Number of rugby players per high school in South Africa

In 2011, Paarl Gymnasium compiled a data analysis of all the schools that participated in their annual under-16 tournament. This analysis indicated the number of students attending each school, the number of students that were boys and the number of boys that played rugby. The findings of their research are tabulated below with a couple of extra fields added.

The obvious results point to the bigger the number of boys that attend a school, the more rugby players they tend to have. However percentage-wise, it is the smaller sized schools like Marlow (Eastern Cape) and Boland Landbou (near Paarl) that come out on top because they have a very high rugby participation percentage.

When viewing the numbers and percentages in relation to BoishaaiPa’s Top 75 for 2009-2013, one is able to also see how well co-ed schools like Paarl Gim, Monument (Krugersdorp) and Waterkloof have performed, as they all have 650 or less boys but still manage to hold down Top 10 national rankings.

Analysis of 26 schools that attended the 2011 Paarl Gim u16 tournament
(note Top 75 ranking is a consolidation of 2009-2013 rankings)

RANK SCHOOL STUDENTS BOYS BOYS% RUGBY RUGBY% TOP75
1 Marlow 260 260 100% 211 81% 32
2 Boland Landbou 338 338 100% 270 80% 20
3 Michaelhouse 555 555 100% 327 59% 35
4 Oudtshoorn 666 275 41% 135 49%
5 Paarl Gim 1096 581 53% 285 49% 3
6 Monument 1545 620 40% 273 44% 7
7 Glenwood 1200 1200 100% 528 44% 11
8 HJS Paarl BH 894 894 100% 393 44% 4
9 Windhoek Gim 560 237 42% 104 44% Not SA
10 Waterkloof 1300 650 50% 273 42% 8
11 Framesby 1100 500 45% 210 42% 37
12 Affies 1207 1207 100% 459 38% 2
13 Grey College 1200 1200 100% 420 35% 1
14 Punt 1200 480 40% 163 34%
15 Paul Roos 1167 1167 100% 385 33% 5
16 EG Jansen 1322 661 50% 212 32% 17
17 Brits 1065 490 46% 152 31%
18 Transvalia 1164 582 50% 180 31% 51
19 Diamantveld 740 350 47% 105 30% 36
20 Outeniqua 1700 850 50% 238 28% 9
21 Stellenberg 1498 716 48% 179 25% 47
22 Centurion 1200 600 50% 150 25% 28
23 Rustenburg 1300 650 50% 150 23% 64
24 Garsfontein 1658 834 50% 192 23% 14
25 Brackenfell 1582 761 48% 137 18% 68
26 Florida 1560 780 50% 133 17% 33

Please note that Noord-Kaap (6th) and KES (10th) were the only Top 10 schools that did not attend the Paarl Gim u16 tournament and therefore do not form part of the analysis.

The 2014 St John’s Festival also disclosed participating schools details, so the table below has been completed with the information available

St John’s Festival 2014

RANK SCHOOL STUDENTS BOYS BOYS% RUGBY RUGBY% TOP75
1 HJS Paarl BH 890 890 100% 561 63% 4
2 St John’s 700 700 100% 350 50% 73
3 St Charles 490 490 100% 220 45%
4 Paul Roos 1200 1200 100% 480 40% 5
5 Jeppe 1000 1000 100% 333 33% 66
6 Pretoria BH 1540 1540 100% 415 27% 39
Klein Nederburg 1347 154
Nelspruit 1300 276 31
Noordheuwel 1540 230
Scots College (Aus) 1800 750
St John’s Harare 600 200
Waterkloof 1600 270 8

 

Leave a Reply

67 Comments

  1. avatar
    #67 Babbelas

    @Woltrui: Stephanus Roos (nou moet ek mooi spel)) het in die tye wat ek van praat, 3 – 5 jaar gelede, nooit ons Laerskool kon wen nie, nie eers met hulle eie ref nie! Hoe hulle deesdae vaar sal ek nie weet nie, ek het nie meer kinders in die Laerskool nie!

    ReplyReply
    6 June, 2014 at 12:27
  2. avatar
    #66 Woltrui

    @Andre T: Ken nie die storie. Hy is n baie goeie spelertjie. Baie potensiaal. Sou hom graag by die Bulle wou hou.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:31
  3. avatar
    #65 Rugbyman

    @Woltrui: ja ja… een woord: huursoldaat

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:28
  4. avatar
    #64 Andre T

    @Woltrui: Ken jy sy storie? Dis nie vir die forum.

    Goeie kind daai……baie tyd vir hom

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:18
  5. avatar
    #63 Woltrui

    @Andre T: Hoorhie. Die post post matriek haker van Monnas, wie laasjaar en die jaar voor laasjaar vir Woeries se eerstes en die Bulle se Craven week span gespeel het. Gaan hy nog volgende jaar vir julle speel? 8)

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:13
  6. avatar
    #62 Andre T

    @Woltrui: Stront man…….Spear se plek op haker was vir hom belowe

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:08
  7. avatar
    #61 Woltrui

    @Rugbyman: Nopes. Hulle kom sonder beurse, vliegtuigkaartjies, sakgeld en Craven Week kontrakte. Hulle moet ook in die sweet van hulle aansiens veg om n plekkie in die span. 8)

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 16:02
  8. avatar
    #60 Ploegskaar

    @Rugbyman: Migrasie-studente.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:55
  9. avatar
    #59 Andre T

    @Woltrui: Beet lees net rugby verwante goed. Al die ander klagtes werk deur my

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:55
  10. avatar
    #58 Rugbyman

    @Woltrui: huursoldate… :wink:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:54
  11. avatar
    #57 Woltrui

    Ek sweer voor een Jirretjie. Beet lees nie meer die Blog nie. 8-O

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:52
  12. avatar
    #56 Woltrui

    @Rugbyman: Van Affies se grotes kom van die Verre Noorde. Nog altyd. Naboomspruit etcetera…..etcetera….

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:49
  13. avatar
    #55 Rugbyman

    @Woltrui: ag sorry wollies… ek moes net die hou inkry… :mrgreen:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:45
  14. avatar
    #54 Rugbyman

    @Woltrui: van die Noordelike gemeenskap… dis ten minste 20km affies toe… klink soos n huursoldaat!!! :twisted:

    Maar wag… affies se gemeenskap strek mos so wyd soos die landsgrense…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:41
  15. avatar
    #53 Hanswors

    AT, ideaal gelee vir dit en lekker gladde vloere……

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:33
  16. avatar
    #52 Hanswors

    A T, die fokus het heeltemal verskuif….ander prioriteite as rugby. Swembad is klaar goedgekeur en Astro ook….die koshus is nou die vlagskip, blykbaar baie modern en veeldoelig……..nee nie gebou om rugbyspelers te lok nie…..skaak en akademie kry voorkeur!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:32
  17. avatar
    #51 Andre T

    @Hanswors: Maak n Flamingo’s daar oop

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:31
  18. avatar
    #50 Hanswors

    Mnr T ja daardie krieket klubhuis met sy lekker leerbanke is nou herdoop na die WIt OLifant………..

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:28
  19. avatar
    #49 Andre T

    @kosie: Nee man. Laat die oorlogshero’s hulle eie bouvalle verf. Van daai goed se kleure is mos anyway so shakie…..iets tussen shit en kakie

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:26
  20. avatar
    #48 kosie

    @Andre T: Ja het ookal daaraan gedink maar jy weet dis duur om ‘n gebou te bly verf as dit nie aan jou behoort nie!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:23
  21. avatar
    #47 Andre T

    @Hanswors: Lyk my alle vooruitgang het gestaak daar toe Mnr R sy moer vir julle gepluk het.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:19
  22. avatar
    #46 Hanswors

    Waterkloof se getalle is baie minder as wat dit n klompie jare gelede was. As julle onlangs by die skool was sou julle gesien het dat bykans al die tydelike klasse afgebreek en verwyder is. Weereens n persepsie wat bestaan dat daat meer as 2000 leerders is………verkeerd. Daar was gerugte dat die onderwysdepartement voorheen benadeelde kinders met busse wou aanry na Kloof toe, ek weet nie hoe waar die storie is nie.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:17
  23. avatar
    #45 Andre T

    @Woltrui: Ek was al stout in daai snoepie.

    Mmmmmmmm, daai Braam Pretoruis tannies darem

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:16
  24. avatar
    #44 Andre T

    @kosie: Spring die opposisie voor………..boek die kinders in gastehuise in.

    Elke oud kanonnier daar in Valhalla met n spaarkamer is mos nou n B&B

    Maak hulle vol

    Dan kan die kinders nog bietjie kultuur ook leer.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:15
  25. avatar
    #43 Woltrui

    @Babbelas: Toe toe Babelas. Stamp Stefanus Roos van Sinoville nie gereeld julle Laerskole daar in die Suide nie? Die Bulletjies Noord van die berg is nie te versmaaie nie. Affies se Krieket en Rugby Kapteine van 2013 was van Noord van die berg. Laerskool Magalieskruin :wink:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:15
  26. avatar
    #42 kosie

    @Babbelas: Ek weet nie wat tussen nou en 100 jaar gaan gebeur nie maar kan nie op die oomblik sien dat Eldo en Sutherland sal saamsmelt nie.

    ‘n Jaar of wat gelede was daar gerugte dat Eldo’s ‘n dubbel medium moet raak maar dit was gou in die kiem gesmoor.

    ‘n Koshuis is nie iets wat ‘n mens ligtelik moet aanpak nie. Daar is baie dinge om te oorweeg. Amper soos om ‘n kind te hê. As hy daar is is hy daar. Dan moet jy met al sy pyne ens saamleef. Ek weet ook nie of die skoolbestuur dit wil oorweeg of maak werk nie. Dit dink ek is die kruks van die hele ding.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 15:03
  27. avatar
    #41 Vleis

    @Rugbyman: There were 312 matriculants at Klofies last year and 354 matriculants in 2010, which would imply that the school has at between 1,500 and 1,800 pupils, unless the school is shrinking, which doesn’t make sense as it has the facilities to accommodate larger pupil numbers and is known as a good school?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:57
  28. avatar
    #40 Rugbyman

    @kloof2014: mmmmm jou ou planmaker! Nee dis 115 van die 300…

    Is julle rerig net 1300? Net 5 jaar terug was julle meer as 2000…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:36
  29. avatar
    #39 Babbelas

    Eldo’s must still play Menlo this year. U 16 team has a problem though, Captain and Ttghthead prop, only player elected for Grant Khomo this year, is out for 6 weeks. Likewise the vice captain and scrumhalf, only u 13 Cravenweek player, also out for 6 weeks!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:33
  30. avatar
    #38 Babbelas

    @Vleis: I think they lost against them in a close game. Yes , that semifinals win was the biggest upset of the season. Menlopark 0 16’s is a very strong team. Unfortunately we could not match Monnas size in the final. Their nr 8 from Vastrap Laerskool in Rustenburg is a giant. Should play Monnas first team next year!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:28
  31. avatar
    #37 Vleis

    @Babbelas: I see that your u15 team beat Menlo in the semi-final of the Beeld last year. That is a very good result as Menlo’s u15s were very strong last year. How did your u15 do against them in the Pretoria league last year and your u16 team this year?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:18
  32. avatar
    #36 Ploegskaar

    @Babbelas: Kom ons los nou hierdie huursoldate storie, dit klink so kras en Oosrand. Voortaan eerder die meer PC migrasie-studente.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:14
  33. avatar
    #35 Babbelas

    @kosie: Dalk is die antwoord dat Eldoraigne en Sutherland moet saam smelt en 1 groot dubbel medium skool moet stig Eldoraigne College. Dan is die probleem met spasie uigesorteer. Sutherland het uitstekende fasiliteite, swem bad ens, en daar sal dan ook plek wees vir ‘n Astro. Maar om ‘n kunsmatige sterk skool te skep met ‘n “Koshuis” met kinders wat van ver kom wie se ouers hulle nie kan ondersteun nie glo ek is nie die pad om te volg nie. Laerskole in ons omgewing het nog altyd die sporte oor heers in PTA, is maar onlangs dat Constantiapark goed vaar en dit is ook maar net omrede Elarduspark agter uit gegaan het! So die kinders is hier om kompeterend te wees. Dit was laas jaar baie lekker vir die kinders van die gemeenskap om die 0 15 Beeld finaal te maak teen die ander skole met hulle “huursoldate”……tong in die kies…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 14:08
  34. avatar
    #34 Djou

    @Andre T: Hulle noem my by die werk ook so, maar nie rerig nie. :mrgreen: Het net wye uiteenlopende take wat my in kontak met baie dinge bring.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:49
  35. avatar
    #33 Andre T

    @Djou: Lyk my jy is n lopende ensiklopedie

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:30
  36. avatar
    #32 Djou

    @Kloof 2014: Jy is verkeerd. Die jongste syfers wat Kloof aan Gauteng dept van onderwys gestuur het toon daar is meer as 1750 kinders in Kloof. En Menlopark het nou meer as 1500. Sal nou nie die presiese syfers gee nie om die 2 instellings te beskerm.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:28
  37. avatar
    #31 Andre T

    @kloof2014: Ek hoor daar hang alweer n paar ‘homeless’ rond in jul area. Ry maar eerder verby hulle……..Zonderwater nie n plek vir sissies nie.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:22
  38. avatar
    #30 kloof2014

    @Rugbyman: Klofies het 1335 leerders om presies te wees ! en daai 115 nuwe rugby spelers is seker al die “nuwe soldate”. :wink:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 13:11
  39. avatar
    #29 duplessph

    Die punt wat ek verstaan en mee saamstem in wat Rugbyman sê, is dat die ouers en kinders gaan verby sekere skole na ander soos Kloof of Affies want hulle glo vir watter rede ookal die skole is beter. Dit mag dalk in vandag se tyd beteken dat jy koshuise moet bou of spelers op sportvlak moet “koop” om jou eie skool op die map te plaas sodat in die toekons die kinders en ouers nie meer verby jou skool ry na ander skole en ek dink Garsies het dit wel reggekry. My punt is dat skole soos Kloof, Affies, Pta Boys High en vele ander het nie noodwendig meer nodig ( indien hulle in die verlede wel gedoen het) om spelers te koop nie want a.g.v. hulle sukses of persepsie van sukses wil kinders en ouers uit vrye wil soontoe gaan.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 12:13
  40. avatar
    #28 Andre T

    @greybearded: I hope it never reaches us

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 11:01
  41. avatar
    #27 greybearded

    @Andre T: Because of significant wear & tear, I am doing the Donald Trump version !

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 11:00
  42. avatar
    #26 greybearded

    @Andre T: it is called a “comb over” ! Get with the times, it cleary has not arrived on the West Rand yet ! :lol:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 10:57
  43. avatar
    #25 Andre T

    @greybearded: You were so in awe of those trassie haircuts of the Baby Boks the other day……..have you styled yours the same yet?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 10:52
  44. avatar
    #24 star

    @ Meadows- I think that because House are the least aggressive in ” recruitment” with regards the pvts and rely on internal development, the results from year to year will be the most inconsistent. 2011 and 2013 were very poor years and yet they were No 1 in 2012. With the emphasis on overall development you will find that the open age group as a whole will be the most competitive. I look forward to the results v Kearsney to confirm my hypothesis. :mrgreen: Funny enough I remember my uncle telling me that the 1953 side was one of Houses best( so much so that they take pride of place in the rugby pavilion together with the cream blazer used ) I was recently given a photo/results of the 1954 College team( inclusive of greats like O.Taylor and coached by a young Skonk) and they were unbeaten. The House result surprized me as College beat them 40-0. So from No1 in 1953 to getting hammered a year later. Seems House will keep going on this rollercoaster but will continue producing when needed and across the board. :lol:

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 10:51
  45. avatar
    #23 greybearded

    @Rugbyman: So ‘n bek moet jêm kry. Adapt or die ! Dit is die 21e eeu, stem 100% saam.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 10:49
  46. avatar
    #22 kosie

    @Rugbyman: Ek was in ‘n seunskool in Natal waar daar seker nie meer as 15 dagskoliere was nie. (terloops, ek sien hy word nou as ‘n tradisionele rugby skool gesien). In my jare was daar 450 seuns in die skool. Jy praat met iemand wat die koshuis ding verstaan.

    Ongelukkig het die meerderheid ouers die finale sê

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 08:45
  47. avatar
    #21 Rugbyman

    @kosie: Ons het ook op ‘n stadium gedink ons is ‘n gemeenskapskool… Tot ons agter gekom het dat al ons top sportmanne en dames uit ons eie gemeenskap gedink het hulle is beter af in affies en waterkloof… So die gemeenskap steun jou net solank dit hulle pas… Toe vat ons die 100de teen waterkloof… Nou vra ek jou, watter kind in die gemeenskap wat goed is met rugby wil na ‘n skool toe gaan wat se 1ste span en o16’s ‘n hondertal op een dag gevat het… Die antwoord is geen… Die antwoord vir ons was eenvoudig – fight fire with fire! Of word ‘n Wilgers…

    Ons is steeds ‘n gemeenskapskool, inteendeel kry die kinders in die gemeenskap nou heelwat meer blootstelling en staan ‘n realistiese kans om provinsiale kleure te kry en raakgesien te word… Beteken nie as jy ‘n koshuis het is jy nie meer ‘n gemeenskapskool nie…

    Dit beteken wel dat jy meer kompeterend raak… Dat beter sportmanne na jou toe kom uit ‘n weier area… Wat sekere individue in die gemeenskap dan wel bang maak is die vrees dat hulle bloeitjie dan nie A-span gaan speel nie… My vraag is dan wat gaan hy maak na skool? By die gemeenskap kaffee werk of gaan hy fight om bo uit te kom…? Die lewe is nie maklik nie en dit help nie om jou kind in ‘n kokon groot te maak nie… Die lewe daarbuite is kompeterend, hard en onregverdig…

    Dalk kom julle nog by die punt waar julle anders voel oor koshuis bou… Ons het ook eers hard daarteen geskop… Die ouers begin egter nou die verskil sien… Nie net in ons A-spanne nie, maar ook in ons B en C spanne… Hulle wen gereeld en geniet hulle rugby… ‘n Kind speel eerder in ‘n sterk B-span as ‘n swak A-span… Solank hy dit geniet is hy gelukkig… Dis die ouers wat soms deur hulle kinders leef wat probleme skep… Ons rugby spanne het gegroei van 10 na 15 en ons sal dit 18 spanne kan maak maar niemand in Pretoria het d-spanne of 6de en 7de spanne nie… Net Affies…

    Ek praat net in die week met ‘n ouer wat ‘n seun in garsies gehad het in 2010… Hy se my dat hy elke Saterdag gebid het dat die score moet laag bly ter wille van sy kind… Sy seun het 1ste en 2de span gespeel, en in sy hele matriek jaar nie een game gewen nie… As dit dan is wat die gemeenskap wil he is hulle selfsugtig…

    Dis natuurlik julle besluit, maar die kruispad sal kom, jy sal sien… Ek onthou nog net 2 jaar terug het ons minder as die helfte van die games teen Eldoraigne gewen… Saterdag het ons nie een game verloor nie… Dit het niks met koop te doen nie, wel met die koshuis… en dan bly die sterker gemeenskapkind ook in jou skool en ry nie verby jou na kloof en affies toe nie…

    Natuurlik gaan 20 ouens nou weer op my spring oor my opinie, maar jy is welkom om my e-pos by Beet te kry, dan kan ons lekker gessels…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 08:35
  48. avatar
    #20 meadows

    The number of rugby players at MHS is probably not far off – 8 open sides and 4 sides per age group from U14-U16 is 300 boys at 15 per team. A further 20 odd on top of that is probably accurate.
    i’m sure that in the past there have been up to E, or 5, sides in the age groups at times but this no longer seems to be the case.
    There are also 10 hockey sides so another 110 + boys play hockey each week.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 08:34
  49. avatar
    #19 kosie

    @Rugbyman: Die skool gemeenskap wil nie ‘n koshuis hê nie. Die skool wil graag as ‘n gemeenskap skool beken staan. Daarom sal ons nooit werklik onder die top sport skole kan wees nie. So elke nou en dan wel met ‘n groep as die laerskole in die omgewing goed doen. Elke kind in die skool slaap in sy ouerhuis (wel ons hoop so). Daar is ook nie eintlik plek vir een nie. Ons skool, seker maar soos julle sin, is gebou vir maximum 800 leerlinge. Daar is nou 1674 met laaste telling.

    Ons het werklik ‘n spasie probleem en kan nêrens uitbrei nie. Dis toegebou regrondom die skool. Ons deel soms Sutherland se velde. Om te dink dat die grond aan die noorde kant, in die rigting van die Gazibos, aan die skool behoort het. Daar was op daardie stadium nie geld om iets daarmee te doen nie. Wys hoe tye verander.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 08:07
  50. avatar
    #18 Rugbyman

    @kosie: nee ek weet… ek het mos gese, een of twee vrot appels…

    As ek mag vra, hoekom is koshuis nie op die tafel nie? Julle sal die centurion area oorheers met n koshuis?

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 07:51
  51. avatar
    #17 kosie

    @Rugbyman: Daai fasiliteite is deel van n groter plan om die fadiliteite op te gradeer. Astro kom, binne huis krieket is volgende en B veld gaan skuif. Koshuis is nie op kaarte nie.

    Die ander sakie word aangespreek. Ek weet wie die manne was. Dit bly onaanvaarbaar. Dis darem nie almal onder gazibos nie.

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 07:42
  52. avatar
    #16 Rugbyman

    @kosie: wil nou nie inmeng in julle huishoudelike sake nie, maar as ek mag vra, hoekom het julle nie liefs koshuis gebou in plaas van daai twee smart fasiliteite daar langs die pawiljoen nie? Net n vraag, want daar is n groot behoefte aan koshuise…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 07:20
  53. avatar
    #15 kosie

    @Rugbyman: Wees bly julle is op die map. As ek afleiding maak is jy nêrens as jy in 2011 by Paarl Gim O/16 toernooi was nie!

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 06:02
  54. avatar
    #14 Rugbyman

    If waterkloof only has 1300 learners then bafana will win the next soccer world cup…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 05:31
  55. avatar
    #13 Rugbyman

    @Tjoppa: hokaai… wait a minute… wag so bietjie… these figures arent even remotely accurate…

    the correct figures for garsfontein would be 334… we have around 40% of our boys playing rugby… of all the mixed schools in pretoria we have by far the most teams… not even waterkloof could give all our teams games… we make additional arrangements for our lower teams to play against smaller schools during the week as we struggle to find games or them on saturdays against the other macro schools…

    In the last 3 years we have grown with a 115 rugby players…

    ReplyReply
    5 June, 2014 at 05:28
  56. avatar
    #12 meadows

    Not the best window for MHS 2009-11 as far as rankings are concerned (for what they are worth)! Top 10 sides in 2007 – 8 and again in 2012 :-D

    ReplyReply
    4 June, 2014 at 22:24
  57. avatar
    #11 Grasshopper

    Some of these figures were plucked from the air or sucked from a thumb!

    ReplyReply
    18 February, 2014 at 16:27
  58. avatar
    #10 Far Meadows

    I was just going through some papers in my car and found the programme from the MHS vs Hilton fixture ( second one at MHS ).

    There were 17 rugby teams and 11 hockey teams in action on the day – the figure for MHS having 327 rugby players definitely seems a bit high. Being the end of the season , taking injuries into account and there being a few reserves per age group , you would probably find that a truer reflection would be about 285 boys playing rugby.

    ReplyReply
    18 February, 2014 at 15:36
  59. avatar
    #9 McCulleys Workshop

    @Ploegskaar: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    9 February, 2014 at 20:19
  60. avatar
    #8 Ploegskaar

    @Tjoppa: And at least 40, or 20% from elsewhere, 5% se ma se ….

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 20:53
  61. avatar
    #7 Tjoppa

    Why does a schools like Garsfontein have such a low percentage players. Maybe because of their policy regarding development??

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 20:03
  62. avatar
    #6 Grasshopper

    Glenwood does not have 528 rugby players, where did that come from? On the biggest days they put out 28 teams, so 420 plus another 30 so 450 max! Also there are about 15 other winter sports competing. Some more rural schools make it compulsory to play rugby. Also, a huge factor is the boarding establishment size. Half if Glenwood’s rugby players are boarders, so only 250 ‘day dogs’ play rugby…the other 750 do a range of other things…

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 19:32
  63. avatar
    #5 Djou

    Yip Roger, some of these numbers not right. As I mentioned on another thread, Watrkloof is at 2000 learners. And don’t trust numbers ending with 00. Nevertheless, it shows that co-ed schools will not be able to field 20 teams. And boys only schools will not be able to field girls netball teams. Distinctly different and therefore not comparable. Boys schools should more times beat co-ed schools.

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 18:55
  64. avatar
    #4 beet

    @Roger: I think it has to be worked on registered players. So a school might only field 25 teams but have about ±30 boys throughout the age-groups who can’t get a game because there is are not enough teams.

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 18:52
  65. avatar
    #3 Roger

    KES 1100 boys +- 25 – 30 rugby teams so at absolute best 450 rugby players. Any school with more than 30 teams is having a laugh – surely?!

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 18:33
  66. avatar
    #2 BOG

    It throws one argument out the window: “Yes, but you have more boys to choose from”. Invariably, boys schools offer, in addition to rugby, also hockey and soccer, both “competing” sports. And please, I know there are a few exceptions.

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 17:26
  67. avatar
    #1 Grasshopper

    Westville, College and Northwood stats would be good, all big boys schools!

    ReplyReply
    8 February, 2014 at 16:38