Coming off a super impressive 52-17 win against Helpmekaar (the school that drew with Boishaai and beat Boland Landbou convincingly at Noord-Suid), Affies of Pretoria would have caused many to view their chances against Paarl Gim in a different light but it still may not be enough to rid them of the underdogs title. This big eagerly anticipated Premier Interschools match takes place in the Winelands at 12h10 on Saturday 13 April 2019 and will be shown live on SuperSport 11.
2010-2019 vs the Winelands Four
DATE | OPPONENTS | F | A | VENUE | |
---|---|---|---|---|---|
Sat-24-Apr-10 | Paul Roos | 18 | 6 | Won | Wildeklawer |
Mon-26-Apr-10 | HJS Paarl BH | 8 | 13 | Lost | Wildeklawer |
Sat-30-Apr-11 | HJS Paarl BH | 25 | 10 | Won | Wildeklawer |
Mon-02-May-11 | Paarl Gim | 59 | 6 | Won | Wildeklawer |
Sat-28-Apr-12 | HJS Paarl BH | 22 | 14 | Won | Wildeklawer |
Mon-30-Apr-12 | Paul Roos | 22 | 32 | Lost | Wildeklawer |
Sat-04-May-13 | Paul Roos | 17 | 10 | Won | Wildeklawer |
Mon-28-Apr-14 | Paarl Gim | 7 | 40 | Lost | Wildeklawer |
Sat-28-Mar-15 | Paul Roos | 12 | 29 | Lost | Paul Roos R/D |
Mon-27-Apr-15 | Paarl Gim | 22 | 22 | Drew | Wildeklawer |
Mon-28-Mar-16 | Paul Roos | 24 | 17 | Won | St John’s RF |
Mon-02-May-16 | HJS Paarl BH | 25 | 29 | Lost | Wildeklawer |
Sat-25-Mar-17 | Paarl Gim | 33 | 35 | Lost | Away |
Mon-17-Apr-17 | HJS Paarl BH | 10 | 14 | Lost | St John’s ERF |
Sat-29-Apr-17 | Paul Roos | 14 | 21 | Lost | Wildeklawer |
Sat-14-Apr-18 | Paarl Gim | 21 | 41 | Lost | Home |
Fri-27-Apr-18 | Boland Landbou | 38 | 14 | Won | Wildeklawer |
Mon-30-Apr-18 | HJS Paarl BH | 14 | 19 | Lost | Wildeklawer |
Sat-13-Apr-19 | Paarl Gim | – | – | – | Away |
Sat-04-May-19 | HJS Paarl BH | – | – | – | Wildeklawer |
Just about everything you need on Affies available at www.affiesrugby.co.za
@Grizzly: in my ondervinding weet ek van paar spanne wat on-wenbaar was……..as o/9 saam begin by laerskool….selle groepie saam hoerskool toe…..o/13/14/15…en later eerste span….amper untouchable.Ek het teorie geformuleer gebaseer op dit. As jy WERELD BEKER rerig wil wen……moet jy 10jr plan he. Jy moet vandag groep van 30, 15jaar oud outjies vat……en vir 10jaar…..rugby academy….eet…slaap….speel…saam. Klink onmoontlik……nie as jy glo.
@BuffelsCM: ai groot talent daardie….
@Smallies: Ek het so 2 weke gelede Abner se naam onder die puntemakers gesien by Paarl se rugbyklub.
@Smallies: Ek weet glad nie,dalk weet die Boishaai manne.
@Grizzly: waar is abner nou ,lees nie veel van hom nie,Dawid Kriel slaan die kitaar by wp o20 op 15…
@sewes: Ek het nie die feite omtrent die nrs nie,hoeveel presies wanneer in gekom het nie.
Ek gaan jou se hoe ek dink Garsies werf,wereens dis nie feite nie,net my opinie.@Rugbyman sal dit he.
Gr.8 is n natuurlik inname.Daar word bitter min indien enige AKTIEWE werwing gedoen.Hulle sal met daai span speel /15 en miskien 2 of 3 dringende nodige spelers werf,strategies Vir die lang termyn,bv.4,8,10….hang af waars die behoefte….
/16 na GK is waar hulle die res,die Kern sal werf met xx tot xxx faktor spelers wat by sal Kom in gr 11 en 12,13 en 15 is vb van /17 en /18 dienooreenkomstig.
Natuurlik hang alles af van n miljoen faktore,bv laasjaar se groep en volgende Jaar se groep was sterk van gr 8,so minder werwing word gedoen en meer bv vir hierdie Jaar groep.
Ek weet hulle glo nie aan die Menlo way van gr 8 werwing nie.Dis net my opinie en ek kan gedeeltelik reg of heeltemal verkeerd wees.
Sit terug en gee Kloof n kans,dit gaan n Jaar of 2 vat maar hulle weet wat om te doen,hulle gaan net Becker se bloudruk af stof…
Ja,hys van Valia… Garsies ongelooflike 15’s die afgelope 5 of wat Jaar,Abner, Scheepers en nou die yster…
@Grizzly: Ek beskou jou nog altyd as die meer nugter Garsie ondersteuner.So se my en die vraag is net om te verstaan wat is die pad voretoe vir Kloof en did glad nie om julle in n slegte lig te stel nie.Hoeveel van julle huidige eerstes is van gr8 af in die skool hoeveel en in waneer het hulle by gekom.
My vraag is net om vas te stel is dit hoegenaamd dit werd om in GR8 te werf of om dit in julle woorde te stel die “delayed option” te gebruik want ek dink voor Kloof nie by een van die opsies kom hulle nooit sal kan saam praat nie.
Is die no15 van Trnsvalia?
Die rede hoekom Affies onder bespreking is onder die NV Manne is omdat dit belangrik is Vir PTA om n sterk Affie span te he.
My insiens is die Affie ondersteuner reg,net meer prof benadering mbt afrigting.Die talent is daar en sal weer oornag die krag wees wat hulle was.
Goeie uitslag Garsies.Het vroer gese daai 15 is spesiaal.Het nie die game gesien nie.@Sewes,sien uit na Kloof se come back oor die volgende paar Jaar,hou moed,dit gaan gebeur.
Drie uitslae staan vir my uit.Hoe goed is Welkom Gim?! Oos-Moot wat n baie belowende Centurion klop maar vas val teen Klerksdorp laas week?
En Dan waar is die Glenwood Manne?Mooi so Monnas!
Gim sal Nie Grey klop nie.
@Gimoldboy: Was baie groot gewees, dankie Paarl Gim. Ook baie dankie vir die lesse wat julle Affies geleer het. Ek is oortuig dit sal vrugte afwerp en volgende jaar mag die bordjies dalk verhang word. Dit is makliker om bo uit te kom as om bo te bly. Verandering tot verbetering is myns insiens Affies se voorland.
@Ooorkant Loftus: wat ‘n great derby! Sien uit om in 2020 weer met julle kragte te meet in Pretoria.
Baie geluk aan Gim.
Welverdiende oorwinning.
Julle het n bitter goeie span die jaar en ek reken nommer 1 nie net in die Wes-Kaap maar ook nommer 1 in SA nie so vergesog nie !!
Sterkte met die res van jul seisoen ook.
Wat ‘n great dag vandag. Gim v Affies Old Boys Golf op Pearl Valley. Kwaliteit mense, Wen of Verloor. In Dr. Edwards se woorde…Vuurmaak hout vir die oudag!
@Wondermaar: Daar is 1200 kinders in Gim, wat ongeveer 50/50 verdeel is tussen seuns en dogters. Die afrigtertingsstukture vir alle sportkodes is baie mooi in plek. Dit ontwikkel nie net die top sportmanne nie, maar bied kwaliteit afrigting op alle vlakke.
Sjoe ja, lyk my gim kry baie goeie rugbyspelers daar by hulle, profesionele afrigters = profesionele spelers.WELDONE , julle rugbyprogram moet goed wees. Hoeveel kinderd in totaal daar in julle skool?
@Gimoldboy: Ja dis n great hoeveelheid spanne-well done
o14 en o15 gim
ander 2 tight
Bly vir my mooi om te sien dat Gim 23 rugbyspanne en 7 hokkiespanne in die veld stoot die naweek. Vir 550 seuns is dit voorwaar iets om op trots te wees. Sien uit om al die Affies in die Paarl te he. n Wonderlike inisiatief is nou uituindelik n ordentlike derby.
Eerstespanwedstryd gaan n riller wees. 5 punte either way.
@Beet – thank you for this article. Interesting reading I must say.
I see that we are far below the average when it comes to playing against Gim. Would like to improve on this figure but think that tomorrow’s game going to be a very tuff one for us.
I liked the type of rugby that Gim played in the 2 games I saw them at North South earlier this year. They have got good hands all round and very nippy backs. In my humble opinion I think they will be the number 1 side this year down in the Western Cape, all though I have not seen PRG play this year yet.
We have a good pack and also some speed out wide but our backs needs to get QUALITY ball to be dangerous.
But will Gim allow this from happening?
We should find out sooner than later!
Look forward to the game and good luck to all the teams.
“Halala, halala, ewige is ons Afrikaans !”