BHP Top 50 – week ending 17 August 2013

The battle for third spot is hotting up. Grey College has closed the gap to Outeniqua from 0.19 average points per game before the weekend to just 0.07. This leaves the Kwaggas with virtually no room for error during their remaining games which will presumably be Marlow followed by Paarl Gim. Even an Outeniqua win against Marlow might see their lead over Grey Bloem reduced even further, meaning that the school from George might have to beat Gimmies just to hold onto third spot for 2013. Interesting weeks ahead. Elsewhere it’s EG Jansen and Nelspruit who will battle it out for fifth place via the Beeld Trofee semi-final and with it a chance to meet surprise package Kempton Park in this year’s cup final.

Rank Last Week Team Avg Pts / Game
1 1 AHS (Affies) 4.42
2 2 Paarl Gim 4.33
3 3 Outeniqua 4.00
4 4 Grey College 3.93
5 5 EG Jansen 3.27
6 6 Kearsney 3.14
7 7 Nelspruit 3.09
8 8 Garsfontein 2.92
9 9 HJS Paarl 2.91
10 10 Westville BHS 2.87
11 11 Oakdale 2.79
12 12 Monument 2.77
13 13 Grey PE 2.63
14 14 Waterkloof 2.56
15 15 Wynberg BHS 2.51
16 16 HTS Drostdy 2.46
17 17 Noord-Kaap 2.45
18 18 Pretoria Boys High 2.45
19 19 HTS Middelburg 2.40
20 20 Glenwood 2.31
21 21 Queens College 2.29
22 22 Marlow 2.20
23 23 Menlopark 2.14
24 24 St Andrews 2.13
25 25 Paul Roos 2.12
26 26 Selborne 2.09
27 27 SACS 2.08
28 28 Rondebosch 2.04
29 29 Hugenote (Well) 2.03
30 30 Jeppe 2.01
31 31 Voortrekker (Bethlehem) 2.00
32 32 Centurion 1.96
33 33 Die Brandwag 1.88
34 34 Kempton Park 1.86
35 35 Maritzburg College 1.81
36 36 Nico Malan 1.78
37 37 Bellville 1.76
38 38 HTS Louis Botha 1.72
39 39 Durbanville 1.72
40 40 Transvalia 1.72
41 41 AHS Kroonstad (Rooiskool) 1.69
42 42 Jim Fouche 1.68
43 43 Tygerberg 1.66
44 44 Boland Landbou 1.65
45 45 Hentie Cilliers 1.64
46 46 Bishops 1.62
47 47 Hilton 1.61
48 48 Strand 1.61
49 49 Stellenberg 1.59
50 50 Eldoraigne 1.55

Leave a Reply

91 Comments

  1. avatar
    #91 Tjoppa

    @Woltrui: Nee was dood ernstig. Die enigste manier wat die ou ken om sy skool se 1stes se mislukkings te verberg is om ander skole aan te val. Pleks toon hy bietjie inbors en gee krediet waar krediet toekom.

    ReplyReply
    29 August, 2013 at 16:13
  2. avatar
    #90 Woltrui

    @Deon: Jy is n wonnerlike mens Mnr Deon. Groot woorde teenoor Affies. “Inbors”, “eerder opdaag en verloor as roem op iets wat ons nie behaal het nie” en “bangat Hoer Seunskool”.
    Ek wil nou nie skimp of skinder maar ek vermoed Tjop het met jou die gek probeer skeer.
    Was jy nie die outjie wat so verskoning gesoek het nadat Grey Bloem se O/16’s gelykop gespeel het met PR nie. Die skydsregter moes mos nie Bloem se drie, wat voor jou plaasgevind het, toeken nie. :mrgreen:

    ReplyReply
    29 August, 2013 at 07:45
  3. avatar
    #89 Deon

    @Tjoppie. Nee ou vriend, dis waar een groot verskil lê tussen jou (en waarskynlik/hopelik nie ander Affie ondersteuners nie). Selfs al sou PRG in 2013 al sy wedstryde met 100 punte verloor het, sou ons steeds trots eerder PRG Old Boys wees as enige-iets anders in die wêreld wat oor skole handel. Ons kan realiteite face, en ons besef wen en verloor van ons span het geen invloed op wie ons is nie. Ons is nie beter of slegter mense as gevolg van ons span se vertoning nie. Niks, wat telling betref, verhef ons bo iemand anders of iemand anders oor ons nie. Eerder opdaag en verloor as roem op iets wat ons nie behaal het nie, of nie met oortuiging behaal het nie. Ons ploeg met niemand se kalwers nie, ons aanvaar ons eie. Ek dink mens noem dit inbors. Miskien moet jy (hopelik nie julle) die hele 2014 akademiese verlof neem, geen rugbygames speel nie, en inbors oefen. Spandeer die fondse wat julle spaar deur nie te toer nie op Dale Carnegie kursusse. Eerder Biesiesvlei Hoër, soos jy dit noem, as Banggat Hoër Seunsskool.

    ReplyReply
    28 August, 2013 at 19:51
  4. avatar
    #88 valke

    @BoishaaiPa: Dankie vir hierdie ranglys. Ek dink dit is die beste een wat daar is. Ek kan ook maar net raai watse tydsame proses dit is om dit op hoogte te hou.
    Mag ek net ook my opinie lewer ten opsigte van EG Jansen, en hulle posisie op die ranglys.
    Gebaseer op die formule wat gebruik word ( en dink nie daar is ‘n beter een nie ) kan hulle nie beter a 5de wees nie, al het hulle al hulle wedstryde gewen. @BooishaaiPa, help asb. as ek verkeerd is, maar sou hulle wen teen Outeniqua, HTS Middelburg, en die gelykop uitslag teen Garsfontein, sou hulle op 3,71 punte eindig. Steeds 5de.

    Hulle het 8 spanne uit die top 25 gespeel.

    Beteken dit dat, gebaseer op huidige gradering van skole, dat net ‘n sekere groep skole in die top 3 kan wees ?

    ReplyReply
    28 August, 2013 at 12:14
  5. avatar
    #87 Tjoppa

    @Deon: En by Paul Roos sal almal ontken dat hulle 2013 naby Paul Roos was. Sal liewer se hulle was in Biessiesvlei as om te erken hulle was by Paul Roos.
    Maar ja hoe se ou Bog die jaar se rankings is GESKIEDENIS en Affies is EERSTE, NOMMER 1.

    ReplyReply
    28 August, 2013 at 06:28
  6. avatar
    #86 Deon

    @Tjoppa. Miskien sal jy Affies onthou as nr 1 vanjaar. Sommige, en elke Affie seun, selfs op die 2053 Affie reunie, sal, al noem hulle dit nie, 2013 onthou as die jaar wat Affies nie opgedaag het vir hul kragmeting teen PG nie. Die eerste span kon maar alleen afgekom het, ek is seker die KWV sou hulle borg as finansies so ‘n probleem was. PG self lek hul lippe so vir julle af(fies) dat hulle Oudskoliere julle sou waarskynlik sou borg.Of 2013 mag onthou word as die jaar wat Affies hulle eksamenrooster beplan het om te veel akademiese druk op die arme bloedjies van die eerste span te plaas om af te vlieg Paarl toe vir ‘n paar dae??? Wie weet?

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 22:45
  7. avatar
    #85 Tjoppa

    @BoishaaiPa. Wys jou maar net of jy die jaar statisties of alfabeties/affiebeties die ranglyste bepaal bly een skool no 1.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 16:42
  8. avatar
    #84 BoishaaiPa

    Ek het die huidige kategoriee oor die laaste 3 jaar se stats bepaal, maar ek het ook vir Beet een gestuur met die laaste 5 jaar se gesamentlike rankings.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 14:03
  9. avatar
    #83 Cappie

    BoishaaiPa, kan jy vir ons weer sê hoe het die spanne verlede jaar geeindig vir interessantheidshalwe?

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 13:46
  10. avatar
    #82 Cappie

    Bog, ek stem saam, vyf jaar klink goed! Selfs 10!

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 13:43
  11. avatar
    #81 Cappie

    @BoishaaiPa, ek hoor wat jy sê, veral bv Paul Roos wat hierdie jaar heeltemal uit sy posisie lê, en volgende jaar sal hy verseker terug wees. Aangesien Paul Roos tradisioneel teen die skole wat onder die top 20 is speel, sal hulle voordeel trek, maar ‘n skool wat teen PRG wen, nie noodwendig dieselfde voordeel kry nie. Dalk dan maar ‘n gemiddeld kry vir die afgelope drie jaar en dan die punte toekening doen, maar dan is ons waarkynlik klaar weer by jou oorspronklike evaluasiesyfers… Weet jy, ek dink ons moet jou los, jou goed maak sin, en dit is in elk geval gebaseer op historiese data wat oor meer as een jaar strek.

    Daar sal altyd in die spesifieke jaar waarin gespeel word baie te sê wees oor die metodiek van die ranking. Ten minste is hierdie op sekere formules gebaseer wat nie gemanupileer kan word nie, en nie soos Rugby365 se komitee wat willekeurig vinnig een aand om ‘n paar biere bymekaar kom en dan hulle rankings doen nie.

    Ek voel regtig jammer vir Paarl Gim, want ek dink tussen hulle en Affies is daar min te kies vir die nr 1 posisie, en as hulle nie daardie een game geslip het nie, sou hulle dalk nr 1 gewees het, en sou Affies weer gevoel het dis nie reg nie….

    Hoe ook al, die twee spanne is beide onoorwonne hierdie jaar en verdien die top posisies.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 13:18
  12. avatar
    #80 BOG

    Ha ha ha ha !! Ek sien daar word lelik geskerm en gekyk hoe die probleembie aangespreek kan word, sonder inagneming vd GESKIEDENIS. Onmoontlik !! Om n waarde te koppel aan n bepaalde skool, sal daar na die rekord van die skool gekyk moet word oor ten minste die afgelope 5 jaar om te voorkom dat n skool met n eenmalige goeie seisoen, nie die toekenning van waardes skeeftrek nie.. Soos Ceasar gese het- let the games begin. As julle sukkel om nommer een te bepaal, laat maar weet- ek kan uithelp.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 13:12
  13. avatar
    #79 BoishaaiPa

    Maybe moet die rankings so uiteengesit word….Pick n spot for your team between 4 and 15 and 16 and 30!…Alfabeties rangskik vir nou…

    Rank Team
    1 AHS (Affies)
    2 Paarl Gim
    3 Outeniqua
    4-15 EG Jansen
    Garsfontein
    Grey College
    Grey PE
    HJS Paarl
    Kearsney
    Monument
    Nelspruit
    Oakdale
    Waterkloof
    Westville BHS
    Wynberg BHS
    16-30 Centurion
    Glenwood
    HTS Drostdy
    HTS Middelburg
    Hugenote (Well)
    Jeppe
    Marlow
    Menlopark
    Noord-Kaap
    Paul Roos
    Pretoria Boys High
    Queens College
    SACS
    Selborne
    St Andrews

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 12:54
  14. avatar
    #78 BoishaaiPa

    @Cappie..Dis n goeie voorstel, maar die probleem by skole is dat volgende jaar is die span dalk weer nie so sterk soos hierdie jaar nie en dan verdien skole lekker hoe punte teen n span wat onder gemiddeld is en slegs die skole wat daai span speel trek voordeel. Dit moet maar oor relatiewe sterkte bepaal word.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 12:49
  15. avatar
    #77 Cappie

    Dit sal beteken die ranglys moet op datum gehou word tot by nr 80.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 12:20
  16. avatar
    #76 Cappie

    nr Skool Waarde
    1 AHS (Affies) 5.00
    2 Paarl Gim 4.95
    3 Outeniqua 4.90
    4 Grey College 4.85
    5 EG Jansen 4.80
    6 Kearsney 4.75
    7 Nelspruit 4.70
    8 Garsfontein 4.65
    9 HJS Paarl 4.60
    10 Westville BHS 4.55
    11 Oakdale 4.50
    12 Monument 4.45
    13 Grey PE 4.40
    14 Waterkloof 4.35
    15 Wynberg BHS 4.30
    16 HTS Drostdy 4.25
    17 Noord-Kaap 4.20
    18 Pretoria Boys High 4.15
    19 HTS Middelburg 4.10
    20 Glenwood 4.05
    21 Queens College 4.00
    22 Marlow 3.95
    23 Menlopark 3.90
    24 St Andrews 3.85
    25 Paul Roos 3.80
    26 Selborne 3.75
    27 SACS 3.70
    28 Rondebosch 3.65
    29 Hugenote (Well) 3.60
    30 Jeppe 3.55
    31 Voortrekker (Bethlehem) 3.50
    32 Centurion 3.45
    33 Die Brandwag 3.40
    34 Kempton Park 3.35
    35 Maritzburg College 3.30
    36 Nico Malan 3.25
    37 Bellville 3.20
    38 HTS Louis Botha 3.15
    39 Durbanville 3.10
    40 Transvalia 3.05
    41 AHS Kroonstad (Rooiskool) 3.00
    42 Jim Fouche 2.95
    43 Tygerberg 2.90
    44 Boland Landbou 2.85
    45 Hentie Cilliers 2.80
    46 Bishops 2.75
    47 Hilton 2.70
    48 Strand 2.65
    49 Stellenberg 2.60
    50 Eldoraigne 2.55

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 12:18
  17. avatar
    #75 Cappie

    @Djou. Die probleem met die toekening van die waardebepaling van ‘n skool is die volgende. Teen Mei weet elkeen teen wie hy gaan speel, so jy rankeer al die skole teen wie jy speel net baie hoog, dan weet jy mos jy gaan goeie punte verdien as jy wen. ‘n Eenvoudige stelsel wat ek sal voorstel, is om dood eenvoudig die ranglys te vat van die vorige jaar. Jy gee vir die top skool ‘n 5, die een tweede, kry 4.95, derde 4.9, en so sak dit met inkrimente van .05 tot by nr 80, wat op 1.05 sal wees. Al die skole laer as 80 is op 1.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 12:15
  18. avatar
    #74 Tjoppa

    @Deon. Twak twak jy praat nonsens :mrgreen: :mrgreen: Die ranglys reflekteer die jaar se prestasies. Dit help nie jou span wen al sy laaste wedstryde maar kwalifiseer nie vir die eindstryd nie.
    En soos Affies laasjaar die pil moes sluk om nie op BHP se ranglys no1 te wees nie, en ek moet byvoeg op vele ander lyste no 1 was, het ons dit aanvaar. So aanvaar dit asseblief tog. Affies is en sal onthou word as die no1 in die land in die jaar 2013. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 05:44
  19. avatar
    #73 Tjoppa

    @Djou. Nou maak jy wolf skaapwagter. Ek dink die enigste regverdige manier is die huidige. En dit onstel my wragtig baie om dit te se maar, die geskiedenis is die enigste manier om die rankings sinvol en sonder vooroordeel te maak. Hierdie voorstel van jou is manipuleerbaar en dus fataal. Miskien kan ons gesels oor die hoeveelheid jare wat in ag geneem word, miskien 3, om die ranglyste te bepaal.

    ReplyReply
    27 August, 2013 at 05:40
  20. avatar
    #72 Deon

    @BoishaaiPa. Dankie vir die rankings. Ek dink dis beter as net ‘n goeie basis. Ek dink dis ‘n skitterende basis. Dit sal moet ruimte skep vir sekere tekortkominge. Ek kan nie kritiseer nie. Ek het maar Stats 2 vir B.Rek. Alle skole kan nie in een seisoen teen mekaar speel nie, maar waar daar gereël was vir ‘n game, en daar is ‘n no show-moenie dat die ou wat wel opdaag gepenaliseer word nie agv ‘n verlies van ‘n game nie. Dit laat ruimte vir “professional fouls”. En hierdie ranking gaan oor eerste spanne. Dit is dus onnodig dat al die spanne reis. As daar krisis is, stuur net jou eerste span. Vir my is PRG se 25ste posisie vleiend vir die span van my hart. Kyk die wenpersentasie, selfs al het hulle hoë punte gekry vir sterk opposisie, nr 25 is dalk te hoog. Maar ek kritiseer nie. Ek is dankbaar vir jou poging. My mening : gegrond op geen statistiese metode : nr 1) Grey.nr 2) PGim 3) Affies 4) Outeniqua. PG het nie vir Grey gespeel nie, en Affies het gedefault, en bitter min games gespeel. Soos Grey nou speel vee hulle Gim uit die pad en maak reg waar hulle fouteer het teen Affies. Rom rom rom – Paul Roos kom.

    ReplyReply
    26 August, 2013 at 23:02
  21. avatar
    #71 Djou

    @BoishaaiPa: Hier is vir jou ‘n voorstel om die kategorieprobleem aan te spreek. Teen Mei volgende jaar vra Beet gee jy al die skole wat jy het vir Beet en die streek waarin hulle val, bv. Wes-Kaap, Oos-Kaap, Suid-Kaap, Noord-Kaap en Vrystaat as een provinsie, Noordvaal en Natal. Hy post dit en vra dat die bloggers die skole rank. Die bloggers meld die skool wat hulle ondersteun en dan rank hulle die ander skole behalwe die een wat hulle ondersteun. Op die manier kan hulle nie hul eie skole bevoordeel nie en verkry jy objektiwiteit. As daar egter bv. 5 van een skool is (bv 5 Affie-ondersteuners), dan gebruik jy hul gemiddeld. Die skole mag ook net die skole in hul streek rank. Hulle kan sommer op die blog rank of aan Beet e-pos. Vandaar sal jy ‘n baie beter idee kry van wie goed en minder goed is en die kategoriee bepaal. Dan publiseer jy die kategoriee en as die meerderheid saamstem, dan word dit jou kategoriee waarvolgens skole punte kan verdien. Jy sal dan waarskynlik eerder nader aan 20 skole kry wat in die top kategorie is. Jy het waarskynlik gemerk dat die bloggers wat hul eie rankings gepubliseer het redelik eenstemmig was wat betref die eerste 15 15 skole, maar nie noodwendig in dieselfde volgorde nie. Maar dit is waarskynlik ook die skole wat in die top kategorie hoort. Soos jy se, aanstaande jaar is dit dalk 15 of dalk 21 ander skole, wat ookal die getal mag wees. Belangrik egter is dat die bloggers meld of hulle dink ‘n skool is topkategorie, of net daronder, ens. Daar moet jy egter rigting gee oor wat als in ag geneem moet word wanneer hulle ‘n skool kategoriseer.

    ReplyReply
    26 August, 2013 at 19:22
  22. avatar
    #70 Cappie

    @BoishaaiPa: Hoe gaan Paarl Gim se wen oor Drotsdy hulle punt beinvloed? Paarl gim is op die oomblik op 4.33. Hulle het teen ‘n kategorie skool gespeel met ‘n waarde van 4, beteken dit nou dat dit hulle gemiddeld afbring? Maar jy het ook genoem dat as jy met meer as 30 wen, jy bonuspunte verdien. Hoeveel bonuspunt verdien Paarl Gim?

    ReplyReply
    26 August, 2013 at 08:59
  23. avatar
    #69 BoishaaiPa

    @tzavosky: Hulle sal geen punte vir daardie wedstryd kry nie want hulle is net een katergorie laer as Gim.. Dus sal hulle totale punte dieslfde bly maar deur een meer wedstryd gedeel word vir die gemiddelde so dit sal effens laer wees.

    ReplyReply
    26 August, 2013 at 07:47
  24. avatar
    #68 tzavosky

    @BoishaaiPa: BHP, vir die interessantheid, hoe beïnvloed ‘n uitslag soos Drostdy se verloor teen PaarlGim die naweek hulle (Drostdy) se ranking-punt, waar hulle aan die een kant teen ‘n kategorie 5 skool speel, maar aan die ander kant redelik ver verloor?

    ReplyReply
    25 August, 2013 at 21:33
  25. avatar
    #67 BoishaaiPa

    @Koos Roos: Bwahahaha…baie skerp…maar ek reken as ek dit daar buite wil sit moet ek maar die kritiek ook kan vat. Ek het nie n probleem met kritiek nie, solank jy vir my n beter oplossing kan gee, maar heeltyd afkraak werk ook nie lekker nie!…mens raak ook maar gatvol daarvoor, maar dan dink ons weer oor n wyntjie en ons is volwasse genoeg om die ding in n meer positiewe rigting te stuur!

    ReplyReply
    25 August, 2013 at 16:53
  26. avatar
    #66 BoishaaiPa

    @Djou: Dankie vir die terugvoer. Een ding moet jy in gedagte hou, skole wat meer of minder speel word nie bevoordeel of benadeel nie, want die gemiddelde punt word bepaal deur punte verdien oor aantal wedstryde gespeel. So indien jy nie speel nie, sal jou gemiddelde dieslfde bly. Dus as jou gemiddelde bv 4 is en jy speel n Kategorie 4 skool en wen sal dit dieslfde bly en die skool wat die naweek nie speel nie se gemiddelde sal ook dieslfde bly. Die grootste “issue” is defnitief die klassifikasie van skole, maar soos ek voorheen gese het, dit is gebasser op 3 jaar se vorige vertonings. Die top 10 kategorie 5 skole het net 3 Kaapse skole in HJS Paarl, Gim en Paul Roos. Laasgenoemde het vanjaar nie een van hulle beste seisoene nie, maar ek dink nie iemand sal stry dat hulle oor die algemeen n baie sterk skool is en gewoonlik in die top 10 is nie. Die probleem is as ons hulle op vanjaar se pogings klassifiseer kom hulle dalk op n 4 of n 3 uit en dan volgende jaar is hulle weer baie sterk en dan verdien skole weer te min punte as hulle teen PRG speel. Dit is die dilemma waarmee mens sit. EG is vanjaar baie goed en verdien sekerlik n kategorie 5 punt, maar die vorige jare was hulle nie op dieslfde standaard nie. Ek sal reken dat ons maar met elke seisoen so paar games moet kyk en dan die katergorie punte bepaal.

    ReplyReply
    25 August, 2013 at 16:48
  27. avatar
    #65 Koos Roos

    @Djou: Hoekom stel jy nie vlg jaar jou eie ranglys op nie? Iets soos: Djou ma se Ranglys. Reken jy gaan self bietjie kritiek kry. As Boishaaipa se lys so gebrekkig is, hoekom stem dit so ooreen met die andet. Veral wat die top plekke betref?

    ReplyReply
    25 August, 2013 at 08:11
  28. avatar
    #64 Djou

    @BoishaaiPa: Kom ek probeer een laaste keer rigting gee aan jou poging, waarvoor daar wel waardering is afgesien van my kritiek.
    Eerstens, kry die kategoriee reg – dit is die grootste leemte. Die statisties voorgeskrewe metode is “focus groups” – om die krag van skole te bepaal. Omdat dit moeilik gaan wees sonder persoonlike sessies met mense, kan jy dit in die geval vervang deur teen April/Mei aanstaande jaar die “bloggers” vra om die skole in hul streek te “rank” deur punte toe te ken met 5 as topskole en 1 as laagste skole. Die voorwaarde is egter hulle mag nie hul eie skole wat hulle ondersteun “rank” nie – dit haal die bevooroordeeldheid uit en gee neutrale menings.
    Daaruit sal jy die top skole per streek kry en die eerste drie in elke streek kan topkategorie wees. Dit sal verseker dat skole in hul eie streke genoegsaam punte verdien omrede hulle in ligas speel en verplig is om teen skole in hul streek te speel. Dit bring regverdigheid terug en sorg dat die skole nie gepenaliseer word indien hulle nie soos huidiglik teen die huidig verkose top 10 (wat meestal in die Kaap is) speel nie.
    Dan behoort skole ook punte te kry indien hulle nie speel nie om te verseker dat hulle nie agter raak teen ander skole wat wel speel nie. Sommige skole se eksamens begin vroeer en hulle kan nie gepenaliseer word daarvoor nie – die puntestelsel is baie soos die superrugbyreeks waar punte verdien word vir ‘n afweek.
    Voorts kan bonuspunte verdien word indien ‘n skool met meer as 21 punte verdien, nog een as die oorwinning met 42 punte is en dan 63 punte, m.a.w. elke 21 punte. Die rede vir 21 punte is omdat dit ‘n verskil van drie verdoelde driee is en in sportkring word ‘n verskil van 3 as groot geag.
    Spanne wat met ‘n verdoelde drie of minder verloor ontvang ook bonuspunte.
    Bovermelde sal verseker dat stopskole wat verplig is om laer gegradeerde skole te speel in ligas nie punte verloor nie en dus nie rankingposisies verloor nie.
    Bovermelde is die grootste aspekte wat aangespreek moet word en die kleineres kan maar laat vaar word aangesien dit nie so ‘n groot verskil gaan meebring nie.
    Afgesien daarvan dat bovermelde aanapssings gaan bydra dat die rankings baie kleiner spronge van week tot week sal ondergaanJou (veral van 6-50), en dat dit werklik die topskole sal indentifiseer in posisies waar hulle moet wees, is jou ander voordeel dat die kritiek teen die rankingstelsel drasties sal afneem omrede die bloggers deel is daarvan, m.a.w. hulle het gehelp om die kategoriee te kies. Voorts is die kans baie beter dat die topspan deur die meerderheid aanvaar sal word en dat die ranking die voorkeurmetode in SA kan word.

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 10:55
  29. avatar
    #63 Koos Roos

    Sal interessant wees om vandag se uitslag in die interskole tussen Durbanville (39) en Stellenberg (49) re sien. Dogter by Durbies, so go Durbies!

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 09:01
  30. avatar
    #62 Koos Roos

    @BoishaaiPa: Iemand het ten minste probeer om ‘n haas onbegonne taak aan te pak. Ons het ‘n basiese idee waar skolerugby se krag jaarliks is en basta met die res! Dankie daarvoor. Vermoed die kritici is gefrustreerde pa’s wat in geselskappe wil spog oor rankings. Hel, dit bly skolerugby! Hou aan met die goeie werk.

    ReplyReply
    24 August, 2013 at 08:55
  31. avatar
    #61 Ploegskaar

    @wakker akker: Meerderheid waarvan jy deel is, ou konsepsie met ontrekking, dan skaar ek my maar met die minderheid.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 22:47
  32. avatar
    #60 wakker akker

    @Tjoppa: Dankie ou yster.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 18:51
  33. avatar
    #59 Tjoppa

    @Predator: Kenner hel as hy aanhou om Grey te punt as die teenstander in die land gaan ek my moet skaar by die youngsters. En vir my ondersteung van die Kwaggas moet erken dit word hoofsaaklik bepaal deur die onmiddelike omstandighede. :twisted: :twisted:

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 18:00
  34. avatar
    #58 Predator

    @Tjoppa: Tjops vir ‘n gerespekteerde blogger van die Noorde praat jy darem neerhalend met ‘n gesiene rugbykenner van die Suide. Verwag meer van ‘n man wat sy rugby ken soos jy en so in die stilte nog ‘n Kwagga supporter ook is.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 17:53
  35. avatar
    #57 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Ek dog jy het daai Grey hekkie oorgesteek. Wys net jy verdien die kritiek :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 17:48
  36. avatar
    #56 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Behalwe vir daai wat Grey altyd op 1 wil sien. Maar gelukkig is die hervorm. Vee hom se gat af aan die kritiek. Ek meen jy is blank manlik kapenaar wp supporter om nou ook useless genoem te word mag dalk die kameel se rug breek. Gaan badkamer toe en vertel daai oukie dat jy hom nog liefhet.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 17:46
  37. avatar
    #55 wakker akker

    @Ploegskaar: Meerderheid stem saam BoishaaiPa

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 16:52
  38. avatar
    #54 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Geen reg of verkeerd ter sprake, in ‘n demokrasie leer mens maar saamleef met die wil van die meerderheid….

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 16:26
  39. avatar
    #53 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Daai redenasie is deur en deur bespreek op verskeie forums. Daar was eers geen punte vir n verloor nie. Die meerderheid het egter gevoel dat spanne wat met slegs paar punte wel iets verdien. As jy in Bloem teen Grey met slegs 2 punte verloor is daai poging beslis nie nul punte werd nie…Dit was maar die mees algemene siening. Daar was ook egter die wat sal saamstem met jou.Die vraag is, wie is reg?

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 15:16
  40. avatar
    #52 Ploegskaar

    Punte vir verloor is al wat pla, dit “beloon” goeie spanne wat ‘n swak seisoen het vir naby-verlore. Verloor met 1 of 100 bly ‘n kous oor die kop en verdien leë hande vir vrotsigheid.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 13:03
  41. avatar
    #51 Woltrui

    Daar is geen ander metode om ‘n ranglys op te stel as die metode wat BHP gebruik nie. Die gradering van skole binne die metode kan dalk debateer word. n Voorstel is dalk om die skole lys met die graderings in die begin van ‘n seisoen op n “blog” te sit sodat die graderings bespreek kan word. BHP kan dan diskresie gebruik of van die skole op of af “gegradeer” kan word (bloggers kan egter natuurlik probeer om hul skool te bevoordeel deur BHP te beinvloed om oponente hoer te probeer “gradeer”). Die lys van skole op BHP se “graderingslys” wat vroeer op die blog gesit is, is egter redelik akkuraat.
    Ek haal my hoed definitief af vir BHP om n ranglys op te trek. Interesant en ook ‘n lekker blog om te debateer en skerts (banter)

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:27
  42. avatar
    #50 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Weereens, nie my rankings nie, maar sal tog vir Desmond vra hoe hy te werk gaan. Stem verder saam, die rankings lyk maar net beter hoe hoër jou gunstelinge gelys is, maar ten minste is daar rankings en hou dit die belangstelling aan die gang, wat tog die doel is.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:16
  43. avatar
    #49 Ploegskaar

    @Queenian: Not mine, once again, Desmond from School Rugby Scores do these! As I have said before though, although teams may have beaten a few above them, wins and especially losses against lesser or lower ranked opponents weigh equally on where they are ranked. In the end teams with consistency during a tougher fixture list will should and are rewarded. The records of the Stellenberg u/14 and Bellville u/16 teams case in point, no-one can argue with 18/18 and 16/17.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:12
  44. avatar
    #48 Ploegskaar

    @Queenian: Not mine, Desmond from School Rugby Scores do these!

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 12:05
  45. avatar
    #47 Predator

    @bhkgpa: Die Kwaggas is nou ‘n moeilike span hoor !!, ook nie meer so deurmekaar soos aan die begin van die seisoen soos teen julle nie. Ek dink egter dat ons moet die speeldatums van die top skole in ons streek na die einde van die seisoen skuif wanneer almal se speel en groei pyne uitgesorteer is.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 09:26
  46. avatar
    #46 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Soos enige ranking sal almal n eier te le het…Interresant in die o/16 liga is dat Monnas (4) bv al drie hulle wedstryde in Paarl Gim se 0/16 toernooi verloor het teen oa No 1 (PRG) no 5 (Oakdale) en No 15 (HJS). HJS (15) het weer slegs met n punt verloor teen No 1, No 4 (Monnas) en No 7 (Gim) gewen, maar hulle verlore teen 3, 5, 6 en 9 tel teen hulle. So moet mens aanvaar dat die wat die berekeninge doen dit met goeie bedoelinge doen en nie altyd alternatiewe motiewe het soos daar gedurig hier rond beweer word nie!

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 08:01
  47. avatar
    #45 BoishaaiPa

    @Djou: Persoonlik aanvalle gaan nie juis jou punt versterk nie. Eerstens het ek nog nooit probeer om my stelsel te “verkoop” aan enige een nie. Ek het dit jare terug ontwikkel vir n paar vriende wat belangstelling getoon het. Ek het die kriteria deur die jare aangepas op aanbeveling van menige SBR kenner. Ek het dit versprei aan belangstellendes met al die kriteria oop en bloot beskikbaar. Verskeie websites het my genader om dit te gebruik en ek het dit geredelik aan hulle gegee vry, verniet en met die verstandhouding dat die kriteria aanpasbaar is en insette verwelkom word. Jou probleem is dat sekere skole se kategoriee verkeerd is en miskien te laag is en dus kry sommige streke meer “gewig” in sekere wedstryde as in ander. Statisties is daar niks verkeerd met die stelsel nie. Die basis data oor skool kategoriee is dalk effens ongebalanseerd, dit gee ek toe, maar dit is afgelei van vorige jare se FNB rankings. Mens moet iewers begin om n basis op te bou.

    Jou aantygings dat ek die gebreke wegsteek is net so onvanpas soos jou persoonlike aanvalle. Almal wat my rankings gebruik het weet presies die kriteria wat gebruik word om elke punt te bepaal sowel as die hele lys van skole en katergoriee. Hier kan Beet bevestig wat ek al ook aan hom gestuur het en wat ek al voorgestel het om insette van SBR streek kenners te kry ivm die kategorisering van skole.

    Laastens ken jy my nie, en weet ook nie wat my agtergrond is nie, so ek sal voorstel dat jy miskien jou opinies rondom my en wat statisties korrek is of nie en wat jy so geredelik uitbasuin probeer verduidelik op wat jy dit basseer sodat ons almal kan verstaan. Wiskundige formules in n stelsel werk presies dieselfde vir alle transaksies, want dit is gebasseer op dieselfde kriteria en data. Dus kan die verwerkings nie sommer meer aangepas word om sekere skole te bevoordeel aldan nie. As jy iewers iets verander aan n formule of n katerorie werk dit regdeur die stelsel dieselfde en is dit van toepassing op elke wedstryd en elke transaksie. Ek het nog nooit my stelsel as perfek probeer voorstel of dit in enige iemand se kele afgedruk nie. Ek het dit beskikbaar gestel aan diegene wat dit wil gebruik en wie insig het presies op watter wyse die berekeninge gedoen word.
    Ek hoop hierdie standaard van beredenering is nie te laag vir jou nie en dat jy miskien in jou alwysheid vir ons sommer ook die lotto nommers vir die naweek kan voorsien.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 07:39
  48. avatar
    #44 Queenian

    @Ploegskaar: Under15 Selborne beat two of the teams above them including Grey Bloem and were unbeaten they should be in the top 3.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 05:13
  49. avatar
    #43 Queenian

    @Ploegskaar: I see your Under14 rankings you have Cambridge and Danial Pienaar at 19 and 20 Queens beat both these teams easely they only lost to Grey PE and 1 game to Selborne.

    ReplyReply
    23 August, 2013 at 05:11
  50. avatar
    #42 BOG

    @Tjoppa: Ek is nou nie n stats fan nie, maar self ek kan verstaan wat Djou probeer oordra. Hy het dit al vele male aan BHP en sekerlik ook aan jou verduidelik. Hy probeer n inset lewer wat die stelsel kan verbeter, maar persoonlike trots maak julle blind en doof. Hy kritiseer nie vir julle nie, maar as julle voortgaan om julle dom te hou, gaan ek regtig moet begin dink of julle nie maar heel natuurlik optree nie.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 18:07
  51. avatar
    #41 Tjoppa

    @Djou: As jy al die kakpraat op die blog positief kanaliseer moes jy al lankal die rankings oorgeskryf en publiseer het. Kom nou Djou you are the man.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:32
  52. avatar
    #40 Tjoppa

    @Djou: Djou I think your comments are spot on, sometimes. But your openly attack on BoishaaiPa is really getting a bit personal.
    You sell yourself as a highly acclaimed statician etc etc. So this is not jokingly stop your attacks and provide us with something better. Or shut the f*&k up. Please

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:04
  53. avatar
    #39 Djou

    @Tjoppa: Lyk my jy lees ook nie. As jy gelees het sou jy mos gesien het waar en hoeveel keer die voorstelle gemaak is om dit te verbeter.
    By the way, wat ‘s ‘n maletjie?
    Ek stel nie belang in rankings uitbring nie. Het bloot eenvoudig net nie genoeg tyd om dit te doen nie. Ek kan egter help om dit meer geloofwaardig te maak.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 15:04
  54. avatar
    #38 Djou

    @BoishaaiPa: Ek het altyd vermoed jy ly aan ‘n minderwaardigheidskompleks, maar jou antwoord het dit nou bevestig. Punt is, jou rankings sal enige basiese statistiese toets dop, maar jy verkoop dit aan almal as die enigste statisties gedrewe ranking, wat dit nou kwansuis eksklusief maak. Dit is soos ‘n verkoopsman wat ‘n produk aan die hand van sy gebreke probeer verkoop, maar dit wegsteek deur ‘n eiesoortige gebrek waarmee mense nie bekend is nie as fokuspunt te gebruik.
    As jy weer wil redeneer, verhoog asb. jou standaard. Dalk werk dit. :idea:

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 14:56
  55. avatar
    #37 Cappie

    It does not look like Outeniqua can go into the nr 2 spot, even if they beat Paarl Gim by 30 points. The gap between them is to big, or what, @BoishaaiPa?

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 12:02
  56. avatar
    #36 Ploegskaar

    School Rugby Scores U14 Rankings 21/08:
    1.Paarl Boys High
    2.Paul Roos
    3.Affies
    4.Grey College
    5.Grey High PE
    6.Glenwood
    7.Menlopark
    8.Monnas
    9.Stellenberg
    10.Outeniqua
    11.HTS Middelburg
    12.DHS
    13.Helpmekaar
    14.Paarl Gym
    15.SACS
    16.Witteberg
    17.Kearsney College
    18.Boland Landbou
    19.Cambridge
    20.Daniel Pienaar

    Congratulations to “minnows” Stellenberg HS with their stellar season to date. Once again just reward for all involved and a proud season record to defend with one hurdle left this Saturday:

    P18 W18 D0 L0 PF469 PA162 PD307

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 09:53
  57. avatar
    #35 Ploegskaar

    School Rugby Scores U15 Rankings 21/08:
    1.Monnas
    2.Paul Roos
    3.Affies
    4.Grey College
    4.Paarl Gym
    6.Paarl Boys High
    7.Jeppe Boys High
    8.Wynberg
    9.Selborne College
    10.Oakdale Landbou
    11.Boland Landbou
    12.Glenwood
    13.Pietersburg
    14.Menlopark
    15.Outeniqua
    16.Maritzburg College
    17.Westville
    18.Grey High PE
    19.Nelspruit
    20.Eldoraigne

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 09:49
  58. avatar
    #34 Ploegskaar

    School Rugby Scores U16 Rankings 21/08:
    1.Paul Roos
    2.Affies
    2.Grey College
    4.Monnas
    5.Oakdale Landbou
    6.Rondebosch
    7.Paarl Gym
    8.Bellville
    9.Outeniqua
    10.Garsfontein
    11.Nelspruit
    12.HTS Middelburg
    13.Daniel Pienaar
    14.Grey High PE
    15.Paarl Boys High
    16.Selborne College
    17.Boland Landbou
    18.Kempton Park
    19.Maritzburg College
    20.Menlopark

    Congratulations to “minnows” Bellville HS for ending their age group period on such a high note. Just reward for the coaches and players for the hard work and effort over the past 3 years. Your record from 2011 – 2013 (U14/U15/16) speaks for itself:

    P50 W46 D1 L3 PF1742 PA303 PD1439

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 09:42
  59. avatar
    #33 sacssupporter

    @BoishaaiPa: Thank you

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 08:44
  60. avatar
    #32 BOG

    Lyk my die “Trojan Horse” wat hier los was, het homself gaan vestig tussen iemand se ore ?

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 08:32
  61. avatar
    #31 BoishaaiPa

    @Djou: Lekker laat jy my nou lag…Pasop manne ..ek is die antichris ook!..Djou het homself aangestel as die bewaarder teen die euwels van n BHP ranking!. ..Opiniated is nie eers die woord daarvoor nie!

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 08:12
  62. avatar
    #30 Tjoppa

    @wakker akker: Daar moet ek met jou saamstem. Boishaaipa se komper het groot probleme om Grey te laat sak. Miskien net bietjie lui. Maar ek sien noudat hy Affies uiteindelik erken as 1 hoef Affies nie eens te speel nie en steeds trek hy verder weg van Paarl Gim. So gee nog so twee of drie jaar dalk begin die komper van jou ook hou. :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 04:39
  63. avatar
    #29 Tjoppa

    @Djou: Kom nou Djou bring jou eie ranglys uit, jy gaan soos ‘n klein Malematjie tekere, praat baie en doen niks. As jy wil sal ek jou ranglys eers hier in die kampong toets voor jy die wereld probeer oortuig joue is die beste.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 04:36
  64. avatar
    #28 Tjoppa

    @bhkgpa: Jy ken daai storie van as. :mrgreen: :mrgreen: Gelukkig by Affies kan ons se want.

    ReplyReply
    22 August, 2013 at 04:33
  65. avatar
    #27 wakker akker

    @bhkgpa: Boishaai pa sou dit seker gedoen het met n smile.Grey het ook twee verloor.Hulle nie gesak.Lyk my meeste wil graag die kwaggas onder op log sien , :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 22:23
  66. avatar
    #26 bhkgpa

    @wakker akker: kwaggas sou automaties onder boishaai ingeskuif het indien marlow dit kon doen of hoe? Boihaai hoef nie op te geskuif het nie, kwaggas sou afskuif

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 20:09
  67. avatar
    #25 bhkgpa

    @wakker akker: ons het net 3 in top 10 gespeel as ek reg is. E dink egter dat ons kwaggas moes wen en da kwaggas baie gelukkig was op die dag. As ons kwaggas nou speel dan sal boishaai wen. :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 20:08
  68. avatar
    #24 wakker akker

    @bhkgpa: Boishaai te veel verloor om sulke status te kry .Dink nie hulle het een span in top 10 geklop nie .Of hoe?

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 19:05
  69. avatar
    #23 bhkgpa

    S amper het kwaggas gegly na 7 of 8 op ranglys. Marlow het hulle goed skrik gemaak. Boishaai kon dan bo hulle inskuif :mrgreen:

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 16:53
  70. avatar
    #22 Woltrui

    The “predictable” Novu log is looking as follow this week. Ons begin egter die week by laaste spanne op die log(Volgens die afdeling van Statistieke by die Dept van Onderwys speel daar 834 skole rugby in onse landjie)
    834. Ploe.. Boland Landbou(ja BL breek ‘n rekord op die Novu log. Die skool wat die meeste beweging toon in een week. “Eiertjies optrek” nogals. :evil:
    833. Putsonderwater skool vir blindes.
    832. Glenwood. Still no apologies forthcoming for some horrible rasist remarks from the Glenwood bloggers. “In bred problems”
    831…

    10. HTS Middelburg.
    9. Nellies.
    8. Dale College (To pick up some bloggers spirit. No names no packdrills)
    7. Gimmies
    6. Maritzburrow. (Because Novu like the souties from the Burrow)
    5. Klofies (Spesiaal vir die gintleman van Klofies-alias KloofPa)
    4. Kempies. (Puckit these guys pulled the biggest surprise since the WP won the CC in 2012!!)
    3. EG Jansen. (Hot favourites to become Beeld trofee champs)
    2. Boishaai (Thanks BHP. Keep up the good work. One hand wash the other :wink: )
    1. Affies

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 14:25
  71. avatar
    #21 Djou

    @Boishaaipa: Moet dan nie soos ‘n vasgehaakte plaat dieselfde foute oor en oor begaan nie. Nie eers ‘n donkie stamp nie sy kop twee keer nie. Wat jy nou doen is niks anders as sensasionalistiese media wat mense probeer oortuig iets is waar wat onwaar is. Solank as wat jy dit doen sal ek ander daarteen waarsku. Die land is klaar in die gemors weens te veel aannames en verkeerde persepsies.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 14:17
  72. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @sacssupporter: SACS would get 4 match points that will slightly increase their avg points per match to 2,17 which could see them move up to 4 places, depending on what the other teams above them did. Wynberg would receive 1,2 matchpoints for losing by 7 or less, thus slighly lowering their average points per match and could mean they drop a place or two, again depending on what the other teams achieved.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 10:04
  73. avatar
    #19 sacssupporter

    Please tell me if SACS (2,08 points) beat Wynberg on Saturday, say by 1 point, in their last game what effect would that have on SACS’ points?

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 09:45
  74. avatar
    #18 BoishaaiPa

    @Djou: Jy klink soos n vasgehaakte plaat…probeer iets ander sing vir n slag.

    ReplyReply
    21 August, 2013 at 08:02
  75. avatar
    #17 Tierkopkraal

    @Oakdale supporter: Ja het die wedstryd gekyk by Daniel Pienaar, julle het daai dag teen julle self verloor n paar foute in goeie posisies. Ek het nog voor die wedstryd gespot en verwag DP gaan met 30 punte verloor.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 21:27
  76. avatar
    #16 Oakdale supporter

    @Ploegskaar: Dankie, Ploegskaar. Ek hoop ook regtig die onder16-groep maak volgende jaar ‘n impak. Verder het daar net in die agterlyn, Saterdag, vier graad 11 seuns gespeel en ek dink 2 in die voorspelers. Ek weet nie van die Marlow gerugte, maar is nie nou genoeg betrokke om te weet nie.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 16:51
  77. avatar
    #15 Ploegskaar

    @Oakdale supporter: Baie geluk met die puik oorwinnings Saterdag, skoonskip met al die a-spanne en 12/16 in totaal as ek reg onthou, julle mag met reg trots wees. Hoop hierdie bepaling groei in waarde vir almal betrokke, gerugte wil dit hê dat Marlow jul voorkeur interskole is. Alhoewel ek hoop die Boland/Marlow bepaling vind weer ‘n plek op die kalender, asook die Boland/Augsburg een wat hierdie jaar weggeval het, bly die wedstryde teen die Bulle ‘n hoogtepunt. Sterkte vir volgende jaar, veral met daardie spog o16 span van julle wat net goed voorspel vir die toekoms.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 16:05
  78. avatar
    #14 Oakdale supporter

    Trots op die Oakdale Bulle, om op nommer 11 in die land te eindig met net 400 seuns is uitstekend. As dit nie was vir die onnodige verloor teen Daniel Pienaar, vroeg in die seisoen nie kon dit top 10 gewees het. Baie geluk aan Malan en sy span afrigters.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 15:52
  79. avatar
    #13 Djou

    @EG Ouer: Onthou, Kempies begin gewoonlik stadig en eindig met ‘n “bang”. En hulle het nie met volspanne gespeel teen die ander wat jy genoem het nie, nie dat dit ‘n verskoning is nie, maar eerder om te toon wat die verskil tussen ‘n volspan en halwe span is. Vra vir Waterkloof.
    Vraag is ook waarom Transvalia en Centurion so laag is. En die antwoord is die metodologie wat vir rankings gebruik word is verkeerd. Eenvoudig!

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 15:51
  80. avatar
    #12 EG Ouer

    @jakes: Moet se ek stem nie saam dat jy se Kempton Park se rating moet hoer wees as wat hulle hier gegee word nie. Van die top 30 skole wat hier gegee word het hulle net vir Waterkloof gewen. Monument het hulle in n vriendskaplike wedstryd ver gewen. Transvalia wat 40ste is en Tygerberg wat 43ste is het hulle gewen. Die enigste ander span op die lys wat Kempton gewen het is Centurion wat nommer 32 is. So waar hulle nou op die ranking lys is pas hulle vertonings hierdie jaar.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 12:41
  81. avatar
    #11 Deon

    Die Maroen golf is besig om momentum te kry, ons sal terug wees met ‘n “bang”.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 09:49
  82. avatar
    #10 jakes

    @ Beet- An all Valke Beeld trofee final on Saturday. EG Jansen vs Kempton park.Must be first time in history_Well done to these two schools who are setting the pace on the east rand. Just a pity EG Jansen u/15s lost by 2 points against Monument, they could have been in the finals as well. I am sure Kempton park should be rated much higher up on this list. Jansen will not have it easy although they have beaten then twice this year.

    ReplyReply
    20 August, 2013 at 09:05
  83. avatar
    #9 Koos Roos

    @Cappie: Is die Pous Katoliek? Hoor hoor!

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 23:38
  84. avatar
    #8 Cappie

    @Bateleur: Ja, Paul Roos het sekerlik een van hulle swakste jare in ‘n lang tyd gehad, maar glo my, hulle sal volgende jaar terug wees.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 22:24
  85. avatar
    #7 beet

    @EG Ouer: Thanks. An all-Valke BeeldTrofee final then.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 22:04
  86. avatar
    #6 PRondersteuner

    You cannot really read anything on these rankings. It would be better to have regional rankings. This is not a strength vs strength ranking. Very unfair to say the least.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 22:00
  87. avatar
    #5 Bateleur

    @Cappie: At this late stage of the year I would still put my money on Menlo with 10 points – they play the better rugby.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 21:47
  88. avatar
    #4 Cappie

    @Djou: problem is Paul Roos has lost so many games this year against tradisional strong teams, whilst Menlo Park has won almost all their games against less stronger teams. Difficult to formulate who would be the best.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 21:30
  89. avatar
    #3 Djou

    And Paul Roos will not lose against Menlo Park. That I can assure anybody on this blog.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 20:43
  90. avatar
    #2 Djou

    So Kempton Park is only at 34. Then beating Waterkloof at 14.
    Mmmm, the rankings suggest it actually is possible for the All Blacks to loose against Japan, or for the Springboks to suffer a loss against Zimbabwe.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 20:40
  91. avatar
    #1 EG Ouer

    @Beet: EG Jansen beat Nelspruit today 53-35. What a game. They will now meet Kempton Park this coming Saturday in the final. Great to have 2 Valke teams in the Beeld final.

    ReplyReply
    19 August, 2013 at 18:43