Written by a reliable anonymous source.
Affies decided to participate in the Beeld trophy again – from 2014 onward. However, there is a snag. They will only participate in the Pretoria division.
This means that their participation ends after they played the Pretoria teams. So they will not particpuitate in the quarters and semis and finals of the Beeld trophy.
They will now, like in the past (about 15 years ago) again play against the other schools in Pretoria. It will however only be against the A-division teams namely Waterkloof, Garsfontein, Menlopark and Eldoraigne and not against the B-division teams namely Centurion, Montana, Zwartkop, HTS John Vorster and Wonderboom.
Way back Affies played in the league against all the teams. However, they and Waterkloof beat the other teams by such big margins, that the format had to change about a decade ago. So all the teams – except for Waterkloof and Affies – played in a league. Waterkloof played Affies in a separate match. The winner and runner up of the league teams then played the runner up and winner of the Affies vs Waterkloof game respectively – in the Pretoria semi-finals. The winners of these two semi-finals then played in the final.
However, about five years ago, this also changed as the Pretoria teams ended their league and also withdrew from the Beeld trophy and they only played friendlies. This lasted for only a couple of years and the Pretoria teams started their league again and also again participated in the Beeld trophy – however without Affies and Waterkloof now part of the league.
So, Affies will now play in the league, but will will not participate in the rest of the Beeld trophy.
The reasons for Affies’ decision are uncertain but rumour has it that the other schools started to attract lots of the top players who previously deemed Affies as the only option. The players saw that Craven Week teams don’t exclusively consist of Affies and Waterkloof anymore with the result that Affies and Waterkloof’s under aged teams became weaker compared to a couple of years ago. I predict that Menlo Park and Garsfontein will become rugby power houses providing some stiff competition for Affies and Waterkloof in future. Already Garsfontein’s u.16’s beat Waterkloof comfortably and was only robbed from a place in the Beeld semi-final by a poor linesman decision against HTS Middelburg, whilst Menlo Park’s u.15 and u.14 teams powered past Waterkloof.
So interesting times for Pretoria rugby next year and for years to come.
@jakes: Ek dink jy is verniet bekommerd. Ek het EG Jansen ‘n paar keer gesien hierdie jaar. Hulle het ‘n top span. Kempton Park het ge”shine” teen waterkloof, maar ek weet nie of hulle dit kan herhaal nie. Waterkloof is so wisselvallig, en ek dink hulle was verlore sonder hulle springbokskrumskakel.
@Tjoppa, die nr 1 in die Valke!
@ Tjoppa- trek net jou been. Ek love AFFIE’s rugby al jare,Kyk elke 2 jaar hul game teen Grey in Pta. Dit was hartseer toe hul uit Beeld onttrek natuurlik, maar nou ja. @ Cappie- ja die senuwees is erg, Kempton was in ‘n ander klas teen Waterkloof laas naweek. Alhoewel EG Jansen hul al twee keer die jaar geklop het, dis ‘n finaal, laaste wedstryd van die jaar en vir hul skole vir baie spelers en spelers sal als gee. Nes laas jaar tussen Monument en Kempies, was hard>>
@Cappie: Sit
@jakes: Jy is helemal reg die “no 1 in Noordvaal sonder Affies”.
@jakes: Julle het ‘n fantastiese span hierdie jaar en het indrukwekkende resultate gehad. My geld is op EG Jansen as Beeldtrofeekampioene. Julle mag maar die nr 1 spot vat.
@ tjoppa-There is a saying, if you do not enter the competition,you can not win or claim the prize. Nr 1 in Noordvaal sal vir 2013 die naweek bepaal word.
@Parkie: Ne ek glo nie as dit die regte tjom is waarvan ons praat gaan die Bulle en Tuks eerder les op se as voordeel trek. Blykbaar het twee ander unies reeds besluit om hande te vat met die Instituut om hul spanne te versterk.
@jakes: Net ‘n paar bitterballe wat Affies nie erken as no 1 nie. Hoop jou houding verander as julle die Beeld beker wen. O donder nee dan gaan jy eers windgat wees. Hoe se Ploegie sit man sit.
@BOG: Moenie daai rumour vergeet dat Grey no 1 gaan wees nie. Wonder wie versprei al die tat.
@Woltrui: Nie gese dit gaan nie top 10 span wees nie. Julle is almal soos die blerry ou tannies op die stoep. Luister niks maar hoor alles. Maar ja gemeet aan die vorige paar jare wel kom ons se ek het my opinie maar hoop ek is verkeerd. Die seuns wil ek nie bespreek nie maar hoop net ou hopefull se laaitie het geleer om sy kop bietjie in te steek in die vastelos
@ Cappie- nog nie heeltemal volgende jaar vir ons nie. Daar is nog Beeld trofee finaal die naweek tussen Kempton park en EG Jansen om nr 1 en 2 in Noordvaal te bepaal. Daarna worry ons eers oor volgende jaar
@jakes: Ons sal volgende jaar sien! Lol
@jakes: Ons sal volgende jaar sien!
@ woltrui- Top 10 sal net Kan bepaal word as Affies meer top 10 skole speel natuurlik. Hulle het ‘n hele paar “sagte” wedstryde by die eerste span gehad in 2013 wat hul nr 1 posisie die jaar in twyfel trek. Maar natuurlik het hul ‘n baie goeie span gehad, twyfel nie daroor nie..
@Tjoppa:Tjop ek vermoed ook Affies kan dalk n paar manne verras in 2014. In die agterlyn is die kookwater 15 en 14 terug. Voeg daarby die GK 10 van die 0/16’s. Die 0/16’s se B span 10 wat teen Maritzburg College in die A span gespeel het kan ook dalk verras. Die agterlyn gaan beslis weer roer. In die voorries is Louis Venter, die 2 wat vir Francois ingestaan het, terug. Pure yster. Salmon gaan in my opinie een van die top 8’s wees in skole rugby volgende jaar. Die 2de’s no 7 (blonde kop outjie) het deur die jaar flippin goed vertoon. Groot en ‘n lekker agresiewe speler. Weet ongelukkig nie wat is sy naam?? Goeie groot en sterk slotte. Die enigste posisie waaroor ek nie seker is nie is die stutte. Weet nie of Hopeful dalk inligting tov die stutte het nie? Vermoed Affies gaan weer ‘n top 10 span in 2014 in die veld kan stoot.
Volgende jaar, volgende jaar!!!! Wat is baie so behep met volgende jaar se spanne?? Wat tel is hoe die spanne nou speel en huidige vorm.Daar is ‘n stigma onder die bloggers dat as skole under-perform het in die huidige jaar of sommige skole minder goeie teenstand gehad het net omdat nie al hul spanne kan speel teen sterker skole nie, dan moet ons wag vir volgende jaar!!! En volgende jaar is weer volgende jaar..Volgende jaar sal vir homself sorg..
@BOG: Ja. ek sal graag wil weet wie het die artikel oor Affies die lig laat sien?…Versprei ook persepsies en onwaarhede en soek media sensasie nes my rankings!…
Gerugte en nog gerugte. Een is dat SA volgende jaar n groeikoers van 15 % sal he nadat olie ontdek is op Kerkplein. Die ander was dat Affies teen Outeniqua sou speel en nou, dat hulle volgende jaar sal deelneem aan die Beeldtrofee. Rumourville indeed!!
@hopeful: Dit klink fantasties ,dit sal die Bulle nog sterker maak, met die TUKS Young Guns en die voorgestelde akademie gaan die Bulle onstuitbaar word.
@Tjoppa: Goeie more jip hy is daar, skindernuus het ek nie, indien dit gebeur soos beplan gaan ‘n paar naysayers lekke rooi gesig wees. Konsep is brilliant, nog nie SA soort gelyke nie.
@hopeful: Langman kom in. Ek hoor ons vriend is betrokke by die akademie enige skindernuus?
@Tjoppa: Nie oud-modies nie, ek noem dit beginsels. En dit is prysenswaardige beginsels. En daar is nooit iets soos ‘n swak Affiespan nie. Jy sal sien volgende jaar.
@CharlesZA: No they were told but their contracts only expire end Oct I think.
@hopeful: As ek reg is is jy die langman se pappa. Hoop regtig hulle wys die wannabees wie is baas.
@CharlesZA: New Academy? I know TUKS is struggling but do not know of a new Academy.
@Tjoppa: And yet some people think their new academy is a good idea. Where do these 19 year old boys go after being told half way through a year they not needed?
Both are great schools
@Tjoppa: Solank jy weet mens moet regtig baie gewoond wees aan verloor en telleurstelling om my deursettingvermoë te hê. Die realiteit is dat die wat nie tred hou met werwing, afrigting, speelstyl en kondisionering nie, net verder agter gaan raak. Hopelik was hierdie seisoen vir sommige ‘n wekroep (die sleutelwoord bly spoed), maar vir nou berei ek voor vir nog baie vasbyt.
@Tjoppa: ek lees nou al die blog vir lank en geniet jou comments, maar moet met jou verskil oor Affies vir volgende jaar. Dink die seuns gaan jou verras.
@Djou: Ek ken die “nuwe” oubaas en net sy manier van dinge doen het my hulle laat aan neem. Weereens ek het geen probleem teen werwing op graag 8 vlak nie. Maar daarna en die hoe is wat my dwars in die krop steek. Maar ek aanvaar ek is oudmodies en verkramp wat my dinkwyse aanbetref.
Het ook gister baie interessante gesprek gehad en Pretoria loop oor van 0/19 seuns wat heenkome soek wat deur die Bulle laat weet het hulle is oorbodig. Ek dink die Bulle se budget is op en blykbaar gaan daar nou gekonsentreer word om slegs die bestes na Pretoria te lok. Blykbaar meer kwaliteit en minder kwantiteit. Sien hulle wen bekers, somtyds, maar ek keur dit steeds nie goed hoe hulle met die kinders werk nie.
Outyds dan is dit maar so.
@Tjoppa: Ek was so ‘n rukkie afwesig, maar is terug. Terwyl ek weg was het ek bietjie inligting ingewin – en jy gaan nie hiervan hou nie. Jou nuwe stiefkind doen dinge steeds op dieselfde manier. Die “spin doctoring” van nie werf nie en nie na die Bulle se pype dans nie, ensomeer is so ver van reg af, maar dit was geslaagd want hulle het jou oortuig. Ek is ongelukkig skepties wanneer “wolf” oornag skaapwagter word – en win derhalwe eers die feite in voor ek oortuig word. Die feite is daar, die werwing deur Klofies het voortgegaan op die ou manier ondanks bewerings dat dit gestaak is. Ja, hulle het vanjaar nie die Bulle se manne ingeneem nie, maar dit is nie van die baan nie.
My taak is nie om jou te oortuig nie, maar ry net na die skool toe en bekyk die nuwe struktuur en vra waarom dan soveel meer kamers in die nuwe koshuis en vra dan verder of hulle beurse het of nie en vra dan van waar hulle kom en of die Bulle enige samesprekings gehad het.
Nou, ek verskil van jou of dit wat hulle doen reg is, ek dink hulle doen reg. Die huidige kinders het mos steeds kans om teen die nuwelinge mee te ding vir plekke. Die feit dat die outjies nuut gewerf is beteken nie hulle gaan outomaties span kry nie.
Nou doen Centurion, Eldoraigne, Garsies, Menlo en “the new kid on the block” Montana, maar net dieselfde as Klofies.
En ja met so baie graad 11’s in Kloof se 1ste span vanjaar, moet ek met Rugbyman saamstem, hulle gaan ‘n goeie span he aanstaande jaar.
@Tjoppa: Jy is verkeerd oor Kloof… Hulle gaan n goeie span he… ons is in ons manier van doen ingeforseer, maar ek gaan rerig nie nou daaroor argumenteer nie, ek weet wat jou standpunt is. Back dan maar vir kloof! Maar hou ons dop!
@Rugbyman: Huh uh dink steeds jul manier van dinge doen is verkeerd. Ek sal maar Waterkloof my stiefkinders maak. Maar ek dink hulle is ook volgende jaar in vir ‘n moeilike jaar.
Daai getekende papsakkie is niks werd nie as ek moet iets laat teken laat roep ek sommer vir Franco of Roetsie en ek belowe jou hulle sal spring om die oom by te staan.
@Tjoppa: tyd sal leer… ek hoop garsies is jou 2de keuse… ek kan vir jou spesiaal n getekende papsakkie stuur… dink net hoe gaan jy die nursies impress…
@Rugbyman: Ek glo Affies gaan maar sukkel volgende jaar nieteenstaande die beste 0/16 span in die land. Maar die manne nog betrokke waarsku my al oor my mening. Sal seker volgende jaar tussen die besoekers moet gaan sit. My hart hoop maar my kop weet.
@Tjoppa: Ek is bly jy het dinge nou mooi in perspektief gestel. Ek sal maar die gemors aan die begin van jou artikel ignoreer en dit toeskryf aan die tyd van die aand… die res van jou stukkie briljantheid stem ek mee saam… passop egter volgende jaar vir die garsies 1ste span… hulle gaan beter as die jaar wees….
@AffieOuer: Geen sappigheid nie… ek is bly affies is terug in die mix! Ek dink hulle is beslis die sterkste rugbyskool in pretoria en dis great dat ander skole met hoer aspirasies hulself kan meet… Gaan affies n paar manne raakry met groot tellings? Beslis! Veral by die B en C spanne en ook die juniors… my opinie is oor die lang termyn is die makro skole met affies in die prentjie in n gesonder posisie. Jy wil kos jouself teen die beste meet?
@Rugbyman: Hel net as ek jou begin “like” dan wys jy weer jy bly ‘n poepol. Kom lees my kommentaar nou stadig. Onspan jou poepol en dink met jou brein. Daai een tussen die ore.
Ek kyk geensins neer op enige skool in die land nie. As ek het sou ek nooit drie wedstryde van jou skool gaan kyk het nie.
My stelling as volg : Tien jaar terug het enige seun wat groot rugbydrome gehad het in Pretoria, en ‘n groot deel van die land, Affies as ‘n belangrike skakel gesien het.
By Affies word dit erken dat verskeie skole jaarliks Affies op A span vlak opdreun maar onder toe is dit ‘n grap. Dit is steeds waar maar tot ‘n mindere mate. Daar word waargeneem dat van die skole se B spanne ook kompeterend raak.
Verder doen ander skole in die land ook baie meer om hul rugby kompeterend te maak en is skole soos Affies/Grey/ens ens nie meer die alfa en omega nie.
Dus as ons na die tendense kyk maak ek my afleiding dat waar Affies 50 seuns gehad het wat werklik kompeteer vir die A span het dit verminder na 30.
Vandaar my afleiding 20 seuns kyk nou na ander skole om hul drome te verwesenlik. En dit is wonderlik. Meer top seuns kry blootstelling. Meer skole word kompeterend. Lekker man lekker.
Ek hoop jy verstaan beter.
Maar steeds sal ek elke keer wat Affies jou gat skop lekker kry tot waar ek gedog het die lekker het al verdwyn in die ou lyf.
@Ploegskaar: Dit is nie my werk om Affies se bepalings lys op te stel of voor te stel nie. Ek sou graag Affies teen die sterker skole landwyd wil sien speel. Maar die besluite le nie by my nie. Ploegie soos jy vir Boland Landbou ondersteun so is Affies my gunsteling span. Dit is dit. Aanvaar ek stel nie die ranglyste op nie maar weet ek geniet dit as Affies no 1 is. Volgende jaar dink ek gaan ek en die ander Affies manne beslis seer kry hier. Maar kom ons kyk wie van ons het jou deursettings vermoe.
@Jakes: Ek gun die Valke dit. Maar soos Bog aanhoudend vertel, wees nederig in oorheersing. Want mense se geheue is kort en aanstaande jaar kan vanjaar se kommentaar mens byt.
@Affieouer: Dit gaan nie oor die sappige storie nie. Dit gaan oor Affies wat weer teen Pretoriaskole gaan speel. Maar almal sal graag wil he dat Affies moet terugkeer na die Beeldtrofee in sy geheel.
Jaar Affies PG Winner
1967 0 11 PG
1972 0 19 PG
1973 3 38 PG
1976 10 3 Affies
1999 19 11 Affies
2002 24 20 Affies
2005 18 38 PG
2006 17 17 Draw
2007 13 8 Affies
2008 3 21 PG
2009 16 22 PG
2011 59 6 Affies
2012 27 20 Affies
Played 13
Affies 6
PG 6
Draw 1
@Ploegskaar: Hierdie is beide baie goeie rekords vir die jaar. Weet iemand dalk wat is die rekord tussen Paarl Gim en Affies. Vorige jare se tellings!
more more! ai tog, dit wil voorkom of party ouens te diep in die bottel gekyk het die naweek en hulle reaksie die van ‘n ou is met ‘n ?@#! hoofpyn!
Eerstens geluk aan @valke – julle het Nelspruit vermorsel, en sommer sterkte ook vir Saterdag. Dit ‘n groot een en mag die beste span wen!
Kan ek begin om te sê dat die betroubare anoniem nie so “betroubaar” is nie
Affies tree nie terug tot Beeld nie. Die stelling is onwaar en verwyderd van die feite. Daar is wel ‘n sterk dryf om meer van die Pta skole te speel maar steeds teen AL HULLE SPANNE, nie slegs A spanne nie.
Vir die ouens wat reggeskuif het met kritiek oor Affies se besluit om nie deel te neem aan die semi’s en finale nie – “down boys”, die storie is toe nie so sappig nie
http://www.beeld.com/sport/2013-08-19-eg-jansen-bespreek-plek-in-eindstryd
@ DJOU- hahahaha- dis ons beurt by die Valke- gun ons die geleentheid. En hopenlik kry EG Jansen hul eerste Beeld trofee titel by die 1stes.. Kempton park het oor die 100 jare die verskillende kompetisies al paar keer gewen , en paar kere in finale gespeel, toe dit nog administrateurs en direkteurstrofee was. En is nou die huidige kampioene in Beeld.. So mens mag se hul het BAIE meer experience as dit kom by pressure games. Sterkte aan sie ouens saterdag. Dit gaan groot wees.
@Ploegskaar: Both had good years I think it will be one of those question that will never be answered I am afraid unless somebody can organize a game quickly.
@Rugbyman: Doen die naweek so ‘n bietjie stats vir daai Bellville o16 groep vanaf 2011 – 2013 (o14/o15/o16) en kyk wie duik daar op in 2012 (o15):
Bellville U/15A 2012
vs Piketberg W 43-0
vs Diamandveld L 12-16
vs Garsfontein D 3-3
vs Rustenburg W 41-14
vs Bonnievale W 55-7
vs Jan v Riebeeck W 76-0
vs Wynberg W 29-0
vs Swartland W 42-7
vs De Kuilen W 24-7
vs Brackenfell W 24-5
vs Durbanville W 34-0
vs Strand W 19-0
vs HTS Drostdy W 39-0
vs Overberg Inv. W 24-0
vs HTS Bellville W 47-0
vs Boland Landbou W 3-0
vs Stellenberg W 42-0
vs Monument Park W 53-0
vs DF Malan W 61-0
P19 W17 D1 L1 PF671 PA59 PD612
Julle moes vir vir ‘n re-match by die Outeniqua 90ste gevra het om daai blaps reg te stel.
Affies getting weaker I think somebody is blind or something.
@Koos Roos: Besluit jy maar:
AFFIES 2013
16/03 vs Diamandveld Won 46-6
30/03 vs Queens College Won 27-13
01/04 vs Grey PE Won 31-3
03/04 vs Dale College Won 51-0
13/04 vs HTS John Vorster Won 88-9
24/04 vs KES Won 46-6
27/04 vs Jeppe Won 36-18
02/05 vs Framesby Won 41-21
04/05 vs Paul Roos Won 17-10
11/05 vs GCB Won 37-31
25/05 vs Waterkloof Won 19-18
20/07 vs Maritzburg College Won 51-20
27/07 vs Glenwood Won 53-23
03/08 vs Pretoria BH Won 50-12
P14 W14 D0 L0 PF593 PA190 PD403
PAARL GYM 2013
28/03 vs Westville Won 46-7
30/03 vs Kearsney Won 33-6
01/04 vs Glenwood Won 40-12
20/04 vs Tygerberg Won 55-3
27/04 vs Outeniqua Won 37-25
02/05 vs Wildeklawer XV Won 43-20
04/05 vs Waterkloof Won 34-6
11/05 vs PRG Won 25-15
18/05 vs Bishops Won 24-3
25/05 vs Rondebosch Won 35-14
01/06 vs Wynberg Won 40-3
08/06 vs Oakdale Drew 17-17
22/06 vs Grey PE Won 27-25
24/06 vs Dale College Won 38-3
26/06 vs Muir College Won 57-5
20/07 vs SACS Won 55-3
27/07 vs Boland Landbou Won 49-7
03/08 vs Boishaai Won 37-26
17/08 vs Stellenberg Won 31-3
P19 W18 D1 L0 PF723 PA203 PD520
@valke: Onthou skielik die dae van die Rooi Duiwels (ou Oos Tvl)!
@valke: Sterkte aan beide Valk spanne. Wil tog in die rigting van EG neig…
@Ploegskaar: Sal net interessant wees om te sien wie die 14 skole is. @ Tjoppa. Kan jy ons help?
@Djou: Hierdie week sal julle ons moeilik stil kry. Volgende jaar sal vir homself sorg.
Vir die wat van geskiedenis hou, nog nooit het 2 Valke spanne in die Beeld finaal gespeel nie.
Vir die wat van voorspellings hou, dit sal dalk nooit weer gebeur nie.
Maar dit gebeur Saterdag !
Ons Valke manne het groot respek vir al die prestasies van die groot spanne, en hoop om sulke hoogtes te bereik.
Maar Djou, een ding is verseker. Hierdie week is dit eers bietjie die Valke Skole se beurt.
Sterkte Kempton en EG !
Dalk sal die seuns nou besef hulle kan dieselfde hoogtes bereik deur in hulle provinsies te bly.
Kom ek verveel julle me so paar feite:
Feit 1: Die reiskostes het affies gedwing om hierdie besluit te neem. Dis ver om te ry vir die seuns, en sommige ouers kla dat hulle nooit hulle kinders sien speel nie.
Feite 2: Centurion is ook volgende jaar weer deel van die a-bond. Ek vermoed hulle bemarking het erg pakslae gekry toe hulle b-bond gespeel het.
Feit 3: Affies kan nie aan die verdere Beeld trofee meeding nie weens verpligtinge met bestaande “fixtures”
@Tjoppa: Jou arrogansie kan jy maar net nie wegsteek as dit by affies kom nie… Wat jy se is dat seuns wat by affies b en c span sou speel nou na ander skole gaan is sommer k@k. Waar kom jy aan die feite? Kyk jy neer op daai seuns en se vir almal hulle is nie goed genoeg vir n affies a-span nie net oor hulle n ander skool bo jou afgod geki3s het? Jy is baie verkeerd… Jy sien dit staaf my punt van hoe sekere affies ondersteuners neerkyk op ander skole en hulle kinders… Amper soos Jake White so paar jaar terug teen die Iere gemaak het, en toe kry hy pakslae!
Affies se lekkerste en geesvolle wedstryde is vol spanne teen PBHS, Grey College, KES, Jeppe, Maritzburg, en Glenwood. Het ek iemand uitgelos? Hierdie wedstryde moet plaasvind. Dit sou so lekker gewees het om Paul Roos ook te kon speel, siende dat hulle ook oor 28 tot 30 spanne bestaan. Die afstand is ongelukkig net ‘n probleem. Miskien moet daar na ‘n neutrale veld gekyk word, waar hulle mekaar halfpad kan onmoet. Dit sal ‘n fees en ‘n half wees. Die A spanne het twee rugbyweke waarin hulle gesamentlik 5 wedstryde speel, gewoonlik teen die Kaapse spanne. Dit gee ‘n totaal van 11. Daar is defnitief ruimte vir nog 6 tot 8 wedstryde wat die Pretoria makroskole insluit (Garsies, Klofies, Eldo, Centurion en Menlo Park) gevolg deur drie wedstryde vir die Beeld uitspeelwedstryde. Daar sal egter gekyk moet word hoe die laer spanne dan geakkomodeer kan word teen ander skole in die omgewing van die skool waarteen die hoër spanne speel, sodat almal teenwoordig kan wees as die eerste span speel vir gees en ondersteuning.
@Djou: Ek stem heeltemal saam met jou dat die skole in die Noordvaal hierdie jaar werklik goed was, en dit sou meer kompeterend vir die A-spanne gewees het om hulle (Garsies, EG Jansen, Nelspruit en Kempton Park) te gespeel het as bv. Vir Jeppe, dr John Vorster, KES, Maritzburg en Glenwood. Maar soos jy tereg sê sou al 28 spanne dan nie kon deelneem nie, terwyl laasgenoemde vol spanne vir Affies stuur. ‘n Mens moet nou ‘n keuse maak; fokus jy net op die boonste 3 spanne in elke ouderdomsgroep, of stel jy die hele skool se belange op die hart? Verder weer, volgende jaar is laasgenoemde groep skole weer beter terwyl eersgenoemde weer uitsak. Neem Centurion as voorbeeld… Verlede jaar skitterend met 8 of 9 spelers in Blou Bul cw span, en hierdie jaar het hulle weer heeltemal weggeval.
Kan Garsfontein, Eldoraigne, Nelspruit en Kempton Park jaar in en jaar uit top kompetisie bied? Wat dink julle?
@Djou: I agree about the Wildeklawer and NuPower tournaments – why do they get the naming rights?? It cost all these schools a lot of money and they get all the credit. On the other hand I suppose they take the lead from the Beeld who only boost schools that play in the Beeld trophy. I suppose they deserve the return on investment?? – but we would like to see some basic coverage on non Beeld trophy players as well.
@RedBlack White: With the cost of petrol going up and up and up, it will become more and more costly for the schools to participate all over the country. Especially if you have 26 teams you need to transport and lodge. I guess Affies’ school fees must be more than R20 000 per year. Cost surely will become a bigger factor.
And can anybody give me a good reason why Wildeklawer and NuPower get the naming rights, but they don’t sponsor all the costs. Why should the schools fork out additional money?
@RedBlack White: Most schools in Pretoria can put A, B and C-teams at under age levels in the field and then 1 – 5 on senior level. However, they are not boy schools and therefore just can’t play Affies with 20 plus teams – 14 at the most. No one’s fault, just the way it is.
@Tjoppa: @Cappie: @Wollies:
Great dat julle minstens weer speel. Nes Grey Kollege die ander spanne in Bloemfontein speel.
Die artikel is egter nie ver verkeerd nie en dit is vreemd om julle so te sien tekere gaan. Dit staan tog duidelik dat Affies nie swak is nie, maar in verhouding tot ‘n paar jaar gelede.
‘n Dekade of so gelede sou al jul spanne die ander spanne van Pretoria (behalwe Waterkloof en PBHS) maklik met 100 punte of dalk meer gewen het. Ek vermoed dit kan nou dalk net 50 punte wees. Dit beteken tog die ander skole het verbeter in verhouding tot Affies teenoor ‘n paar jaar gelede.
So byvoorbeeld sou jul o.14’s vanjaar teen Menlo ‘n stewige game kon verwag, terwyl jul o.16’s ook ‘n harde game teen Garsies sou kon verwag. Dit is iets wat ‘n dekade gelede ondenkbaar sou wees. Maar 2 dekades gelede was daar ook gereeld sterk spanne van Pretoria wat julle harde games gegee het. Ek onthou nog die 3-3 teen Eldoraigne op Loftus, maar toe verander alles mos.
Nietemin, die belangrike punt is julle speel weer. Weet nie waarom nie, maar dit is belangrik vir Pretoria se rugby. Maar oortuig jul hoof om die hele Beeldtrofee te speel. Julle het tog in die verlede in beide die NuPower en Beeld gespeel en toe begin om ‘n paar ander skole elders te speel.
As julle nie in die Beeldtrofee speel nie, gaan die EG Jansen manne nooit hul monde hou nie en net Valke hier en Valke daar en Valke oral skree. Tyd dat julle hulle bietjie stilmaak, asb.
@Tjoppa: Ja Tjop, julle moet al daai sterk “rugbyreuse” met 55 spanne speel, of hoe? Terloops, hoekom lys jy nie daai 14 wedstryde sodat ons appels met appels kan vergelyk nie?
@jakes: So the tail wants to wag the dog Jakes? Fortunately Affies is in such a big demand countrywide it does not need the Beeld to be crowned no 1 in South Africa does it?
@ Redblack White- The Beeld trophy determines overall winners in all categories-Under 14, 15, 16 A teams and 1st teams. In provincial regions schools can play B ,C teams and 02nd , 03rd and so on, but only A teams progress to Beeld play offs. Fact is some of the top schools in Beeld are only able to play A and B teams in JNR level and up to 3rd- 4th team(if lucky) in SNR levels due to amount of boys interested in playing rugby these days and numbers dwindling.. Therefore the attention shifts only to A teams upon playoffs. That is the future of schoolboy rugby in Noordvaal in my opinion, costs of travelling and all involved, lack of coaches, and less boys interested in playing these days, focus the attention only on the main teams. I might be wrong,that is how I see the future of schoolboy rugby. Affies will have to fall in line I suppose..
Okay I have added a reference right at the top so this abuse can stop.
@Woltrui: @Tjoppa: Yikes. Not my words. Just a copy and paste. I will ask the author if I can attach a name.
@Redblack White: Do not worry next year the barbarians are waiting for the in Pretoria. We will not get even we will take proper revenge.
Excuse the ignorance, but is the Beeld trophy limited to first teams and 16a level? If so, then I can also see the other side of the dilemma – Affies have 26 teams that all need a game and they need to ensure that their fixtures list caters for all their teams.
Dis n feit dat al die top skole mekaar nooit in een jaar sal kan speel nie, veral nie op n betekinisvolle wyse nie (dws tuis en weg wedstryde) Ek dink dat deel van die lekkerte van SBR is die intrige end die konstante bespiegeling oor wie is nou eintlik die beste – kom ons los dit nou maar so.
Beet – please redeem yourself with Woltrui and Tjoppa – I can feel their pain all teh way here in Sleepy Hollow!!
Ag nee magtig Beet if Affies a teams in all age groups is the top 5 what more do you expect. Like I said before the boys that would have played Affies B and C sides is now opting for another school. Which I think will only be good for SBR. But claiming that Affies sides are weakening? Aaptwak the past week end Beet?
@jakes: You must remember that Affies has countrywide commitments during the season and the matric exams is also very important.
I must however agree play the full Beeld. Without Affies the winner is not really the winner.
If this is indeed true, the organizers of the Beeld trophy will probably not schedule Affie’s matches against other Pretoria schools as part of the Beeld trophy, it will be classified as friendlies. It is no use to play in the “Beeld trophy” competition if you not going to represent your region in that competition. It defeats the purpose..
Ag nee wat,dan neem hulle nie regtig deel aan die Beeld trofee nie, die Beeld trofee wenner is die kampioen tussen al die streke.. EG Jansen, Kempton park< HTS Middelburg , Monument,< Waterkloof, Garsfontein nou die pas aangeers in die Beeld trofee en kon Affies enige tyd klop in 2013. EG Jansen vandag Nelspruit geklop vir finaal saterdag teen Kempton park. Nee wat Affies maak niemand regtig bly of bang met die besluit nie, wat help dit jy is dalk die Blou bul kampioen maar gaan nie die streek verteenwoordig nie?
Hoekom nie aangaan indien hulle die kwarteindstryde van die beeld trofee kan haal nie? Affies is in elk geval elke jaar geskeduleer om teen Waterkloof en Eldoraigne te speel. Die wedstryd teen John Vorster kan hulle maar inruil vir een teen Garsfontein, dan moet hulle nog Menlopark speel. Ingesluit al hulle ander vriendskaplike wedstryde eindig hulle in die einde van die jaar op 15 wedstryde. Hulle laaste wedstryd van die jaar is nou vir twee jaar in ‘n ry gekanseleer oor afstand. Wat gaan dit verg om potensieël drie meer te speel? Beeld-kwarteind, semi’s en finaal? Dit sal hulle totaal op tussen 15 en 18 te staan bring, wat die ander skole in elk geval elke jaar speel.
Ek hoop regtig hulle neem deel in die makroskolekompetisie en gaan voluit tot die einde. Wedstryde teen EG Jansen, Kempton Park, Monnas edm is lankal op aanvraag.
@Beet. Beet is jy befonk in die kop vanoggend
Wanneer het Affies se laer spanne swakker geword? Affies se rugby was nog nooit so sterk soos nou nie