International news: In what has to be considered an usual move, Paul Roos Gymnasium has agreed to play against Paarl Gim, a co-ed schools situated in the Winelands region of western part of South Africa...
Jokes! The annual Winelands derby between hosts Paul Roos of Stellenbosch and Paarl Gymnasium is set to be the highlight of many schoolboy rugby followers’ weekend. As usual Premier Interschools has seen to it that this much anticipated clash is televised on Supersport on Saturday 18 May 2019. So far in 2019, eight out of the 10 opponents of unbeaten Paul Roos have been overseas teams. They recently returned to South Africa after claiming the SANIX title in Japan. The Gimmies come off a bye and before that their last match was as big as they come, a 47-33 defeat to top ranked Grey College. Gimmies had won the first nine matches of the season prior to that solitary loss.
There has not been much to separate the two Winelands giants school in most of their clashes since 2001:
# | PAUL ROOS | # | PAARL GIM | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | Robert Rodgers | u18 | 1 | Gerhard Van Niekerk | u19 |
2 | Meiring Ebersohn | u18 | 2 | Liam Compion | u18 |
3 | Corne Weilbach | u17 | 3 | Jovan Bekker | u18 |
4 | Dylan de Leeuw | 0 | 4 | Reynhardt Crous | u17 |
5 | Daniel Swart | u18 | 5 | Marco Van Rhyn | u18 |
6 | Andre Smit | u18 | 6 | Louw Nel | u17 |
7 | Arno Heenop | u18 | 7 | Pierich Siebert | u18 |
8 | Jarod Cairns | u18 | 8 | Juan Wilson | u18 |
9 | Xander Botha | u18 | 9 | Bobby Alexander | u18 |
10 | Kade Wolhuter | u18 | 10 | Jandre Burger | – |
11 | Luke Burger | u18 | 11 | Stravino Jacobs | u19 |
12 | Ronin Daniels | u18 | 12 | Stephan Du Toit | u18 |
13 | Tiaan Pretotius | u18 | 13 | Ethan James | u17 |
14 | Andrew Pegg | u18 | 14 | Curwin Gertse | u17 |
15 | Cade Croy | u18 | 15 | Tiaan Swanepoel | u18 |
16 | 16 | Delarey Nel | u18 | ||
17 | 17 | Louwtjie Marais | – | ||
18 | 18 | Dante Booyens | – | ||
19 | 19 | Johan van Rhyn | – | ||
20 | 20 | Eric Basson | u17 | ||
21 | 21 | Bradley Davids | u17 | ||
22 | 22 | Johan Smal | u18 |
@Murrayfield: nope,mens onthou die mense wat jy deur rugby ontmoed baie langer as enige score….die vriendskappe en kameraderie tussen spelers is baie belangriker as die score….?
@Smallies: In rugby tel net een ding…. Die ‘score board”… Niks anners nie!
lekker om te sien hier is n nuwe “custodian” van skole rugby,welkom en asb roei alle verskille uit en laat geregtigheid seevier
@PaarlBok: Ek vat niks van Gim af weg nie ,in teen deel het ek dit voorspel,ek voel egter dat daar versagtende omstandighede is wat ons in ag moet neem…
@Smallies: Van Rhyntjie het iets genoem dat Sannix net 60 minute wedstryde was en dit n groot rol in hul voorbereiding gespeel het. Maar die feit dat PRG geen lynstaan kon wen en gesukkel in die skrums vee als van die bord af. Gim was lus vir die wedstryd en was goed voorbereid. Krediet aan Slaptjips en Helmut.
Ek dink ook dis effe ‘n tekort aan respek om die hele tyd op PR te hammer, die Gim eerstespan speel wonderlike rugby die jaar – daai 1ste deel van die wedstryd teen GCB het ek ook ‘n loesing vir Grey in my geestesoog gesien.
@Carl de Kock: Geensins is hulle swak nie ,ek dink net dat hulle agv die sanix en wsf geensins reg was vir die tempo en fisiese aard van SA skole rugby nie
@Smallies: Daar is nie so iets soos n swak Paul Roos span nie, maar ek glo die GalPille sal reg wees vir die titaniese stryd teen die Jong Maties.
@Carl de Kock: Ek dink eerder dat PRG bietjie undercooked was,hulle behoort die naweek beter te wees Boishaai met 5-10 punte
@Skopgraaf243: Gim was net hongerder op die dag.
@PaarlBok: Ek dink Paul Roos het net n afdag gehad. Hulle het eenvoudig tam gelyk en tempo was nie wat waffers nie. 12 senter wat uit is na hy n besering in Japan opgedoen het is n gevoelige slag vir die Jong Maties.
Boishaai sal moet ligloop vir die gekweste span.
Sien uit na Saterdag, altyd spesiaal.
@PaarlBok: …woord daar buite is PRG se hokkie span sou beter vertoning gelewer het
Die mees bekommernis is dat net 4 spanne gewen het. En dit by Markotter. Daar sal seker iets drasties moet gebeur
PRG se 1ste hokkie span sou na so n vertoning elke dag fiksheid doen.
@Ploegskaar: verseker. PRG gaan nie tyd he vir vakansie nie. Kinders leer die meeste uit verlore. Lynstane was pateties. HJS by 20
@PaarlBok: Paar duiksakke vir jou wat jy hierdie week kan gaan vashou
@Wondermaar:
As PRG hul hokkietellings bymekaartel wen hul amper die rugby ook, maar kort nog so bietjie.hahaha!!!!
Geluk Gim, veel te sterk vir PRG.
Sterkte vir interskole.
Hokkie PRG 8-0 Gim. u14A 12-0
@Stier: I’m not exactly sure but it will be much closer to 580 than 400 for sure. As a rough estimation i’d say 550-600.
@Gimoldboy: Maybe you can help. @beet: has it as 580 boys in Gim, on supersport they just said Gim only has 400 boys, how many boys are there?
Gim by 10… Think it will take PRG a game or two to get back with the flow and physicality of SA rugby.
Yep ! Looking forward to this clash between two of the Winelands giants ! Hopefully the match will live up to the hype. I expect that Paul Roos will have a slight edge up front, but Gim should be more slick in their backline. Never the less!! Should be a great game.
Good to see that DigiTV will livestream the hockey on friday u14A (PRG still unbeaten this year), u16 A,C & E and u19A.
PRG & Matie hockey coach, Ashlin Freddy has just been appointed as Trainer/Video analist for the senior SA men’s team.
@beet:
I’ll give it to home ground advantage.
PRG by 1
I think Paul Roos bring something extra to the party up front. Uncompromising pack. Perhaps just their backline that needs to pass the test against strong oppposition. Most people are familiar with Gim’s quality by now. Excellent pack, very slick backline. Dangerman on the wing.
As PaarlBok always says: “Gim are the favourites!”
Okay okay no doubt he will try play the underdog hand as per usual.
@Smallies: Ja, ook gese op die ander thread Gim met 8,was dit by Gim het ek saam daai score van jou gestem@Gimoldboy: Die harde game teen Grey sal hom deurtrek,dan is ek foolish..
@Gimoldboy: I was very surperised by that win-loss ratio. It really is misleading when one looks at the scores over that period. I look forward to watching this clash.
@Gimoldboy: nog niks wat ek van PRG gesien het die jaar oortuig my dat hulle beter as gim en boishaai gaan wees nie… Gim met 15+
Anyone who calls favourites or underdogs on this one woukd be foolish. Too close to call!
PRG have a brilliant side and Gim have played well in SA so far this season.
PRG only winning 4 out of the last 18 is a bit misleading if you look at the average score. Always an epic battle.