The Wildeklawer Skouspel equivalent for under-16 players takes place on 19/21/23 March 2016 along with an under-14 tournament.
A/G | DATE | TYD | FIELD | ||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
u16 | Sat 19.Mar | 19:00 | A | Paarl Gim | 3 | 33 | Menlopark |
u16 | Sat 19.Mar | 17:50 | A | HJS Paarl BH | 31 | 0 | Waterkloof |
u16 | Sat 19.Mar | 16:40 | A | Paul Roos | 27 | 20 | Affies |
u16 | Sat 19.Mar | 15:30 | A | Stellenberg | 12 | 24 | Grey College |
u16 | Sat 19.Mar | 14:20 | A | Boland Landbou | 66 | 10 | Eldoraigne |
u16 | Sat 19.Mar | 13:10 | A | Oakdale | 48 | 10 | EG Jansen |
u16 | Sat 19.Mar | 12:00 | A | Monument | 53 | 0 | Potch Gim |
u16 | Sat 19.Mar | 10:50 | A | Outeniqua | 10 | 35 | Garsfontein |
u16 | Sat 19.Mar | 9:40 | A | Kempton Park | 19 | 11 | Marlow |
u16 | Sat 19.Mar | 8:30 | A | Nelspruit | 41 | 15 | Diamantveld |
u16 | Sat 19.Mar | 10:50 | B | Framesby | 14 | 14 | Michaelhouse |
u16 | Sat 19.Mar | 9:40 | B | Bellville | 34 | 12 | Centurion |
u16 | Sat 19.Mar | 8:30 | B | Rustenburg | 14 | 22 | Brackenfell |
u16 | Mon 21.Mar | 19:00 | A | Paarl Gim | 42 | 3 | Centurion |
u16 | Mon 21.Mar | 17:50 | A | HJS Paarl BH | 22 | 0 | Garsfontein |
u16 | Mon 21.Mar | 16:40 | A | Monument | 24 | 12 | Grey College |
u16 | Mon 21.Mar | 15:30 | A | Paul Roos | 28 | 11 | Waterkloof |
u16 | Mon 21.Mar | 14:20 | A | Boland Landbou | 24 | 27 | Affies |
u16 | Mon 21.Mar | 13:10 | A | Oakdale | 44 | 5 | Eldoraigne |
u16 | Mon 21.Mar | 12:00 | A | Outeniqua | 17 | 19 | EG Jansen |
u16 | Mon 21.Mar | 10:50 | A | Rustenburg | 21 | 8 | Marlow |
u16 | Mon 21.Mar | 9:40 | A | Nelspruit | 42 | 21 | Potch Gimnasium |
u16 | Mon 21.Mar | 8:30 | A | Bellville | 26 | 10 | Diamantveld |
u16 | Mon 21.Mar | 10:50 | B | Stellenberg | 35 | 12 | Kempton Park |
u16 | Mon 21.Mar | 9:40 | B | Brackenfell | 5 | 16 | Michaelhouse |
u16 | Mon 21.Mar | 8:30 | B | Menlopark | 16 | 9 | Framesby |
u16 | Wed 23.Mar | 8:00 | A | Rustenburg | 24 | 10 | Michaelhouse |
u16 | Wed 23.Mar | 9:10 | A | Framesby | 7 | 31 | Monument |
u16 | Wed 23.Mar | 10:20 | A | Paarl Gimnasium | 47 | 7 | Potch Gimnasium |
u16 | Wed 23.Mar | 11:30 | A | Kempton Park | 18 | 13 | Brackenfell |
u16 | Wed 23.Mar | 8:00 | B | Paul Roos Gimnasium | 26 | 7 | Garsfontein |
u16 | Wed 23.Mar | 9:10 | B | Oakdale | 56 | 19 | Waterkloof |
u16 | Wed 23.Mar | 10:20 | B | Hoër Jongenskool Paarl | 20 | 13 | Menlopark |
u16 | Wed 23.Mar | 11:30 | B | Outeniqua | 10 | 35 | Marlow |
u16 | Wed 23.Mar | 8:00 | C | Boland Landbou | 16 | 15 | EG Jansen |
u16 | Wed 23.Mar | 9:10 | C | Grey College | 64 | 5 | Eldoraigne |
u16 | Wed 23.Mar | 10:20 | C | Diamantveld | 5 | 36 | Centurion |
u16 | Wed 23.Mar | 8:00 | D | Bellville | 3 | 18 | Nelspruit |
u16 | Wed 23.Mar | 9:10 | D | Stellenberg | 19 | 39 | Affies |
u14 | Sat 19.Mar | 8:30 | C | Bellville | 0 | 31 | Rustenburg |
u14 | Sat 19.Mar | 9:30 | C | Oakdale | 26 | 0 | Stellenberg |
u14 | Sat 19.Mar | 10:30 | C | Brackenfell | 10 | 33 | Nelspruit |
u14 | Sat 19.Mar | 11:30 | C | Grey College | 58 | 0 | Eldoraigne |
u14 | Sat 19.Mar | 12:30 | C | Paarl Gimnasium | 19 | 10 | Framesby |
u14 | Mon 21.Mar | 8:30 | C | Framesby | 47 | 5 | Stellenberg |
u14 | Mon 21.Mar | 9:30 | C | Nelspruit | 10 | 5 | Bellville |
u14 | Mon 21.Mar | 10:30 | C | Oakdale | 14 | 29 | Grey College |
u14 | Mon 21.Mar | 11:30 | C | Brackenfell | 0 | 50 | Rustenburg |
u14 | Mon 21.Mar | 12:30 | C | Paarl Gimnasium | 48 | 3 | Eldoraigne |
u14 | Wed 23.Mar | 8:00 | E | Framesby | 22 | 7 | Grey College |
u14 | Wed 23.Mar | 9:00 | E | Paarl Gimnasium | 21 | 12 | Rustenburg |
u14 | Wed 23.Mar | 10:00 | E | Bellville | 12 | 5 | Eldoraigne |
u14 | Wed 23.Mar | 8:00 | F | Stellenberg | 0 | 39 | Nelspruit |
u14 | Wed 23.Mar | 9:00 | F | Oakdale | 33 | 0 | Brackenfell |
Dis Boishaai vs Pretoria lyk dit my..Waterkloof, Garsfontein en Menlo as opponente…
No Glenwood this year, maybe because they beat the Paarl’s last time out.
A lot good rugby playing schools missing here
Interresant om GC se O/14 span by die toernooi te seine,doen gewoonlik Kwaggaweek. Sal graag die rede wil hoor? Outeniqua,wat die gasheerskool tydens Kwaggaweek is, het die 2015 finaal teen GC tydens Kwaggaweek op omstrede wyse gewen in laaste sekondes. Ek wonder of dit ñ rede vir die besluit kan wees? Kwaggaweek het sterker kompetisie vir die O/14 spanne as hierdie toernooi.
@Couchmavin: Ek deel jou verbasing oor Grey Bloem. Interessant dat Grey O/14 teen Eldo speel wat ook ‘n hele klompie jare die Kwagga toernooi bygewoon het. Seker net toeval.
@Grasshopper: This is the u/16 tournament..Glenwood doesn’t go to Gim’s u/16 tournament..They won at Paarl Boys u/15 tournament against Paarl Boys last year…Now you want them suddenly invited?….In Afrikaans there is a saying…”selfs n blinde hoender pik so nou en dan n mielie raak”!…
@BoishaaiPa: They were at the tourno previously boet.
@BoishaaiPa: That chicken was lucky before too, 4th May 2013 at Maritzburg College for Wildeklawer, 17-15…..jirre he must be pecking fast to hit the corn that often or he is no longer blind….
Glenwood attented the 2013 Tourament, lost vs Boland and Oakdale, can’t recall last days’ result
@Ploegskaar: Against the Oakdale dream-team if I remember correctly.
@Grasshopper: Was a strong Oakdale team and a close affair which Oakdale won 13-12
@Ploegskaar: Also 2011, lost 12-17 to Paul Roos, 10-31 to Paarl Boys and 11-29 to Affies. The 3rd game in 2013 was vs Rustenburg which I believe we won…..
@Grasshopper: So how many games did that jnr teams of yours win over the years?..Blinde Hoender indeed!
@BoishaaiPa: Not sure, ask your current coach he will know as he was overseeing them….
@Grasshopper: And two Old Boys from Paarl are currently helping with your junior teams as well….The two Molnar brothers from Boland Landbou is coaching and teaching there at Glenwood.
@BoishaaiPa: Not sure, all I do know is we have a new Under16 coach, Jeremy McLaren who was the KZN GK coach….
Beet,any news on the U/15 Boishaai tournament regarding teams and matches?
@BoishaaiPa: Andras is terug, ingeval by Boland en die “nuwe” Boland Akademie / Alan Zondagh se se ou Akademie met baie Remgro geld
@coachmavin @kosie: I think last year’s controversial officiating in the “final” definitely stirred up the GC crowd in the wrong way. Rumour has it that GC certainly deserved to win the match.
Regardless of that I believe the main reason for Grey sending their u/14’s to Paarl is the fact that both their u/15’s and u/16’s are already touring there during the same time period. Logistically and financially it makes sense.
Ultimately the different age groups would also end up supporting each other’s matches. You can definitely expect a strong Grey contingency at all the Grey matches in Paarl this year.
I see Garsies have a tough ask at the tournament this year… outeniqua, pbh and prg… those are three tough games in a row… but what a tournament! I remember my years at this tourny fondly, some great memories! Imagine a 1st team tournament of this nature, now that would be something special!
@Ploegskaar: Nie dit geweet nie..lanklaas vir Bundy raakgeloop.
@kosie: EK kan heeltemal verstaan as dit die rede is hoekom GCB onttrek het. Jy vat jou pak soos n man, maar as jy deur die ore gewerk word, is dit mos net nie aangenaam nie. Net so is daar ook n paar skole innie Kaap, wat, as dit nie vir die ligabepalings was nie, baie skole hul tuis sou vermy het!
@BoishaaiPa: Jy kan vir Bandi oppie Plaas gaan kuier, hy is nou lid van die personeel daar, boerdery administrasie en faktotum of so iets
@Rugbyman: Ek sien die beskeie “under dog” is stadig besig om te ontwaak!
@Die Ken: Dis altyd jammer as omstredenheid ter sprake kom by die uitslag van ‘n skole wedstryd. Mens sou hoop dat dit nie die goeie verhoudings tussen skole versuur nie.
Ons Nellie seuns is baie opgewonde oor hulle deelname in die bogenoemde toernooi. Dis jammer dat die o/16 seuns nie soos die o/14 seuns teen spanne van die Kaap/Boland speel nie. Hoe dit ookal sy, die seuns kry ‘n wonderlike geleentheid om êrens ver en anders te ervaar en rugby te speel.
Ek wil net vir die ‘ou’ wat die ‘goose step’ uitgedink het sê baie, baie dankie…..hier by ons in Nellies ‘step’ die seuns hulle Mammas wat nie wil hê hulle moet sover van die huis af weg wees nie. Die pa’s ‘step’ saam, maar dit vat natuurlik net langer om die beweging uit te voer en hulle sal dus nie die vliegtuig haal Kaap toe nie.
@Ploegskaar: Maar dis darem vir jou n mooi blou en wit truitjie daardie! Is dit nou om jou verhuising na die Perel toe te vier? Miskien sommer vir Beet vra om daardie naampie ook te verander na Galpil toe?
@Ploegskaar: wat gaan dan nou aan Ploeg?
@Maroon: Ek dink hy kruip bietjie gat by Mnre Kruger en Pollard. Jy weet mos, wil ook “in” wees!
@Ploegskaar: En nou?
@Maroon: @Die Ken: @Cappie: Miskien is dit vir simpatie met die Boishaaiers in die Tuks span?
Kortstondig my tuinwerktrui aangehad, baie werk daar, grond is maar swak, verduidelik die suur druiwe
Enigste suurdruiwe wat ek sien kom daar uit agter-Paarl se kant…Suksesvolle diep grond onder Paarlberg produseer nie suurdruiwe nie…Daai windmeulnek area is maar net bogrond wat gereeld bemes moet word..dis hoekom Ploeg so baie stront praat…
@BoishaaiPa:
@BoishaaiPa:
@BoishaaiPa: Oakdale speel self teen Pretoria. Menlo, Affies en Waterkloof
@kosie: Ongelukkig vir @Rugbyman: kan jy nie meer die underdog tag dra as jy n NB trofee in die kas het nie. That ship has sailed
Stellenberg se o14B span gaan hier speel. Gaan nie maklik vir die jong manne wees nie.
@Die Ken:
Bepalings het glo weer verander, na ‘n geween en gekners van tande uit sekere oorde. Duidelik dat die gevestigde groot honde speel wie hulle kry, terwyl ‘n paar klein brakkies skielik bang is hulle word raakgepis
@Ploegskaar: Ons sal maar die oorspronklike bepalings stoor, na die veranderinge kyk, en ons eie afleidings maak aangaande watter boys banggat is
@Ploegskaar: Probeer jy sê dat Affies bang was om teen Oakdale te speel?

@Oakdale supporter:
@Oakdale supporter: @Ploegskaar: Miskien wil hul nie by twee skole hoor, hoe ‘n plaas regtig lyk nie.
As ‘n plaas ‘n straatadres het,..
Eish
@BuiteBreek:
@Ploegskaar: BuiteBreek: daai stads japies se pappies besit seker klaar die meeste grond daar rondom julle.
Massive challenge for Menlo playing the hosts Paarl Gim, Stellenberg and the other Paarl giant HJP during this festival.
This Menlo team was Pretoria champs 2014/2015 losing to Monnas in Beeld semi finals.
MENLO will be up for the challenge!
@AbsolutMenlo: The U/16 Pretoria champs will probably be Menlo or Garsies in 2016 given past performance. The 5 Pretoria teams taking part are all going to have serious competition. Of the 5 Pretoria based U/16 teams taking part, I think Eldoraigne are the weakest. They are going to have a tough time playing Boland Landbou, Oakdale and Grey Bloem.
@kosie: Stem saam…die Pretoria spanne gaan dit glad nie maklik hê nie…darem gaan ek daar wees vir ondersteuning en so bietjie wyn proe nee drink vir die stress
Na dag 1 lyk HJS Paarl na die span om te wen en is hulle een op teen hulle Pretoria teenstanders in die toernooi na ‘n gemaklike 31 – 0 wen teen Waterkloof. HJS speel Garsfontein Maandag wat Outeniqua 35 – 10 gewen het en Woensdag Menlo wat Paarl Gim in die laaste wedstryd van die dag 33 – 3 gewen het.
) was Paul Roos wat ‘n eerstehelfte agterstand uitgewis het om Affies 27 – 20 te wen.
Die wedstryd van die dag (naas Menlo natuurlik
Baie geluk aan Paul Roos met hulle oorwinning oor Affies. Baie goeie wedstryd gewees en die spanne het mekaar behoorlik getoets. Met 4 spelers wat nog moet terugkeer na die Affie span het ons moed vir die res van die jaar.
Moet sê ek weet nie of ons stelskoppers die mas gaan opkom om in die wind pale toe te mik nie…..blyk ‘n wesenlike uitdaging te wees.
Baie geluk aan Menlo. Dink dit is ‘n fenominale wen. Lekker om julle naam weer tussen die groot honde te sien. Sterkte vir die res van die toernooi
Moet nie te veel lees in menlo 016 wen nie. Gim 016 baie swak
Het ook glenwood 015 gekyk. Kannie glo hulle was laasjaar so hoog gerank nie
Whoop-whoop!!!! Beide Nelspruit se spanne het hulle eerste wedstryde gewen. Pragtig gedoen Seuns, hou aan om ons trots te maak.
@Barry: En redelik oortuigend ook….baie geluk Nellies!!!
Boerboel…ek sal dit liewers toeskryf aan baie goeie afrigting…hulle onder 16 coach is immers ‘n oud Affie Coach….ons leen ons kallers so bietjie uit!
Great wen Monnas 24-12 Grey Kollege. Meeste van julle kanse gebruik, soos bulle verdedig en Grey gefrustreer soos net Monnas kan. Well done
Well done Garsies o /14 wen PBH 17 – 14.
Baie geluk Paarl BH o/16s met die wen oor garsies!
Geluk aan Garsies met hulle wen. Ek nie te veel bekommerd oor die o/14’s nie. Persoonlik dink ek n verloor hier en daar is nie sleg vir die bou van karakter nie…dan voel die manne dis nie lekker om in daai trui te verloor nie…en baklei harder volgende keer. Sterkte aan al die spanne woensdag.
@boerboel: It because that was last year and this is this year. Between 13 and 16 the boys change hugely, a successful Under14 side doesn’t mean a successful Under 15 or 16 one. Glenwood Under14’s were physically bigger than most of their opponents last year and I think only lost to Grey Bloem. They had a good season but some close games. They might be going through some transition. I 20 point loss to Paarl Boys away from home isn’t a train smash, they will bounce back.
@Grasshopper: As u/15’s they are still huge!..much bigger than any other team at the tournament. However..and see this as positive feedback..they will do much better if they stop trying to bully other teams into submission because of their size and play the ball instead of the man…The infighting behind the poles when opposition have scored against them was also very much evident and cause for concern. They don’t look a happy team.
@BoishaaiPa: I don’t think any team in green is happy at the moment…..from Paarl to Bombay
@Speartackle: Yip..seems green is a little “off” in March….
@boerboel: Glenwood Under14a 2015, some of their results;
beat Monnas 14-12 (home)
beat Affies 21-0 (home)
lost Grey Bloem 5-22 (away)
beat Framesby 19-15 (away)
beat Westville 19-14 (home)
beat Maritzburg College 95-0 (home)
beat Michaelhouse 33-0 (away)
beat DHS 56-0 (away)
beat Northwood – ?
beat Kearsney 59-5 (away)
……seems they might have digressed a bit from last year or the Paarl/Sttellenbosch teams are better…
@BoishaaiPa: Well they are still kids, their coach just needs to sort that out. Maybe playing as individuals rather than as a team. If their coach is Steve La Marque I know he will get them going by season end, he is an excellent Under15 coach.
@BoishaaiPa: I like constructive criticism which that was :wink:. Luckily the boys at that level don’t play in green they play in Chappies bubble gum wrapper jersey’s like mine..
@Grasshopper: We were referring more to the Proteas green there…
@BoishaaiPa: Yep and the Boks, still without a coach!
Even London Irish is unhappy……and Bangladesh….and Pakistan……Do NOT WEAR GREEN
Hope Leicester City don’t switch to green
Mooi karakter Nellies 0/14 & 0/16! na die 2 agtereenvolgende verlore in Tuks.. volg jul op met 2 goeie wenne elk.. well done en eindig sterk Woensdag!
Die span vir die dag veseker Monument wat duidelik weet hoe om Grey Bloem te wen. Paul Roos het hulle oorwinning oor Affies opgevolg met nog ‘n goeie vertoning teen Waterkloof 28 – 11.
HJS Paarl met seker die grootste pak voorspelers in die toernooi was te sterk vir Garsfontein. HJS kom more te staan teen Menlopark. Menlopark het dit moeilik gehad teen ‘n baie goeie Framesby span met ‘n 16 – 9 oorwinning.
@AbsolutMenlo: Kom kom ou Menlotjie……hoop nie Menlo gaaan dit te moeilik vandag op Berepark hê
Hoop nie daar gaan more op julle bragbord staan…..AbsolutPakslae
@Andre T: jy en 4×4 moet maar ry en gaan kyk…
@Andre T: baie negatiewe opmerking oor Menlo se bragborde
hulle onderouderdom groepe vaar goed dus sal dit die geheel van die voorblad op die bragbord beslaan….
https://youtu.be/iNKwvwoaMuk
Any comments on this try decision loosing it forward?
@Skopgraaf243: Looks like it went backwards..picked up and scored..legit try.
@AbsolutMenlo: Met meeste skole spanne wat mekaar se wedstryde annaliseer deesdae. Dink ek het Monnas hul spelpatroon die beste ontleed en sover n baie suksesvolle teenvoeter gekry het. Dit help ook dat elke Grey span van O/14 J tot 10 de span dieselfde spelpatroon speel. So as jy een span ontleed het, behoort jy almal te ken. Dit is wel een ding om te weet wat kom, maar met al die talent in die gemiddelde Grey span moet jou gameplan perfek uitgevoer word. Monument het n beter rekord teen Grey as enige ander skool in Suid Afrika ( persentasie gewys) en selfs die verlore is meestal baie naby.
@BoishaaiPa…Hi im trying to find out the boy scoring the try who scraped the ball towards the tryline, turn and score if that would be deemed a forward?….not where the ball get lost
Appologies not forward but a knock-on
@MonnasOB: Stem saam. In die middel ’80’s het Monnas en Grey mekaar paar jaar na mekaar gespeel. En sover ek kan onthou was Monnas vir GCB voor gewees. Onder andere die jaar wat Ruben Kruger kaptein van GCB was. As iemand daai tyd se statistieke het, laat weet asb.
@Vaalpens: Kyk mens nie maar na die geheel van die resultate nie?
@Skopgraaf243: As die span wat score in Maroon is, is dit n drie
@Vaalpens: Sal vir jou die stats vanaf 1921 stuur, vra net vir Beet wat my email adres is. GCB is circa 55:45 voor.
@Skopgraaf243: The try scorer knocked the ball on – referee was unsighted at that point.
@LAEVELDER: Done and dusted.
Beide die o/14 & o/16 groepe het al drie hulle wedstryde gewen. Ek was bekommerd oor die seuns omdat hulle nie te goed gedoen het in die Tuks-reeks nie. Gelukkig lyk dit nou of die seuns hulle voete gevind het, en dis goed.
Hulle volgende wedstryde is teen Pietersburg 9 April. Nou kan die seuns eers bietjie lekker rus, vakansie hou en die koskaste leeg maak.
Geluk aan die afrigters, die seuns en hulle ouers vir die onderskeie prestasies. Amper tyd vir St. Johns …..eish!!
O/14 Framesby 22- Grey 7.

Geluk aan Oakdale onder 16 met ‘n suksesvolle week.
Wen al 3 hul games.
EG Jansen 48-10
Eldoraigne 44-5
Waterkloof 56-19
@Oakdale supporter: Blikskottel…..is dit alweer n Dream Team?
@Ken…begg borrow or steel hey? Old mogale scam
@Djou…thanks i thought the rule has changed.
@Andre T: Nee Jong. Dit is ‘n term wat ek nog nooit op die plaas gehoor het nie. Dit is wel ‘n lekke sterk groep wat lyk my mekaar begin vind. Hulle het egter laasweek goed pak gekry teen Paul Roos in hul eerste wedstryd van die seisoen.
Ek het dit nou al ‘n paar keer gesien vandat ek ‘n seun op Oakdale het. As die manne eers onder 16 kom begin hulle glo hulle kan groot skole wen en as daar so ‘n paar wenne deurkom raak die selfvertroue net groter en so ook die wil om te wen.
Ons sal die spannetjie maar dophou en hoop hulle bou voort.
HJS o/16 wen Menlo 20-13.
@BoishaaiPa: Lyk my die Noorde kry maar swaar in die Paarl ook. Ek sien darem Affies het vir Stellenberg gewen en Monnas vir Framesby.
Waterkloof se spanne is nerens nie……..die fokus het duidelik geskuif?????
Paarl Vallei wen vir Centurion by Kwagga Week. 33-19
Dit is sad dat Waterkloof se rugby so op die agtergrond geskuif word…..bitter sad
@Andre T: @Hanswors: Why did that happen? The last time I saw Waterkloof play live, they beat HJS (I think) at St John’s about three years ago.
@BoishaaiPa: Baie geluk HJS…was ‘n harde game!
@Oakdale supporter: Nie so vinnig Menlo het Paarl Gim 33 – 3 Framesby 16 – 9 gewen en net 20 – 13 teen HJS verloor.
Geluk met julle suksesvolle toernooi!
@AbsolutMenlo: Ek weet ek veralgemeen so ‘n bietjie. Dit is net op die Noord/Suid toernooi ook deur ‘n klomp bloggers uitgewys. Dit lyk regtig of daar ‘n paar skole in die Noorde is wat kompeterent is maar die kompetisie in die Weskaap is verseker groter.
Goeie uitslae vir julle. Baie geluk.
@Andre T;Ons leuse is “ons bou in geloof”in hierdie geval is dit bou met stene.Die klem het defnetief geskyf en ons kry bitter min ondersteening. dit is jammer en ek kry die seuns en afrigters jammer maar hulle kry met min baie reg.Eerstes en twedes het baie foute gemaak wat uit gebuit was teen outeniqua kon die telling baie anders gelyk het,teen gim is 28 punte van foute aan geteken.Daar is n beroering sal maar sien wat uitgerig kan word.Nou net gehoor o/14 verloor 20-10 ten Boland met n straf drie in dood snikke.Verbeel ek my of julle junior spanne is self aan die agteruit gaan met die verloor van julle groot borg so twee jaar gelede.
@sewes: Hou jy die tellings dop? Monnas se onderouderdomspanne het almal verlede jaar die Beeldtrofee gewen – en hul o.16 het pas vir Grey gewen! Die eerstespan se vorige wedstryd is vroeg gestop in die Tuksreeks na die telling naby iets soos 100-0 was.
So, jy verbeel jou beslis ou maat!
@sewes: Ek Lees sopas op Twitter dat hul o/16s hierdie jaar vir die derde agtereenvolgende jaar onoorwonne by Paarl Gim se toernooi is… Klink nie of dit te sleg gaan met hul juniors nie…
@sewes: Ag kom ou 7’s ….ons almal weet wat regtig die probleem daar is
@Djou:Lyk my jy is maar lig geraak dit was slegs n vraag oop vir bespreeking nie as negatiewe kritiek bedoel nie.(na aanleiding van julle atletiek)Wat ek bedoel julle spanne wen nie meer so ver nie,
julle 1ste span behoort in die top vyf te eindig met al sy NW spelers wat julle deesdae glo nie meer kry nie.
@Andre T:Lig my in,behalwe dat ons nie meer spelers “koop”nie agv van hoer beleid en dat die geld vir ander doeleindes gebruik word.AS jy ander inligting het laat weet my ons het dit brood nodig.
@sewes: Nie geweet julle het ooit gekoop……dit vermoed maar nooit dit regtig geglo nie
@sewes: Wie is die nuwe hoof daar by julle?
Wat is n hoer beleid?
@Andre T: Dis moontlik waar al die geld heengaan?!
Wel lyk my julle ken ons problem dan,maar die gelde gaan in Astros klubhuise koshuise ens.
Ons het een an die dae die mooiste skool met gemiddelde sport.
@sewes: Ja, so ‘n 11-punt strafdrie in die doodsnikke bly maar ‘n bogger
@sewes: Jy het my/ons deurmekaar. Vertel gou wat die “hoer beleid” is. Is Ken reg?
@sewes: Jy het gevra of jy jouself verbeel. Ons het dit bespreek en feite gegee – en die gevolgtrekking is … ja, jy verbeel jouself!
Rom rom rom Gimnasium kom, Gimmie Guts bo.
Gees gees ons het gees.
@Barry:
Ja dis great nuus! trots op almal betrokke.. goeie karakter gewys
Span van die toernooi is baie beslis Kempies…..die manne het geweldig verbeter vanaf o14 vlak. Welgedaan!
n Skeidsregter is die laaste ding wat ek wil wees, maar hul kan dit so maklik vir hulself en vir die kinders ( dit is wat hul nog is ) van beide spanne te wys dat indien jy konsekwent optree almal jou sal respekteer.
indien jy toelaat dat ouers en spelers onder jou vel in kruip dan pas jy nie die reels uniforme toe nie en frustrasies vier dan hooggety o9nder almal.
@tandem Ek stem 100% met jou saam. Dit is hoekom Gielie Bester nie naby n rugbyveld moet kom nie.
@tandemfitarborsurculus: Hoe so?
Gees gees moerse gees
@PaarlGimmieGuts: @Djou: Vir Gielie is dit altyd ons bal …
ek verkies om nie veel detail te gee nie. Djou
@tandemfitarborsurculus Dit is hoekom ons weier om te speel as hy blaas….of sy vrou lynregter is…
@PaarlGimmieGuts: Ek ‘LIKE’!! Welkom terug!
Rom rom rom…Gimmies kom.
@sewes: sewes….ek het gerugte gehoor dat samsung as borg by julle rugby betrokke is….en/of gaan word??? Ek verstaan dat julle nou ‘n top telbord het…geborg deur samsung?
Is my inligting korrek, as dit is gee ook asb die detail vir Absolutmenlo deur dat daai uitgediende bragborde van hulle ook vervang kan word!
@Djou:Lyk my jy het die regte tuie aan wel die een altans,miskien n gespleete persoonlikheid want hoe se mens Djou Maaa!!! lees weer my andwoord op ken se vraag n halwe word het n halwe begrip nodig.
Hoe weet jy iemand is in affies sy pa se jou.
,so kry vir jou ook n bragbord as dit jou beter sal laat voel en ja daar is gerugte daar van maar ek is nie so betrokke nie ,hoor daar is een wat jy van die N1(miskien een op die E-tol brue)sal kan sien die ander een is bietjie weg gesteek.
@Oakdale supporter: Monnas vs HJS o/16 by Wildeklawer gaan ‘n riller wees. Speel julle HJS die jaar?
Gimmies 016 het 2 wedstryde teen swakker spanne gespeel. Snaaks. Monument Hjs en Paul roos die sterkste met affies en grey net agter. Enige span kan wen op n goeie dag
@boerboel: …Boland landbou? wen Affies! Menlo verloor net met 7 punte teen HJS…seker nie net agter
Gee maar bietjie krediet vir Menlo…is nie so moeilik nie 
@sewes: en hoe weet jy ‘n seun is nie in affies nie….dit is sy pa wat die grap vertel!!
Wys jou dis nie n grap nie maar n feit.
@Die Ken: Dankie dadelik, sal so maak.
@AbsolutMenlo: Stem saam. Menlo het baie goed gedoen teem PBH. Mooi so!
@sewes: Het jy die grap raakgesien? Nie die ooglopende een nie – die ander een.
@AbsolutMenlo: jammer maat Affies wen Boland Landbou nie anders om nie. Was wel beindruk met julle 0/16’s. Hulle speel goeie rugby
@AffieOuer: Sorry Paul Roos wat Affies klop en close game teen Boland. My voorste spanne van die toernooi: HJS, Monnas, Paul Roos, Menlo, Affies, Boland Landbou en Oakdale.
Wat ek nie verstaan is dat Eldo en Centurion speel in die toernooie, maar wil nie teen Garsfontein, Kloof en Menlo liga bepalings speel nie.
@PaarlGimmieGuts: Daarsy my seun, bly jy is terug. Ek verwag asb groot dinge van jou vanjaar. Bateman sê vir my jy het glo 3 onderskeidings verlede jaar behaal maar doen matriek oor om te kan kwalifiseer vir n diesel mechanic beurs by Fort Hare.
@Vaalpens: Ek het daai scores vir jou gemail