Rank | Last Week | Team | Avg Pts / Game |
---|---|---|---|
1 | 1 | AHS (Affies) | 4.42 |
2 | 2 | Paarl Gim | 4.37 |
3 | 3 | Outeniqua | 4.03 |
4 | 4 | Grey College | 3.84 |
5 | 5 | EG Jansen | 3.27 |
6 | 6 | Kearsney | 3.14 |
7 | 7 | Nelspruit | 3.09 |
8 | 10 | Garsfontein | 2.92 |
9 | 8 | HJS Paarl | 2.91 |
10 | 9 | Westville BHS | 2.87 |
11 | 11 | Monument | 2.77 |
12 | 12 | Waterkloof | 2.70 |
13 | 14 | Oakdale | 2.68 |
14 | 16 | Grey PE | 2.63 |
15 | 17 | HTS Drostdy | 2.46 |
16 | 13 | Noord-Kaap | 2.45 |
17 | 18 | Pretoria Boys High | 2.45 |
18 | 15 | Wynberg BHS | 2.42 |
19 | 20 | HTS Middelburg | 2.40 |
20 | 19 | Glenwood | 2.31 |
21 | 22 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.26 |
22 | 23 | Paul Roos | 2.26 |
23 | 31 | Hugenote (Well) | 2.22 |
24 | 21 | Marlow | 2.20 |
25 | 24 | Queens College | 2.17 |
26 | 28 | Menlopark | 2.14 |
27 | 26 | St Andrews | 2.13 |
28 | 29 | SACS | 2.11 |
29 | 25 | Selborne | 2.09 |
30 | 30 | Jeppe | 2.01 |
31 | 27 | Rondebosch | 1.98 |
32 | 32 | Centurion | 1.96 |
33 | 34 | Die Brandwag | 1.96 |
34 | 35 | Nico Malan | 1.89 |
35 | 38 | Maritzburg College | 1.81 |
36 | 39 | Jim Fouche | 1.80 |
37 | 33 | Boland Landbou | 1.76 |
38 | 36 | Durbanville | 1.72 |
39 | 43 | Transvalia | 1.72 |
40 | 37 | Bellville | 1.71 |
41 | 44 | Stellenberg | 1.70 |
42 | 45 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | 1.69 |
43 | 40 | Kempton Park | 1.68 |
44 | 46 | Strand | 1.66 |
45 | 47 | Brackenfell | 1.66 |
46 | 42 | Bishops | 1.62 |
47 | 48 | Hilton | 1.61 |
48 | 41 | Tygerberg | 1.59 |
49 | 49 | HTS Louis Botha | 1.59 |
50 | 50 | Eldoraigne | 1.55 |
@Ploegskaar: Ploeg, Ek weet die onder/15 game gaan close wees more. Laasjaar het Boland net-net as o/14’s gewen.
o/16 is my geld egter op Oakdale.
@Cappie: Daardie verloor teen PRG is werklik ‘n geweldige klad as jy my vra, so ‘n blaps staan net eenvoudig erger uit op die rekord van ‘n skoolspan wat nog so min/selektief speel ook. Sou egter hoop dat die hele seisoen se uitslae en opposisie oor die tydperk, eerder as een wedstryd, ‘n span se ranglys posisie bepaal. PRG se o/16’s het so al hul Kaapse opposisie, waarvan meeste in die T20 is, geraps. Hier innie Kaap speel ons mos maar elke naweek taai rugby.
@Ploegskaar: Hoe gaan die 0’16 ranglys lyk as Grey vir PRG wen?
Paul Roos 0’16 het Affies O’16 geklop.
Affies O’16 het Grey geklop.
Grey O’16 ?? vs Paul Roos O’16 ??
“One year wonder” of n “two year wonder”? En dan vir die volgende tien op n mishoop. Maak dit enige verskil? Hoe se hulle van mense wie in glashuise woon? Moenie klippe gooi nie.
@jakes: As jy net twee spanne in die top 20 het met die tweede span no 20 ou Jakkalsie sien die lys as a one year wonder en dan kan jy tog nie saam met die top skole wil piepie nie. Jpu kortbroek en skoene gaan vol piepie wees.
@jakes: Sorry natuurlik is jy reg. No 1 het geen berekenings nodig nie. Maar net as bewys die is statisties gegrond het Grey Bloem op 2 uitgekom ek dink ek moet no 13 vir hulle reserveer.
Hoop net HTS Daniel Pienaar se junior spanne kan net so goed doen waneer hulle senior rugby speel.
@ predator- Ja ignore maar choppa se overall log. Hy maak maar sulke random gevolgtrekkings wat nie sin maak nie. Somehow sal Affies altyd bo uitkom volgens die formules wat hy gebruik.
@Tjoppa: Tjops iewers het jy gemaal waar jy moes gedeel het in jou statistiese model, maar dankie dat die Kwaggas darem op jou lys is.
Therefore top 20 Rugby Schools
1. Affies
2. Grey Bloem
3. Monument
4. Paarl Gim
5. HJS Paarl
6. Outeniqua
7. Grey PE
8. Paul Roos
9. Oakdale
10. Nelspruit
11. Glenwood
12. MenloPark
13. Boland Landbou
14. HTS Middelburg
15. Garsfontein
16. Selborne
17. Kearsney
18. EG Jansen
19. Wynberg BHS
20. Westville BHS
@jakes: Best to check with Desmond at School Rugby Scores, they are Noordvaal based, with a priority on Beeld schools and results. Also, think there are many strong u16 contenders this years, so you really have to be exceptional to feature in the T20 nationally.
As an example, Boland Landbou is 37 on BHP’s T50 although they have beaten 16, 18, 22, 29, 31 and 34 on the list above them. Too many losses, against specifically 23, 28 and 44 undid most of the good though, while they were also unable to beat any T10 teams this year. For the record, EG’s u/16’s are no.27 on the national list.
I wonder how did they determine the under 16s? I do not see EG Jansen on there who I know have beaten one or two of these teams..
School Rugby Scores SA Rugby U/14 Rankings 15/08/13:
1.Paarl Boys High
2.Paul Roos
3.Affies
4.Grey College
5.Grey High PE
6.Glenwood
7.Menlopark
8.Monnas
9.Stellenberg
10.Outeniqua
11.HTS Middelburg
12.DHS
13.Paarl Gim
14.Helpmekaar
15.SACS
16.Boland Landbou
17.Witteberg
18.Kearsney College
19.Daniel Pienaar
20.Cambridge
School Rugby Scores SA Under 15 Rankings 15/08/13:
1.Monnas
2.Grey College
3.Affies
4.Paarl Gim
5.Paarl Boys High
5.Paul Roos
7.Jeppe Boys High
8.Wynberg
9.Selborne College
10.Boland Landbou
11.Oakdale Landbou
12.Glenwood
13.Menlopark
14.Pietersburg
15.Maritzburg College
16.Outeniqua
17.Westville
18.Grey High PE
19.Nelspruit
20.EG Jansen
Schools Rugby Scores SA Under 16 Rankings 15/08/13:
1.Paul Roos
2.Affies
3.Grey College
4.Monnas
5.Rondebosch
6.Oakdale Landbou
7.Paarl Gim
8.Outeniqua
9.Bellville
10.Garsfontein
11.Nelspruit
12.Grey High PE
13.HTS Middelburg
14.Selborne College
15.Boland Landbou
16.Paarl Boys High
17.Daniel Pienaar
18.Kempton park
19.Maritzburg college
20.Menlopark
Is this the end of it ? 3rd term wise or is there still more games to play in the vaal and cape?
I would personally say paarl gym sound like the no.1’s to mw just a personal opinion though and although affies havent lost its the margins etc…………. perhaps im wrong………..i wish all tier 1 schools played till 3rd term…………….. i do understand some reasons for not be it footy(soccer) or what have you but seriously……….. play rugby! :-)