Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
click here for the BHP ranking formula explanation
# | School | Avg | Reg | Type | Gen | #Boys | Est |
---|---|---|---|---|---|---|---|
01 ↑ | Grey College | 5.01 | FS | State | Boys | 1190 | 1855 |
02 ↑ | HJS Paarl BH | 4.53 | WP | State | Boys | 870 | 1868 |
03 ↓ | Paarl Gim | 4.26 | WP | State | CoEd | 580 | 1858 |
04 ↑ | Garsfontein | 4.00 | BB | State | CoEd | 880 | 1988 |
05 | Monument | 3.99 | GL | State | CoEd | 690 | 1921 |
06 ↑ | Rondebosch | 3.64 | WP | State | Boys | 820 | 1897 |
07 ↑ | Framesby | 3.59 | EP | State | CoEd | 560 | 1966 |
08 ↓ | St Andrew’s | 3.59 | EP | Indep | Boys | 460 | 1855 |
09 ↓ | KES | 3.54 | GL | State | Boys | 1010 | 1902 |
10 ↓ | Affies | 3.30 | BB | State | Boys | 1090 | 1920 |
11 ↑ | Helpmekaar | 3.29 | GL | Indep | CoEd | 460 | 1921 |
12 ↑ | Stellenberg | 3.23 | WP | State | CoEd | 720 | 1985 |
13 ↑ | Grey HS | 3.11 | EP | State | Boys | 930 | 1856 |
14 ↑ | Selborne | 3.02 | BOR | State | Boys | 740 | 1872 |
15 ↑ | Brandwag | 2.90 | EP | State | CoEd | 300 | 1937 |
16 ↑ | EG Jansen | 2.87 | VAL | State | CoEd | 560 | 1955 |
17 ↑ | Dale | 2.81 | BOR | State | Boys | 590 | 1861 |
18 ↑ | St Stithians | 2.79 | GL | Indep | Boys | 640 | 1953 |
19 ↑ | Northwood | 2.78 | KZN | State | Boys | 850 | 1949 |
20 ↑ | Goudveld | 2.69 | GRF | State | CoEd | 360 | 1961 |
21 ↓ | Boland Landbou | 2.66 | WP | State | Boys | 340 | 1953 |
22 ↑ | Hilton | 2.63 | KZN | Indep | Boys | 560 | 1872 |
23 ↑ | Noord-Kaap | 2.61 | GW | State | CoEd | 510 | 1943 |
24 ↓ | Welkom Gim | 2.57 | GRF | State | CoEd | 440 | 1953 |
25 ↓ | Glenwood | 2.53 | KZN | State | Boys | 1070 | 1910 |
26 ↑ | Pionier | 2.49 | KZN | State | CoEd | 225 | 1876 |
27 | Waterkloof | 2.49 | BB | State | CoEd | 860 | 1979 |
28 ↑ | Middelburg | 2.43 | NV | State | Coed | 435 | 1918 |
29 ↓ | Jeppe | 2.42 | GL | State | Boys | 960 | 1890 |
30 | Westville | 2.33 | KZN | State | Boys | 1260 | 1955 |
Beet, kan ons ‘n update kry op die rankings na die naweek se resultate?
@Murrayfield: Goed dan. I will find out myself. And if I am wrong I will apologise unreservedly and with sincerety.
@Chronicle: Sorry Bru… Sewes se inligting is verkeerd.
Ek worry nie oor of jy my glo of nie. Dis die waarheid. Soos ek gese het Beet het my inligting.
Ek is bly ek laat Affies dan worry!
En ek hoef eintlik niks aan jou te verduidelik nie.
Jy het jou vraestel gedop!!
“
@Rainier: And please inform what exactly was so reductive that it can’t be said in a conversation.
My point of view stems from a principle and you will unfortunately not be able to convince me about the demeaning behaviour of afrikaans bloggers.
And if they are going to take me on I will not hold back.
That is not trolish behaviour if I take people on in terms of specific principles.
But I liked your post and I will categorise it as attractive, yet worthless.
Especially as none of you except Rugbyman took ownership.
@Murrayfield: Sorry bru. Jy het ‘n reputation. Vra vir Affies.
Jakkals verander van hare.
@Murrayfield: Die 4 waarna ek verwys is die 4 wat deur sewes uitgewys is. En hy het dit by Transvalia gekry. Dit kom van hom af. En waarom het jy nie van die begin af dit gese nie.
Eks bevrees ek sukkel om jou te glo bloot omdat jy so weggeskram het om die syfers te gee.
Die punt is ook het jy enige respek vir die instellings waarin die seuns was. Indien wel sou jy hulle nie genader het nie.
Wat my verder grief is dat jy seuns gaan haal wat in dieselfde kompetisie speel as die skool wat jy verteenwoordig.
Maak hulle swakker dan is jy sterker.
En moet asb nie die fokus verskuif na Monnas wat die skool is wat almal haat nie.
Niks daaroor te doen nie.
Alles oor wat jy doen. Hoop jy dink lank hieroor en reconsider.
@Murrayfield: Cool,Ek het my ore ook uitgeleen,fout,maar het gese eks nie seker nie…jy weet Monnas is buite PTA my favourite span..en ek weet julle werk julle alies af en kyk goed na die seuns.Julle het n mean span gehad laasjaar,geen surprise julle was champs Nie. .
@Grizzly: Jammer ek het fout gemaak. Die 2019 Valia Dream Team se twee spelers wat hulle skool verlaat het is een in Menlo en die ander in Garsies.
@Murrayfield: Wow Nou Poon!As jy Nie by die tyd weet hoe ek oor Monnas voel nie sal jy nooit…net respek.
Dis hoekom ek gese het eks Nie seker Nie..lees weer.Dankie vir die feite..nou het ons dit,relax, maak in elk geval glad nie aan my saak waar Wie se spelers waarvandaan Kom Nie.Ek dog my comment bo maak dit baie duidelik hoe ek oor die aan geleentheid voel…. sterkte vir julle ook Saterdag.
@Grizzly: Jy is 100% verkeerd oor Valia se “2019 Graad 12 Dream Team”
Monnas se Valia spelers is die volgende:
Daar is twee spelers van Valia in Monnas:
1. n Graad 11 speler wat in Graad 10 al na Monnas toe gekom het
2. n Valia Graad, 9 speler wat by ons 015A en partykeer 015B span speel.
3.Monnas se beste 014A van 2018 ‘n stut, is in Valia vanjaar. Ook op sy eie ingeskryf by Valia.
Dis al. Monnas is die skool wat almal lief om te haat.
Wie het Monnas se Wit Bulle ooit in 2018 kans gegee om die VirSeker Beker te wen? Wat nog van die O16’s.
Die enigste 2019 Valia Graad 12 Dream Team spelers wat ek van weet is een in Valia en Garsies.
Rugbyman weet dit presies.
Daar is dus slegs een ex Valia GRAAD 11 speler wat veg vir n plek in die Wit Bulle veg!!
Nie so is jy se. 4 Valia spelers nie!
Monnas het hulle eerste VirSeker game in 2019 verloor. Nie die 2019 finaal nie!!!
Sterkte vir Garsies vir Saterdag!
@Chronicle: There’s a Valia blogger, forgot his name,who told us last year of the graet xodus of that talatent team.
His viewpoint is the exact opposite of yours.For him it was about the opportunities for the boys.The blame on the loosing school and personal,not the recruiting school and recruiters.
Ever think that way,just entertaining the idea that the boys could have approached the schools or just say a simple no thanks.
There’s a boy at Garsies from BH,Garsies lost Abner to BH,the story of the boy of Wynberg back and forth between BH and Wynberg…
The fact is I’m with you concerning the Transvalia team of 2019 that could have and maybe should have in a perfect world.
The hard fact is that boys will move around, their stories not always ending perfect.My take is in today’s social media world, schools and agents who xploit boys solely for their own benefit without giving back will be xposed.
As for your question,and I’m not 100% sure,I think Monnas 4,Menlo 1, Garsies 1 and Helpies 1.
@Chronicle: My comment was based on your initial post in reply to sewes and your reductive arguments about the composition of the Monnas team, as well as the rankings.
You do seem to have a bit of a trollish demeanor, which probably negates the merit in your questions or arguments.
But thanks for the kind words…
@Chronicle:Het jy jou huiswerk gedoen?
Jy gaan n rooigesig he binne kort!!
@sewes: 2+3=7…
Het almal daai ding gedoen van ek is nie n robot nie 2+3=?? Want as ek so lees wonder ek maar.
@Grizzly: @Chronicle: Nee wat julle altwee maak die verkeerde afleidings soos by alle skole julle inkluis is almal maar ongelukkig na so n close game.
@Rugbyman:Jy weet mos ek is nie naamloos nie ons het dit mos al deur getrap met @Djou en al.@Chronicle: Ek is ook al gedreig op die blog met die hof het my gat af geskrik en praat nie meer oor werwing nie
@Rugbyman: Also, I, for one, am of the opinion that what Garsfonrein is doing is commendable. Upliftment of the have nots and giving them a fair chance should be valued and celebrated, not degraded as a lot of your co-afrikaans bloggers are doing.
@Chronicle: Honestly dont have a clue… on that point we agree
And I am not trying to scare you… but just because its a blog and an open forum and you think you’re anonymous doesnt give you or anyone else the right to get personal! Thats just not right!
@Rainier: Please elaborate where I am wrong.
Or are the things I highlighted not true? Kraak afrikaanse bloggers nie hul mede-afrikaanse bloggers af nie?
En is dit reg dat Monnas ‘n groot groep 1ste span Transvalias koop.
En dit in wat vir Transvalia ‘n groot jaar moes wees Eerste keer by NS en Wildeklawer en kyk wat het gebeur.
So vertel jy nou vir my dis reg wat Murrayfield gedoen het.
Based on all your previous comments you struck me as one of the rational thinkers on this blog, so I must say I was a bit surprised to read your comments.
Or is it a case of siding with a friend’s point of view, no matter whether it is wrong.
@Rugbyman: You also don’t know me. And I don’t scare easily.
If you read my previous posts, I was brought up abroad in several schools. But I am a South African. So I don’t support a particular school. I just love SBR.
I am not a troll. I am asking uncomfortable questions, yes.
Funnily enough you previously made a similar statement to the question I am asking now – and still nobody anwers.
You used the crayfish analogy. Afrikaans bloggers pulling rival schools down in a bad way, not respectful way, a bad way.
I stated it differently.
I am trying to understand why.
If I had my druthers I would make a wild guess, but I don’t like wild guesses.
So, you tell me why!
@Rugbyman: Jy is besig om in die modder te rol…
@Chronicle: No mate… I dont threaten… never have and never will… Obviously you didn’t read my post properly… Read it again SLOWLY…
You are correct on the Gim games… we did play them 3 times, my bad…
One other thing… you dont know me… In terms of credibility I think quite a few bloggers here know me well enough to know my credibility is in place… But typically of a troll you resort to personal comments without substance…
@Rugbyman: Really, are you threatening me with a lawyer?
Shame on you, and this on mothers day.
@Rugbyman: You either don’t know your own school or you are telling a lie.
Paarl Gym beat you twice. And both times they put 40 points against you.
So, immediately your credibility is tainted.
What I find strange is how you hop between principles.
@Chronicle: For your info Garsfontein has only played Paarl Gim twice in their history on 1st team level… won one and lost one… Then in 2015 Garsfontein only played PBH once against arguably their best team ever and lost 33 – 15 I think was the score… Would be interesting to know which prestigious establishment you support… By the way, I dont think you are entitled to any answers, honest or not… Entitlement is one of the biggest issues in the world…
One last point, at Garsfontein we strive to be humble, something I noted you mentioned in another post.
Looking at the attacking tone of your posts you are the typical troll that comes and goes here from time-to-time… You are chirping everyone and attacking people quite personally… I hope you are well aware of the cyber law in terms of accusing people on an open forum of human trafficking etc. If not, I suggest you get a good lawyer… It is not that difficult to trace an “anonymous” blogger… In short I suggest you be more careful in what you spit out at people here…
Use it, don’t use it… your choice!
Have a good Mothers Day
@Grizzly: As jy met dom mense redeneer trek hulle jou af tot op hulle vlak en klop jou dan daar met ondervinding.
Meng jou met die semels…
@Grizzly: Good question.
As jy die verlede kyk dan het Garsfontein een keer vir Paar Gim gewen maar paar kere ver verloor. Ook teen Paarl Bois ver verloor.
Grey wen die spanne en verloor min teen hulle. En Garsfontein het 3 keer teen Grey gespeel en het 2 keer ver verloor.
Die geskiedenis gee vir jou ‘n matstaf en ek base my assessment daarop.
@Rugbyman: Hi Rugbyman, het jou jare laas gesien. Sien jou en Djou die ekonoom se voorspelling was reg en Garsies het gekom om te bly. Baie indrukwekkend en jy self is bewus wat jou aandeel daartoe is so moet asseblief nie beskeie wees daaroor nie Ek het destyds voorspel julle sou die flikkering in die goudpan wees maar ek was duidelik verkeerd. Geniet Moedersdag saam met jou familie.
Dink nie Boland Landbou gaan top 50 haal vanjaar nie, Affies gaan sukkel om top 20 te haal soos dit nou gaan.
Maar dinge kan vining verander,,,
Vir my is Selborne en Framesby ware contenders
Seisoen nog lank, so kom ons kyk maar wat gebeur
@sewes: Baie geluk met julle ongelooflike wen! Dis rerig well done! Julle kan trots voel!
@Grizzly: Ag los tog die perd… hy stir net en is een van daai naamlose ridders vd sleutelbord…
@Chronicle: I agree with you Grey assesment, Garsies,Gim and Boishaai scores or difference in scores very much the same against Grey.What make you think there’s a gap between Garsies and Wynland schools,on what you base your argument?
@sewes: Baie geluk, vertel gerus meer oor die mense se optrede.
@sewes: Ja, waiting for the excuses. Well done, beating the Monnas and the best from Transvalia in one match is a great achievement.
Also puts the rankings into perspective.
Monnas and Garsfontein is rated to high – should be closer to 10.
Grey is miles ahead at this point followed by the Paarl teams and Bosch. Paul Roos also in the top mix.
@Grizzly: Ja-nee, ons het die wen omtrent gemelk was rustyd ek dink 21-7 voor.
Ek kan nie wag vir al die verskoonings veral na Monnas se afrigters en ouers se optrede nie.
@sewes: Lees net weer daai comment so 2 paragrawe boontoe…Kloof kan enige span enige dag wen…well done Kloof..Monnas se bogie span??
@sewes: Ja diepte lol maar altyd as daar beserings is.Ek onthou ’17 teen Monnas in die semis was altwee ons monster stutte beseer.Daai dag in die laaste min verloor agv scrums….
@Grizzly:Wel ek dink die spanne wat gaan deurkom is die met diepte Kloof sit reeds met n klomp beserings!!
Met PRG een van die dae terug lyk dit of Garsies en Monnas gaan uit baklei vir top 5….dit gaan nie noodwendig die Virseker champ bepaal Nie..Menlo begin lyk na die span wat almal voorspel het,Kloof kan enige dag enige span wen…Helpies sal een of ander tyd wat haak daar uitstryk…rugby in die NV begin nou eers 2..3.. Virseker!!!