Wildeklawer : North vs South teams for Ellis Park – 15 Sep 2018.

NORTH SOUTH
Jan Hendrik Wessels Grey College 1 De Wet Wolhuter HJS Paarl BH
Morne Brandon Monument 2 JJ Kotze Paul Roos
Jacobus Agenbacgh Grey College 3 Hanru Jacobs Paul Roos
Stephan Le Roux Monument 4 Lunga Ncube Glenwood
Husayn Banzi Welkom Gim 5 Adrian Alberts HJS Paarl BH
Tristan Dullisear Monument 6 Braam v Huysteen Outeniqua
De Wet Marais Grey College 7 Evan Roos HJS Paarl BH
Izan vd Westhuizen Monument 8 George Luzolo Glenwood
Georgen Kiewiet Welkom Gim 9 Jaden Hendricks Glenwood
Regard Roets Affies 10 Juan Mostert Paul Roos
Eric Sherman Affies 11 Stravino Jacobs Paarl Gim
Dylan Swartz EG Jansen 12 David Kellerman Paarl Gim
Wicleff Vlitoor Grey College 13 Conan Le Fleur Glenwood
Ian Small Smith Grey College 14 Aaron Lerue Glenwood
Richard Kriel Grey College 15 Rynard Jonker Glenwood
Janco Uys Affies 16 Keano Hendricks Oakdale
Brandon Pawson Monument 17 Thabiso Mtletshe Glenwood
Petrus Naude Grey College 18 Josh Muller Stellenberg
Danwick Beukes Grey College 19 Dylan De Leew Stellenberg
Keke Morabe Welkom Gim 20 Lohan Horn HJS Paarl BH
Bernard vd Linde Menlopark 21 Dylan Alexander Paarl Gim
Ryan Davids Welkom Gim 22 Nivan Peterson Stellenberg
Goodwill Romain Noord-Kaap 23 Dylan Pretorius Glenwood
Aanstelling Suid
Jaques Juries Welkom Gim Afrigter Sean Erasmus HJS Paarl BH
Jaco Dames Diamantveld H/ Afrigter Oloff Bergh Boland Landbou
Jaco Koch Affies Fisio / Bio Malan du Plessis Oakdale
Rudi Ferreira Kimberley Spanbestuurder Cassie Carstens Kimberley
Danie Smith Kimberley Media en Skalel Hannes Nienaber Johannesburg
Anica Fick Kimberley Logistiek Ernest Ditlholelo Wildeklawer

35 Comments

  1. Some great match ups here.
    To name a few, I will be interested to see Kotze against Brandon at 2 and also van der Westhuizen against Roos at 8.
    Pity no Ross Braude against Gavin Mills at 9.
    Also, great to see Kellerman in this company.

    ReplyReply
  2. @Human Piranha: Don’t think WP or SARU would want to match Mills against any 9 in their “systems” on current form, will just confirm the ineptness of those “in charge” hey

    ReplyReply
  3. Vars bries, verlig dat skolerugby darem nog so n laaste asem blaas vir 2018.
    Sien uit om vir Conan in aksie te sien.
    Hierdie behoort n ‘cracker’ te wees!

    Well done Wildeklawer, well done!

    ReplyReply
  4. @Cappie: Die lys op @ruggascoza lyk dieselfde as die skole vanjaar.
    En sover ek weet word die skole eers later aangekondig.
    Dalk het @ruggas inside info. :wink:

    ReplyReply
  5. Daar was vir so 15 minute n page op by schoolofrugby vandag wat gese het skole selfde in 2019 as in 2018. Page is nou afgehaal.

    ReplyReply
  6. So jammer oor EG. Eerstes het nie waffers gevaar nie, maar o.16 en o.14 was goed. En met afrigters wat terugkom gaan 2019 goed wees vir EG.

    ReplyReply
  7. Ek het by n betroubare bron gehoor dat die Wildeklawer toernooi heel moontlik nie meer op TV (Supersport) gebeeldsend sal word nie, weens hoë koste. Wedstryde sal egter op internet ge”live stream” word. Dit is seker verstaanbaar in vandag se ekonomiese tye, en Wildeklawer het darem nou al vir 10 jaar die las gedra.
    Ek meen egter dat indien dit waar is, die toernooi effens van sy glans sal verloor, en skole nie meer so angstig sal wees om uitgenooi te word nie. Die blootstelling wat die skole en seuns geniet met TV dekking, word verstaanbaar, deur baie skole, veral diegene wat nog werk om n reputasie as n rugby skool te vestig, as n bemarkings hulpmiddel gebruik.

    ReplyReply
  8. @Kattes-Strofes: Dit mag dalk waar wees vir sommige skole dat TV-dekking belangrik is. Vir ander is dit eerder die geval dat ‘n geleentheid geskep word om teen skole buite hul eie streek te speel.
    Wildeklawer, Noord-Suid en die Paastoernooie skep sulke geleenthede. Met die dat die Paastoernooie oorvleuel met ander toernooie het dit – eerder as TV-dekking – veroorsaak dat van die topskole oor die land nie meer daar is nie.

    ReplyReply
  9. @Djou: Ek stem dat die Wildeklawer toernooi nog van baie waarde is. Dit bly die geleentheid waar skole rugby liefhebbers, by verre die meeste top skole, op een slag in aksie kan sien teen mekaar, of dit nou ter plaatse is, op TV, of op die internet. En Kimberley, wat lekker sentraal is, asook Diamnatveld Hoërskool, is puik gashere ! Dit bly n hoogtepunt op my kalender.

    Ek moet byvoeg dat die lewendige uitsending van die Verseker beker wedstryde, het vir ons ander streke se manne beslis meer lig gebring waaroor julle in die Noorde so passievol is oor die kompetisie.

    ReplyReply
  10. 15 September at Ellis Park is Currie Cup – Lions vs WP. The Wildeklawer Game will be a brilliant curtain-opener.

    ReplyReply
  11. @CharlesZA: Ons Engelse skole sal heel moontlik nie met jou stelling van die Top 20 skole in die land saamstem nie. As ek na BoishaaiPa se nuutste, en seker omtrent finale rankings kyk, is no.5 Selborne; no. 7 Hilton; no. 8 Wynberg; no.13 Jeppe; no. 14 Bishops en no. 20 DHS nie op die genooide lys nie. Daar is darem ook n paar deelnemende skole wat nie gereeld selfs aanspraak maak op n Top 20 plek op die ranglys nie. Maar dit is ook goed so om hulle ook blootstelling te gee.

    Hoekom ek die TV storie genoem het, wil ek net meld dat ek oor baie jare al agtergekom het dat dit vir skole en die seuns baie belangrik is, en almal wil in sulke wedstryde betrokke wees. Ek het dit nou sopas weer ervaar dat beseerde manne is skielik piekfyn wanneer TV wedstryde ter sprake kom.

    Soos ek egter hierbo gemeld het, bly die Wildeklawer toernooi volgens my die beste skole rugby toernooi in die land, en ja! daar is beslis n groot gros van die land se voorste rugby skole in aksie.

    ReplyReply
  12. @KoedoeBul: It’s almost like GCB vs GW all over again. Let’s hope there’s no draw and hopefully no Post Matric in either side. 2 3 South 2 3 Suid

    ReplyReply
  13. @4×4: @4×4: Dit is sekerlik so dat Sean Erasmus ‘n bewese rekord as afrigter het met ‘n indrukwekkende CV en waarskynlik tans as die beste afrigter in Suid-Afrikaanse skole-rugby aangemerk word. Die Suide wat hy afrig, domineer nou al vir ‘n lang tyd Cravenweek-rugby en verg dit nie profetiese vermoens om te voorsien dat hulle sal wen nie.

    Wat my ontstig, is dat die die “mismatch” waarna jy verwys, seker veronderstel is om betrekking te he op Noord se hoof-afrigter, Jacques Juries. Dit is ‘n ongelukkige woordkeuse, want jy het gewis nog nooit vir Jacques sien afrig nie en is dus kwalik in ‘n posisie om hierdie tipe van uitspraak te maak.

    Ek daarenteen, het oor die laaste vier jaar seker ‘n 100 oefeninge, of gedeeltes daarvan – waar hy saam met Roean Bezuidenhout Welkom Gimnasium se eerste span afgerig het – dopgehou. Welkom Gimnasium se naam was tot 2014 op geen ranglys te vinde nie, behalwe die wat die honderdste posisie posisie ook aangedui het.

    Sedert Jacques in 2015 daar begin afrig het, het hul in 2015 die Shimla-beker (die primere kompetisie vir die Vrystaat, Griekwa en Griffons-areas in sentraal Suid-Afrika) gewen, in 2016 toe Grey – tot baie se verbasing – op nommer 99 ook aan die kompetisie deelgeneem het, met een punt in die eindstryd teen hulle verloor en is hul die oorweldigende gunsteling om komende Saterdag weer die trofee te verower. Die Griffons se o/19- en/of o/20-spanne wat Jacques die laaste vier jaar afgerig het, het telkens die Currie-beker Eerste afdeling gewen.

    Die hulpbronne en poel van talent wat die meeste skole onder die Top 20 op die SBR-ranglys het, kan doodgewoon nie vergelyk word met die van ‘n skool wat in een van Suid-Afrika se armste gebiede gelee is nie, beperkte hulpbronne, min diepte en 440 seuns het nie. Dat Jacques met sy toevoeging as afrigter desondanks so ‘n verskil kon maak, spreek boekdele.

    Hy leer die seuns All Black-rugby speel – dws baie vaardighede, uitstekende hantering, hoe om ruimte aan te val, ondersteuning en ‘n hoe spel-tempo. Dit is hoekom die spanne waarby hy betrokke is, bo hul gewig kan baklei.

    Ek weet dus dat Jacques Juries geen AA-aanwysing is nie en dat hy op meriete die hoof-afrigter is. Ek is bly vir sy onthalwe en al wat my verbaas, is dat die man nog by geen groot unie se afrigtingspan betrek is nie.

    Die ironie van die saak is egter dat die seuns in beide spanne reeds knap rugby-spelers is, duisende ure se intensiewe rugby-afrigting deurloop het en dat die invloed wat enige afrigter in een of twee oefeninge op hulle gaan he, die uitslag van die wedstryd kwalik sal beinvloed.

    ReplyReply
  14. Ek hoor n aantal van noordspan se seuns het reeds ontrek van die wedstryd. Weet iemand meer?

    ReplyReply
  15. @Wondermaar:

    Herman en Richard gaan in vir operasies. Die Vrydag skryf sekere seuns nog fisiese wetenskappe. So ek dink die tyds berekening is sleg vir sekere Graad 12 seuns.

    Glo gehoor Glenwood wil ook hul spelers onttrek weens akademiese redes.

    ReplyReply
  16. Ek weet van een seun van pretoria wat ook reeds ontrek het agv besering, indien glenwood ontrek suid en grey seuns noord sal dit nog die moeite werd wees om voort te gaan? Ek glo kies dan ander seuns, sal net jammer wees as dit dan n totale verwoesting is van een die spanne.

    ReplyReply

Leave a Reply