School Rugby fixtures & results – week ending 02 March 2019

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Sat.16Feb Sarel Cilliers 00 31 Welkom Gim Sarel Cilliers R/D
Fri.22Feb Glenwood <38> <0> Sarel Cilliers Vories N/S
Fri.22Feb Voortrekker (Pmb) <0> <42> Maritzburg College Vories N/S
Sat.23Feb Nico Malan 57 05 Middelburg (EC) Gill Fest
Sat.23Feb Middelburg 45 10 Brandwag (Benoni)
Sat.23Feb Pionier 37 19 Piet Retief
Sat.23Feb Jim Fouche 41 07 Riebeeckstad
Sat.23Feb Marais Viljoen 24 07 Potch Volkskool
Sat.23Feb Jeugland 41 10 HTS Witbank
Mon.25Feb Louis Botha 22 23 Diamantveld
Tue.26Feb Strand 26 22 Dunalastair (Chi)
Fri.01Mar Glenwood <27> <17> Hilton Vories N/S
Fri.01Mar Voortrekker (Pmb) <0> <14> St Charles Vories N/S
Fri.01Mar Hugenote 29 17 Tygerberg
Sat.02Mar Durbanville <40> <0> Hermanus Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Brackenfell <> <> Monument Park Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Brackenfell <> <> Strand Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Parel Vallei <5> <5> Worcester Gim Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Augsburg <> <> De Kuilen Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Parel Vallei <> <> Fairbairn Boland Landbou R/D
Sat.02Mar De Kuilen <> <> Bredasdorp Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Worcester Gim <> <> Hopefield Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Stellenberg 13 07 Drostdy Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Boland Landbou 50 15 Bellville Boland Landbou R/D
Sat.02Mar Hendrik Potgieter 00 64 Riebeeckstad Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Sand du Plessis 14 26 Wilgerivier Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Landboudal 46 10 St Andrew’s School Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Noord-Kaap 36 14 Louis Botha Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Jim Fouche 24 07 Potch Volkskool Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Sentraal 08 43 Welkom Gim Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Goudveld 21 12 Diamantveld Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Fichardtpark 36 12 AHS Kroonstad Fichardtpark S/D
Sat.02Mar Marlow 50 10 Port Rex Grens R/D
Sat.02Mar Brandwag 24 12 Hudson Park Grens R/D
Sat.02Mar Grens 12 17 Despatch Grens R/D
Sat.02Mar VS Graaff-Reinet 17 10 Muir Kirkwood Fest
Sat.02Mar DF Malan 14 36 Charlie Hofmeyr Kirkwood Fest
Sat.02Mar Nico Malan 46 19 Punt Loeriefees
Sat.02Mar Outeniqua X X Pueyreddon (Arg) Loeriefees
Sat.02Mar Pretoria BH <> <> Noordheuwel Trial match
Sat.02Mar Ferrum 06 39 Pionier
Sat.02Mar Sarel Cilliers <> <> DHS
Sat.02Mar Pearson 19 19 Humansdorp
Sat.02Mar Voortrekker (Beth) 15 38 Helpmekaar
Sat.02Mar Witteberg 14 27 Ermelo
Sat.02Mar Grey College 60 21 Duineveld
Sat.02Mar Grey Cherries 63 05 Upington
Sat.02Mar Ben Vorster 33 25 Centurion
Sat.02Mar HTS Middelburg 47 30 Rustenburg
Sat.02Mar Jeugland 48 10 Driehoek
Sat.02Mar Klerksdorp 38 10 Die Anker
Sat.02Mar Middelburg 37 20 Wesvalia NWU-Pukke Prestige
Sat.02Mar Oosterlig 25 22 HTS Witbank NWU-Pukke Prestige
Sat.02Mar Lichtenburg 41 34 Hugenote (Springs) NWU-Pukke Prestige
Sat.02Mar VS Heidelberg 37 19 Marais Viljoen NWU-Pukke Prestige
Sat.02Mar Florida 46 17 Standerton NWU-Pukke Sportreeks
Sat.02Mar Oos-Moot 49 19 Ellisras
Sat.02Mar Waterkloof 48 27 Montana

Leave a Reply

22 Comments

  1. avatar
    #22 Smallies

    Grey het die naweek teen letterlik die hele groen Kalahari se skole gespeel van Duineveld tot Kakemas, en dink dat dit baie baie werk van Duineveld geverg het om dit te vermag… Well done aan hulle daarvoor.

    ReplyReply
    6 March, 2019 at 10:07
  2. avatar
    #21 Romano

    @Rainier dai NM 8 is net so opwindend en het paar pragtige kraglopies ingekry met goeie hanteringsvernuf….die senterpaar net so gevaarlik, kan nou nog nie verstaan waarom NM nie Kwaggas wou speel.
    Waarom Kwaggas en NM u14&15 nie ook deel kon wees van die Loeriefees nie is net so hartseer, dink nie enige Kwagga rugbyspan het al hier uitgedraf nie, daar is wel heelwat Plett outjies wat daar uitdraf, nuutste aanwins ene Henri Van Huysteen u15 skrumskakel……dai is nou n kereltjie met n blink toekoms, Kwaggas sal hom fyn moet dophou.

    Punt se U15span het weereens arme Wittes laat les opse maar daar was beweringe oor u16 outjies in dai span, hoop nie dis waar nie want hulle nodig nie dit nie, self n goeie span wat oor paar jaar sterk kompeterend kan raak mits hulle saam bly.

    ReplyReply
    4 March, 2019 at 14:08
  3. avatar
    #20 Cappie

    @boerboel: Gepraat van toets. AHS se spanne, veral die laer spanne, gaan ook goed getoets word in Kimberley hierdie naweek.
    1stes vs Diamandveld 1
    2des vs Landboudal 1
    3des vs Sentraal 1
    4des vs Upington 1
    5des vs Diamandveld 2
    6des vs Sentraal 2
    7des vs Landboudal 2
    8stes vs Sentraal 3
    9des vs Diamandveld 3
    10des vs Landboudal 3

    0’16, 0’15 en o’14 ewe sterk kompetisie. Die volledige program is op Affies se webblad.

    ReplyReply
    4 March, 2019 at 13:47
  4. avatar
    #19 boerboel

    @Rainier: die Kwaggas sal getoets word teen hjs so 155 jaar groepie 8-O :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    s

    ReplyReply
    4 March, 2019 at 13:21
  5. avatar
    #18 Rainier

    Nico Malan /15 7-8 Outeniqua

    Nico Malan /14 0-52 Outeniqua

    Wedstryd gestop 18 minute voor die einde. NM se /14 span gaan mededingend wees in die OP die jaar, maar hierdie Kwagga /14 span gaan verwoestend wees. Dis hulle 100 jaar Matriek groep en geen steen is onaangeraak om seker te maak dis ‘n bul groep nie. Die agsteman van Verkenner af was al verlede jaar ‘n handvol en hy het net groter en sterker geword. Dan is daar baie spoed op die punte. Daar is glo selfs CW spelers wat nie eers die A span groep haal nie. Gaan hulle jaar verseker met belangstelling dophou.

    @Romano: Delron is puik. Hoe het die 8 gespeel?

    ReplyReply
    4 March, 2019 at 10:08
  6. avatar
    #17 Romano

    Wat n skouspel van rugby met die Loerifees Saterdag te Wittedrift, aan al die spanne betrokke julle was puik en die gees waarin meegeding was was elektries en sport was die wenner aan die einde van die dag.
    O jammer ons kon nie Kwaggas in aksie sien op die dag nie, so uitgesien na Suide se top span vs internasionale skool op heeltemal vreemde grond. Jammer ook dat NM nie hulle wou speel nie want Punt is ongelukkig nie opgewasse vir n begeesterde NM span met n 10 wat op alle silinders vuur nie.Delron is beslis my keuse op 10 vir d8e OP die jaar, die kerel is n generaal en in n klas van sy eie, sal maar sien hoe verloop dinge die jaar.
    Wittedrift vs Knysna was weereens die highlight of the day en het soos gewoonlik glad nie teleurgestel nie..kookwater rugby uit die boonste gestoeltes, moeilik om spelers uit te sonder in sulke harde wedstryd maar moet melding maak van Wittes se agsteman en kaptein Andre….wow, SWD sal die net moet verder sprei die jaar, dan die 9 da Darryl, dai man sal aanwins wees vir enige span en is dan ook beloon met n spogdrie wat die wending van die game bepaal het, welverdiende solo lopie van die halflyn wat onder die pale afgerond was….skitterend om die minste te se.

    Die fees self is altyd iets om na uit te sien en wie weet, dalk kan ons in die toekoms meer groot kanonne na die klein skool met die groot HART lok.

    ReplyReply
    4 March, 2019 at 00:32
  7. avatar
    #16 Vyfster

    Full scores Ben Vorster vs Centurion BV 1st
    14a w 45-0
    14b w17-5
    15a lost 26-30
    15b w 17-5
    16a w24-7
    16b w 28-7
    3rds w 28-7
    2nds w 57-7
    1sts w 33-25

    Well done to both schools

    ReplyReply
    2 March, 2019 at 18:49
  8. avatar
    #15 Vyfster

    @Beet: Ben Vorster 33- 25 Centurion today.
    Played on Centurions home ground, BV trail 0-17 early on after 2 intercept tries
    Well done for pulling through the win!
    Please add to BV fixture list, see it has been omitted
    Other scores I have is u14A. BV win 45_0
    15A lost 26-31
    2nds win 57-7
    16A win 24-7

    ReplyReply
    2 March, 2019 at 15:06
  9. avatar
    #14 Speartackle

    Weet enige iemand hoe laat Vrede Saterdag teen Warden speel?

    ReplyReply
    28 February, 2019 at 14:52
  10. avatar
    #13 Jaco Strydom

    Dankie, waardeer!

    ReplyReply
    28 February, 2019 at 11:26
  11. avatar
    #12 Rainier

    @Jaco Strydom: By Wittedrift.

    ReplyReply
    27 February, 2019 at 13:52
  12. avatar
    #11 Jaco Strydom

    Baie dankie @Rainier, waar speel hulle?

    ReplyReply
    27 February, 2019 at 13:34
  13. avatar
    #10 Rainier

    @Jaco Strydom: Ek het die program vir Beet gestuur.

    Nico Malan v Punt 12:00
    Kwaggas V Pueyrredon 13:00
    Wittedrift v Knysna 14:00

    ReplyReply
    27 February, 2019 at 10:16
  14. avatar
    #9 Jaco Strydom

    @AntonT: Anton, waar is die Loeriefees en hoe laat is die Kwagga wedstryd asb?

    ReplyReply
    27 February, 2019 at 09:49
  15. avatar
    #8 Jaco Strydom

    Het iemand meer inligting oor die Loeriefees op 2 Maart asb?

    ReplyReply
    27 February, 2019 at 09:11
  16. avatar
    #7 Rainier

    @Rugbyman: Reg so.

    ReplyReply
    25 February, 2019 at 04:53
  17. avatar
    #6 Rugbyman

    @Rainier: ek het jou sel nommer verloor… sal jy my asb kan kontak…

    ReplyReply
    24 February, 2019 at 21:34
  18. avatar
    #5 Rainier

    @Rooibul: Dit maak dit effe makliker.

    ReplyReply
    24 February, 2019 at 20:55
  19. avatar
    #4 Rooibul

    @Rainier:
    Nico Malan speel teen Middelburg HS.
    HTS Middelburg speel by oakdale die 16 Maart teen Oakdale.

    ReplyReply
    24 February, 2019 at 20:38
  20. avatar
    #3 Rainier

    @Knight: It also seems as if the Southern Cape schools decided to focus on these areas for recruitment purposes. Which is great, I know the 2 boys from Jbay that joined the Kwaggas this year are very happy in George.

    But NM plays an extensive schedule of 23 matches this year, which includes many against top schools and 3 matches in 5 days against HTS Middelburg, Bev Vorster and Transvalia. As a small rural school managing the season is important, which may have influenced the decision.

    ReplyReply
    24 February, 2019 at 08:43
  21. avatar
    #2 Knight

    Such a pity that Nico Malan did that they are making it easy for kids from the Langkloof, Humansdorp and Jeffreysbay area to choose schooling in the Southern Cape.

    ReplyReply
    21 February, 2019 at 13:04
  22. avatar
    #1 AntonT

    Nico Malan het gevra om nie teen Outeniqua te speel nie. Hulle speel teen ‘n ander skool wat ook nie teen ons wil speel nie Punt van Mosselbaai. Outeniqua sal teen Argentinians Peuyreddon speel.

    ReplyReply
    19 February, 2019 at 17:19