u13 Craven Week results: WP & Bulls in final

It’s North versus South in this year’s under-13 Craven Week final being played at Warmbad High School in Bela-Bela. Western Province complete with their massive front row goes head to head with the primary schoolboys from Pretoria. The two provincial regions topped the standings after three match days of under-13 Craven Week action.

TIME TEAM TEAM
DAY 4
08h30 Border CD 21 5 SWD
08h30 Griquas 12 5 Namibia
09h20 Limpopo 5 32 Leopards
09h20 Free State 26 17 Zimbabwe
10h10 Golden Lions 13 12 KwaZulu-Natal
10h10 Griffons  5 12 Valke
11h00 Mpumalanga 12 29 Border
11h50 Eastern Province 28  0 Boland
13h05 Blue Bulls 10 11 Western Province
DAY 3
09h00 Valke 20 5 Free State
09h50 Griffons 16 5 Griquas
10h40 SWD 7 20 Pumas
11h30 Limpopo 19 33 Border CD
12h20 Blue Bulls 24 0 Golden Lions
13h10 Western Province 20 12 Boland
14h00 Leopards 10 21 Border
14h50 Eastern Province 21 5 KwaZulu-Natal
15h40 Namibia 21 5 Zimbabwe
DAY 2
09h00 SWD 22 5 Griquas
09h50 Valke  5 22 Limpopo Blue Bulls
10h40 Pumas 22 14 Border Country
11h30 Free State 26 5 Namibia
12h20 Griffons 25 7 Zimbabwe
13h10 KwaZulu-Natal 7 13 Boland
14h00 Eastern Province 3 10 Western Province
14h50 Blue Bulls 14 0 Leopards
15h40 Golden Lions 18 7 Border
DAY1
08h30 Golden Lions 36 0 Zimbabwe
09h20 Mpumalanga 17 0 Namibia
10h10 Border 28 17 Free State
11h00 Griffons 3 5 Border CD
11h50 SWD 0 0 Valke
12h40 Leopards 10 5 Eastern Province
14h45 Western Province 31 7 Griquas
15h35 Blue Bulls 19 5 Boland
16h25 Limpopo 5 33 KwaZulu-Natal

FINAL TABLE

POSI TEAM P W PTS
1 Western Province 4 4 18
2 Blue Bulls 4 3 14
3 Griffons 4 3 14
4 Border 4 3 14
5 Border CD 4 3 13
6 Golden Lions 4 3 13
7 Mpumalanga 4 3 13
8 Eastern Province 4 2 11
9 Free State 4 2 10
10 Leopards 4 2 9
11 Valke 4 1 8
12 KwaZulu Natal 4 1 7
13 SWD 4 1 7
14 Namibia 4 1 5
15 Limpopo Blue Bulls 4 1 5
16 Boland 4 1 4
17 Griquas 4 1 4
18 Zimbabwe 4 0 0

109 Comments

  1. Some hard, fast rugby can be expected. Just back from a tournament in Brits/Thabazimbi – very dusty and dry conditions – conducive to running rugby – but a fair amount of injuries too.

    ReplyReply
  2. Playa,i see Border u13’s beat free state 28 17,you can be proud,most of the boys come from Dale.

    ReplyReply
  3. @QC86: Lovely stuff, very well done to the boys.Those boys are a talented bunch.Pity we’re losing most of them.

    ReplyReply
  4. Day 1 results

    Limpopo Blue Bulls 5 – 33 KwaZulu Natal
    Blue Bulls 19 – 5 Boland
    Western Province 31 – 7 Griquas
    Leopards 10 – 5 Eastern Province
    SWD 0 – 0 Valke
    Griffons 3 – 5 Border CD
    Border 28 – 17 Free State
    Mpumalanga 17 – 0 Namibia
    Golden Lions 36 – 0 Zimbabwe

    ReplyReply
  5. @Rugger fan:
    Was most of the KZN starting side rested for this one? Hear a couple of bench players scored a try or two? But good start for the boys

    Who is the captain?
    @beet:

    :mrgreen: I guess that’s slightly better, this year they trekked it all the way up to Musgrave in their numbers

    ReplyReply
  6. @HORSEFLY NO.1: wasn’t there a DHS bus roving the Eastern Cape last year? It must have given those kids a lift. Glenwood probably fly them up ;-)

    ReplyReply
  7. Hoekom sou die WP teen die OP, wie verloor het, geplaas word. Dieselfde geld vir KZN. Hoekom teen die Boland wie verloor het?? Word die 2 spannetjies dan nie geoormerk vir die finaal nie?? Blyk of die ghoeroes die Magtige Bulle, Leeus, Luiperde en Grens oormerk het vir die “finaal”. 8-O

    ReplyReply
  8. Seems like the starting 15 had a good few of the “bench” players. Obviously some form found by these guys in the lead up to the tournament.

    ReplyReply
  9. @Woltrui: Wat het geword van: Die 2 spanne wat die mooiste rugby speel, speel in die finaal? Ek dink die eerste games is seker vooraf bepaal.

    ReplyReply
  10. Net die eerste dag – gewoonlik word dag 2 se games eers na die einde van Dag 1 vrygestel?

    Dis in goeie vraag.

    ReplyReply
  11. @Rugger fan: Veral op hulle vlak wil mens hulle hulself sien geniet en mooi rugby speel. Wen het egter alles geword. Willie le Roux is ‘n goeie voorbeeld van wat mens kry as die speler sy rugby geniet.

    ReplyReply
  12. @Koos Roos: Ek stem heeltemal saam. Niks erger as n speler om al jou wedstryde te veloor sonder om n kans te he.

    Dis altyd beter vir spelers en toeskouers om sterkte teen sterkte te sien.

    ReplyReply
  13. @Rugger fan: Jou naam gee dit weg. Rugby moet die fan se oog vang, dan kyk hy. Te min daarvan deesdae! Skolerugby het juis sy gewildheid aan daardie feit te danke. Ek wonder partykeer of die beheptheid met “rankings” ons nie soms van daardie pragtige oop skole rugby beroof nie.

    ReplyReply
  14. @Koos Roos: Dis die tellings wat ek al gekry het.

    SWD 22 – Griekwas 5
    Limpopo Blou Bulle 22 – Valke 5
    Border CD 14 – Pumas 22
    Vrystaat 26 – Namibië 5

    ReplyReply
  15. KwaZulu Natal 7 – 13 Boland
    Griffons 25 – 7 Zimbabwe
    Free State 26 – 5 Namibia
    Mpumalanga 22 – 14 Border CD
    Valke 5 – 22 Limpopo Blue Bulls
    SWD 22 – 5 Griquas

    EP – WP – currently 0-0 after 15 min

    ReplyReply
  16. Can someone from Western province primary craven week team give more info maybe. I do not know if I heard correctly on TV last night. But they said the two props of Western province has a combined weight of close to 200kg. These boys are only around13 years old . IS this even possible or did they have it wrong. 8-O

    ReplyReply
  17. @ Beet- That is bigger than a lot of the top high school teams. What are they feeding the kids these days 8-O

    ReplyReply
  18. @jakes: Jakes , 2010 se WP voorry het glo +- 300 kilo’s geweeg. Nou o16 weeg een min of meer 130. Hulle raak groot! My seun op 15 en 100 kilos is byna te lig vir vaskop!

    ReplyReply
  19. @jakes: Jakes, I have mentioned this before: At the Kwagga tournament during March this year, there were about 14 boys of 100 kg and more. I know it was U/14 and U/15 players but the boys surely are getting heavier each year (it seems)

    ReplyReply
  20. Last year at the provincial U13 7’s tournament there were 2 players at just under 100kg! And both mobile (one from KZN – now at DHS).

    ReplyReply
  21. @Koos Roos: Moenie worry nie. Laat hy bietjie oefen en babavet verloor. Die top Carltonbeker voorrye almal ongeveer 330kg. So gee hom minder kos en laat hy meer oefen. :evil: :evil:

    ReplyReply
  22. @Rugger fan:
    I think the important thing with the KZN one is that he has some good height on him. Some of these kids are short and heavy and could even be slightly obese.

    The KZN kid is nowhere close to obese and yes is big :mrgreen:

    ReplyReply
  23. @Koos Roos: Ek het daai seuns sien speel op Graff Reinet. Ander kinders het soos dwerge gelyk teen hulle. Was n baie goeie WP o13 span. Jammer die meeste van daai manne het nie hierdie jaar se WP Grant Khomo span gemaak nie. Sou hulle graag wou sien speel het op Vanderbijlpark.

    ReplyReply
  24. @GCollege86: Gewoonlik die seuns wat op 13 reeds volgroei is wat CW onder 13 speel. Jammer maar dit is hoe dit is. Elkeen kry sy plekkie in die son, sooner or later.

    ReplyReply
  25. I see that there is a Geodeke playing for KZN. I wonder if he is the son of Udo and if so I am sure he will be going to College.( despite the fact that his mother is a Stott). It is time the fathers won a few of these battles :mrgreen:

    ReplyReply
  26. @star:
    Mothers ALWAYS win hahaha so with mom being a Stott I’m sure he’ll end up at either Westville or Kearsney or even a slight chance he stays at Clifton.

    Think Phipsons mom won the battle last year…sending him to Westville. Dad was keen on College I think, with DHS a 2nd choice :evil: :lol:

    ReplyReply
  27. @GCollege86: a few of them are part of the current Paul Roos u16a team that are also currently ranked no.1 in the country.4 or so games away from being unbeaten for 2yrs.let me not get started again about only one player from that team making it to the bench for the WP GK squad!

    ReplyReply
  28. @star: Are you sure it’s Udo’s kid, could be Gerry’s. Gerry is the headmaster of Clifton who coached and taught me at Glenwood….

    ReplyReply
  29. @star: @Grasshopper: lets not forget Frank who rewrote matric at Carter, played in the CW winning Natal Schools of team of 1990 and made SA Schools as the left wing.

    ReplyReply
  30. @Tjoppa: Tjoppie, hy eet net die regte kos en oefen hard. Hy is eintlik ‘n pyn in die gat! Al wat ek se is dat hy te lig is omdat die kinders regtig groot raak. Phatt 55, stadig oor die klippe. Die seisoen is nog nie verby nie. Grey wag nog.

    ReplyReply
  31. Day 3 results so far

    Western Province 20 – 12 Boland
    Blue Bulls 24 – 0 Golden Lions
    Limpopo Blue Bulls 19 – 33 Border CD
    SWD 7 – 20 Mpumalanga
    Griffons 16 – 5 Griquas
    Valke 20 – 5 Free State

    ReplyReply
  32. No score in second half.

    Leopards 10 – 21 Border
    Full Time

    KZN about to take on EP

    ReplyReply
  33. @Koos Roos: im fully aware of the remaining fixtures,was just giving some perspective.never implied it as a given lol.they also have Paarl Boys and Oakdale to contend with before the big one!

    ReplyReply
  34. @phat55: Hoop net ons kan ou Bog stilmaak! Maar ja, ons moet ons fokus behou. Dis 2 goeie spanne wat jy noem. Ons moet ons voete op die grond hou en nooit vergeet dat ‘n rugbybal nie rond is nie!

    ReplyReply
  35. @BoishaaiPa: Geluk aan die WP,… hierdie wenspan sal seker tussen Boishaai en Paarl Gim gesplit word volgende jaar. Maar dit bly lekker om die Noorde se agterwereld te skop.

    ReplyReply
  36. @BoishaaiPa: Geagte Mnr BHP. Mits U seker is die ref nie gesuie was en ook nie blind, dan is gelukwense vir julle visvoete seker in orde. Daarom dan: Baie Baie geluk met die streeptruie se oorwinning oor die Magtige Bulle by die Coca Cola week. Geniet dit terwyl julle kan. Die komende weke wag daar ‘n paar loesings op julle outjies. :wink:
    (#@k$n berg*&kies nou my @$$#@* naweek *%$#f($%#!!!)

    ReplyReply
  37. @beet: Mnr Beet. Ek het nogals gedink die dronk storie bietjie dik vir n daalder. Mnr Beet kan ek n Bulletjies avatar kry asb. Vra mooi.
    Van my Nokia 3310 uit Johannesburg!

    ReplyReply
  38. @Woltrui: Baie geluk met die goeie sportmangees wat daar getoon word!…Gelukwense is nie aan my beskore nie, maar as WP ondersteuner geniet ek natuurlik elke wen wat ons kan kry teen daai blou spannetjie van die Noorde…Ek hou van al die voorspellings…Dit maak die wenne net lekkerder!

    ReplyReply
  39. @Predator: Stadig! Ek hoor party van die outjies gaan in die noordelike voorstede bly. Paar van hulle glo Boishaai. Elders het ‘n interessante statistiek verskyn oor die klein persentasie o13’s wat o18 weer CW speel. Laat mens dink oor die skole wat CW o13’s so jag!

    ReplyReply
  40. @beet: Ou Wollie, moet se, ek het bietjie meer tolleransie gehad vir iemand in ‘n Affies trui wat bietjie gatkrap. ‘n Flou Bul trui is iets anders!

    ReplyReply
  41. @Woltrui: Persoonlik verkies ek die Affies trui. Ten minste is dit nog ‘n onskuldige skoolseun wat dalk tot sy sinne kan kom en bv. WP toe kom. In daai blou jurkie is dit reeds ‘n “lost cause”. Maar wat ou Wolli, geniet hom!

    ReplyReply
  42. As ek so na die Vrystaat se stats kyk hierdie jaar gaan Grey volgende jaar seker baie vreemde gesiggies van ander provinsies in graad 8 bykry.

    ReplyReply
  43. @Predator: Op O13 vlak is die uitslae maar nie altyd konsekwent nie en moet daar maar min in die uitslae gelees word. Dit is ook waarom min van hierdie seuns selfs in 5 jaar van nou op CW sal wees. En ja, Grey het n koshuis vir Gr 8s- Murray huis. Dit is n historiese monument en sien elke jaar “vreemde gesiggies”, soos jy dit stel, vir 150 jaar. En vra tog vir Beet om vir jou en vir “pienk truitjie” hieronder, WEEREENS daardie stats post oor watter laerskole die meeste verteenwoordiging het onder SA Super 15 spelers. Dit is baie bruikbaar vir diegene wie lei aan selektiewe geheueverlies

    ReplyReply
  44. @Predator: Ai, daar het jy nou vir ou Bog uit sy Vrystaatse winterslapie laat wakker word. Bog sou jy steeds so min waarde aan die laerskole CW geheg het as julle bv so goed soos WP gevaar het? Ek twyfel!

    ReplyReply
  45. @Maroon: Dis goeie nuus. Het hard probeer om ‘n pel te oortuig om sy spruit na ons te stuur. Een van die 5 agstemanne in daai spannetjie. Lyk my egter Stellies het ons die loef afgesteek.

    ReplyReply
  46. @Tjoppa: Tjoppie, enige truitjie sal daai pienketjie verbeter jong. Ernstig nou: Is dit vir iets soos kanker of iets?

    ReplyReply
  47. @Koos Roos: Yes because,

    The color pink represents compassion, nurturing and love. It relates to unconditional love and understanding, and the giving and receiving of nurturing.

    A combination of red and white, pink contains the need for action of red, helping it to achieve the potential for success and insight offered by white. It is the passion and power of red softened with the purity, openness and completeness of white. The deeper the pink, the more passion and energy it exhibits.
    Pink is intuitive and insightful, showing tenderness and kindness with its empathy and sensitivity.

    In color psychology, pink is a sign of hope. It is a positive color inspiring warm and comforting feelings, a sense that everything will be okay.

    Pink calms and reassures our emotional energies, alleviating feelings of anger, aggression, resentment, abandonment and neglect. Studies have confirmed that exposure to large amounts of pink can have a calming effect on the nerves and create physical weakness in people. Violent and aggressive prisoners have been successfully calmed by placing them in a pink room for a specified amount of time. Exposure for too long can have the opposite effect.

    The color pink puts people in touch with the nurturing side of themselves, through either the need to receive or the need to give, nurturing and TLC (tender loving care!). Be aware of this if you have a friend who constantly wears pink as it may indicate a need for acceptance, support and unconditional love!

    Pink is a non-threatening color seeking appreciation, respect and admiration. It doesn’t like to be taken for granted and just loves to hear the words ‘thank you’.

    Pink can signify good health, being ‘in the pink’, and success as in ‘everything’s rosy’.

    The color pink represents the sweetness and innocence of the child in all of us. It is the color of uncomplicated emotions, inexperience and naiveté. A constant and exclusive use of pink can often lead you to become immature, silly and girlish, abandoning your adult responsibilities.

    Pink can also remind you of earlier childhood memories, associated with nurturing and comfort from your mother or a mother figure.

    Pink, from a negative color meaning, can represent a lack of will power, a lack of self-reliance and a lack of self-worth. It can indicate an overly emotional and overly cautious nature.

    Combining pink with other darker colors such as dark blue, dark green, black or gray, adds strength and sophistication to pink.

    Do you understand now please let it be.

    ReplyReply
  48. @Koos Roos: My Vrystaatse slapie? Bietjie moeilik vir n persoon wie nie in die Vrystaat is nie. Dit is n statistiese realiteit dat Grey laerskool ook die meeste S15 spelers opgelewer het, maar dit was n artikel van Beet waarby ek geen rol gespeel het nie. Di dus maar toevallig aangesien hierdie artikel maar bevestig wat ek reeds gese het. Wanneer die VS O13 spannetjie in die verlede presteer het, was dit verblydend, maar ek het nie daaroor perspektief verloor nie. Baie van daardie presteerders staan in ieder geval tou om by Grey in te kom. As ek reg onthou was daar jaar voor laas, 58 + O14s in Gr8 wie die vorige jaar O13 CW gespeel het- van oor die hele land en sekerlik ook uit die WK. Wat pienk betref, kan of jou verbeelding op loop gaan, soos hierbo geillustreer word, dit Google of jy kan in een sin daarop reageer. Di n kleur voorkeur, en ek verneem, dui dit soms op orientasie.

    ReplyReply
  49. Boggie verduidelik asb die oorgawe van Greystaat gisteraand. Dit was darem regtig power. Meen met Grey wat die laaste paar jare progressief verswak, Craven week 0/13 power. Wat gaan aan daar by julle? Ons is nie regtig bekommerd nie maar net vreemd nuuskierig.

    ReplyReply
  50. Ja, ek moet toegee dat die vertoning vd Cheetahs die swakste van die jaar was- en dit was n volkome “spanpoging” Eeen het so swak soos die volgende gespeel en selfs die spankeuses en vervangings, was swak. En die skeidsregter was kort op hulle hakke. Selfs die Stormers wie nie waffers was nie, het hulle sleg laat lyk. Eintlik eenvoudig. As hulle daardie vertoning herhaal, kan hulle net sowel onttrek. Maar soos altyd, is dit seker nie maklik om sulke hoe standaarde vol te hou nie. Jy sal miskien sukkel om dit te verstaan.

    ReplyReply
  51. @Tjoppa: Sjoe Tjoppie! Jou trui het regtig ‘n diepe betekenis. As Wollie DIT lees, ruil hy sweerlik sy blou Bul trui vir een van daai pienkes!

    ReplyReply
  52. @BOG: Die jaar voor laas se o14’s is nou o16 as ek reg verstaan. Dis vir hulle wat ons (PRG) laasjaar (o 15) gaan afstof het in die Rosestad. Ons het beslis nie so baie CW spelers in ons groep gehad nie. Dit onderstreep maar weer dat die seuns op verskillende tye ontwikkel.

    ReplyReply
  53. @BOG: Nou gaan jy ons seker probeer oortuig dat geen spelers beurse aangebied word nie, …..en dat almal graag soontoe wil gaan,…bu@#$%^t. Ek weet van twee gevalle uit ons area wat aanbiedings gekry het. Ek weet nie hoekom julle so sensitief is oor die “issue” nie, ek het persoonlik baie respek vir die effort wat Grey insit om skoolrugby te ontwikkel . Moet jou net herinner dat die Kwaggas julle agterwereld geskop het hierdie jaar,..dit was lekker

    ReplyReply
  54. @Predator: Dankie vir die “reminder”. Dit is maar n seldsame gebeurtenis en kan so maklik vergete raak. Ek het beslis nie n “issue” met beurse, soos jy dit stel nie, maar ook nie kennis van sulke gevalle nie. Ek dink egter nie dat hulle ooit beurse vir rugby sal toeken as die kind ook nie akademies presteer nie. Verder, is dit maar hoe risiko, want soos hierdie artikel bevestig, is daar eenvoudig geen waarborg dat n kind wie op O13 vlak presteer het, dit op O14 vlak en daarna, sal doen nie. Ek het ook van gevalle gehoor waar Grey kwansuis kinders gewerf het, en as daar vir voorbeelde gevra word, speel die kind vir die C of D span. Maak dit eigsins sin vir jou? Daar is nie n sensiwiteit by OGs oor die saak nie, maar daar ontbreek begrip by buitestaanders dat daar wel vele seuns is wie toustaan om spontaan soontoe te gaan, sonder beurse. As al die stories geglo moes word, sal daar bykans geen leerlinge by Grey wees wie skoolgelde betaal nie@Koos Roos: Daardie getalle was maar n bietjie raaiwerk- soos ek gese het. Ons sal maar sien wat gebeur hierdie jaar, of hoe?

    ReplyReply
  55. @Predator: Nie so grend of besonders nie ander skole skop ook maar hul gatte die laaste paar jare sommige sommer twee keer die laaste twee jaar.

    Maar moet ook maar opkom vir die instansie hoor maar elke jaar van “hopefools” en die ouers van beurse by van die belangrike skole. Meeste van daardie ouers betaal maar self of “weier” die aanbiedings om verskeie “redes”.

    ReplyReply
  56. @BOG: Nee wat, dis reg so. Moet se, ek het julle o16’s in die Paarl gesien. Dit gaan taai vir beide wees. Anders as die bewering dat julle “opstock” op o 16 vlak, het ek talle seuns van die vorige 2 jaar herken. Maar Augustus is om die draai!

    ReplyReply
  57. @BOG: Dis niks vreemd om kinders met beurse in laer spanne te sien nie. As 3 losskakels van bv WP, Boland en SWD na bv Grey gaan en nie van possisie verander nie gaan juis dot gebeur. Weet dit het al by ons gebeur. Veral flanke kom dit oor.

    ReplyReply
  58. @BOG: Ek weet dit gebeur maar min, maar dit het vir ons manne ( wat besonder goed is hierdie jaar ) baie beteken vir die selfvertroue vir die res van die seisoen. Ek het ‘n beginsel probleem as enige skool met drie en meer van die beste kinders in die posisie sit en hulle moet vir die b,c,d spanne speel . Dit , in my opinie kan skade doen aan die sport en die gesonde kompetisie wat daar tussen die skole behoort te wees, maar ek weet die issue is al holrug gery op hierdie blog. Dit is vir my verblydend om te sien dat ‘n skool van ons unie so goed presteer in die land, dalk nog ‘n rede om Suid Kaap toe te trek.

    ReplyReply
  59. @Predator: Nou waarom op aarde sal iemand Suidkaap toe wil trek? Net een ding erger as n koue winter- n nat koue winter. Maar dan, verskil meeste uit die ou Transkei en Ciskei met my. Ek gee maar my persoonlike opinie, maar ek betwyfel dit of GCB n kind sal lok met watter rede ookal, om in n “laer” span te speel. Hou in gedagte dat hulle oor n baie wye front presteer, oa top 10 in SA in Wiskunde/Wetenskap. Hulle kan onmoontlik aan almal beurse gee.

    ReplyReply
  60. @BOG: Bog, maar is julle dan nie finasieel bitter sterk nie? Het gehoor van huurinkomstes uit winkelsentrums ens. Regtig ‘n ernstige vraag, want mens hoor so baie k@k stories. As dit wel waar is, hoekom dit nie tot skool se voordeel aanwend nie?

    ReplyReply
  61. @Koos Roos: Ek praat as n buitestaander- Ek weet hulle het voordele uit die besigheidskompleks, maar dit beteken nie dat al die leerlinge daar , n “free ticket” kry nie. Jy moet weet, net die instandhouding van die terrein beloop meer as n R1 milj. pj In my dae was dit koolstowe en rooigrond

    ReplyReply
  62. @Tjoppa: Dit maak absoluut sin. Die dosent in Ekonomie het deurgaans verwys na Clever Manual en elke is hy daarop gewys deur die studente dat dit Trevor en nie Clever is nie. Na n paar regstellings se die dosent uiteindelik- “Now that we are all in agreement that he is not clever—” So, daar het ek dit uit die perd se bek

    ReplyReply

Leave a Reply