Kwagga Loubser to add stability to Menlo rugby

Kempies old boy Kwagga Loubser will be the new face in the Menlopark rugby department very soon.

The experienced Rugby Director and Head of marketing has built a solid reputation during two spells at Kempton Park and one at EG Jansen sandwiched in-between.

Loubser is the only schoolboy rugby head coach in Noordvaal history to have won a gold medal for in both 15-man and Sevens rugby codes. Amongst his many career highlights are Kempton Park’s remarkable Beeldtrofee for Macro Schools title in 2012 and guiding the school to two national Sevens Champions League finals tournaments. He is also the founder of the Noordvaal Sevens Bondedag which started in 2017. He is a top administrator but perhaps his best quality is he is known to be very good at working with kids.

With the Parkies losing big name coaches in Reghardt Botha (EG Jansen Director of Sport and possible Rugby Head Coach) and Wynand Moolman (Monument Director: Rugby, Marketing and Recruitment) in very quick succession, the arrival of Loubser is a huge confidence boost that will calm the nerves of many at Atterbury Road and alleviate concerns that Menlo’s rugby was heading for troublesome times.

Loubser will be joined by Braam Pretorius, who currently works at little private school Maragon in Mooikloof. Maragon competes in the Virsekerbeker Division 4 and their 1st XV made it as far as the quarterfinal in 2018. Pretorius has however had a taste of the big times in the past while working at Waterkloof and he is currently the Bulls u18 Craven Week backline coach.

There is no doubt that the new arrivals will feel the pressure from day one as rugby expectations are very high. Menlopark has acquired a wonderful talent pool of promising rugby boys but face a twofold challenge now. Firstly to retain their top players in the face of what appears to be ever increasing interest from rival schools who want to lure them away. Secondly translating the successes achieved at junior age-group level into something substantial at 1st XV level, a task that Menlo just does not seem to have been able to master in the past.

55 Comments

  1. avatar
    #55 Murrayfield

    Speartackle…….jy het n bendegelos gelos in jou dae.
    Ek glo in my en in jou….!

    ReplyReply
    13 October, 2018 at 15:18
  2. avatar
    #54 Speartackle

    Een van my grootste begeertes is om nog in my leeftyd n Monna oorwinning oor een van die Kaapse Top 3 te sien
    Ek hoop met die ‘ou bende’ terug kan dit binne die volgende 10 jaar gebeur
    :wink: :wink:

    ReplyReply
    11 October, 2018 at 10:45
  3. avatar
    #53 AbsolutMenlo

    @Murrayfield: Bees!

    …. soos jy sien het ek maar net op Skopgraaf se post gereageer … @AbsolutMenlo:

    Sal julle join vir daai bier dan kan ek hopelik ook vir Skopgraaf persoonlik ontmoet.

    ReplyReply
    11 October, 2018 at 06:10
  4. avatar
    #52 Murrayfield

    Wie ooit vir julle gese het daar gaan n “exodus” wees, weet ni waarvaan hulle praat nie.

    As ek en jy dalk eendag n bier drink vertel ek jou die waarheid.

    Menlo is n Superskool.

    ReplyReply
    11 October, 2018 at 05:21
  5. avatar
    #51 AbsolutMenlo

    @Skopgraaf243: :lol: :lol: NO “exodus” at Menlo!! Only your normal one or two movers … but more than double that already approached Menlo for 2019.

    It is however a fact that MenloBoys are targeted with Monnas being the most aggressive.

    Rest assure the MenloBoys know they are at the right place at the right time!! :wink:

    Looking forward to the 2019 season!!

    ReplyReply
    10 October, 2018 at 12:16
  6. avatar
    #50 Skopgraaf243

    ….and with tomorrow’s return to school for the start of the 4th and final quarter of 2018, the BIG Menlopark exodus will be on the way!
    Will have to weather the storm and see whats left by friday :twisted:
    …much like trading/bartering season :lol: for alot of parents and offcoarse the wolfs of wall street 8))

    ReplyReply
    8 October, 2018 at 10:44
  7. avatar
    #49 Valkie

    Nou-ja toe verras die onder 15 7s span van Curro Nelspruit amper vir almal. En NHS kruip net verder en verder in hulle dop……..

    ReplyReply
    17 September, 2018 at 10:51
  8. avatar
    #48 AbsolutMenlo

    @Murrayfield: Hulle is baie spesiaal … dubbel Tuks en Virsekerbeker wenners en nou ook Noordvaal sewes wenners.

    Ja … Monnas weet hoe om bekers te wen! Baie geluk!

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 17:57
  9. avatar
    #47 Murrayfield

    @AbsolutMenlo: Daardie Menlo O15 is n spesiale groep spelers.. dalk die beste rugby talent nog as n ouderdom ooit in Menlo!!
    Geluk coaches!

    Aan Reghardt en Rudi …Wie sou dit gedink het dat EG ooit die final sou haal en Menlo se great O17’s ooit sou inhaal na n 21 – 0 agterstand! Aan Menlo geluk met n Groot wen teen Garsies!
    Dit wys guts!

    Wel Monnas het net n wenkultuur ….hulle is ….gevaarlik!! Op enige rugbykode…7’s of 15’s

    Kan nie wag vir SBR 2019 nie!

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 17:46
  10. avatar
    #46 Smallies

    Wragtag…… Gaan niemand iets oir die bokke se nie????

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 17:44
  11. avatar
    #45 AbsolutMenlo

    Monnas Noordvaal sewes champs!
    EGJ Silwer, Menlo brons wen Garsfontein 43-12. Well done Dean en Braam ons kon net sowel in finaal gewees het.

    Aan die seuns … dit was ‘n lang seisoen lekker rus.

    0/15 Menlo champs! Geluk Kwagga en Rooies! MenloTrots!!

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 16:58
  12. avatar
    #44 Murrayfield

    @Skopgraaf243: Dankie Skpppies. Waardeer

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 16:42
  13. avatar
    #43 Skopgraaf243

    @Murrayfield: nuwe respek vir jou ou Wynand.
    Jou seun is n monster!
    Jy kan trots wees voorwaar

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 16:17
  14. avatar
    #42 AbsolutMenlo

    0/17 EGJ Monnas final. Bad luck Menlo … great comeback EGJ

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 14:38
  15. avatar
    #41 Murrayfield

    @Skopgraaf243: Skpppies..Ek gaan jou “mis!

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 13:15
  16. avatar
    #40 AbsolutMenlo

    Semi finals 0/15: Helpies, Curro Nelspruit, Menlo en Rustenburg

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 11:45
  17. avatar
    #39 AbsolutMenlo

    Semi finals 0/17 Gars, EGJ, Monnas en Menlo.

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 11:36
  18. avatar
    #38 Skopgraaf243

    @AbsolutMenlo: dankie

    Sterkte aan al die spanne

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 10:34
  19. avatar
    #37 AbsolutMenlo

    @Skopgraaf243: 0/17 spanne in quarter finals;
    Gars vs Kloof; EGJ vs Ermelo; Menlo vs Valia en Monnas vs Helpies.
    0/15: Pietersburg vs Helpies; Ben Voster vs Curro Nelspruit; Menlo vs Monnas en Rustenburg vs Rob Ferreira.

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 09:36
  20. avatar
    #36 Skopgraaf243

    Enige uitslae van gister se sewes @AbsolutMenlo: ?

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 09:05
  21. avatar
    #35 Skopgraaf243

    @Murrayfield: jou barometer vir “guts” is questanable?
    Kry my detail by Beet as jy nou so geaffronteerd voel.
    Dit is wat dit is!
    Ek ken jou al van jou eerste uitstappie by Monnas destyds.

    @Bere007: Neewat niks van die aard nie. Baie is bewus van die wyse waarop spelers en of ouers gewerf word. Hoekom moet dit nou “trouble” wees as dit onderwerp is waaroor meeste net nie verkies om gepraat word nie.
    Die ongeskrewe reël :twisted:

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 09:04
  22. avatar
    #34 Rugbyman

    Die 7s is ook op livestream…

    http://www.digitv.co.za

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 07:48
  23. avatar
    #33 AbsolutMenlo

    Lekker sewes vandag by Menlo vir die rugbymanne!

    ReplyReply
    15 September, 2018 at 07:34
  24. avatar
    #32 Bere007

    …. Big trouble in little paradise…. :wink:

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 18:19
  25. avatar
    #31 Murrayfield

    @Skopgraaf243: Kom ons kyk of jy “guts” het??

    “Thugg-life??”

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 17:55
  26. avatar
    #30 Murrayfield

    @Skopgraaf243: My bende sal altyd na my kyk!! En hulle is gerekende tawwe ouens!!

    Ten minste weet jy wie ek is…. Kan jy jou naam openbaar maak op die blog???

    Alhoewel ek n vermoede het jy het beide O16 en O14 seuns wat A span speel!

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 17:29
  27. avatar
    #29 Skopgraaf243

    @Rugbyman: yes daar is redelike skommeling maar die hoop talent by u15’s het meer politiek as tuinhuis. Nie genoeg plek vir al die egos nie :twisted:

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 17:06
  28. avatar
    #28 Skopgraaf243

    @Murrayfield: Every war is only as good as the intel!
    Ek sal jou glo jy like jou bende, solank hulle na jou kyk? en posisies vul
    Eintlik maar ‘n tipe van “Thugg-life”

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 17:03
  29. avatar
    #27 AbsolutMenlo

    @Rugbyman: … daai manne is daar om te bly great groep seuns @Dinkskrum.

    Sien hulle het die Eldo sewes gewen.

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 16:19
  30. avatar
    #26 Rugbyman

    @AbsolutMenlo: ?

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 16:12
  31. avatar
    #25 AbsolutMenlo

    @Rugbyman: .. as jy so baie van Menlo weet kan ons net lekker positief gesels.

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 16:11
  32. avatar
    #24 AbsolutMenlo

    @pietretief: Nee wat daar is altyd manne wat skuif … maar die hoorsê … Ai …

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 16:05
  33. avatar
    #23 Rugbyman

    @AbsolutMenlo: My post was nie in ‘n negatiewe lig nie! Ek het mos gesê ek dink julle gaan deur verandering tydperk gaan en dan sal dinge weer stabiliseer… maar duidelik verstaan jy dit soos gewoonlik anders… ai… as ‘n skool personeel verloor, gaan daar gewoonlik ‘n periode van verandering daarmee saam en dis wat dit is… daarna bly die ouens wat werklik lojaal is oor! Met daai manne sal julle kan werk – julle het oorgenoeg talent…

    Maar moenie my dreig nie… met braaivleispraatjies gaan jy erg 2de kom so wees versigtig… ek weet heelwat meer van menlo af as wat jy ooit sal kan raai

    Maar kom ons kyk maar of my inligting korrek is… eks nie eintlik ‘n braaivleisstoriepraterofgloer nie… my punt was eintlik dat helpies op julle ingezoom het en ek verstaan ook op EG ingezoom het… so die mite dat helpmekaar nie werf nie is dan ook daarmee heen…

    Sterkte vir julle seisoen, kwagga en braam is goeie ouens en ek glo hulle sal goeie werk vir menlo ook doen!

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 15:55
  34. avatar
    #22 pietretief

    @AbsolutMenlo: jy is vinnig om geniepsig te raak as daar gepraat word van manne wat gaan skuif. Dalk moet jy ook net sit en kyk wat gaan gebeur, daar kan dalk net waarheid in van die rumours wees.

    Die blog is mos juis daar om bietjie te gesels oor die braaivleis praaitjies.

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 15:43
  35. avatar
    #21 AbsolutMenlo

    @Rugbyman: … probeer weer wanneer jy seker is en nie net gehoor het nie.

    …. of moet ons ook die braaivleis talk re Garsfontein post ….

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 15:31
  36. avatar
    #20 Rugbyman

    @Skopgraaf243: Eks nou nie seker nie en moet my asb nou nie uitkryt nie… maar ek hoor julle huidige o/15s gaan ‘n redelike uittog beleef monnas en helpmekaar toe… maar ons weet mos helpies werf nie na graad 8 nie… :wink:

    Julle sal nou biejie deur ‘n veranderingtydperk gaan en dan glo ek sal dit stabiliseer…

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 13:37
  37. avatar
    #19 Grizzly

    @Murrayfield: Ek hoor jou. :lol: Sterkte met jou nuwe uitdaging..As jy nou weer eendag skuif,kan Garsies ASB oorweeg word!! :lol:

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 07:13
  38. avatar
    #18 Grizzly

    @Skopgraaf243: Great,Ek jy en Menlo sal bier gaan drink dan se ek jou wat ek weet,dink ek weet,en wat se rumours ek gehoor het.Ek dink die res van Noordvaal is in vir n ding met daai 2 by Monnas,wat se span gaan hulle nie maak nie,scarry!Beste afrigter saam Beste werwer/Direkteur…Dan daai poel van talent om mee te werk…Ek sal baie bang wees.

    ReplyReply
    14 September, 2018 at 07:10
  39. avatar
    #17 Murrayfield

    @Valkie: Dankie Valkie
    Grizzly: Garsies Gaan warm wees!
    Skopgraaf243: @<a href="#comment-Ek is mal oor my"bende" Dankie!

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 21:03
  40. avatar
    #16 Skopgraaf243

    @Grizzly: ek verneem klaar die bulle wil die nasie skok :lol:

    Janee ek dra kennis van die ontstuimige verhoudinge in die kraal.

    PTA skole gelyk ondersteun?
    Jy kannie ons in die Walker spruit skool vergelyk nie :twisted:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 18:07
  41. avatar
    #15 Skopgraaf243

    @Rugbymal: C
    (NONE OF THE ABOVE)

    “Control group” sounds like a underground fight club :lol:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 18:02
  42. avatar
    #14 Grizzly

    @Skopgraaf243: Wou nog se,nie Siener nie maar “boy van die subburbs”met my 1000cc… :lol: Kom ons wag en Kyk..maar weet eks aan jou kant.Na Garsies support ek al die PTA skole gelyk.Daars probleme in Bull skole rugby…meer daarvan Jan 2019 as my klong klaar is…@Rugbymal: :lol: :lol:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 13:35
  43. avatar
    #13 Rugbymal

    @Skopgraaf243: Are you the new Director of Rugby at Menlo?

    or

    Part of the control group at Menlo

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 12:54
  44. avatar
    #12 Skopgraaf243

    @Grizzly: “Calculated” you would need facts, which you dont have.
    Die twee of drie wat die Moolman aanhangers/bende dra gaan jy altyd kry rondom enige afrigter en sy aanhangers.
    Ek weet egter dat dit VERSEKER nie die 1833 GROOT TREK gaan wees nie.
    Ons wens Wynand en Regardt alles van die beste met hulle nuwe uitdagings.
    Dit is baie duidelik dat jy “Grizzly VAN RENSBURG” (SIENER :lol: ) vir een sal bly wees om ons in jou tru spieëltjie op die rugby veld te sien, eerder as up close and personal.
    Ek like dit so. Goeie gesonde kompiterende skole rugby.
    Maar voor jy die perde voor die osse span, gaan dit @bsoluut goed in Parkie land en lyk belowend 2019.
    PS: (Including some new acquisitions!) :twisted:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 12:07
  45. avatar
    #11 Grizzly

    @Skopgraaf243: I can’t say foresure what’s going to happen next year in Sbr,can you?In vir n ding?You guessing right?I don’t think so,I rekcon Garsies will be there and there about…but it’s only n guess..I reckon what I stated above will happen…but it’s only a guess..but a calculated one.. :wink:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 10:08
  46. avatar
    #10 Skopgraaf243

    @Grizzly: raai raai riepa?
    Guess is ‘n klere reeks chopper. Dalk weet jy iets daarvan, Want julle is in vir n ding, en ek stel voor jy bepaal jou by wat jy van WEET en nie hoef te RAAI nie.
    Daar was selfs lewe by Garsies na Tjaart geloop het.
    …of is jy nou siener van die suburbs?

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 09:35
  47. avatar
    #9 Valkie

    Sterkte en seën vir Mnre Botha an Moolman in hulle nuwe poste, nuwe uitdagings vernuwe die gees en liggaam…..en dieselfde geld vir die twee nuwe manne wat Menlo toe skuif. Ek hoop die twee nuwe kan ook op die blog aansluit dat ons met hulle kan chat….. :mrgreen:

    Elders is daar ook plek-plek verandering brood nodig.

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 08:59
  48. avatar
    #8 AbsolutMenlo

    …. lekker uitdagings! :wink:

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 05:37
  49. avatar
    #7 Grizzly

    @Second to None: Yes, what a classic and strategic appointment by Tjaart.He knows who recruited those talented boys at Menlo and his afther them…make no mistake.

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 21:09
  50. avatar
    #6 Second to None

    @Grizzly: Jip Grizz…..” The proof in the poeding.. is in the eating!”

    My opinie. !

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 19:07
  51. avatar
    #5 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Congrats to the newly appointed.I guess their first aim must be to end a 6 year drought and something like 10 losses in a row against Garsies 1st team….The second will be to keep the strong Jnr program intact… I’ll bet against both….

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 10:00
  52. avatar
    #4 AbsolutMenlo

    Welcome Kwagga and Braam! With the seasoned Dean van der Watt and his already strong team the future looks AbsolutPromissing at Menlo!!

    Menlo is ‘n spesiale plek en ek is seker die twee aanwinste gaan ‘n groot verskil maak. Geluk ook aan Menlo rugby bestuur met die puik aanstellings!!

    @Beet: seems that the expectations are very high with a first XV ending the 2018 season top 20 and combined age groups a comfortable top 10 ….

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 16:27
  53. avatar
    #3 Rooibul

    Kwagga/braam sterkte met jou nuwe uitdaging daar in die jakaranda stad.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 06:43
  54. avatar
    #2 beet

    Yeah exciting times ahead. Hopefully Menlo can build a strong team culture on the field and in the coaching box.

    ReplyReply
    9 September, 2018 at 21:16
  55. avatar
    #1 Murrayfield

    Sterkte Kwagga en Braam. Julle gaan goed doen.
    Beste wense
    .

    ReplyReply
    9 September, 2018 at 20:52

Leave a Reply