Now its Outeniqua vs Grey College for 3rd in SA

Grey College’s convincing 40-8 victory over Paul Roos over the weekend, adds to two impressive victories over Grey High and Glenwood in preceding weeks and has sparked a fresh new debate that they perhaps deserve the national 3rd spot ahead of the Kwaggas who actually beat them 22-20 at the Kearsney Easter Rugby Festival back on 01 April 2013.

Leave a Reply

95 Comments

  1. avatar
    #95 Koos Roos

    @Ploegskaar: Nee man. Baie spyt. Kry egter min kans vir gholf met die rugbyseisoen en het myself bietjie getreat, of liewers gefrustreer. Hoor Stellies het gewen.

    ReplyReply
    25 August, 2013 at 08:31
  2. avatar
    #94 Ploegskaar

    @Koos Roos: Jy vandag by Durbanville rugby gekyk?

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 16:08
  3. avatar
    #93 Koos Roos

    @Ploegskaar: Sal beslis vlg. jaar plan maak. Dink julle speel by ons. Sien uit na lekker gesels.

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 09:05
  4. avatar
    #92 Koos Roos

    @wakker akker: Wat het dan fout gegaan met jul o16A’s teen DP? Stukkie raad van ‘n ou rugbyboer: Gematigdheid in jou opmerkings op die blog bly die beste. Elke skool slaan ‘n speedbump, soos Roos en Boland vanjaar. Jy sien nie vir Boishaai en Gim op ons rue dans nie. Te veel respek tussen skole met jarelange tradisie en vriendskappe. Probeer eerder deel daarvan word. Sterkte met jul game teen Gim en mag die beste span wen!

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 08:42
  5. avatar
    #91 Ploegskaar

    @wakker akker: Waarvan praat jy, jy lees soos jou gat man. My post aan Cappie was ‘n sarkastiese opmerking op sy skrywe dat Affies kwansuis verhewe is bo laer spanne speel. Gaan lees weer die hele thread, stadig. Die hele seisoen het ek nog net dit geniet dat die Kwaggas, met mooi rugby, soveel hokke geskud het, maar dis reg so, sal jou neerhalende skrywe vir Oloff en die Bolanders aanstuur.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 22:42
  6. avatar
    #90 wakker akker

    @Ploegskaar: Kwaggas jou hierdie jaar duidelik upset as jy verwys na hulle as swak.Hoop net nie jy het help afrig nie.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 16:45
  7. avatar
    #89 wakker akker

    @Ploegskaar: Jy nie veronderstel om te lees nie.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 16:39
  8. avatar
    #88 Ploegskaar

    @wakker akker: Sê weer?

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 16:01
  9. avatar
    #87 wakker akker

    @Predator: Ons is mos maar altyd nederig :lol: Hoop al ons spelers kan volgende saterdag speel.Hoop afrigters laat hulle meer uit diepte speel.”backline”.By die loosies het ons ook beter lynbrekers.Glo nie ander stem saam.En as Human n goeie dag het kan dit ook klinies n groot inpak op spel he.Plan A en hoop daar is n planB indien nodig.Glo nogsteeds ons kan dit doen.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 15:18
  10. avatar
    #86 Predator

    @wakker akker: Ons moet maar nederig bly , ons seuns speel bietjie wisselvallig die laaste paar games. Dit gaan nie ‘n maklike game wees op hulle veld nie, maar dit sal ‘n goeie seisoen vir ons op ‘n hoogtepunt afsluit. “As” die Kwaggas op al die silinders vuur sal hulle moeilik geklop word.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 14:59
  11. avatar
    #85 wakker akker

    @Cappie: Dis reg.Ek ook bly dit het nie plaasgevink nie.Soos jy weet het ons ook met n tweede derde span gespeel en selfs onder sestien laaitjies gebruik vir blootstelling.Sou nie n ware kragmeting gewees het nie.Glo my die kwaggas sal volgende jaar weereens n faktor wees wat baie ander betwyfel.Tyd sal leer soos hulle se.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 14:40
  12. avatar
    #84 Cappie

    @wakker akker: Ek het net ‘n grappie gemaak. Ek is baie spyt Affies het nie die Kwaggas gespeel nie. Dit was hartseer, want Affies was witwarm hier op die einde van die seisoen, en selfs sonder hulle drie spelers in die SA span sou hulle gedug gewees het. Hulle het goeie plaasvervangers in al drie daai posisies gehad, terwyl die Kwaggas, as ek na hulle vertoning kyk teen Noord-Kaap, bietjie dun gelyk het.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 14:23
  13. avatar
    #83 wakker akker

    @Cappie: los jou zol en konsentreer.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 14:08
  14. avatar
    #82 wakker akker

    @Ploegskaar: Dink julle laag genoeg om Bellville Suid te speel.Klink vir my of julle dan sommer lekker na so n wedtryd kan braai en bond.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 14:07
  15. avatar
    #81 Cappie

    @Ploegskaar: Die Kwaggas miskien ja, maar EG Jansen en Garsies is goed jong.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 13:20
  16. avatar
    #80 Ploegskaar

    @Cappie: Dalk maar in die toekoms dan ook julle Tiere stuur om laer spanne soos EG, Garsies, HTS en die Kwaggas af te stof.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 13:13
  17. avatar
    #79 Cappie

    @Ploegskaar: Affies kan seker ook 20 wedstryde speel as hulle die laer spanne op die log begin aanvat, maar hulle gebruik die Tiere (2des) om dit te doen, bv om teen Pietersburg se eerstes te gaan speel.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:59
  18. avatar
    #78 Ploegskaar

    @Koos Roos: Tyd sal leer, talent is dalk daar, maar die diepte van talent is wat my pla, dalk te danke aan swak of geen strukture/meganismes om diepte te verseker. Selfs met talent bly ek steeds skepties oor die fokus van kondisionering en spelstyl. Die resep vir ‘n suksesvolle skolespan bly in my opinie eenvoudig: Skoon eerstefase besit en spoed, lg. na die afbreekpunte, deur die hande en op die punte. Hopelik kry ons in die toekoms kans om te ontmoet langs die veld, dan kan ons lekker gesels.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:53
  19. avatar
    #77 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Ek verstaan so, maar daardie bepalingslys lyk vir my steeds karig en bowenal selektief, ongeag invloed op die rankings.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:37
  20. avatar
    #76 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Dit is nie altyd n voordeel om minder wedstryde te speel nie. Met my sisteem kan jy meer bonuspunte verdien per game hoe meer wedstryde jy speel en nog ekstra verdien met die wenratio per game. So minder is nie noodwendig n voordeel nie.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 10:55
  21. avatar
    #75 PaarlBok

    @wakker akker: Akker dis mos makliker om Gim teen Kwaggas net te vergelyk. Hulle het mos al gespeel en as ek reg onthou was dit op die Kwaggas se tuisveld?

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:57
  22. avatar
    #74 Koos Roos

    @BuiteBreek: Ek kan maar net byvoeg dat jul seuns beindruk waar hulle ookal gaan! Op en Van die veld. Julle o 16’s was puik en julle gaan taai wees die vlg. 2 jaar. Sien uit daarna! @Ploegskaar. Soos julle bloei ons ook maar. Terselfdertyd is ons in dieselfde possisie. Goeie o16 groep wat deurkom en die hoop dat dinge net kan verbeter.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:39
  23. avatar
    #73 Predator

    @Tjoppa: Ons wou Affies baie graag speel soos jy weet, maar in retrospek is ek ook maar bly dat dit nie op die feesvieringe gebeur het nie. Vier spelers was by SA Skole betrokke en ons het nog 3 beserings ook gehad. Baie seuns het uit posisie gespeel maar hulle redelik goed van hulle taak gekwyt. Mooi om te sien as ‘n seun ‘n kans kry om in die eerste span te speel hoe sy spelpeil die hoogte in skiet. Kan met redelike oortuiging sê dat die Kwaggas se rugby nog volgende jaar ook gesond gaan wees.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:25
  24. avatar
    #72 Predator

    @Tjoppa: Kom ons wag maar na die Burger finaal, maar ek stem saam dat dieselfde vir ons ook geld.@Cappie: En die Kwaggas het hulle almal gespeel!!

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:18
  25. avatar
    #71 Predator

    @Tjoppa: Kom ons wag maar na die Burger finaal, maar ek stem saam dat dieselfde vir ons ook geld.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:17
  26. avatar
    #70 BuiteBreek

    @Ploeg: Ploeg, ek is seker dat vanjaar net ‘n speedbump was. Boland het ‘n wonderlike rugby tradisie by hulle. En daai seuns speel met ongelooflike passie en trots. Die 1ste XV met interskole, is ‘n getuigskrif van Boland se “never say die” ingesteldheid. Soos een van hulle getweet het, “Ek wil nooit ‘n laaste game in die swarttrui speel nie”. Hulle sal opstaan en opvang.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 05:12
  27. avatar
    #69 Ploegskaar

    @BuiteBreek: Kyk, die post van jou is ‘n tipiese getuigskrif van Landbou nederigheid, ‘n rariteit hier en elders. My hart is maar gekneus na die seisoen, maar ek vertrou die Boland Boere sal opstaan en opvang.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 18:07
  28. avatar
    #68 BuiteBreek

    @Ploeg: Kyk, dat iets besonders dalk by Oakdale aan die gang is, is waar. Mooi 2des en 3des (goeie getal gr11’s in beide spanne), oulike o/16 groep en die o/15’s begin ook nou lekker te jol. Was stadig uit die blokke aan die begin, maar mooi vertoon na die einde van die jaar. En die groot pluspunt was, dat daar nie ernstige beserings by enige van die ouderdomsgroepe was nie. Die bio wat verlede jaar aangestel is se werk kan beslis nou al gesien word, en dit voorspel mooi dinge vir die toekoms. Natuurlik werk hy nie net met rugbyseuns nie, maar ook met die atlete en krieketspelers. Sal jou later vertel van die nuwe sportsentrum wat Oakdale daar langs hulle swembad wil opsit. Voorwaar ‘n groot stap, en een in die regte rigting. Tony Stoops het mooi geskryf in sy een artikel oor die moontlike toekoms van Oakdale.

    Moet bieg, Ek was met interskole regtig tussen 2 vure, maar was beloon met ‘n mooi dag se rugby. Die Oakdale seuns was nederig in hul oorwinnings, en die Boland seuns het gespeel tot die endfluitjie blaas. En dit is soos ek Landbou seuns ken. Ek sou tevrede wees as al die games gelykop geeindig het, met A spanne 2 wenne vir beide skole.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 16:56
  29. avatar
    #67 Ploegskaar

    @BuiteBreek: Mooi man, hoogtyd dat jy jou Suid-Kaap bure tot orde roep! Terloops, ‘n voeltjie fluit die Bulle gaan volgende jaar die vaandel in julle geweste dra en sorg vir ‘n bloedstreep ledemate en gekneusde egos oor die Republiek se velde.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 16:13
  30. avatar
    #66 BuiteBreek

    Iewers het ek gelees dat arrogansie die vieslike gewoonte het om jou op die mees onverwagse tye in die gat te hap.

    Daar is ‘n fyn lyn tussen selfvertroue en arrogansie. En hier is beslis mense wat daarmee flirt. :roll:

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 16:00
  31. avatar
    #65 Ploegskaar

    @Cappie: Inderdaad nie, maar met hul 20ste wedstryd van die seisoen komende Saterdag, kan mens seker met reg wonder waar op dees aarde moes hulle dit inpas? Met ‘n karige 14 wedstryde kan Affies se no-goes and no-shows egter met moeite wegverduidelik word. Of hoe?

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:47
  32. avatar
    #64 Tjoppa

    @BOG: Die uitlag en uitslag sou dieselfde wees Boggie. Slow starters almost always finish last.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:29
  33. avatar
    #63 BOG

    As is verbrande hout, maar terwyl julle julself besig hou met spekulasie, gun my ook maar die geleentheid. Ek wonder wat die uitlag van daardie wedstryde sou gewees het, as hulle in die tweede deel vd seisoen plaasgevind het? Heelwat wonder daaroor- inteendeel, meeste is vd opinie dat dit anders sou verloop het.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:25
  34. avatar
    #62 Cappie

    @Predator: Paarl Gim het nie vir Affies, Grey of EG Jansen gespeel nie. Hmmmm!!!

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:25
  35. avatar
    #61 Tjoppa

    @Predator: Selfde argument geld vir julle. Julle het ook nog nie Affies gewen nie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:08
  36. avatar
    #60 Predator

    Aan al die bloggers wat so tekere gaan oor punte , rankings en al die ander nuttelose crap. Die score is op die bord, en die Kwaggas en Paarl Gim is die top spanne hierdie jaar. Ek kan nie op die rangorde van Affies kommentaar lewer nie, want hulle het nie die groot kanonne soos die Kwaggas en Gim gespeel nie. Die storie is al holrug gery. ek verstaan ook nie die rankings nie, as hulle al reeds gewen het maar ons speel nog games hier in die Kaap. Selfs by die SA skole span was die Kapenaars die uitblinkers en die puntemakers.Gee ons maar hierdie jaar die kans om die kraaiwerk op die rugby werf te doen.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 14:43
  37. avatar
    #59 Cappie

    @wakker akker: Affies het ook maar net teen een in die top 10 gespeel (Grey), maar saam het hulle (Grey en Affies) bygedra dat die ander nie die top 10 haal nie, deur hulle goed te laat les opsê.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 14:43
  38. avatar
    #58 wakker akker

    Grey Bloem het hierdie jaar net uit intresantheid teen hoeveel spanne in top tien gespeel.Ek weet van Affies en Kwaggas wat hulle verloor het en indien hulle Paarl Gym sou speel sou hulle sekerlik drie wedstryde verloor het.Presure duidelik te veel geraak.Verstaanbaar dat die rankings vir drog. Sorry bog so pla.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 13:28
  39. avatar
    #57 wakker akker

    Grey Bloem het hierdie jaar net uit intresantheid teen hoeveel spanne in top tien gespeel.Ek weet van Affies en Kwaggas wat hulle verloor het en indien hulle Paarl Gym sou speel sou hulle sekerlik drie wedstryde verloor het.Presure duidelik te veel geraak.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 13:17
  40. avatar
    #56 BOG

    @Tjoppa: Behalwe vir die telling, wat se die telbord? Di eintlik wat Boy Louw bedoel het. In beide hierdie gevalle, dat dit baie naby was.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 12:32
  41. avatar
    #55 Tjoppa

    @BOG: Hoe het om Boy Louw gese ek haal aan “looks at the score board and see them faces” menede die telling se nie altyd alles nie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 12:17
  42. avatar
    #54 BOG

    Waarom die voortgesette obsessie met die posisie op die “rangorde” Volg die voorbeeld van die skool wat daarvan n gewoonte gemaak het, en dan nog boonop in groot nederigheid. Ek besef dat dit n nuutjie is vir sommige, omdat dit so selde gebeur, maar daar is wraggies geen rede om tekere te gaan soos graad 1s nie. Hulle dink selfs dat twee punte “gemors is met” of 6 punte n “helse pak slae is”

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 12:10
  43. avatar
    #53 Cappie

    @wakker akker: Ek dink as julle Gim kan wen (glo my dit gaan baaiiiie vat) mag julle maar twee wees en hulle drie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 10:57
  44. avatar
    #52 Tjoppa

    @wakker akker: Julle bly my heroes omdat julle daai rosestat se span gemors het. Hoe enige regdenkende persoon :mrgreen: hulle bo julle wil rate gaan my verstand te bowe. Go Kwaggas :evil:

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 10:49
  45. avatar
    #51 wakker akker

    @BOG: Ons in selfde kring.Erg ne!

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 10:42
  46. avatar
    #50 wakker akker

    @BoishaaiPa: Verwys na artikel 19 Aug. BHS top 50.Vra omverskoning indien nie jou artikel.Sorry.Dan seker beet se insig.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 10:40
  47. avatar
    #49 BOG

    @wakker akker: Duidelik is jy nie baie kieskeurig met julle steun nie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 08:38
  48. avatar
    #48 BoishaaiPa

    @wakker akker: Ek het niks van die aard gese nie..waar kom jy daaraan?

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 08:23
  49. avatar
    #47 wakker akker

    @Tjoppa: Dankie.GOed om bietjie gedwonge ondersteuning te he.Ek weet ons kan hulle klop.Sal volgende Saterdag sien wat gebeur.Ek bly positief oor die manne.Hulle moet net rugby speel en vergeet van rankings.Paarliete omsingel n mens.Hoop hulle klop drosdy oortuigend hulle mos in n klas van hulle eie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 05:30
  50. avatar
    #46 Tjoppa

    @wakker akker: Wakker ek skree volgende week vir julle met my hele hart. Sien sou Paarl Gim julle wen gaan daardie hele bende weer gil dat hulle moet no 1 wees en ek moet bieg sommige van hul redes hou nogal waarde. Maar erger as julle verloor is Grey weer 3 en wereld kampioene ens ens ens. So Kwaggas by 20.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 04:43
  51. avatar
    #45 bhkgpa

    @wakker akker: hang seker af teen wie kwaggas gewen het en waar hulle op ranglys was. Reken jy kwaggas moet 1 wees?

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 22:21
  52. avatar
    #44 wakker akker

    @Zebra: Dis reg .Ons maar net gelukkig on veertien uit vyftien te wen .As ons teen einde gespeel het teen top spanne en gewen het sou seker gese word ons kan dit net doen terwyl almal moeg was.Paarl Gym het ons ook aan begin gespeel.Later het ons en hulle Oakdale gespeel.Ons wen Oakdale op hulle veld .Harde game.Paarl Gym speel op hulle eie veld gelykop.Soos jy se later die jaar is tougher.So wie het beter perform teen Oakdale.As ons Gym wen dan het ons een verloor.Gym dan een verloor en een gelykop.Hoe moet ons dan tevrede wees met n derde plek?

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 22:15
  53. avatar
    #43 Zebra

    @akker:18-6 Is nie wat ek sou noem n walk over nie veral nie met 4 SA Skole en en die res Craven spelers nie!Maar well done jul het gedoen wat jul moes!Wen nou Gim dan is jul met reg jul nr 3 plek waardig.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 21:35
  54. avatar
    #42 Zebra

    Dis maklik om enige van die top 10 spanne in die begin van die jaar by n toernooi te gaan speel,heel ander storie om enige van die spanne later in die seisoen te speel as hul op volle sterkte is en nie verplig is om hul reserwes te speel nie.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 21:02
  55. avatar
    #41 bhkgpa

    @wakker akker: as kwaggas elke jaar ook onder die top 10 is dan kry hulle ook so ere plekkie. Dit was 2 goeie jare maar ek dink, tensy n paar manne gelok word na George, dat dit van volgende jaar af bietjie moeiliker sal wees

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 20:14
  56. avatar
    #40 bhkgpa

    @wakker akker: dis nie wat grey teen paul roos gewys het nie en glo my daardie velde was baie natter en swaarder as kwaggas sin. Ek dink kwaliteit spelers kan goed wees in enige omstandighede :lol:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 20:12
  57. avatar
    #39 wakker akker

    @BoishaaiPa: Top10 op die oomblik het Kwaggas 5 van hierdie spanne gespeel.Jy se al wen hulle GYM dan bly hulle op nr 3 .Is daar enige sin daarin.Gym speel minder spanne in top 10 .speel een gelykop en indien hulle teen Kwaggas verloor behou hulle tweede plek.Indien so moet jy ernstig na jou program kyk.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 18:53
  58. avatar
    #38 wakker akker

    @bhkgpa: Moet by se die veld was morsig nat en weer maar baie sleg.Ons weet mos in sulke weer kry mens nie sommer groot tellings nie .Of hoe gese meneer?

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 17:36
  59. avatar
    #37 bhkgpa

    @<a href="#comment-33617"@wakker akker: bygesê Gim moet nog Drosdy die naweek klop maar ek glo dit sal gebeur.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:47
  60. avatar
    #36 bhkgpa

    @wakker akker: toe nie so maklik soos jy gesê het nie. Gim gaan mors as die weer saam speel :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:39
  61. avatar
    #35 bhkgpa

    @wakker akker: jy het nie gedink toe jy hierdie comment gemaak het nie. S amper of kwaggas was in die 7de of 8ste plek op die ranglys, wat nog te sê op 1 :-D

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:39
  62. avatar
    #34 wakker akker

    Kwaggas 18 Marlow 6 :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:37
  63. avatar
    #33 bhkgpa

    @Ploegskaar: baie goeie manier om te kies :-D

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:37
  64. avatar
    #32 Ploegskaar

    @bhkgpa: Ook waar, maar behoort nie die geval met ‘n goeie afrigter te wees nie, terwyl ‘n onderwyser-afrigter, wat buite sportverband kontak met die seuns het, selde in my opinie daardie fout sal maak. My resep vir span kies bly egter selfs meer eenvoudig as dit: Kies al die ouens wat hou van wen eerste, en waar daar nie genoeg is nie, vul op met die wat dit haat om te verloor :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 14:01
  65. avatar
    #31 bhkgpa

    @Ploegskaar: dit het voor en nadele. Seuns wat later ontwikkel word soms deur afrigter misgekyk aangesien hy reeds sy span het en sodoende verdwyn nog goeie spelers

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 13:30
  66. avatar
    #30 Tierkopkraal

    @Ploegskaar: Ek stem saam met jou in my tyd by DP het ons dieselfde afrigter van O14 tot O16 gehad en ons spanne het selde verander net in O16 toe het 5 van ons (nie ek nie) 1st XV gaan speel.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 21:18
  67. avatar
    #29 Ploegskaar

    @Tierkopkraal: Wat ek wel al gemerk het is dat ‘n goeie junior span se kanse op sukses in die oop divisie verbeter as hulle eerstens ‘n onderwyser/afrigter betrokke het en as die saam met hulle opbeweeg, dus kontinuiteit.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 12:34
  68. avatar
    #28 Tierkopkraal

    @Ploegskaar: Die enigste hoogtepunt van DP rugby die jaar was hulle O16/A span. Hoop net hulle hou so aan en val nie uit die bus soos wat al gebeur het met baie goeie junior spanne wat net nie daai vorm in senior rugby kon oordra nie.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 12:03
  69. avatar
    #27 Queenian

    @BOG: Don’t worry GCB have nothing to prove were all the other schools do.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 08:59
  70. avatar
    #26 Queenian

    Ranking aside Paarl Gym just by the number of games and who they have beaten are the true no 1 team this year unless they lose going forward in the Burger Competion.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 08:57
  71. avatar
    #25 Queenian

    @wakker akker: Don’t take Marlow to lightly.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 08:55
  72. avatar
    #24 wakker akker

    @Zebra: EK sien jy het nog nie strepe gekry nie.Kyk maar mooi.Dink Marlow gaan n walk over wees.Ons span nou weer voltallig en reg om aan te vat.Volgens my kennis sal wedstryd Woensdag plaasvind.Kom ons kyk na telling dan gesels ons weer.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 22:54
  73. avatar
    #23 Djou

    @BoishaaiPa: We don’t so much comment on the rankings, but on the flaws in the rankings and hope you will make adjustments for next year’s rankings in order to make it more believable and reliable.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 20:46
  74. avatar
    #22 BuiteBreek

    @beet: Hoekom word fok gesensor?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 19:44
  75. avatar
    #21 BuiteBreek

    @Ploeg: Nee fok dude. Teken beter prentjies, sodat ALMAL kan verstaan.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 19:43
  76. avatar
    #20 Ploegskaar

    @Knersus: Apparently, in order to be no.1, you need a carefully selected fixture list of, let’s say, 14 games. Some of these fixtures, some say conveniently, include games against traditional (read powerhouses from yesteryear) opponents. I don’t support a powerhouse, so what do I know, but that is what some say. What I do know, is that Boland would have played the Kwaggas, even in a poor 2013 season by their standards, but that’s Boland, and GCB, and Paarl Gym (in George nogal), and PRG, and Boishaai, and, well, you get the picture.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 19:22
  77. avatar
    #19 Ploegskaar

    Ek merk Dan Pienaar se o16a het Outeniqua s’n kafgedraf die naweek, interessante 2014 wat moontlik voorle.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 19:01
  78. avatar
    #18 Zebra

    Jammer ou akker.Geluk met n uitstekende seisoen maar miskien moet jul eers Marlow wen voor jul van Gim kan praat,en geniet maar die nr 3 want as jul Grey en Oakdale nou moes speel was jul sweerlik 6 of 7 waar ek dink jul eintlike posisie is(my mening).You must do some serious “buying” to be in this position next year.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 18:47
  79. avatar
    #17 Tjoppa

    @Knersus: Not all true Knersus you must also win all your games to be no 1.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 18:04
  80. avatar
    #16 Tjoppa

    @BOG: As as as net in Bloemfontein word dit nog gebruik om ‘n span se seisoen te bepaal. As dit 5 meter korter was was hy sesde Bog?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 18:03
  81. avatar
    #15 BOG

    @BoishaaiPa: I have, in the meantime, had a revelation as to why you miss yourself- obviously because you have a split personality. Something like that saying that goes- “Of all the things that I have lost, I miss my mind the most”:mrgreen: @Tjoppa: Soos met die Outeniqua wedstryd, as dit 5 meter verder was, maw, 1505 mtr, dan was hy tweede.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 17:16
  82. avatar
    #14 Knersus

    Think it is a bit unfair – both Grey, Kwaggas and Paarl Gim played more games than Affies. Does this then mean that in order to be the number 1, you must play less games than the othe teams?. Kwaggas playing Marlow on Wednesday and if we win this game, we will play Paarl Gym on their home ground. If the last games were played right now, Paarl Gim would stay at number 2 and Kwaggas at no 3? It has been said that Affies would stay number 1, doesn’t matter what happens?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 16:48
  83. avatar
    #13 Tjoppa

    @BOG: Ai toggie lyk my al die oud Grey seuns ly aan die derde plek is goed genoeg sindroom. :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 16:09
  84. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @BOG: No, not me..you have to at least be in the Top 10 bloggers to qualify!..I am not in that league!..

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 15:36
  85. avatar
    #11 BOG

    @BoishaaiPa: I know for certain that you are the one, but confess, you have got me with the third. But, why should you miss yourself?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:44
  86. avatar
    #10 BoishaaiPa

    @BOG: This year it is very close between two schools, but usually the No 1 team is quite easy to identify. The top teams play each other most of the times, just a pity this year it did not work out like that. From No 2 to 20 is not important and much ado about nothing….Pick a team where you would like them to be!

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:21
  87. avatar
    #9 BoishaaiPa

    @BOG: Yes, I miss the other two stooges!…The three of you at least gives us a good laugh every now and then…Can you figure out who is the other two?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:15
  88. avatar
    #8 BOG

    @BoishaaiPa: Why do you think we are here? Purely for entertainment

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:03
  89. avatar
    #7 BoishaaiPa

    @BOG: Yes Bog..nobody attaches any values to the rankings yet everybody watches them and comments on them!..funny thing that!

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:01
  90. avatar
    #6 BOG

    And another “good” reason, is that an OG, Johan Cronje, won the only medal for SA in the athletics in Moscow , when he came third in the 1500 mtrs

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 14:01
  91. avatar
    #5 BOG

    @Cappie: Because Im older than 50 and loosing hair. Otherwise, no rational reason.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 13:52
  92. avatar
    #4 Cappie

    @BOG: Why do you rate the Cherries higher than Grey First, if the first team players are suppose to be the ones that outplay the seconds for a place in the first team, in the first place?

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 13:44
  93. avatar
    #3 BOG

    Quite frankly, I know very few OGs who attach much value to these “rankings” – even during those long years when they were the undisputed”nr 1″ year after year. So, in my opinion, let the kwaggas enjoy their “spot” (in the sun) From a personal point of view, I have the Cherries as the champions side in SA. Gym, Affies , Kwaggas and Grey Firsts, all avoided them. According to my program/system, 3 points were deducted from each of those sides, which leaves the Cherries high and clear by a long shot.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 13:24
  94. avatar
    #2 BoishaaiPa

    @wakker akker: Groot woorde as julle nog in die Paarl moet kom uitdraf…Hoop nie dit kom terug en byt jou nie!

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 13:13
  95. avatar
    #1 wakker akker

    Die Kwaggas gaan op die 31ste van hierdie maand Paarl Gym trap.Hier gaan die derde plek meer oor Grey teen Gym. Ek hoop julle almal sal dan sien dat Gym nie so onoorwonne is soos almal dink nie .

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 12:42