School Rugby fixtures & results – week ending 28 February 2026

School Rugby fixtures & results – week ending 28 February 2026
Sat.28Feb GRF Beth. Voortrekker 27-00 Louis Botha FS President Steyn S/D
Sat.28Feb GRF Welkom Gim <07>-<10> Fichardtpark FS President Steyn S/D
Sat.28Feb FS Jim Fouche 12-10 Hentie Cilliers GRF President Steyn S/D
Sat.28Feb FS Grey College 48-12 Trio GRF President Steyn S/D
Sat.28Feb FS Landboudal 44-31 Noord-Kaap GRQ
Sat.28Feb GRF Witteberg 17-12 Wesvalia LEO
Sat.28Feb GRQ Kalahari (Kuruman) x-x Diamantveld GRQ Lightning – match abandoned
Sat.28Feb LEO Lichtenburg 43-54 Sentraal FS

Leave a Reply

8 Comments

  1. avatar
    #8 Kaya 85

    Very impressed by 3 results: Sentraal, wow nice; Witteberg, tough as nails; and Landboudal…that really makes me happy to see.

    ReplyReply
    5 March, 2026 at 22:02
  2. avatar
    #7 Mate

    @agter_die_pale_pa (Comment #6)
    🌽

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 16:28
  3. avatar
    #6 agter_die_pale_pa

    @Mate (Comment #5)
    Ek het meestal op Instagram gesien: “schoolboyrugby.transfers”

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 15:56
  4. avatar
    #5 Mate

    @agter_die_pale_pa (Comment #4)
    Waar kan mens n opsomming van die skuiwe lees asb?

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 14:13
  5. avatar
    #4 agter_die_pale_pa

    @Bungee (Comment #3)
    Eerder van “kos”huise verskuif het :wink: Janee daar was ‘n paar baie interessante skuiwe gewees gedurende die afseisoen

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 13:36
  6. avatar
    #3 Bungee

    @agter_die_pale_pa (Comment #2)
    Van die mense lyk my is reeds upset weens mense wat sedert einde laas jaar van huise verskuif het

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 13:08
  7. avatar
    #2 agter_die_pale_pa

    @Bungee (Comment #1)
    Voel sommer weer normaal om die site oop te maak en hierdie topic headline te sien. Geniet die jaar almal, sien uit na min beserings, lekker gesonde banter en ‘n upset hier en daar..

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 12:26
  8. avatar
    #1 Bungee

    Maart is hier, so die seisoen begin. Lets go! En sterkte vir almal se seisoene wat voorle.

    ReplyReply
    2 March, 2026 at 09:12