School Rugby fixtures & results – 20-23 March 2016

TIME DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Sun.20Mar Buccaneers RFC (Ire) 5 100 Rondebosch
08:45 Mon.21Mar Muir 25 8 Bredasdorp Oakdale R/F
08:45 Mon.21Mar Monumentpark 8 53 Pearson Oakdale R/F
09:55 Mon.21Mar Montagu 7 18 Augsburg Gim Oakdale R/F
09:55 Mon.21Mar Landboudal 21 13 Dirkie Uys Oakdale R/F
11:05 Mon.21Mar Overberg 26 5 Upington Oakdale R/F
11:05 Mon.21Mar Kirkwood 17 10 Labori Oakdale R/F
12:15 Mon.21Mar Centurion 19 13 Langenhoven Gim Oakdale R/F
14:00 Mon.21Mar Hermanus 10 42 Brandwag Oakdale R/F
14:00 Mon.21Mar Sentraal 19 22 Durbanville Oakdale R/F
15:10 Mon.21Mar Vredendal 7 34 Strand Oakdale R/F
15:10 Mon.21Mar Lichtenburg 11 10 Voortrekker (Beth) Oakdale R/F
16:20 Mon.21Mar Oosterlig 12 31 Brackenfell Oakdale R/F
16:20 Mon.21Mar Bellville 14 10 Potchefstroom Gim Oakdale R/F
18:00 Mon.21Mar Oakdale 17 3 Diamantveld Oakdale R/F
19:10 Mon.21Mar Welkom Gim 19 19 Windhoek Gim Oakdale R/F
09:00 Mon.21Mar Paulus Joubert 26 53 Shawnigan Lake (Canada) TSRF
09:00 Mon.21Mar Parow 8 10 Lutzville TSRF
09:00 Mon.21Mar Sutherland 10 10 Humansdorp Sec TSRF
10:15 Mon.21Mar Weston 12 7 HTS Bellville TSRF
10:15 Mon.21Mar Robertson 12 7 Otto du Plessis TSRF
10:15 Mon.21Mar Porterville 26 13 Cillié TSRF
11:30 Mon.21Mar Hugenote 15 16 Nico Malan TSRF
11:30 Mon.21Mar Vredenburg 10 16 Victoria Park TSRF
11:30 Mon.21Mar Jan Kriel 0 66 Klein Nederburg TSRF
12:45 Mon.21Mar Tygerberg 24 36 Ligbron TSRF
12:45 Mon.21Mar Hopefield 15 12 Jeugland TSRF
12:45 Mon.21Mar York 13 15 Montana TSRF
14:00 Mon.21Mar Swartland 10 22 Oudtshoorn TSRF
14:00 Mon.21Mar Langenhoven High 7 31 Piet Retief TSRF
14:00 Mon.21Mar Groendal 15 17 Aliwal North TSRF
15:15 Mon.21Mar Worcester Gym 10 50 Pietersburg TSRF
15:15 Mon.21Mar Schoonspruit 3 29 De Kuilen TSRF
15:15 Mon.21Mar Emil Weder 10 16 Alexander Road TSRF
08:30 Mon.21Mar Paarl Gim Daisies Framesby 2nd Union High Festival
09:00 Mon.21Mar Camps Bay Andrew Rabie Union High Festival
09:40 Mon.21Mar Grey College Cherries 71 22 Charlie Hofmeyr Union High Festival
10:10 Mon.21Mar Spandau Grey Unicorns Union High Festival
10:50 Mon.21Mar Grey College 99 7 Stirling Union High Festival
12:00 Mon.21Mar Gill Cambridge Union High Festival
13:10 Mon.21Mar Port Alfred Winterberg Union High Festival
14:20 Mon.21Mar Volkskool Graaff-Reinet Westering Union High Festival
15:30 Mon.21Mar Union Milnerton Union High Festival
Mon.21Mar Grens 32 12 Brandwag (Benoni)
14:30 Tue.22Mar Kempton Park 14 47 Stellenberg Noord-Suid
16:00 Tue.22Mar Menlopark 10 50 Boland Landbou Noord-Suid
17:30 Tue.22Mar Waterkloof 3 10 Outeniqua Noord-Suid
19:00 Tue.22Mar Garsfontein 15 13 Paarl Gim Noord-Suid
08:00 Wed.23Mar Brackenfell 3 0 Voortrekker (EFS) Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Lichtenburg 24 33 Welkom Gym Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Overberg 25 10 Muir Oakdale R/F
11:30 Wed.23Mar Diamantveld 35 27 Windhoek Gym Oakdale R/F
12:40 Wed.23Mar Oakdale 31 6 Die Brandwag (EP) Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Durbanville 23 15 Pearson Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Langenhoven Gym 6 3 Upington Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Bellville 12 21 Augsburg Gym Oakdale R/F
11:30 Wed.23Mar Strand 20 14 Potchefstroom Gym Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Hermanus 12 5 Centurion Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Oosterlig 15 14 Sentraal (FS) Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Bredasdorp 17 10 Landboudal Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Labori 3 12 Dirkie Uys Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Monument Park 5 7 Kirkwood Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Montagu 19 15 Vredendal Oakdale R/F
08:30 Wed.23Mar Aliwal North 10 3 Cillié TSRF
09:45 Wed.23Mar Pietersburg 34 10 Nico Malan TSRF
11:00 Wed.23Mar Swartland 11 15 Ligbron TSRF
12:15 Wed.23Mar Porterville 10 19 Klein Nederburg TSRF
13:30 Wed.23Mar Worcester Gim 11 12 Oudtshoorn TSRF
14:45 Wed.23Mar Tygerberg 54 22 Shawnigan Lake (Can) TSRF
08:30 Wed.23Mar Piet Retief 19 8 Otto du Plessis TSRF
09:45 Wed.23Mar Lutzville 19 6 Alexander Road TSRF
11:00 Wed.23Mar Groendal 19 14 Langenhoven High TSRF
12:15 Wed.23Mar Sutherland 31 10 Weston TSRF
13:30 Wed.23Mar HTS Bellville 12 0 Schoonspruit TSRF
14:45 Wed.23Mar De Kuilen 17 3 Hopefield TSRF
08:30 Wed.23Mar Jeugland 8 7 Humansdorp Sec TSRF
09:45 Wed.23Mar Jan Kriel 3 29 Victoria Park TSRF
11:00 Wed.23Mar Vredenburg 0 15 Paulus Joubert TSRF
12:15 Wed.23Mar Parow 12 14 York TSRF
12:15 Wed.23Mar Munster Development 17 31 Rondebosch

Leave a Reply

8 Comments

  1. avatar
    #8 Die Ken

    @Ploegskaar: Legendariese stellings daarso, jy stel nie teleur nie

    ReplyReply
    23 March, 2016 at 06:51
  2. avatar
    #7 tzavosky

    @Pietie Passion: Ek dink die grootste triek vir Limpopo gaan wees om die groep te laat kliek. Ek het hoë verwagting gehad vir hulle met 2014 se Grant Kohomo-week omdat beide PHS en BV sterk spanne in die Beeld grootskole gehad het, maar dit het toe heel anders uitgedraai. Kom ons hoop dit werk beter uit hierdie jaar.

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 23:38
  3. avatar
    #6 Pietie Passion

    @ Laevelder @ tzavosky Dink dit is nog bietjie vroeg om opgewonde te raak, maar jip, Pietersburg het `n span wat die wa deur die drif kan trek as dit nodig is. Dit is so dat die uit die groep van O/13 en toe O/14 `n hele paar seuns ongelukkig na anders skole is, hier dink ek aan `n paar wat die jaar al vir onderskeie skole soos Affies, Menlo en Garsies se 1ste spanne speel, baie van hulle het al verlede jaar vir die Blou Bulle Cravenweek en ander provinsiale spanne uitgedraf. En voor daar die is wat begin gal braak, dit is ongelukkig realiteit, en dinge gebeur maar. Ek is ook van mening dat dit wel vir die seuns se beste was om hulle loopbane te ontwikkel. Dit het weer die geleentheid gegee vir ander outjies om hulle self te bewys. En glo my `n hele paar seuns het opgestaan in die tyd en hande hoog opgesteek. Om net nog `n mening te lug, ek dink Limpopo behoort die jaar `n redelike goeie span Cravenweek en Akademie week toe te stuur. Die huidige O/18 groep het soos tzavosky genoem het, as O/16`s in verskeie Beeld trofee finale en/of semi finale gespeel, en as ek my nie misgis nie, Beeld trofee wenners opgelewer by die klein, medium en groot skole (groot skole, Ben Vorster en Pietersburg, medium skole (Ellisras, Ben Viljoen & Hans Strijdom, klein skole, Curro Heuwelkruin). Dit is nou net `n kwessie van die outjies kry om “big match temperament” te wys.

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 22:53
  4. avatar
    #5 Ploegskaar

    @tzavosky: Het dag 1 van die TSRF bygewoon, o.a. om na die Ligbron wedstryd en ‘n spesifieke speler te gaan kyk. Mooi afgerig, en die seun het nie teleurgestel nie, yster! Reken hy het ‘n toekoms in groot rugby, as hy wil.

    Dag 2 van Gim Toernooi bygewoon en die Nellies game tussen die ouers gesit, lekker gesels, nederige opregte mense. Selfde met die EG manne, sout van die aarde. Aanhoudende geskree van “komaan Rusties” minder geniet, veral van ‘n Steve Hoffmeyer look-alike! En toe ek my later tussen ‘n klomp Tswane windbolle bevind, het ek maar geskuif, so 600m weg, want my oog het begin spring.

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 22:51
  5. avatar
    #4 tzavosky

    @LAEVELDER: Inderdaad. ‘n Redelike kontingent van daai matriek groep het as o.13’s die Cravenweek vir Limpopo gewen. Wat ook interessant gaan wees, as o.16’s het PHS en Ben Vorster in die Beeldfinaal gespeel en PHS het 25-23 gewen, as ek reg onthou.

    Maar ek sien Ligbron maak self ‘n paar golwe daar by Tony Stoops – eers gelykop teen Nico Malan en toe wen hulle ook vir Tygerberg.

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 20:35
  6. avatar
    #3 LAEVELDER

    Pietersburg is witwarm die jaar! Sterk matriek groep wat baie goed gedoen het as juniors.. na n naelskraapse verloor teen n sterk Rustenburg ..goeie oorwinnings oor Florida, Tygerberg en nou Worcester Gim

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 09:56
  7. avatar
    #2 Hustle

    I am surprised that GC would play Sterling, respect to Stirling for showing up. Any chance they could have swapped with Dale, QC. Anyway just my thoughts. :roll:

    ReplyReply
    22 March, 2016 at 02:17
  8. avatar
    #1 OudUppie

    Cherries 71 vs Charlie Hoffmeyer 22
    GC 99 vs Sterling 7

    ReplyReply
    21 March, 2016 at 13:21