Match at Ellis Park
Krugersdorp’s Monument heads into a potential banana peel Tuks-reeks match against Pretoria high school Eldoraigne on Saturday 18 March without five regular starters.
Four of the starters: Morné Brandon (Hooker), PJ Jacobs (no.8), Tinus Combrinck (scrumhalf) and Dandre Prinsloo (fullback) will be attending the SARU under-18 Elite Player Development camp in the Cape, along with 46 other talent scouted players.
A fifth Witbul player, lock Cristen van Niekerk, ruled from playing rugby due to injury, in any event would have been unavailable for the Eldoraigne game as he too will be at the SARU u18 EPD clinic over the weekend.
Monument run-on team for Eldoraigne match:
MONUMENT | |
---|---|
1 | Brendan Pawson |
2 | Jano Lourens |
3 | Eben Brand |
4 | Humphries du Randt |
5 | Stefan le Roux |
6 | Tristan Dullisear |
7 | Larko Lindes |
8 | Franco Schutte |
9 | Zihan Coetzee |
10 | Luke Rossouw |
11 | Dian Oosthuizen |
12 | Jonathan Viljoen |
13 | Juandre Breytenbach |
14 | Charl Bensch |
15 | Dean Lategan |
@Hooit. Baie dankie! Vir julle ook!
@Saartjie: Baie geluk. Wen is n wen. Sterkte met julle kwart finaal.
Eldoraigne 1stes wen 27-22 teen Monnas.
Wat ‘n game tussen die 0/15A spanne! Wat gelyk het na ‘n moontlike groot loesing direk na halftyd (10-26), het Eldoraigne met ‘n comeback gekom en ongelukkig met 24-26 verloor. Die manne kan beslis hul koppe omhoog hou en baie trots wees op hul vertoning! Well done ook aan die Monnas manne. Great game gewees!
All A teams and senior teams also winning. Not sure about other teams
Monnas second team 55 -5 win against Eldo
Toe SARU al hierdie manne gekies het, het almal gejuig van blydskap. Nou dat SARU met hulle wil werk nou is almal de moer in???
SARU baie soos n onderwyser by die keurings kommittee. As jy nou jou rug op hom draai of iets slegs oor hom se, SAL hy jou te nakom. As my lat deel van die groep was sou ek hom eerder gestuur het.
@Green Mamba: Never lots of depth in a co-ed
@Green Mamba: One position sir
@Crusader: Groot gemors
@Die Ken: So n other words lots of depth at Monument
No excuses for Saturday’s result
Zihan Coetzee (9) moontlik net so goeie speler as Tinus Combrinck wat bd SARU kamp is.
This game is at Ellis Park.
@Ken…ek sekondeer die onttrekking by die nuttelose oefenkamp
@Die Ken: Ek wonder hoe het hulle by hierdie besluit uitgekom? Wat was die proses? Lyk of daar geen leierskap in SARU is nie en nog minder accountability. Kyk die sirkus waarin die SA o/20 span weer is. Dawie Theron het al laasjaar na die o/20 worldcup bedank. Wat doen SARU? Hulle sleep voete vir 8 maande en stel dan 2 manne aan (eers in Februarie die jaar) wat hulle in elk geval moet betaal en nerens ander kan aanwend nie. So ons junior bokke kry 2 manne wat eintlik oortollig is. Die fundamentals van management ontbreek by die organisasie. Nou brei hulle, hulle swak besluite en lack of planning na die skole toe uit en mors 100de duisende rande op fiksheidstoetse in die Kaap. Maak my moerig. In enige ander professionele organisasie is daar accountability for your actions or lack of actions. Nie by SARU nie. Hulle moet die naam verander: SAARU – South African Amateur Rugby Union
@beet: Van Niekerk
Helse mors van tyd, hierdie SARU kamp. Maak soos Boland, DHS (en andere) en onttrek die latte van die kamp.
@Crusader: Stem saam … sien geen nut hierin nie! Menlo Saterdag sonder hulle kookwater 7 Marcel Mombers.
SARU maak rerig nou ‘n mockery van die SA skole ding. Eerstens stuur dit baie swak tekens uit aan al die ander seuns wat nie deel is van die uitgesoekte groepie nie. Verstaan my reg, die seuns wat daar is verdien dit sekerlik, maar is dit nou ‘n free ride SA skole toe? Ag nee man! Dis skoolseuns! Hoe kan hulle die seuns midde seisoen wegneem van hulle skole af? Dis mos nie profesionele rugby nie. Wat baat enige iemand hierby behalwe dat ‘n organisasie wat reeds finansieel op die ashoop sit en sere met potskerwe krap moet baie geld spandeer om seuns van regoor die land daar te kry. Soos gewoonlik is SARU se besluite ondeurdag en onprakties.
Ek hoor BS soos “fiksheidstoetse” en “gamplans”! Geen een van die seuns wat daar is gaan augustus op die level wees waar hy nou is nie en nie een van hulle gaan die gameplans en lynstaan tekens onthou nie. SARU laat mens eintlik net lag. Gaan lees gerus die volgende artikel wat ek dink nogal spot-on is: http://schoolofrugby.co.za/news/9089-skolerugby-seisoen-word-ontwrig-deur-sa-skole-oefenkamp
Dit moet eintlik lui: SARU, wat ‘n sirkus
@Hooit: Okay thanks.
Which one is Kwagga again?
@Skopgraaf243: The flight times were only confirmed this week. Initially they thought they would be able to play on the Friday.
@beet: Cristen van Niekerk or Kwagga is attending the SARU camp.
Surely there must be recognition for this comp.
They even let players comply club commitments before being released for international training duty. Why should this be any different.
…only in south-africa hey! Here we all do what we want as long as it suits southern part of s-africa!
Take a halftime jumper this is gonna be messy
Good luck to the respective teams!
Personally these training camps are smokescrean for our cape-town friends. They the only ones not affected by this. Why can’t they just join later?17th 21st March. Surely these boys can join after saterdays fixture?
Rediculous
https://www.facebook.com/bubie.vanniekerk.1/videos/1450438871679304/
@Skopgraaf243: Players are leaving on Friday morning, so it would have made no difference.
@Ooorkant Loftus: it’s here http://schoolboyrugby.co.za/?p=15003
Oorkantloftus…het julle nou al duidelikheid oor die Francois Swart u15 week by julle 13Apr
What happened to that fixture to be played the friday with all players?
@Beet.
Is it possible to let us have those names of all those players & their schools that will be attending this SARU u18 Elite Payer camp?