Compiled with input from Coleen Naude, Waterkloof Media Liaison and Marketing.
It almost feels like an understatement suggesting that the Affies versus Klofies rugby battle attracts a lot of interest. It’s a huge game on the Pretoria and South African school rugby calendar. Once again the proof was in the pudding, the pavilion and the surrounding grounds were packed with spectators for this derby.
After a dismal start to the 2014 season, Waterkloof came for business against Affies. Klofies had the home turf advantage and used it well. Within the first 5-minutes Waterkloof’s JP Snyman scored the first try and Tinus de Beer converted it, giving the home team a 7-0 lead. 7-minutes later Affies conceded a penalty and flyhalf Tinus de Beer converted again, making the score 10-0 inside the first 8 minutes. This soon grew to 13-0 via another de Beer kick at goal.
Affies then rallied back with a good try from Rohan Roelofse but could not convert it, but narrowed the gap to 13-5. Before the half was up, each team would add another penalty to their score.
The early lead that Klofies achieved formed the platform for the rest of the match. Klofies grew in confidence and it was flyhalf Tinus de Beer that stood out amongst the rest, with his two clean line-breaks resulting in tries for Tiaan Erasmus and Dewald Lindeque, with the third break almost resulting in a third try as well.
The halftime score was Waterkloof 28 Affies 8, with Klofies in control.
Affies came back with a vengeance in the second half and made good use of possession. A penalty against Waterkloof was easily converted by Janco Booysen changing the score to 28-11 to Klofies.
Klofie Tinus de Beer stretched Waterkloof’s lead to 31-11 with his fourth penalty.
Affies then started to dominate the second half and Rohan Roelofse scored again for Affies, reducing the deficit to 18-31. Yet another penalty and Affies appeared to be slowly clawing their way back at 21-31.
However it was Klofies that had the last say. Juandré Michau capped a memorable afternoon for Waterkloof with a try, his team’s third and De Beer helped seal the deal with his conversion, for a personal tally of 18 points out of Klofies’ 38-21 win.
Point scorers:
Waterkloof: 38
Tries: JP Snyman, Tiaan Erasmus, Dewald Lindeque and Juandré Michau.
Conversions: Tinus de Beer 3
Penalties: Tinus de Beer 4
Affies: 21
Tries: Rohan Roelofse
Conversions: Janco Booysen 1
Penalties: Janco Booysen 1
Teams:
# | KLOFIES | # | AFFIES |
---|---|---|---|
1 | Basil Polydorou | 1 | D P du Plessis |
2 | Roan Venter | 2 | Ramon Viviers |
3 | JD Burger | 3 | Reinhardt Goosen |
4 | Tiaan Erasmus | 4 | Ruben v Heerden |
5 | Lezar Botha | 5 | Jean Basson |
6 | Juandré Michau | 6 | Gavin Forster |
7 | Stian Smit | 7 | Vic Meyer |
8 | JP Snyman | 8 | Rohan Roelofse |
9 | Jeanré Pieterse | 9 | Carlo de Nysschen |
10 | Tinus De Beer | 10 | Dale Hendricks |
11 | Dewald Lindeque | 11 | Janco Booysen |
12 | Janneman Malan | 12 | Eddie Fouche |
13 | Stedman Gans | 13 | Tiaan Schmullian |
14 | Dewald Fourie | 14 | Pieter Coetzer |
15 | Tristan Nel | 15 | Eduan Keyter |
16 | Jeandré Jones | 16 | Viaan Mong |
17 | Chergin Fillies | 17 | Jano Espag |
18 | Neels Schoeman | 18 | Louis De Jong |
19 | Francois Karg | 19 | Eduan Lubbe |
20 | Corné Schoeman | 20 | Jan Van der Merwe |
21 | Berco Venter | 21 | Ryno Lourens |
22 | Wilbri Gunter | 22 | Henco Jordaan |
23 | Jean Henning | 23 | Strauss Koekemoer |
Preview: Affies against Waterkloof is now one of the biggest derbies in SA schoolboy rugby. It was reported that the 2013 game at Klofies brought in a record crowd of 15000.
This game will be Affies biggest challenge of the season to date. Klofies has already endured two very tough tests this season- they lost against both Sentraal and Paarl Gymnasium and so will be looking to bounce back with a win against Affies who are traditionally the strongest school rugby team in Pretoria.
According to the stats on www.affiesrugby.co.za the schools have met 38 times with Affies winning 30 and Waterkloof 8, no draws! Waterkloof is still a very young school and has made amazing strides forward in rugby, establishing themselves as a leading rugby high school, not just in Pretoria but in South Africa. Testimony to this is that in their last 11 games against powerhouse Affies, they have won more than they have lost (6-5).
@Duppie: Daar het ons darem nou uit die blokke gekom teen Selborne.
@Woltrui: Dame of te not as jy hier wil stront praat kry jy ‘n alias by Mr T en dan praat jy stront. Het nie gehoor of sien dat hy haar geakrediteer het nie.
@Bosveldpa: Whatchit!! Die girls hou ons vaartbelyn in die stad boetie. Wanneer laas was jy in Petoorsdorp? Hier is nie tyd om boepensies te kry nie. Jy verwar ons dalk met die Kapenaars of Joburgers.
@Duppie: Toe toe. Jou nou nie vir die dame vervies nie. Kry vir jou ‘n knertsie en ontspan
@Bulle: So se jy Affies het nie meer die diepte om 3 goeie agstemanne te he nie. Nee regtig. As jy jou seun in ‘n Affies wil sit wat deur die land dopgehou word aanvaar dat hy kritiek gaan optel langs die pad. Daar is geen rede vir seuns by Affies om uit posisie gespeel te word nie. Watter boodskap is dit vir die seuns in die 2des ens. Regtig. Begin dink voor jy die twak kwytraak.
As die seuns dan so hart werk vir hul posisies verduidelik dan vir my hoekom kan ons 8 uitsonder vir sy harde wek en never die houding maar het dit nie opgemerk by die ander spelers nie. Tyd dat die seuns hul vinger uit hul gatte trek en besef watse eer dit is om vir ‘n skool soos Affies se eerstes te speel. En as die kind of ouers nie die kritiek wil hoor nie laat hy ‘n hero by Pretoria Noord of Gerrit Maritz se eerste span word. Regtig nou wip ek sommer my gat.
@Bosveldpa: Die enigste boepens ounes wat ek ken kom daar van die bosveld af – sien hulle Saterdae as hulle die bulle gaan ondersteun op Loftus
Jou punte is egter geldig
@Bosveldpa: Ware woorde so na my hart. Al speel die outjies nog nie saam nie, is dit ongelukkig tans die beste wat daar was om van te kies, so daar moet maar paar ouens uit posisies speel en moet maar die beste daarvan maak. Op die ou einde gaan dit oor die span en wat die beste vir die span is, dis tog ‘n spansport so daar moet maar opgeoffer word.
@Bosveldpa: Thysie, ek verstaan presies wat jy se maar at de end of de day raak ek so onverskillig kwaad as ek die houding van sommige van hierdie bloedjies sien so voor games of net op die skoolgronde dat ek naderhand lus is om met n sambok onder hulle in te seil en hul pappies se job vir hulle te doen. Juis nou die dag by n fees gesien hoe windgat van hulle kan wees en hierdie nuwe gier van die moerse ear phones om hul koppe. Daai een verwaande outjie ( gaan eerder nie se van watter skool ) het nie eers die decency om die goed van sy ore af te haal terwyl sy onderwyser met hom praat.
Die arme bloedjies
@Duppie: die interessantheid is dat ek nêrens regtig lees wat die arme kind reg moet doen nie, behalwe dat hy hard speel (soos ek glo die res van sy spanmaats doen) en dat hy nie n nommer agt is nie. Verder word die res van die kinders “afgebreek”. Ek glo dat elke kind wat gekies word vir enige van die skole in julle dorp nie een daar is om slegs die jersey te dra nie, van Centurion to Eldoraign, Affies, Garsfontein, Kloof en al die res. Hulle dra dit omdat hulle hard gewerk het om daar te kom, gewoonlik ‘n 5-7 jaar droom vir die kinders (vandat hulle st4/5) is om vir n spesifieke skool se eerste span te speel , die beste is wat die skool se afrrigters gekies het, die beste perform het met voor seisoen conditioning en n dusiend ander goed. Dan is dit nie lekker vir hulle om te lees wat ons klomp couch quarter backs te se het dat hulle is te maar, te kort, te vet, pass swak, spring nie hoog, hardloop nie reguit nie ens. Dus dalk kan ons 40+ couch quarter backs dalk net n bietjie meer tact gebruik as dit kom by “raadgee.” Iets soos…. Nr 7 van XXXX skool se los spel kan baie beter wees as hy dalk net n bietjie meer dit of dat of wat ook al…. Skrummie van XXXXXX skool, as jou voories nie goeie balle gee nie, probeer die loosies kry om jou net n bietjie meer te beskerm deur sus of so. Vaskop van XXXXX skool, probeer laer sak dan sal dit jou …blah..blah..blah… Opbounde kritiek vir die bloedjies soos jy hulle noem is baie beter as ‘n klomp boepens ooms van die stad wat net heeltyd se hoe swak vertooon is, of was of gaan word!
@Cappie: Ek nooit nie. Hoop regtig die seuns draai die seisoen om. As hul aanhou soos nou. Kom ons los dit daar. Sterkte met die paas toernooi.
@Duppie: Baie geluk aan Kloof vir ‘n goeie vertoning. Kloof was reg vir die wedstryd, het goeie strukture in plek gehad, hulle het besit van die bal in die los geneem, hard geslaan in die middeveld, en Affies geen kans gegee wanneer hulle die bal gehad het nie. Hulle verdediging was vlak en daar was net nie beweegruimte vir Affies se agterspelers nie. Die agterlyn van Affies was toetaal ontwrig, en die spelers wat gewoont was in hul ou posisies en nou in nuwe posisie geplaas was, was nie in hulle nuwe posisies nie, maar terug in hulle ou posisies. Dit het soms voorgekom asof Affies nie ‘n agterlyn gehad het nie.
Nietemin, dit was ‘n goeie wakker word roep, en die spelers is daar. Hulle moet nou net leer om te begin saam speel, en hulle werk te verstaan as individu en as ‘n eenheid in ‘n span. Moet nog nie hierdie manne afskryf nie!
@Duppie: As jy nie vloeistof inneem na 7 nm nie, behoort jy nie jou bed nat te maak nie.
@Bosveldpa: Wanneer mag die bloedjies begin kritiek ontvang. Ek persoonlik dink regverdige kritiek is baie beter as geen kritiek. Hoe sou die 8 van Affies voel as niemand hom geluk gese het met sy vertoning maar tog ook gemeld het hy verstaan nie die werk van ‘n 8 nie. Hy is ‘n groot seun, sy hart uit gespeel maar ek belowe jou hy weet verseker hy het droog gemaak skrumtyd ens. Vertel hom liewer waar is sy foute sodat hy daaraan kan werk. Net my twee sent.
@Gemsbok: lyk my jy sukkel maar om die detail te lees vroeer in die berig Gemsbok! Probeer wegbly van kritiek op kinders in ‘n openbare forum soos die! Swak styl!
Saterdag het ek met groot afwagting die wedstryd gaan kyk tussen Affies en Kloof, wat veronderstel is om ‘n reuse wedstryd te wees, groot was my teleurstelling, Kloof het Affies afgeransel. Wat is fout met die Affie WIt Bulle, in kort is my opsomming die volgende:
Die beste spelers in sekere posisies is vir een of ander onverklaarbare rede nie in die span nie.
Spelers is uit posisie gekies.
Swak verdediging,
Swak baljagters, … het enige sukses gehad met die wen van balle op die grond nie.
Swak hanteer werk, swak hopelose “passes ” van veral die skrumskakel van Affies.
Wat my soms verstom laat is die feit dat die afrigters nie intree vroeg in ‘n wedstryd om spelers wat op die dag nie goed presteer te vervang nie, dit gebeur te laat in die wedstryd.
Ek hoop werklik Affies se seisoen word omgedraai. Mooi Loop! Baie Sterkte Kloof baie geluk!!
@polka: Goeie opsomming Polka!
@Duppie: Verskil van jou Duppie. Dit was eenrigting verkeer. Affies se 2 driee was “sagte” driee gebaseer op geluk. Die eerste drie was begin deur n gevaarlike 50/50 aangee in Affies se kwart gebied wat net sowel kon uitloop op n drie vir Kloof. Die tweede drie het n bal wat deurgeskop is reg gespring vir die aanvallers. Die bal kon net sowel na die anderkant gespring het. Kloof het seker 2 driee verbrou waar hulle 2 man op 1 verdediger bewerkstellig het. Dit is n swaai van 28 punte. Sou n beter refleksie van die wedstryd gewees het. Kloof wou rugby speel. Gee die manne krediet op n skiterende oorwinning.
@Muzi: You don’t know a lot about Affies rugby do you Muzi?
@Rugbyman. Geen verskoning dat dit slegs die 2 de wedstryd van die seisoen was nie. Die O/15’s het ook hul 2de wedstryd gespeel en daar was n plan en strukture. Ek dink nie jy besef hoe maklik Kloof Affies geklop het nie. Alhoewel die matriek groep nie verskriklik sterk is nie is daar genoeg individue, aangevul deur n BAIE sterk 0/16 groep van 2013, om kompeterend te wees. Egter die 3de jaar agtereenvolgens waar talentvolle Affies spelers deur Kloof uitoorle en oorrompel word(laasjaar was Kloof uiters ongelukig om teen Affies te verloor). Waar le die probleem
If Affies knew they were going to battle this year…Sakkie should have given Xander or Werner a call then he could have poached several players from around the country last year …..It’s going to be a loooooooong season.
@Duppie: mmmmm ek dink dis bietjie unfair van jou om die bulle se cravenweek span af te skryf op grond van die affies waterkloof game… laasjaar was affies sterk en die bulle baie swak… gee die manne n fair kans
@Hanswors: As dit eenrigting verkeer was was die telling 38 – 0.
Ek het vanoggend my gevoellens deeglik gaan ontleed en tot die volgende gevolgtrekking gekom. Ek het na die wedstryd gegaan met die vooruitsig van twee spanne wat met trots mekaar sou aanvat. Wat die kombuis wasbak in sy broeksak sou bere vir wanneer hy dit nodig sou kry. Ongelukkig het ek dit nie gesien nie. Ek was uitermatig teleurgesteld en as ek enige van die seuns te na gekom het vra ek verskoning.
Dit wat ons gister gesien het is die gevolg van ‘n swak oesjaar in Bloubul rugby. Punt. Die Blou Bulle gaan swaar trek in die jaar se Craven week.
Aan Klofies dit was duidelik julle was goed gecoach en was deeglik bewus van Affies se swak plekke en sterk punt. Jul 10 het die wedstryd beheer met uitsonderlike presiesheid. Julle het gedoen wat van julle verwag is en welgedaan.
Aan Affies, wat kan ‘n mens se? Great game no 8. Rohan Eloff.
Dankie en Sondag groete.
@Djou:
Monnas is nie vir my n buite perd nie, hulle doen altyd goed in die ouderdoms groepe met hulle size. Maar as dit op 0/19 vlak kom kan hulle nie meer net op hulle grote staat maak nie, want dan het die ander spanne hulle ingegrooi en agter gekom dat grote nie meer saak maak nie.
@Djou: nee wat relax… jy vergeet van EG Jansen… hulle is baie goed hierdie jaar…
Ek vermoed ons gaan hts middelburg speel in die tuks semi’s… altyd n baie harde neut om te kraak…
Dis ‘n slegte verloor vir Affies, maar welverdiende wen vir Kloof. Ongelukkig moet Affies eers gaan huis skoonmaak. Miskien was dit ‘n goeie wake up call voor die toer. Affies se nr 8 verseker beste speler op die veld gewees. Stem saam 8 is nie sy posisie nie. 6&7 is verseker verkeerde keuses. Jammer 15 het nie speelkans gekry nie. Schmullies is ‘n vleuel, speel hom daar! 9 nie goeie game gehad nie-jammer. Hulle het soveel goeie spelers met hope potensiaal, moet leer om as span saam te speel.
Ek dink omdat dit eenrigting verkeer was was dit nie so epies soos laasjaar en die jaar voor dit nie. Waterkloof het met guts gespeel en wou hierdie een wen om verlore aansien te herwin. Ek het nog nooit Affie ondersteuners so stil sien word in n wedstryd nie.
@Duppie: Stem volkome saam met jou Duppie. Affies ‘n baie slegte afgerigte span. Afrigters in verlede weggekom met kinders se talente,maar nou die jaar wat die groep nie so sterk is word hul uitgevang.
@Rugbyman: Ek mag dalk bietjie erg tekere gaan maar as ons die wedstryd met laasjaar se wedstryd vergelyk. Het die een 10% gekry. Ek is werklik teleurgesteld in die kwaliteit wat ten toon gestel is. Maar ek gaan darem lekker slaap met die wete die brag kom ons toe die jaar.
@Rugbyman, jammer ek het vergeet van Garsies. Grey Bloem het Cherries opgebring 2e helfte. Hoe lyk jul situasie met beserings. En teen wie speel julle volgende?
@Djou: lyk of grey bloem ook nie dit als hulle way gehad het vandag nie…? Julle manne moet almal een di g onthou… dis skoolseuns, nie super rugby nie!
@Duppie: Ek stem saam met Wollas. Jy is te hard op die spanne. Ek het Paul Roos teen Grey PE gekyk – en indien dit die maatstaf is vir top 20, dan is Affies en Kloof in top 10.
Moet egter byvoeg die ref was uiteindelik die belangrikste persoon op die veld – tyd amptelik verby en PR skop uit. Ref besluit spel gaan voort en gee strafskop aan Grey vir beslissende punte.
Ek hou by Grey Bloem, Cherries en EG, met Monnas ‘n sterk buiteperd.
@Woltrui: Sien jy enige van die twee in die top 20?
Ek wil nou ‘n kat in die hoenderhok gooi. Met Affies wat vashou aan die coaches moet onderwysers wees. Wys die groep seuns nie die tekorte by die coaching uit nie. Ons almal weet hierdie jaar se matrieks niks om oor huis toe te skryf nie. Maar moet se nie net by Affies nie. Ek dink die Bulle gaan swaat trek by die Craven Week.
@Duppie. Ek dink jy is te hard op Kloof Duppie. Baie goeie strategie en tot op die boek uitgevoer. Goeie hardwerkende voories en julle agterspelers het Affies totaal onbeholpe laat lyk op verdediging. En ten minste het Kloof ‘n strategie gehad.
Hartseer om te se maar Affies was so onbeholpe dat van die ou ooms (Affies ondersteuners) al voor halftyd opgestaan en geloop het.
Kloof/Affies.
Ten eerste geluk aan Kloofies wie ons Affies ondersteuners baie welkom laat voel het. Puik skool met uitstaande fasiliteite en goed onderhou. Die gees was puik-oor die algemeen ‘n wonderlike interskole.
Kloof het Affies ‘n absolute rugby les geleer. Affies kan gevlei voel deur die telling. Hulle was in alle waarskynlikheid gelukkig om nie 50 punte af te staan nie. Ek vermoed die skeidsregter het Affies begin jammer kry aan die einde van die wedstryd en alle 50/50 beslissings is vir Affies gegee.
Kloof se 10 het in die wedstryd gemaak wat hy wou. in slegs die eerste helfte het hy seker 3 skoon breke uit gevoer waarvan 2 tot drie aanleiding gegee het en die derde ongelukkig was om nie tot ‘n drie te lei nie.
Kloofhet die eerste halfte totaal en al oorheers. Seker 80%gebiedsvoordeel gehad. Affies daarenteen het met elke moontlike bal probeer hardloop. Dit was of die afrigters vooraf besluit het hul gaan geen balle wen en elke krummeltjie wat gekry word moet wydgespeel word. Hulle het 1 drie, totaal teen die verloop van die spel, so gekry maar terselfde tyd 3 driee afgestaan omrede hulle nie die druk kon verlig met skoppe uit die hand nie. Hoede af vir Kloofies. Goed takties gespeel en Affies totaal en al oorheers en oordonder.
@Djou: I will not put Affies or Waterkloof in the top twenty this year. What a complete waste of time. Waterkloof won because they were simply coached and their 10 was outstanding. But their 10 was outstanding because Affies loosies was not on the field with no cover defence at all. Nee magtig man we went to watch a epic battle. And this is the best these two “powerhouses” can dish up. In Waterkloof 6,7,8,10 was the reason for the victory with Affies no8 the only boy that can keep his head high. He is definitely not an 8 but gave his everything.
And they charged me R10 for this. I want my money back.
@Bog:
Grey thrashed Menlo Park
Menlo Park beat Paarl Gim
Paarl Gim beat Waterkloof
Waterkloof beat Affies
But, Waterkloof lost to Sentraal and Cherries thrashed Sentraal. Just to confirm the argument – Paarl Gim beat Oakdale and Oakdale beat Sentraal. So we can begin to assume the top two teams (not school) in SA this year should be Grey College, followed closely by Cherries.
Very interesting. Grey Cherries beat Sentraal, the team which beat Klofies recently, 51- 17. Interesting season ahead.
HTS Middelburg 16 Monument 15
Full Time : Klofies beat Affies 38 – 21.
Klofies lead 38 – 21.
Klofies lead 31 -21
Klofies leading Affies 28 to 8 at half time!!!
@Woltrui: Lyk vir my of dit eerder 59 – 0 is.
O/14a
Affies 55-0 Kloof
@Kosie: Jy mag dalk heeltemal verkeerd wees. Ek meen Rugbyman het gemeld dat Garsies vrot van die beserings is na hul harde games teen Boland Landbou en Outeniqua.
@Ooploop: Daar is natuurlik die wedstrydplan. Daar is baie maniere om ‘n goeie no.10 te neutraliseer, maar minder maniere om ‘n goeie no.15 uit die game te hou. Maar albei sal weet hulle is gemerkte spelers en dus sal hulle goed doen om die klem op hul medespelers te plaas.
@Djou: Sien uit na ons eerste Saterdag wedstryd van die seisoen – dink dit gaan alles afhang van wat voorlangs gebeur – as Affies min of meer dieselfde balbesit as Waterkloof kry behoort hulle genoeg skietgoed agterlangs te hê om die wedstryd te wen – as Waterkloof egter voorlangs domineer, wat n groot moontlikheid is, gaan Affies verloor. Twee spelers wat n groot impak kan hê is Kloof se nommer 10 en Affies se nommer 15.
Sterkte aan beide spanne – my voorspelling – Affies met 7.
It seems like war in Pretoria over the weekend! There is a huge battle between Affies and Kloof as the title suggests, but two other makro schools are also battling it out this weekend although not in Pretoria. I am referring to the Garsies – Eldo game. Maybe this clash is under the radar because one way traffic is expected!
Ten minste is die dialoog onderbreek
@Djou: Have to agree with you Djou. Kloof lost 35-26 to a strong Bloem Sentraal team. All odds were against them, playing away from home, new team who didn’t have the chance to practice etc(a Bloem Sentraal team who again only lost 12-3 away from home against one of the top dogs of 2014, Oakdale). Kloofs game against Perel Gym should have been a LOT closer than the score reflected.
@beet: Sorry Beet. They of course only played each other at U/16 level in 2012. Kloof had a comprehensive victory by 15 plus points if I remember correctly.
@Wollas: My hart voorspel Affies. Klofies sal nou eers tot hul reg begin kom en hulle hou gewoonlik hul beste vir Affies, maar ek dink Affies gaan die een beslis deurtrek.
@beet: I think the two backlines is amazinly close. With Affies better off at 9,12,14,15 and Kloof 10,11 and 13. The crucial thing will be de Beer’s ability to control the game at 10. And that will come down to the ball in the loose. Here Klofies have the upperhand with JP and Michau. As said Affies 8 their best loosie by unfortunately not a 8. Luckily.
This season so far it does seem like the Law interpretations at SBR level hand an advantage to the defending team and thereby neutralising the effectiveness of a good pack’s ability to dominate as they probably would in a senior rugby match. It therefore seems like the schools with the better backlines rather than better forwards are profiting when there is an imbalance between the two. I’m not sure if this is the case in Noordvaal as well. But certainly with Kloof having that backline with Thinus de Beer at pivot to direct it, I’ve got to say that they must surely be the favourites.
And obviously as Wollie says, this Klofies age-group has not lost to Affies yet. Would be interesting to see the scores in those games. I image the margin as come down from u14 to u16. The trend might just point to this match being a lot closer than 2010-2012.
@Andre T: ‘n Footlong vir hom dan
@Duppie: Hy se mos hy is erens in die West Indies.
@Andre T: Nie gemik op die Engelse nie.
@Duppie: Eerder in die Volksblad, die engelse is straight daar.
@Andre T: Hy was nogal moerig oor die storie. Kry Bog se nommer dan plaas ons ‘n advert in die gay pages van Bloemfontein Star.
@Duppie: Onthou jy daar op 365 nog toe jy Leon Meecham se telefoonnommer opgesit het as joune?
@Andre T: Die dokter het ons gewaarsku dat te veel stemme op een slag mag ons normaal maak.
@Duppie: Ons het mos meer tegnologie nou. Laptops, I pads, I phones, Tablette, Tweeters en dan spuitpoef jy mos gereeld ook nog.
@Andre T: Het ons soveel computers? Soveel stemme op een slag mag ons dalk net oor die afgrond stoot.
@Duppie: Ek dink ons moet eendag reel dat jy, ek, Spear, Beyers, Nonnie, Festus, Bekommerd, Comrade Joe, Naartjie, Skipskop en Tannie Elsie presies op dieselfde tyd n post plaas.
@Woltrui: Ja Wollas en dan as ons Bog moet glo is ek AndreT, Spear ens ens ens ens ens een en dieselfde mense.@Studebaker: Ek hoop jy is verkeerd. Ek dink die game gaan deur skoppers bepaal word.
Voor dink ek gaan dit ‘n baie gelykop stryd wees. Maar moet bieg die keuse van DP op loskop verbaas my egter. En die insluiting van Ruaan gaan bietjie yster aan die agttal verskaf, maar ek glo nie 8 is sy posisie nie. Ons hier beslis die oorhand met JP wat goeie 8 is en seker op die stadium no1 by Bulle. Dus die losbal met Michau by ons s’n. Op nege het julle beslis iemand wat die game op sy kop kan draai en 15 se vermoeens is welbekend.
Vir Klofies dink ek die lynstane gaan bietjie van ‘n nagmerrie wees met een van jul oudleerlinge, Tiaan wat eerder ‘n loosie is, op slot.
Op 10 dink ek gaan dit ‘n gelykopstryd wees met ons 10 se skopvoet en julle 10 se vermoe om die agterlyn weg te kry die gelykmakende faktor. En dan glo ek met Scmullies op buitesenter en nie op vleuel gaan julle tekort op spoed he en met Dewald weet ek nie of julle 11 die spoed het om hom te keer nie. Nog een van jul oud leerlinge Nel, wat altyd by julle bo Keyter gekies is maak sy welkome verskyning. Maar ek moet bieg Keyter hier die oorhand.
Dus my hoopvolle voorspelling Klofies met 6
@Duppie: as ek so tel het Affies ten minste 3 gerekende skoppers wat KAN in daai span!
@Djou: Wat is jou voorspellings vir die naweek Djou?
@Djou: Jirre Djou ek is vers te veel van n bangat om die enetjie te roep. Klofies moet die gunsteling wees aangesien hulle op die spesifieke ouderdomsgroep nog nie teen Affies verloor het nie. Kloof het daarby ‘n blitsige agterlyn met een van die beste 10’s in Pretoria die jaar. Ook ‘n goeie grossie ysters by die voories.
Tov Nico. Ai. Een van die mees onderskatte senters reeds van skooldae af. In die 2012 Affies/Kloof wedstryd was hy die uitstaande agterspeler en dit teen en saam spelers van die gehalte van Ryno Eksteen, Rohan Janse Van Rensburg, Jurie Linde, Kobus Marais ens. Sekerlik weer ‘n geval waar Mnr Andre Tredoux die Pretorianers ore aan gesit het.
Ek mag verkeerd wees maar Tjoppa en Duppie klink darem baie dieselfde?? 8)
@Wollas: Jou voorspelling vir Saterdag (punte)?
Weet nie of jy gesien het nie, maar Nico Lee het in ‘n ystersenter ontwikkel by die Cheetahs. Hy het die Grensmanne heeltemal oorhoops gehad. Vermoed hy gaan binnekort die Cheetahs se supergroep haal!
Wat het van Tjoppa geword?
@Duppie: Duppers. Hou jou neus uit onse sake uit swarie.
Die 10 van julle het maar gesukel met die skopskoen teen die Capies van Perel Gim ne?
@Bulle: As mense kom kuier watter kar staan buite die Volla of die Porsche Hoor julle het ‘n wilde 0/14 span. C veld klein so die gapings ook kleiner. Veld ongelyk ook hoop maar julle ouens kry speed wobbles. .
@Duppie: Wonder net hoekom speel die 0/14 A’s op die C veld terwyl die 5des op die A veld speel?
Sien DP op loskop en laasweek se tweedes op vaskop? Sjoe spartel ons of is ons desperaat. Skuif DP agsteman toe. Luister tog.
@Duppie:
Sterkte vir julle. Ek glo julle gaan die een vat, sonder om die game te verleng.
Wens ek kon daar gewees het, sal maar moet wag vir die score.
Op twee sal Viviers beslis beter vaar om die voorry te versterk en te balanseer. Hoop hy commit tot die vaste los en probeer nie heeldag losskakel speel nie.
Roelofse op 8 is besliste verbetering MAAR meen steeds hy’s is die beter 6 in die skool. Glo nie sy vaardighede is die van 8 nie maar beslis beste loosies in skool en verdien bevordering.
Schmullian is nie ‘n 13 nie. Hoop nie dit is die plan van die Bulle nie. Die seun is beslis van die top vleuels in Gauteng.
14 Coetzer op vleuel kan slegs wees oor sy skop skoen. Hoop hulle gaan hom gebruik. Met die 10 van Klofies ‘n gerekende skopper gaan Affies dit berou as hulle nie seker maak hulle het ‘n seun wat KAN.