Limpopo Craven Week, Academy Week, Grant Khomo Week teams 2014

CRAVEN WEEK SCHOOL ACADEMY WEEK SCHOOL
1 Modot Mabokela Ben Vorster 1 Kompape Moloto Pietersburg
2 Mitch Mametsa Ben Vorster 2 Allen Mhlanga Ben Vorster
3 Arthur-Henry Jones Warmbad 3 Divan Human Pietersburg
4 JR Visagie Pietersburg 4 Tanyani Malodo Tom Naudé
5 Dumisano Mushwona Ben Vorster 5 Melvin Patlata Piet Potgieter
6 Armand Davies Frikkie Meyer 6 Pieter Oosthuizen Hans Strijdom
7 Willem Dreyer Hans Strijdom 7 Neels Prinsloo Hans Strijdom
8 Hendrik du Plessis Frikkie Meyer 8 Wors Mulaudzi Louis Trichardt
9 Diederik Oberholzer Ben Vorster 9 Brandon Lehman Tom Naudé
10 Benhard Janse van Rensburg Frikkie Meyer 10 Hardus Geldenhuys Pietersburg
11 Thepiso Mahasha Ben Vorster 11 Ansten Mokgokolo Pietersburg
12 BJ Vorster Ben Vorster 12 Frans Botha Nylstroom
13 Vukosi Mabuza Ben Vorster 13 Johan Nel Tom Naudé
14 Daman Strauss Frikkie Meyer 14 Pule Molokomme Ben Vorster
15 Vandré Rolls Ben Vorster 15 Tony Botha Merensky
16 Dirk Coetzee Ben Vorster 16 Johan du Preez Pietersburg
17 Hanco Taljaardt Ben Vorster 17 Darren Steyn Louis Trichardt
18 John-John van der Kolf Piet Potgieter 18 Matimu Manyoni Ben Vorster
19 Theo Mahlo Ben Vorster 19 Luthur Lebepe Tom Naudé
20 Nick Enslin Pietersburg 20 Biemond Hoogenboesem Pietersburg
21 Tiaan Vorster Ben Vorster 21 André Mostert Frikkie Meyer
22 Thapelo Moloapo Ben Vorster 22 Armand Combrink Hans Strijdom
GRANT KHOMO SCHOOL
1 Nyko Maukamo Ben Vorster
2 Henk van Zyl Pietersburg
3 Jan-Barend Meyer Pietersburg
4 Tyron Thompson Pietersburg
5 Tony Sima Louis Trichardt
6 Sean Thungo Frikkie Meyer
7 Gavin Nel Pietersburg
8 Stefan Engelbrecht Ben Vorster
9 Edwan Smith Ben Vorster
10 André Klopper Ben Vorster
11 Yanki Mealamu Frikkie Meyer
12 Chrizaan Strauss Frikkie Meyer
13 Ruben Ragoloane Ben Vorster
14 Floyd Ledwaba Ben Vorster
15 Danny Mokhobane Ben Vorster
16 Tertius du Plessis Pietersburg
17 Tumi Mononyane Ben Vorster
18 Gustav Grobler Pietersburg
19 Maduye Sekela Warmbad
20 Ruben Koekmoer Ben Vorster
21 Franco van der Walt Pietersburg
22 Bornwise Thibela Pietersburg

Leave a Reply

17 Comments

  1. avatar
    #17 tzavosky

    @Andre T: Wat van Wors? Hy’s van een van daai skole wat nie meer teen BV speel nie, so ek ken hom van g’n kant af nie. En dis nou maar wors, hoor.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 19:21
  2. avatar
    #16 Andre T

    @tzavosky: En Wors?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:26
  3. avatar
    #15 tzavosky

    @Andre T: Nog nooit so daaraan gedink nie, maar Mitch Mametsa is heel waarskynlik op ‘n manier familie van John. Ek sien John redelik gereeld by BV se wedstryde en hy was ook verlede jaar by die CW.

    Mitch is BV se kaptein, en gaan waarskynlik ook Limpopo s’n wees. Was deel van SARU se o.16 HP groep.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:23
  4. avatar
    #14 tzavosky

    @Woltrui: Wolla, BJ is die agterkleinkind van die oorpronklike Ben Vorster na wie die skool vernoem is.

    Interessant hoe die skool so neffens Merensky ontstaan het – baie te doen met die referendum tot republiekwording in 1961. Ou oom BJ was ‘n senator, of het een geword kort daarna.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:19
  5. avatar
    #13 Andre T

    @Woltrui: Sal vir my n langbroek aantrek dan gaan ons Sunnypark toe

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:47
  6. avatar
    #12 Woltrui

    @Andre T: Ons upper class outjies van Petoors meng ons mosie met die skuim van die Wes Rand nie. Sal vir ons vrek skaam. :twisted:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:44
  7. avatar
    #11 Woltrui

    @Andre T: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
    Klink na nog ‘n Wors Greyling

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:42
  8. avatar
    #10 Andre T

    Ek kon nie verstaan wat nou aangaan. Ek dog daars n paar spanne want ek sien Ben Vorster en Frikkie Meyer en Piet Potgieter en Tom Naude. Dog eers dis spelers toe sien ek dis skole

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:41
  9. avatar
    #9 Andre T

    @Hanswors: Ek hoop nie hy en daai VSA golfer, Tom Lehman was saam op n jagplaas nie

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:39
  10. avatar
    #8 Andre T

    @Woltrui: Wonder of hy op laerskool Worsie was?

    Kyk oor so jaar of 3 met Varsity Cup………..Shimlas sal n agsteman he………….Polony Mulaudzi

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:38
  11. avatar
    #7 Hanswors

    Ek sien die Ausie krieketspeler Darren Lehman het bietjie rongeloop toe hy hier in SA was….

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:36
  12. avatar
    #6 Woltrui

    @Andre T: Kan my voorstel wa daai bynaampie sy ontstaan het :oops:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:31
  13. avatar
    #5 Andre T

    @Woltrui: Wanneer kuier ons nou bietjie?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:29
  14. avatar
    #4 Andre T

    Hahaha………………Wors Mulaudzi

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:28
  15. avatar
    #3 Hanswors

    Ek sien daar is 2 klein neefs van Mongasuthu Buthalezi in die agterlyn van die AKademie span…..

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:26
  16. avatar
    #2 Woltrui

    Die pokken Vorsters is ook vervuil daar in Tzaneen en Hoerskool Ben Vorster se wereld. Die binne senter is nogals BJ Vorster. Belsasar Johannes Vorster ala oubaas John Vorster die voormalige eerste minister, neem ek aan?? 8-O
    Laat my dink aan die storie in die bekende Anglo Boere oorlog boek van Deneys Reytz, “Komando”. Jan Smuts het opdrag gekry om die Boere se goud reserwe in veilige bewaring te neem. Net toe hulle dit in ontvangs wou neem op die Pretoria stasie kom n komando onder Komandant Vorster van Verre Noord Transvaal inderhaas aan en eis dat die goud reserwe in sy sorg geplaas moet word. Volgens Jan Smuts sou hy oor sy dooi liggaam die reserwe in Komandant Vorster se sorg laat. “Die Vorsters van die Verre Noord was skynbaar te berug om dit toe te laat” 8-O
    Nou ja aan al die Vorstertjies en al die ander manne van Verre Noord, skop gat boeties. Hou die plattelandse Blou Bulle se naam hoog!!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:55
  17. avatar
    #1 Andre T

    Ek sien Kevin Mealamu se neef speel Grant Khomo en baie geluk aan John Mametsa se kleinkind op CW haker.

    Sterkte Limpopo

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:37