |||
11 | Enrique Arendse | 8 of 9 Oakdale | |||
12 | Johan Leonard | 4 of 10 Outeniqua | |||
13 | Simion Oosthuizen | 9 of 9 Oakdale | |||
14 | Rosco Seconds | 1 of 1 Punt | |||
15 | G Robertson | 1 of 2 Sao Bras | |||
16 | Elzaine Terblanche | 5 of 10 Outeniqua | |||
17 | P Kitete | 6 of 10 Outeniqua | |||
18 | Lawrence Berton | 7 of 10 Outeniqua | |||
19 | A Adams | 8 of 10 Outeniqua | |||
20 | J Jansen | 1 of 1 George High | |||
21 | D van Rensburg | 9 of 10 Outeniqua | |||
22 | R Tenteni | 10 of 10 Outeniqua | |||
23 | D van Briessies | 2 of 2 Sao Bras |
@PaarlBok: jip snaaks genoeg is Vrystaat heel solvent ,seker maar omdat hulle so stingy is…
@Smallies: Is daar enige provinsiale wat nie bankkrot is nie?
Weet iemand dalk hoe vorder WP se Craven Week proewe?
@PRondersteuner: dit is seker te ver vir hulle,jy moet darem verstaan wp is tegnies bankrot ne…soos ek nog heeltyd se die oomblik as die unies betrokke raak raak dit n gemors
@2021: Dankie. Ek stem saam met jou. WP vervreem hulle heeltemal van hul bure.
@beet: Tx Beet.
@PRondersteuner: There is a Noordelike Bondedag and I’m pretty sure it will be on Saturday 15 June. The Sentrale Bondedag is this Saturday. With Boland, SWD and the strongest of all opponents WP B being on the doorstep, there seem like plenty of workarounds for WP if they don’t participate in S-Bondedag.
@PRondersteuner: Suidelike Bondedag het gesneuwel. vandie WP skole het nog skole wedstryde wat die spesifieke naweke plaasvind. SWD en Boland speel wel Saterdag 1 Junie teen mekaar. Maar ke weet nie hoe hulle gaan reg geskied aan die spanne se voorbereiding nie. die 0/16’s kom Boland met 27 Spelers waaruit hulle, hul finale span wil kies. Dus moet daar nou in 60 minute 26 spelers heeltyd vervang word om kombinasies te vind. So geen werklike inoefen wedstryd kan plaasvind nie. ek werklik bekommerd die pad wat skole rugby stap. Weet nie hoe waar dit is nie, maar lees op FB dat WP0/18 teen Maties, Ikeys en UWC opwarming wedstryde gaan speel. as dit waar is, is dit baie goeie voorbereiding.
@AntonT: Is daar weer ‘n bonde dag vanjaar? Het verlede jaar ‘n rumour gehoor dat dir nie meer gaan plaasvind nie!!
@Wittes: Ek wonder ook waar is PW seuns. Ek praat terloops met seun van PW vroeg die jaar, hoekom hy nie proewe speel nie, hy noem hy vetrou nie SWD keurders. En dit is nog ‘n seun wat ek dink groot talent het. Baie talent wat nog buite rondloop.
@ApieSuid: die kereltjie is enig in sy soort wow, kan met reg vrae gevra word oor sy weglating.
Die PW heelagter val in selle klas en het 2018 Akedemie gespeel,gerugte doen die rondte dat hy selfs skerper as 2018 is na n hatrick teen Punt die afgelope naweek…merk ook op dat PW geen speler in al die groepe die jaar het nie….met eish ja
@ Anton T en ApieSuid
Johan Jordans het ‘n skouer besering opgedoen en kon ongelukkig nie aan die proewe deelneem nie.
Ayden Booysen is nie gekies nie , hoe weet ek nie want hy is blerrie briljant
Ek hoop daar is goeie rede. Net jammer hy kry nie die kans om sy talent op CW of AW ten toon te stel. Ek het die volgende
videos van hom OP YouTube gesien. Hy was blykbaar verlede jaar gekies na die Marius Schoeman 7s toernooi om ti toer na Dubai, kon toe nie saam gan nie weens finansies.
https://youtu.be/fMq8aTGjSmE
https://youtu.be/KRH2vnEJzpA
baie goeie vraag. hy het beslis die meeste spoed en so gebalenseerd as hy hardloop… Einde verlede jaar was hy ook baie goed in Outeniqua se 7’s span. Ek hoop maar daar is ‘n goeie rede vir sy weglating.
Wonder waar is Ayden Booysen. 2018 Grant Khomo. Die mannetjie baie potential.
5 in die craven week span en 3 in die akademie span van Outeniqua is in graad 11. Dan is Johan Jordans nie hier nie, hy is deel van SARU se ontwikkelings groep. Wonder of hy seer gekry het?…