Paul Roos vs Grey College – live streaming of A-team games

Paul Roos will hope to end their 150th year on a high note when they host Grey College at Markotter in Stellenbosch.

Apart for the prestigious 1st XV being shown live on Supersport channel 210 at 14h00, the A-TEAM GAMES will be STREAMED LIVE. See links below

Paul Roos u14A vs Grey College U14A – 22 August 2015 (09:10)

https://www.youtube.com/watch?v=5RKwgpBaYn0

Paul Roos u15A vs Grey College U15A – 22 August 2015 (10:10)

https://www.youtube.com/watch?v=A64ZsqWkmQY

Paul Roos u16A vs Grey College U16A – 22 August 2015 (11:20)

https://www.youtube.com/watch?v=5Q4RLJgaEvI

RECORD OVER THE YEARS

Year Grey College Paul Roos Winner Win Number
1967 22 3 Grey 01 of 23 out of 31
1974 24 0 Grey 02 of 23 out of 31
1977 20 10 Grey 03 of 23 out of 31
1988 16 9 Grey 04 of 23 out of 31
1989 28 7 Grey 05 of 23 out of 31
1990 17 9 Grey 06 of 23 out of 31
1991 3 20 PRG 01 of 08 out of 31
1992 20 6 Grey 07 of 23 out of 31
1993 8 28 PRG 02 of 08 out of 31
1994 29 31 PRG 03 of 08 out of 31
1995 21 10 Grey 08 of 23 out of 31
1996 18 10 Grey 09 of 23 out of 31
1997 8 12 PRG 04 of 08 out of 31
1998 23 15 Grey 10 of 23 out of 31
1999 20 26 PRG 05 of 08 out of 31
2000 42 13 Grey 11 of 23 out of 31
2001 15 6 Grey 12 of 23 out of 31
2002 19 8 Grey 13 of 23 out of 31
2003 18 17 Grey 14 of 23 out of 31
2004 24 23 Grey 15 of 23 out of 31
2004 18 21 PRG 06 of 08 out of 31
2005 16 11 Grey 16 of 23 out of 31
2006 11 16 PRG 07 of 08 out of 31
2007 40 14 Grey 17 of 23 out of 31
2008 47 15 Grey 18 of 23 out of 31
2009 3 9 PRG 08 of 08 out of 31
2010 41 29 Grey 19 of 23 out of 31
2011 36 35 Grey 20 of 23 out of 31
2012 33 23 Grey 21 of 23 out of 31
2013 40 8 Grey 22 of 23 out of 31
2014 25 20 Grey 23 of 23 out of 31

 

35 Comments

  1. Baie geluk aan PRG, het julle kanse beter benut en uitstekend verdedig. In die geheel het julle ons ore aangesit op die rugbyveld. Dit was ‘n voorreg om deel van ‘n besonderse dag te wees. Sien julle volgende jaar in Bloem.

    ReplyReply
  2. @PaarlBok: 8-O It’s not often that you see GCB losing the majority of rugby games. Well done to PRG! A successful day for the school, and a grand closing to your 150th year of existence.

    ReplyReply
  3. RUGBY
    19A wen 19-12
    19B verloor 5-13
    19C wen 25-24
    19D verloor 12-14
    19E wen 18-0
    19F verloor 21-29
    19G verloor 0-23
    19H verloor 0-13
    19I wen 19-10
    16A verloor 12-31
    16B verloor 12-17
    16C wen 18-17
    16D wen 12-5
    16E wen 80-0
    15A wen 10-6
    15B wen 7-5
    15C wen 34-0
    15D wen 57-0
    15E wen 26-0
    15F verloor 12-13
    14A wen 34-24
    14B wen 31-3
    14C wen 15-12
    14D wen 40-12
    14E wen 38-5

    ReplyReply
  4. @Die Ken: Die u15As het goed gespeel. Daars n paar groot bulle. Die u16As het ook goed gedoen, teen die einde die wedstryd weggegooi.

    ReplyReply
  5. @PaarlBok: I think you forgot about Tennis senior & junior A teams, Golf, Squash & English debating ? Well done with your 1st team, rugby is all about converting opportunities ! Please tell HM.

    ReplyReply
  6. really nice to see the u14 & u15 teams pulling off those victories.
    worried about that u16 team though :-|

    The 1st XV defended really well for most of the game, but put themselves under too much pressure by butchering a try or two.

    Nobody cares now though because they won the game, but it was not necessary to put their supporters under such stress for the last 10 to 12 mins :oops: :mrgreen:

    ReplyReply
  7. Wat n naweek. Die enigste A spanne wat verloor het was die u16 rugby en hokkie. Grey se hokkie is vinnig besig om reg te kom, kon sien daars n groot verskil van laasjaar. Op ge Jolla Bolla.

    ReplyReply
  8. @akw: En 1ste span.
    Sluk swaar aan vanjaar se vertoninglys, maar Geluk aan PR.
    Gelukkig is daar ‘n 2016 om na uit te sien!

    ReplyReply
  9. Laat ek maar die ys breek en PRG gelukwens met die oorwinning vandag. Julle was “due” vir n wen, en julle het dit verdien. Ek is seker dat ons manne hulle bes probeer het, en dis al wat mens kan vra. Ek gaan ook nie Queen Lizzie se “Anus horribalis” speech probeer na-aap nie. Met die opkomendes van die O 16s, die oorlewendes van beseerdes (ek hoor daar was 24 die jaar), en terugkerendes en oorblywendes van die eerstes en Cherries, lyk dinge goed vir 2016- so verneem ek. En nou vir die groot ontnugtering en verrassing- n hele paar manne gaan vir die eerste keer uitvind dat die primere doel van n skool, die akademie is en nie rugby nie :mrgreen:

    ReplyReply
  10. 22 000 mense op Markotter? Sal dit graag wil sien. Selfs onse Julius kan daai som maak.
    Anyway, hoop dis ” n lekker dag met ‘ n gelykop uitslag. Kan nie kies tussen die 2 nie……

    ReplyReply
  11. @BoishaaiPa: Die voorvel was op n wen, nie gelykop nie.Hierdie jaar het mens wel hoop, maar n mens raak darem nie roekeloos met die lewe van n ou en getroue vriend nie. Volgende jaar is natuurlik n ander saak.

    ReplyReply
  12. @Die Ken: Hy het sy voorvel verwed in 2011 dat HJS in Bloem gaan verloor….ons het gelykop gespeel…Hy ontken nou dat hy gese het HJS gaan verloor en draai dit om om te se dat hy sy voorvel verwed het dat Grey nie sal verloor nie….

    ReplyReply
  13. @Die Ken: Ouboet…Daar is geen manier wat Markotter daai hoeveelheid mense kan hanteer nie….nie naastenby nie…Mense oorskat totaal en al die aantal toeskouers by n wedstryd!..Die hele hoofpawiljoen by Markotter kan net so by 2500 mense vat…Waar dink jy moet die ander 20 000 heen?…Rondom die veld?…Die oorkantse pawiljoentjies en staanplek kan maks nog 2000 mense vat…Dink bietjie logies daaroor…Danie Craven se oop Bergpawiljoen vat so 5000 mense…dink net aan sy size gemeet teen die oop gedeeltes rondom Markotter…Daar is hoogstens plek vir so 6000 mense..en dan gaan hulle mekaar klaar vertrap rondom daai veld…

    ReplyReply
  14. @BOG: As hulle 22 0000 mense rondom Markotter kan inpak vlieg ek persoonlik op en lek jou hol!..Danie Craven Stadion se pawiljoen en oppervlak rondom die veld is 3 maal groter as Markotter en daar is slegs kapasiteit vir 16000 mense!..Dimensie gewys is dit godsonmoontlik om soveel mense rondom daai veld te kry!

    ReplyReply
  15. @BOG: Darem ‘n beter rede as wat Nelio vir my gegee het. Ek nooi hom al n paar maande terug uitgenooi vir n braai (sou vandag gewees het), nou maak hy verskonings dat hy nie afkom nie, wat jul het teveel beserings…of so iets. Dropper.

    ReplyReply
  16. @Die Ken: n Weervoorspelling van mooi weer in die Kaap, beteken nie noodwendig n droe veld nie. Daar is mos sproeiers in die Kaap of het julle nog nie by julle bure geleer nie? :mrgreen:

    ReplyReply
  17. whoever makes the least mistakes will win….seems simple enough, but far from it!
    Got to believe, so PRG by 7 :mrgreen: :twisted:

    ReplyReply
  18. @Die Ken: @OudUppie: Hierdie Grey span is nie meer die een van vroeër vanjaar nie. Ek weet nie of hulle van hulle beserings herstel het nie, maar hulle is soos die “Silent Assassinator”. Paul Roos sal baie vas moet speel, baie fiksheid moet toon en hard konsentreer, anders gaan hulle moet bontstaan.

    ReplyReply
  19. @Die Ken: Hoe is die gesegde nou weer?..”You can only play as well as your opponents allow you to”…As PR toelaat dat Grey hulle voor domineer gaan dit n lang dag wees vir hulle…PR se pak sal moet party toe kom en ek glo hulle is opgewasse vir die taak. Ek reken PR se agterlyn het so aks meer spoed en flair as Grey, dus as hulle pak n goeie grondslag kan le staan hulle n goeie kans om te wen…maar dan weer is dit skolerugby en alles kan op sy kop omgekeer word!

    ReplyReply
  20. @Cappie: @OudUppie: As PRG speel soos hul teen Boishaai gespeel het, is dit GCB se game. As PRG speel soos hul teen Affies and Grey High gespeel het, vat ons hom. Maar die momentum is in GCB se guns.

    ReplyReply
  21. PRG moet verseker die gunstelinge wees. Gevaarlike agterlyn en met ‘n droe veld en genoeg bal sal Grey hulle keer moet ken. Maklik gaan dit egter nie wees nie. Die Grey span het die laaste paar games regtig goed gespeel. Dit behoort ‘n lekker close game te wees.

    Gaan vandag lekker geesvang tussen die wynplase :mrgreen:

    ReplyReply
  22. @BOG: Dit het Sondag laas gereen en die afgelope week was mooiweer, so ook voorspel vir die naweek. Julle moenie jul bekommer oor die weer nie – dit sal saamspeel.

    ReplyReply
  23. @Sideliner: As daar een span is wat hoop op n droe veld, dan is dit GCB. En terloops, ek verneem hulle verwag 22 000 toeskouers?

    ReplyReply
  24. Hoewel Grey nou bo PRG op die ranglys is, glo ek die Maroen Masjien gaan die seisoen op n hoe noot afsluit deur die blikore met die emmer oor die kop huis toe te stuur.PRG se verlore was close games wat enige kant toe kon gaan.
    My geld is op die tuisspan – hul skuld ons ondersteuners en hulself n goeie wen – want ons weet as dinge die dag vir hulle reg loop, kan hulle enige van die beste spanne klop.Met n bietjie geluk en op n droe veld, kan dit boonop n groot wen wees.

    ReplyReply
  25. Grey het hulle laaste ses wedstryde almal gewen. Laaste een met 30 punte teen Glenwood.

    Paul Roos het vyf van hulle agt gewen sedert hulle gekroon is as skolewêreldkampioene.

    Paul Roos het die tuisveld.

    Dis Paul Roos se 150ste verjaarsdagjaar.

    Wie gaan hom vat? Wie gaan met my stry as ek sê Grey gaan te sterk wees vir Paul Roos?

    ReplyReply

Leave a Reply