Affies could be setting themselves up nicely for 100th birthday in 2020

Afrikaanse Hoër Seunskool was founded in 1920, so they have a major milestone coming up in just over a year.

Word is that they are in line to host the World Schools Festival as part of that celebration.

Also Affies have joined the mouthwatering Pretoria based Noord-Suid Toernooi for 2019, so if they sign on for 2020, I’m sure the organisers will oblige by allowing them to host that event as well. Noord-Suid will include the likes of Boland Landbou, Grey College Outenuiqua, Paarl Boys’ High and Paarl Gymnasium in 2019 as well as the who’s who of the Noordvaal co-eds.  Noord-Suid 2019 Blog

3 Comments

  1. Craven week 2020 op die plaas? Dit sal die cherrie op die koek wees. Ek weet egter nie of hulle ook die gras in so pragtige kondisie sal kry soos wat Paarl Bois se veld is nie. Winter vrek alles mos maar hier bo.

    ReplyReply
  2. Dis alles goed en wel. Die Blou Bulle kan ook hul tuis games by ons kom speel, sal seker makliker wees om Affies vol te maak as Loftus.

    N vraag wat gevra gaan word is, hoe kompeterend gaan Affies wees in 2020.
    As ek so kyk na die huidige stand van sake tussen die skole op O/15 en O16 vlak in SA gaan dit maar droewig gaan weer met ons ou spulletjie!
    Maar gaan kyk dit sal ons daar wees, verseker ! Mis dit nie.
    @cappie…ons moet maar net vroeg oggend die ryp klop elke keer en bietjie nat spuit sodat die gras nie vrek nie. Dis seker hoe die Vrystaat stadion, Ellispark en ander stadions dit reg kry om hier die tyd innie winter nog gras groen te wees.

    ReplyReply
  3. @Ooorkant Loftus: vrystaat stadeon het al jarre lank nie kikuyu gras nie, dus n spesiale gras wat ryp bestand is, en nog belangriker shade proof is stadeons se paviljoene maak dat die stadeon te lank i skaduwee is vir kikuyu gras

    ReplyReply

Leave a Reply