So far so bad. In terms of planning for 2020 it’s looking like a lose-lose for SBR supporters. The very short end of first term state school holidays which runs from 21-30 March 2020 does not provide enough days for both the Noord-Suid Toernooi and the World Schools Festival to operate without an overlap. Affies who will be celebrating 100 years of existence in 2020, look set to host the World Schools Festival. If a viable solution is not found, several schools may have to choose one festival or the other.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@BoishaaiPa: Ek Sien jou comment.Met jou inside info hoe het julle NS ondervind,nie net die rugby nie maar die hele paket?
Affies won’t ditch the WSF,not with Heyneke attached to it.I think Kloof will stand back a year and give NS to Affies.
They must then use the tournament as a celebration for playing the 2 teams representing their rugby history the most which is PRETORIA BOYS HIGH and GREY COLLEGE BLOMFONTEIN.GREY they play on the final day the last match.
Don’t commercialise the tournament, with due respect something the organisers have accomplished so far.I agree with @BH pa,bring in the Grey PE,Jeppe,St Andrews etc.
The rugby is of a very high standard at NS, again, invitation to oversees teams and you don’t know what you In for.Invite SA teams, strength against strength and there will be no surprises.
Ditch the WSF,it’s doesn’t take a rocket scientist to see that SA SBR supporters is not interested.Remember,you only get one chance for celebration, play it safe and support SA SBR.
I think the compromise should be Noord-Suid to use Saturday 21 March 2020 and Monday 23 March as main 1st XV dates (sacrifice the Tuesday – IOW lose the extra rest day that has been such a great drawcard). WSF start on Wednesday 25 March 2020 (as opposed to their norm which is Tuesday 24 March). So play WSF on Wed, Thu, Fri and main day Saturday 28 March 2020 on which Affies can work towards having a full-house and hopefully celebrating their 100th in style on that day.
My gut feeling is that Carinat might have lost Boishaai to any future WSF tournaments and that BH will rather commit to Noord/Suid. They will have to re-look the participants for next year as the rugby needs a more competitive edge. Rather bring in schools like Queens, Dale, Selborne, Jeppe, KES, Pret BH, St Andrews etc that can also show a more representative side of SA SBR and expose those players to some international flavours. Keep N/S for the current competitors as there are B teams involved as well.
@4×4: Dit kan. Maar ons gaan 2 organiseerders moet hê wat wil saamwerk. En dan Affies self ook. En so ook die sponsors en dan ook die nodige extra venues ( ek like die gedagte dat Pretoria Boys High kan help, altyd gehou van hulle skoolgronde en rugbyvelde) Maar as almal “adult” is jan dit defnitief werk
@4×4: Die Hong Kong company sal dit nooit toelaat. Klink of hulle die shots call soos FIFA as jou land die world cup host.
@BlouLou: Ek dink all black se voorstel mag dalk oplossing bied?
Ek sien nou Affies gaan volgende jaar se WSF aanbied. Gaan interessant wees om te sien wie genooi sal word en wat gaan die organiseerders van Noord Suid doen om dit te counter? Glo nie daar gaan tyd en plek wees vir 2 toernooie oor daai kort tydperk nie.
Why don’t affies just host both tournaments. Let the schools that participated in the North-South this year still compete next year and invite schools like Outeniqua, Jeppe, KES, Grey PE, Drosdy to comepete against overseas teams. Affies can utilise either Pretoria Boys fields and/or Loftus B and C fields for the volume of rugby to be played. Should be a feast of rugga
@Mountainview: I couldn’t have put it better. Well said
@Rooibul: Ekt vergeet van julle Natuurlik is HTS volgende in die ry,saam Monnas die nr 2 Skool in NV laat 90’s,00’s.
Ek dink net julle was al genooi,kan nie dink met jul geskiedenis anders nie,miskien van die hand gewys,ek weet nie.
Hoe ookal ek wed PRG gaan by kom,hoop dan organiseerdes nader julle.?
Stem saam dat affies die NS moet aanbied. Grizzly.
Dink net nie Ben Vorster en nelspruit is antwoord om by te bring nie. Mens kan dalk na meer van die Virsekerbeker Beker afdeling skole kyk. HTS Middelburg, Transvalia en dalk Noordheuwel.
@Mountainview: Well said!I reluctantly drifting away from senior rugby…I don’t exactly know why…I think I found my answer in your comment.
@Hooit: Ek hoop Noord-Suid trek die spanne. Stem saam oor die voorstel om dit vir Affies te gee om aan te bied. Vanjaar het Noord-Suid uitstekende rugby opgelewer. Daai ‘keiser-se-nuwe-klere’ storie in Stellenbosch klink maar soos ‘n pot tjol met ‘n haka wat so nou en dan sporadies op ‘n straathoek uitbreek….
In my opinion the WSF will never rival our local tournaments and festivals, even if they bring out the strongest school sides the world has to offer, for the simple reason that we cannot really relate to any of these visiting sides. With N/S, Wildeklawer and many of the others, almost every schools-rugby supporter has a horse (sometimes a donkey!) in the race, whether through direct involvement, historically or simply because one likes certain schools or supports schools from a certain region. With WSF we are given utterly forgetable combined sides, with basketball-team names, who has no track record, no history and no etos. Even the traditional schools from NZ and Eng will at best get a passing interest from from maybe a handful of local schoolboy rugby enthusiasts. So maybe the value is not so much what is achieved on the field, but rather introducing the boys from abroad to our schools rugby culture and our country – hopefully they’ll go back home and tell their friends and family that the Saffas’ school sides can actually play a bit of rugby….
@Grizzly: Stem 100% saam. Laat Affies Noord Suid aanbied en daar is geen rede hoekom World Schools hoef aan te gaan nie . Wat begin was as ‘n pragtige idee om HJS se 150 jaar te vier is nou nie meer dieselfde .
@Grizzly: Ek stem ook saam. Noord Suid kry my stem
@Riempies: @BlouLou: @Smallies: @4×4: Dis min dat almal saam stem oor n topic maar hiers die uitsondering.
Gee NS Vir Affies,hulle is nou deel daarvan.Gaan verder en wissel hom af met Suid wat hom om die ander Jaar aanbied.Oakdale en PRG moet by kom vir Suid.Sit Grey by Noord met Ben Vorster of Nelspruit.
WSF het n plek maar dan moet hulle die spanne kan match met krag teen krag,help nie jy probeer perre dr@lle as vye verkoop Nie.
Ek het basies nie een game van Noord vs Suid gemis nie. Elke liewe wedstryd was iets om na uit te sien. Kon ook lekker by werk die games stream sonder probleem. Nou en dan n haakplekkie en n bietjie moeg geraak vir “die manne van” maar goeie rugby het opgemaak daarvoor.
Nou met World het ek nog nie een game gekyk nie. Lees maar die streaming is swak en jy moet betaal vir registrasie. My net daar in my spore gestuit.
As die twee moet oorvleuel dan gaan Top skole ver eerder Noord Suid kies. Of is ek verkeerd?
@Smallies: In my beskeie opinie was die World Schools ‘n baie sinvolle gedagte met Boishaai se eeufees vieringe, maar het die jaar myns insiens glans verloor. Kyk maar na die bywonings getalle die afgelope paar dae. Ek is natuurlik ‘n voorstaander dat Affies Noord-Suid kan aanbied, die kwaliteit rugby daar gespeel die jaar was van hoogstaande gehalte
@BlouLou: voor ek enige skool van die buiteland sal betrek sal ek probeer om Selborne en Glenwood in te bring, veral Selborne
@Smallies: ek stem. Van die spanne (soos Hilton) wat by jou gepaste herdoopte “Not World Schools” speel, is elk geval verdag. Nevermind die Italiaanse, Amerikaanse en ander saamgeflansde spanne. Dalk kan die NZ spanne Noord Suid join vir 2020
Die oplossing is sooooo eenvoudig, ditch die not the world schools en gee noord suid vir affies