After what happened against SACS earlier this month, Affies probably won’t be underestimating any other team they come up against this season. However that said the Wildeklawer Invitation team, Affies’ match-day one oppnents, have over the years been a walk over for any powerhouse school that took them on at the Skouspel. Well this might be a little different depending on the composition of the team which will consist of Jim Fouche, Duineveld and Grey Cherries. The first two schools don’t really grab attention but the Grey Cherries who are Grey College’s under-19B team certainly do.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Die Ken: Pasop as daai lig ‘n bliksemstraal is
@4×4: Maak net seker daardie lig, is nie die lig van ‘n trein aan die einde van die tonnel nie
Affies Laat daar Lig wees!!!! Menlo…Absolut Menlo!!!!
@Murrayfield: sien uit om julle in aksie te sien. Mooi ry
@BOG: ja swaer altyd die ewige optimis
@Murrayfield: Goed om julle daar te hê. Menlo het nou ‘n aangename rus gehad en behoort weer op vol sterkte te wees.
Menlo se eerste Wildeklawer!! Sien uit na seer-sekerlik die beste skole toernooi in die land!!
@BOG: Soos jy weet is die verskil tussen die groot skole se eerste en tweede spanne nie so groot nie. Die Cherries kan enige tyd vir selfs Grey se eerstes ‘n “go” gee op enige gegewe dag, net soos die Groen Tiere vir die Wit Bulle kan gee.
Ek dink die feit dat die drie skole ‘n gekombineerde span moet bymekaar sit in die week voor die wedstryde teen SARU se span gaan tel.
Will be interesting to see the composition of the team. From what I hear, JF is not too strong this year and were beaten by the Cherries quite comfortably last weekend. Duineveld is an unknown quantity. BUT, in the event of them beating Affies, the comments to follow, would be something to look forward to.
@AffieOuer: Die uitnodigingspan kan ‘n lekker sterk span wees met die Grey Cherries se betrokkenheid by die ander twee eerste spanne.
Geen span kan ooit onderskat word nie!! Affiemanne gaan doen waarvoor hulle daar is – RUGBY SPEEL! 2 dae and counting :