11 Comments

  1. I don’t believe any CW venue has looked this amazing ever! Since November and knowledge of drought conditions the Boishaai team has worked hard on this surface. Unfortunately they were only able to give the A field this attention. At the the end of the cricket season the lower B,C,D&E fields lay barren dry surface. Practices continued on the lower fields until mid June. As we see in the pic the B field is worst hit. The C field most probably recovered the most. The decision to reseed the surface last year was a masterstroke by the team lead by Sean Erasmus. Well done to you coach it will be a Grand occasion and hopefully a “Good time had by All”!

    ReplyReply
  2. @odie15: I must say the field is looking good. There is rain predicted for Thursday, the lower fields will probable turn into a mud bath.

    ReplyReply
  3. Baie geluk met die toestand van die veld onder moeilike omstandighede. Terrein bietjie beknop, maar dit bly lekker om rugby daar te kyk.

    Program is uiters teleurstellend. As jy iets wil verkoop as die amptelike program, moet dit 100% wees. Spaninligting ontbreek, daar is spelfoute en spelers speel vir die verkeerde skole.

    ReplyReply
  4. @dammetjie: Tipies wp rugby unie

    stem program pateties

    kiosk waar jy moet inkom en kaartjies koop lyk soos 1850-geen sisteem nie

    ReplyReply
  5. Ek moes vir 1 persoon my R35 gee en in die geboutjie instap en vir ‘n kaartjie vra.

    Iemand moet pa-staan vir die program. Ten minste om verskoning vra vir die talle foute.

    ReplyReply
  6. @Grizzly: Donderdag kom die reen…Hopelik nie te veel nie..Dit kan veroorsaak dat Saterdag se games op n baie moeilike oppervlak gespeel gaan word indien die gras nie mooi gebind bly nie. Ons hoop maar vir die beste!

    ReplyReply
  7. @BoishaaiPa: Gras,water,grond ens studs is n resep vir disaster :lol: Te veel water in een game en die oppervlak is daarmee heen.Dit is buite menslike beheer en maak nie saak nie.Almal sal onthou hoe die veld gelyk het Maandag oggend….

    ReplyReply

Leave a Reply