Noordelike Bondedag 2016

On Saturday 25 June 2016

Craven Week Team Craven Week Team
Leopards u18 32 26 Limpopo u18
Golden Lions u18 53 40 Griffons u18
Pumas u18 32 19 Valke u18
Free State u18  27 24 Blue Bulls Academy Week u18
Blue Bulls u18 38 10 KZN u18
Grant Khomo Week Team
Grant Khomo Week Team
KZN u16 Griffons u16
Blue Bulls u16 Rooi Valke u16
Golden Lions u16 Pumas u16
Free State u16 Leopards u16

24 Comments

  1. avatar
    #24 chief

    @Hooit: @Greenman:
    Dankie

    ReplyReply
    1 July, 2016 at 09:56
  2. avatar
    #23 Greenman

    @chief: KZN CW het PUMA CW gewen in Vryheid in die opwarming. Kan nie onthou wat die telling was nie

    ReplyReply
    1 July, 2016 at 09:10
  3. avatar
    #22 Hooit

    @chief: Die Leeus het al ‘proewe’ gespeel teen Luiperds en Bulle mer ongeveer 90% van die span soos hy nou is maar agv beserings kon die begin 15 nog nooit saamspeel nie. So saterdag was hul 1 ste keer wat al 15 kon begin en nie net 10 -12 spelers nie. Da was Saterdag 2 spelers nie beskikbaar nie maar hul is albei ‘reserwe’ spelers. Weet die van jou ander vraag nie

    ReplyReply
    30 June, 2016 at 19:12
  4. avatar
    #21 Quagga

    @Hooit: Nee die manne met wie ek daai kant in die Suid-Kaap praat sê die Arende se span is nie so warm vanjaar nie. Mmmmm….famous last words.

    ReplyReply
    30 June, 2016 at 17:34
  5. avatar
    #20 chief

    @Hooit:

    Was die Griffons die eerste opwarmings wedstryd vir die Lions CW span? Dan ook weet iemand wat het die Puma CW span gedoen teen KZN CW span by ‘n voorige opwarmings wedstryd?

    ReplyReply
    30 June, 2016 at 10:16
  6. avatar
    #19 Quagga

    @Hooit: Oakdale vanjaar een van die bestes maar die Kwaggas het ‘n goeie maar nie skitterende span nie. Die tweestryd daar oor die jare is wonderlik met die manne van Riversdal wat die laaste twee of drie seisoene beïndruk. Ek sal bietjie hoor daai kant wie die spelers is om dop te hou.

    ReplyReply
    30 June, 2016 at 08:02
  7. avatar
    #18 Hooit

    @Quagga: 1ste game op CW teen SWD. 8 spelers van Outeniqua en 12 van Oakdale. Het nog nie Oakdale sien speel maar lees goeie dinge van hulle. Die Leeus se voorbereiding klink beter hierdie jaar as laasjaar. Nog n groot faktor is die reserwes en hoe hul gebruik gaan word en in watter kombinasies hul gebruik gaan word in die 1ste 2 wedstryde. Daar is n paar groot name wat moet gaan rus om reserwes n kans te gee.

    ReplyReply
    30 June, 2016 at 07:13
  8. avatar
    #17 Quagga

    @Hooit: Mark Snyman het homself al bewys teen die bestes en elke keer die botoon gevoer. Dit sluit in Boishaai, Affies menige male, Garsies ens. en natuurlik die GK finaal teen die Sharks verlede jaar tot op die punt dat hy as 16-jarige in die SARU Groen groep vir o18 opgeneem is. Vanjaar was moeilik weens ‘n besering maar ek onthou nog soos gister sy 14 turn-overs teen Monnas op die St.Johns. Ek dink egter sy vermoëns gaan na vore tree op die CW en sal persoonlik wil sien wat die Leeus se pak gaan vermag teen spanne soos die Bulle of WP of OP. Ek dink dit gaan harde vinnige rugby oplewer. Van die osse wat die manne van praat weet ek nie, vir my is die beste spelers gekies en ek hou van daai pak en wat die Leeus gaan verloor in lengte gaan hulle moet opmaak met spoed, en daarvan is daar hope. Mense kyk dalk ‘n beer soos Asenathi of Macbeth of Pot vlak maar ek het daai manne al vleuels en senters en die groot JJ homself sien smash dat hulle bid vir pouse. Maar soos jy tereg sê daar gaan wonderlike tweestryde wees.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 23:18
  9. avatar
    #16 BrotherBear

    @akw: kudos vir 12, sou ek se.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 22:55
  10. avatar
    #15 akw

    Dit grief my om BoetieBeer se albaster te poets, maar ek sou graag die Helpies 12 saam met Simelane sien speel het.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 18:30
  11. avatar
    #14 Hooit

    @Quagga: Ek noem hom want n kompliment op enige forum is goed dink ek. Ek het al baie vir Mark sien speel en sal graag wil sien dat die Leeus teen die Pumas moet speel want hy en JC teen mekaar gaan n riller stryd wees. Ek het Saterdag weereens gesien dat n speler van n klein skool kan goed vertoon op proewe want dit is gewoonlik baie los en goed vertoon vir sy span in n laer liga maar binne strukture teen sterk opposisie is die BMT net nie daar nie. Ek weet dit is n baie algemene stelling en dat soos julke noem daar was n paar ‘osse’ ook maar jy weet wat hul kan doen as die game hard en fisies raak.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 15:58
  12. avatar
    #13 Quagga

    @Hooit: Ek stem saam oor Leeus #7 Tiaan Scholtz. Kan mens maar op dié vlak menings lig oor individue aangesien hulle op die drumpel staan van hopelik GROOT rugby in sommige van hulle rugby loopbane?
    Ek dink ook hy sal ‘n beter #6 wees op die lange duur maar soos @BrotherBear: noem hy sal moet besluite neem vorentoe.
    Die huidige Leeus #6 Mark Snyman is ‘n speler met ongelooflike potensiaal en was vir 6 weke af voor sy terugkeer Saterdag so ek verwag steeds groot dinge van hom op die CW.
    Die Leeus het met dié keuse spoed na die afbreekpunte toe en gaan moeilik in daardie aspek geklop word vanjaar.
    Ek is beindruk dat Scholtz in daai lys van @Affieouer bo dié van Krause is – self ‘n baie goeie speler met ‘n blink toekoms.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 15:00
  13. avatar
    #12 pietretief

    @BrotherBear: Boetie Beer, so bly nie almal is so behep met size nie, as die seun kan speel wat maak dat maak. Soos jy dit noem het ‘n paar “osse” saterdag nie veel gedoen behalve om vir sa skole te wag nie.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 10:15
  14. avatar
    #11 BrotherBear

    @Hooit: stem saam met besluite wat hy sal moet maak. Is maar die hoofpyn wat coaches moet verduur indien daar diepte in posisies is.

    ReplyReply
    29 June, 2016 at 08:25
  15. avatar
    #10 Hooit

    @BrotherBear: Dit is so maar as hy n goeie impak op sy toekoms wil maak gaan dit op 6 moet wees.

    ReplyReply
    28 June, 2016 at 20:45
  16. avatar
    #9 BrotherBear

    @Hooit: kort, lank, dik, maer, reguit, krom – “who gives a damn about size” indien die speler ‘n impak maak? Kon sien ‘n paar van die “Osse” het maar bitter min bygedra Saterdag (paar spanne).

    ReplyReply
    28 June, 2016 at 20:35
  17. avatar
    #8 Hooit

    @Quagga: Tiaan is te kort vir 7 in my opinie. Hy was die beste flank op die dag en die feit dat hy 7 speel benadeel hom.

    ReplyReply
    28 June, 2016 at 20:25
  18. avatar
    #7 Quagga

    @Hooit: Ek het die SA Skole afrigter self gesien langs die A-veld. Ek stem saam Tiaan Scholtz het baie goed gespeel, maar hy is eintlik ‘n goeie #6 flank ook.

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 23:26
  19. avatar
    #6 Hooit

    @AffieOuer: Ek stem saam. Kan nie n span kies op 1 wedstryd nie. Die spelers bo het nou alreeds 1 reg merkie agter hul naam. Sal nou sien hoeveel reg merkies verdien word op CW. Ek verstaan dat die SA skole en A span keurders daar was op Saterdag. Dit is n tree in die regte rigting sover.

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 12:02
  20. avatar
    #5 AffieOuer

    @Hooit: jip! In n onlangse kommentaar het die ouens juis die hoop uitgespreek dat die keurders meer langs die veld tyd deurbring as om net te gaan op “media favourites”. ‘n Ou kan maar net hoop dat sanity sal prevail en ouens op vorm gekies word. ‘n Ander ding wat soms uit die oog gelaat word is die feit dat jy werklik eers kan sien wie die eintlike “heavy weight” is wanneer die manne die geleentheid het om teen mekaar te kompeteer. Heel dikwels het opposisie-sterkte en game plans wat om ‘n individu gebou is ‘n impak op ouens se afsonderlike vertonings. Dit is werklik eers wanneer aanspraakmakers as opponente te staan kom wat jy ‘n werklike gevoel kry van wie die septer swaai.

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 11:27
  21. avatar
    #4 Hooit

    @AffieOuer: Ek stem. Wandie lyk bedrieglik stadig maar ek dink het ongeveer 5 tackles gestep vir sy pragdrie. Ek dink net die Leeus kort n Ryno Pieterse tipe speler. Moet saamstem met die span in die algemeen. Interesting that in some positions the less known players outperformed the favourites. We can just hope the SA schools is chosen on current form and not in last years ‘names’ like they often do.

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 10:46
  22. avatar
    #3 AffieOuer

    @Hooit: Hooit ek het Wandisile in aksie gesien en daai man mag maar. Hy is ongelooflik goed!

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 10:33
  23. avatar
    #2 AffieOuer

    This is an extract from Ruggas:

    The Noordvaal Bondedag was a bit of an disappointment. But we were able to pick a team, admittingly without a big fight. The players names in bracket are those also mentioned and discussed.

    But again we admit we are no rugby ghoeroes, we support school boy rugby and their coaches, we believe in Father Chrismas and the Tooth fairy, and yes we love the game.

    Nathan Mcbeth – Lions ( Cabous Eloff BB, Morgan Naude Pumas )
    Pieter Botha – Lions ( Schalk Erasmus BB, D Richardson KZN )
    Andre vd Merwe – Valke ( Morney Smit BB, Gideon Beukes Cths, Dewald Maritz Pumas )
    Ryno Pieterse BB – ( JJ vd Mescht – KZN )
    Henk Pretorius BB – ( J Meyer – KZN )
    Regardt du Plessis – BB ( JC Pretorius Pumas, Gerald Zimasa Leopards )
    Tiaan Scholtz – Lions ( Philip Krause BB )
    Dian Schoonees – Cheetahs ( Gift Dlamini Griffons )
    Richman Gora – Griff ( Jaco Joubert Pumas )
    Wernich Kaggelhoffer Limpopo (Ruan de Swardt – BB, Stefan vd Bank – Pumas, )
    Maxwell van Louw – Lions
    Rikus Pretorius – Cheetahs (Louritz vd Schyff BB )
    Wandisile Simelane – Lions ( Janco van Heiningen Cheetahs)
    Andrew Kota – Griffons
    Martin Steyn – Valke ( Abner van Heerden BB, David Kriel Cheetahs)

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 10:29
  24. avatar
    #1 Hooit

    Lions have a very dangerous backline but need more clean quick ball from broken play. Defensive lines from broken play needs to improve. Lions scored some nice tries from scrums and lineouts but conceded most tries from broken play or quick play by the Griffons. Lions forwards seemed n bit ‘slow’ Good performance from Lions 7. Not applicable to all but in general the Lions reserwes weakened the team. Same oroblem as with the Lions vs Bulls game. A Kes blogger asked me if the KES captain, 13, who was injured at trials would have made the team. My answer is that Wandisile is in a league of his own and nobody can or would have been able to take the 13 spot from him. These are just some thoughts on the game.

    ReplyReply
    27 June, 2016 at 10:14

Leave a Reply