Affies out of the flying pan, into the fire

Affies have no time to bask the glory of a pulsating high profile Pretoria Cup win against a formidable Garsfontein (33-31). Having got through that action packed encounter complete with an exciting finish, they have bigger fish to fry now. The all-boys school’s reliable lightning warning system has to be replaced with a Tsunami warning one as some tidal waves are expected to hit the Plaas on 13 April 2023. That’s because a huge test match awaits when Paarl Gim arrives in town.

Unbeaten Gim are on fire this season so far. They are clicking in every department. The 47-13 victory against a competent Boland Landbou on the Jan Kriel once again displayed their ability to hurt an opponent from just about anywhere on the pitch, through various means and aided by different player catalysts. Very high degrees of teamwork, superior conditioning and body strength to make tacklers fall off are all very evident in their delivery. Their much appreciated brand of attacks arrive in uncontainable waves, hence the Tsunami reference.

Affies in the win against Garsfontein showed they have grown as a team since snatching defeat from the jaws of victory against Paul Roos (25-30) in the biggest game of the schoolboy rugby season to date. The balance between the forward and backline contributions to the scoreboard is much better. The missing BMT element that haunted their Paul Roos performance after the forwards dominated, is a distant memory. The playing patterns are also nicely varied so that even when the going got tough against a well-coached Garsies D-line, the Witbulle were able to eke out opportunities. There was no fear to throw the ball around. On the Highveld a good kicking game is vital and Affies appear to be strong in this department, including getting 50:22’s.

For Saturday, the motive has to be to take the game to Gim. Monnas showed a chink in the armour when their big boys pounded into the Winelanders and sapped a bit of those huge energy reserves. In the same vein, Gim will be keen to ask identical questions relating to how Paul Roos got 30 points and Garsies 31 points against an Affies structure that is yet to show they can stem the tide against highly ranked opponents.

The refereeing will have a part to play as well. Gim supporters will obviously be hoping for a man who allows the game to progress rather than a strict official who becomes the focal point in a start-stop affair. The latter potentially plays into the home team’s hands, considering the size of their big pack and their prospects of gaining forward ascendancy while playing in the right parts of the field.

51 Comments

  1. avatar
    #51 Ploegskaar

    @boerboel (Comment #49)
    Hulle doen wel

    ReplyReply
    12 April, 2024 at 14:04
  2. avatar
    #50 JongMatie

    Enige goeie beker rugby in die Noordvaal die naweek?

    ReplyReply
    12 April, 2024 at 10:23
  3. avatar
    #49 boerboel

    @Djou (Comment #39)
    k praatjies- kaapse skole werf nie in gauteng- period- mense trek kaap toe- nie rocket science- gapsfontein die groot kopers- einde v argument- kom ons beweeg aan

    ReplyReply
    12 April, 2024 at 10:17
  4. avatar
    #48 Djou

    Sterkte aan albei spanne en mag Affies een van hul beste games ooit speel!!

    ReplyReply
    12 April, 2024 at 06:46
  5. avatar
    #47 Djou

    @Snelvuur (Comment #44)
    Dis maklik om ‘n rumour te versprei en te sê bewys dit verkeerd.
    Jy behoort te weet “to prove a negative” is bykans onmoontlik. Dis AMPER soortgelyk hier.
    Gebruik common sense saam met via negativa – en dan sal dinge minstens duideliker word!

    ReplyReply
    12 April, 2024 at 06:42
  6. avatar
    #46 Kaya 85

    @beet (Comment #16)
    Wow…a tsunami On Fire…next level that!!

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 21:29
  7. avatar
    #45 Kantman

    @Djou (Comment #43)
    Verseker ‘n senter

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 20:47
  8. avatar
    #44 Snelvuur

    @Djou (Comment #43)
    Toe nou. Jy verdraai heeltemal wat ek sê. Jou verweer teen ‘n ooggetuie se getuienis is dat dit nie vir jou credible klink nie omdat Garsies “nie juis into cricket” is nie? Ek wil sien hoe iemand in ‘n hof so iets probeer: “u Edelagbare, dit kan nie wees dat die ooggetuie die beskuldigde sien die moord pleeg het nie, want hy is nie juis into moorde nie”. Ek dink nie enigiemand (buiten dalk Boerboel) sê die Suide werf nooit nie; ék sê dit in elk geval definitief nie – sien my ander kommentaar hieronder. Wat ek dink mense mee ‘n probleem het is dat jy niemand anders se kennis oor enige onderwerp enige gelyk of kredietwaardigheid wil gee nie. Jy stel dubbele standaarde vir die getuienis wat ander vir hul stellings moet gee en wat van jou verwag word. Jy wat meen dat jou common sense iemand anders se ooggetuie getuienis troef is ‘n absolute case in point. Watter getuienis het jy nodig om dit enige kredietwaardigheid te gee? ‘n Beëdigde verklaring van die seun wat die beurs aangebied is?

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 20:14
  9. avatar
    #43 Djou

    @Kantman (Comment #40)
    Waarheid is nie sidesteps en dummies nie. Los dit eerder vir kantmanne.
    Teen die tyd behoort jy te weet dat ek nie rumours blog nie. Dit is nodig want so baie snert en leuens word hier versprei.
    Snelvuur, Boerboel en paar ander manne het hul al as konings van rumours bewys.
    Jy is redelik nuut hier, so jy weet nie. Die spreekwoord van bloggers uit die suide is as iemand uit die noorde soontoe skuif, kom hulle uit vrye wil. En as iemand van suid na noord trek, is hy gewerf.
    Want die suide werf nie!
    Presies wat boerboel weer try, en julle val daarvoor – dalk omdat so graag wil hê die spreekwoord moet reg wees.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 20:02
  10. avatar
    #42 Djou

    @BoishaaiPa (Comment #41)
    Massief – Garsies is nie juis into cricket nie, hoewel hulle nie slegte spanne het nie.

    Maar sorry, jy was seker by die pa se job interview en het sy job offer gesien. Of dalk nie?

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 19:50
  11. avatar
    #41 BoishaaiPa

    @Djou (Comment #39)
    What is good for the goose…net soos ons jou moet glo oor die storie van die voorry moet ons dan mos ook vir Snelvuur glo oor die krieket storie. Wat is die verskil?.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 18:38
  12. avatar
    #40 Kantman

    @Djou (Comment #39)
    Amper doodseker jy het senter gespeel – lanklaas soveel sidesteps en dummies in een sin gelees.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 18:03
  13. avatar
    #39 Djou

    @BoishaaiPa (Comment #36)
    Ons weet al verlede jaar daarvan. Jy het seker vergeet die Noordvaalskole speel teen mekaar.
    Maar nee, ek het vergeet, die suide werf nie. Soos julle sê, almal smeek om daar skool te gaan.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 17:55
  14. avatar
    #38 Djou

    @boerboel (Comment #37)
    Jou credibility loooong gone – niemand glo in elk geval jou bollie nie. Jy post net om jou beter te laat voel na jou babbie! Ai!

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 17:51
  15. avatar
    #37 boerboel

    @Djou (Comment #34)
    skinderstorietjies wat julle klomp mekaar vertel-om die verlore te regverdig- boring

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 12:03
  16. avatar
    #36 BoishaaiPa

    @Djou (Comment #34)Ek hoop jy het die feite daarvoor en nie net hoorse van familie nie! Jy die offisiele offer gesien en persoonlik die gesprekke bygewoon?

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 11:54
  17. avatar
    #35 Djou

    @BoishaaiPa (Comment #23)
    Daardie reëling geld sover ek weet ook in Noordvaal. Skoolhoofde moet afteken voor seuns mag skuif.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 11:48
  18. avatar
    #34 Djou

    @boerboel (Comment #30)
    Ha ha, vra jouself hoekom is hy nie Boishaai of Paul Roos toe nie. Albei wou hom hê!!!

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 11:43
  19. avatar
    #33 Djou

    @Snelvuur (Comment #32)
    Ja, in jou kop, gaan tel jou posts!
    Wees geregtig op jou siening, maar kry die feite voor jy dwalleer verkondig. Dit baat niemand.
    En of jy teen werwing is en ek ten gunste daarvan, nie een van ons gaan die praktyk verander nie!

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 11:41
  20. avatar
    #32 Snelvuur

    @Djou (Comment #26)
    In my kop? Jy is die een wat oor Garsies kom comment het op ‘n post wat glad nie oor hulle handel nie! Ek het bloot probeer uitwys dat ‘n span beide “off the shelf” en “formidable” kan wees. Jy het daarop reageer en issue geneem met die feit dat ek gesê het Garsies recruit wyd – of verstaan ek jou kritiek verkeerd? Ek glo die krieketstorie want iemand met eerstehandse kennis daarvan het my daarvan vertel. Ek gaan beswaarlik jou ongegronde versekering dat dit nie gebeur het nie bo iemand wat daar was se weergawe aanvaar. Jou “common sense” is nie meer werd as ‘n ooggetuie se weergawe nie. Ek het nooit gesê almal by Garsies is gewerf nie – vir iemand wat my beskuldig van woorde verdraai is jy darem self lief daarvoor. Ek het bloot gesê dat Garsfontein op ‘n groot skaal werf. Dit is nie uniek aan Garsfontein nie, soos ek ook al gesê het. Ek weet nie waar jy nou uitval met die vergelyking van o16-spanne nie. Al wat ek oor o16s genoem het is dat van die manne wat nou vir Garsies eerstespan speel vir ander skole o16 gespeel het. Dis al. Ek hamer ook nie net Garsfontein nie – ek het dan ‘n storie oor Paarl Gim ook gedeel? Ek is gekant teen die werwing van spelers, soos ek al duidelik gemaak het, of dit Garsies of Gim of PRG is wat dit doen.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 10:20
  21. avatar
    #31 boerboel

    @4×4 (Comment #25)
    geen kaapse skool werf in gauteng nie- hoekom?

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 09:34
  22. avatar
    #30 boerboel

    @Djou (Comment #27)
    sy pa het afgetrek kaap toe?

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 09:22
  23. avatar
    #29 boerboel

    @4×4 (Comment #25)
    noem 1 :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 09:22
  24. avatar
    #28 Djou

    @boerboel (Comment #22)
    Ek stem saam met jou! Behalwe as die seuns hul akademie wil verbeter!😃😃😃

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 08:24
  25. avatar
    #27 Djou

    @4×4 (Comment #25)
    Daai stut van Paarl Gim wat verlede jaar nog in Helpmekaar was is nie sleg nie. Maar Helpmekaar is mos in die Wes-Kaap.😄😄

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 08:23
  26. avatar
    #26 Djou

    @Snelvuur (Comment #19)
    Nee jong, jy moet maar liewer weer lees. Soos ek sê, jy maak wilde aannames en verdraai woorde.
    Waar het ek gesê Garsies werf nie? Antwoord asb, want jy maak die stelling! O, ekskuus, jy kan nie, want ek het dit nooit gesê nie!

    As jy regtig daai krieketstorie glo, dan is dit verby met jou. Ek lag regtig daaroor, want deur net common sense te gebruik vertel jou dat dit lagwekkend is.

    Nietemin, ek weet nie hoeveel is gewerf nie, daarom vra ek jou, want uit meeste van jou posts skyn dit jy weet blykbaar meer as die skool self. Grootskaal en al – almal wat inskryf by die skool is gewerf – want Snelvuur meen so – uit en gedaan.

    Daar is een skool waarop jy hammer, Garsfontein. Lyk my hulle is in jou kop, soveel so dat jy al o.16 spanne vergelyk. Sjo, lyk my 2e en 3e-spanspelers en B-spanspelers het nie ‘n kans om 1stes te speel daar nie. Net o.16 A.
    Maar nou ja, jy weet beter en meer as die skool. So, gaan slaan nou ook die o.14’s en B-spanne na, en vertel asb vir ons presies hoeveel.

    ReplyReply
    11 April, 2024 at 08:20
  27. avatar
    #25 4×4

    @boerboel (Comment #21)
    As jy beweer dat Kaapss skole nie Gautengers werf nie, lewe jou seker op die 3de planeet van die son af 😑 😳

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 13:29
  28. avatar
    #24 JongMatie

    @BoishaaiPa (Comment #23)
    Dankie vir die klarigheid – uiteindelik iemand wat weet wat aangaan en die volle waarheid weet.

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 11:13
  29. avatar
    #23 BoishaaiPa

    Indien julle dalk nie weet nie, daar is n ooreenkoms tussen die hoofde van n paar van die skole om NIE spelers tussen mekaar te werf nie. Dit was onderteken deur o.a HJS, PR, PGim, Affies, Grey, Grey PE waarvan ek weet en ek vermoed dat skole soos Garsies, Menlo , Monnas ens dalk ook ingetrek kon word. Van laasgenoemde is ek nie seker nie, maar indien n seun of ouer wil skuif tussen die skole word daar eers seker gemaak daar is nie besware nie en dat dit n “legit” rede is hoekom kind wil skuif. Dit gebeur nie meer dat n speler sommer van skool A na B skuif sonder dat die hoofde ingelig is en bewus is van die rede hoekom hulle wil skuif nie. Ek glo ook hoekom dit die rede is dat daar nie n groot bohaai gemaak is toe n speler van Affies na PR toe gegaan het of van Grey PE na PR gegaan het nie, want dit was n ingeligte besluit waarvan altwee partye bewus was.

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 10:57
  30. avatar
    #22 boerboel

    @Djou (Comment #18)
    wie sal van n top rugbyskool skuif na Garsfontein toe?- net v beurse vliegtuigkaartjies etc

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 10:36
  31. avatar
    #21 boerboel

    @4×4 (Comment #17)
    twak- hoekom sal hulle-

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 10:34
  32. avatar
    #20 Snelvuur

    @Djou (Comment #18)
    En rakende die krieketstorie – natuurlik glo ek dit: ek het direkte familie wat die petalje aanskou het. Maar ek neem aan ek moet liewer jou vertrou as iemand wat daar was toe dit gebeur het?

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 07:16
  33. avatar
    #19 Snelvuur

    @4×4 (Comment #17)
    100%, daar is ander redes hoekom seuns skuif. Dit mag dalk so wees in die geval van daardie seun, maar ek weet nie – hy het deel gevorm van PRG se Ierland toer in Desember wat hulle meegemaak het om voor te berei vir hierdie seisoen. Dit sou seker nie sin maak as hy beplan het om te skuif nie. Die ander seun waarna ek verwys was tot graad 10 toe in Drostdy in Worcester op skool. Soos ek probeer sê het: ek het rerig nie gedink dit is kontrowersieel om te sê dat Garsies werf nie. Inteendeel, die vorige keer wat ek en Djou gestry het, het hy my juis probeer oortuig dat daar niks fout daarmee is dat skole werf nie – so ek verstaan nie hoekom hy nou so gekant daarteen is om te erken dat Garsies werf nie.
    @Djou (Comment #18)
    Ek meen nie twee is grootskaal nie. Ek meen dat ek twee seuns uit Garsfontein se eerstespan opgesoek het en beide tot gr10 toe in ander skole was. Ek het nie eers na die res van die spelers in die span gekyk nie – maar jy het duidelik beter feite. Watter persentasie van hulle was nie in Garsfontein in graad 8 nie en/of kom van die Kaap af?

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 07:06
  34. avatar
    #18 Djou

    @4×4 (Comment #17)
    @Snelvuur (Comment #14)
    Sjo, ek het al vergeet wat 2 weke gelede gebeur het.
    As dit gaan oor jou “bogus dilemma”, dan is daar nie veel meer om te sê nie. Indien nie, verfris gou my geheue, asb.

    Maar ek verstaan nou, jy meen 2 is grootskaal.
    Tog, vir jou inligting, 1 van die 2 is nie recruit nie – het geskuif vir ander redes.
    Die ander een wat jy noem is, soos ek verstaan, ingeneem deur die skool op aanbeveling van ander persone. Dus, ook nie aktief gewerf nie.
    In kort, die skool het nie een van die 2 geidentifiseer en aktief gaan werf nie.

    En soos 4×4 noem, seuns skuif terug na ouerhuise vir verskeie redes.

    Die groot fout wat jy maak is jy hoor van ‘n seun wat skuif en neem dadelik aan hy is gewerf. Wanneer ek iets hoor, vra ek vrae en doen moeite om die regte inligting te kry, eerder as om op grond van hoorsê aannames en stellings te maak, want lg. doen net skade!

    En dis nie moeilik om met my te redeneer nie. Kry net jou feite reg, dan sal jy sien ons stem baie saam.

    Net vir jou info, ons kuier lekker saam met die Affie-manne. Ons ruil inligting uit “off-line” en weet bykans alles van mekaar se skole. Op die blog gee ons mekaar gas om bietjie “fun” te hê.
    En wraggies, as jy daai krieketstorie glo…

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 05:38
  35. avatar
    #17 4×4

    @Snelvuur (Comment #14)
    Dit is wel bekend dat Kaapse Skole ook inkopies in Gauteng doen. Some gebeur dit tog dat die seuns terugkeer na hulle ouerhuise vir welke rede ookal. Die PRG seun waarna jy verwys is nie dalk so geval nie?
    Rede waarom ek die opmerking maak is omdat die voorry van Garsies so geval is, was in Grey en het terug getrek na sy ouerhuis in Pretoria

    ReplyReply
    10 April, 2024 at 04:33
  36. avatar
    #16 beet

    @Kaya 85 (Comment #8)

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:54
  37. avatar
    #15 beet

    @Kaya 85 (Comment #8)
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:48
  38. avatar
    #14 Snelvuur

    @Djou (Comment #11)
    Dis altyd moeilik om hierdie tipe gesprekke met jou te hê, want jy vra vir getuienis van die aantygings wat ander maak, maar dan engage jy nie met wat ander voor jou neersit nie. Ek wag nogsteeds, byvoorbeeld, op die antwoorde op vrae wat ek jou weke gelede hieroor gevra het – toe het jy bloot gesê dat jy klaar daaroor gepraat is. Desnieteenstaande: is dit rerig ‘n twispunt dat Garsfontein op ‘n groot skaal recruit? Ek het nie gedink dit is nie. Begin met die huidige skakelpaar: een is van Arniston (oftewel Waenhuiskrans) en die ander het laasjaar vir PRG uitgedraf. Dit is glad nie om te sê dat ander skole nie ook recruit nie, maar is om te stry dat Garsies baie recruit rerig die hill to die on?

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:41
  39. avatar
    #13 Djou

    @Loubser (Comment #9)
    Chill broer – as jy nou nog nie kan insien dis goedige banter nie sal jy nooit.
    Dalk moet jy een keer saam met my en 4×4 en Oud-Affie ‘n bier kom drink.
    Ons hou eintlik van mekaar se geselskap!

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:25
  40. avatar
    #12 Djou

    @OudAffie (Comment #5)
    Jy weet ek het respek vir jou, maar dit het nou vertienvoudig. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:21
  41. avatar
    #11 Djou

    @Snelvuur (Comment #6)
    Jy weet klasrblyklik meer van Garsfontein se rugby as Garsfontein self.
    Ek weet nie, so ek vra jou want jy sê hulle recruit op groot skaal. Ek wil graag weet presies hoeveel en ek glo ander wil ook weet.
    Ek luister graag!

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 21:20
  42. avatar
    #10 Mate

    LEKKER LOUBIE

    :arrow:
    ReplyReply
    9 April, 2024 at 07:45
  43. avatar
    #9 Loubser

    @DJOU (COMMENT 4)

    @Djou (Comment 4)
    Nerens in my vorige post het ek enigsins Garsfontein genoem nie, ek het bloot net my bekomernes gestel wat soos enige mens n ander opinie het as iemand anders glo ek ek is gereg tot myne, ek het oor die algemeen gepraat maar interresant dit is net die Garsie ondersteuners wat dadelik iets te se gehad het. Ek weet meeste skole koop en dit gaan nie stop nie en ek sit nie en top daaroor heeldag nie, bloot net n gedagte gedeel so raak kalm. En net soos Affie ouers baie te se het oor sekere dinge net so het ander skole se ouers baie te se oor Affies wantg elke ouer glo sy kind se skool is die beste en dit is reg so. Maar weereens gaan lees my vorige satement, geen skool was spesifiek genoem nie, maar ek sien deesdae ons ouers lees om te reageer en nie om te verstaan nie.
    ReplyReply
    9 April, 2024 at 06:59
  44. avatar
    #8 Kaya 85

    Gim both ‘On Fire’ and a ‘Tsunami’…yikes, imagine those unstoppable Flaming Waves…Wit Bulle could get smoked and roasted!! Unless…?

    ReplyReply
    9 April, 2024 at 01:12
  45. avatar
    #7 tzavosky

    @Snelvuur (Comment #6)
    The can of worms that @Djou does not want to reopen happened in 2014, and no one commenting on it had to have been present when the decision was made, as Dr Pierre Edwards issued a public statement that was reported on in Beeld newspaper.

    It boiled down to Affies not being prepared to play against Garsfontein as they were not prepared to play against mercenaries (“huursoldate”). That’s all good and well, apart from the fact that Affies had a yearly fixture against Glenwood that went on until 2018. In that period it was well known that Glenwood had many “mercenaries.

    There was for instance the Syabonga Tom saga. There was the incident where Glenwood flew up a player from Jan van Riebeeck HS who played for them in the Kearsney festival and flew back to CT a the end of the tourney without having attended class in the school for one single day. Selborne refused to play Glenwood at KERF because several offers were made to Selborne players to join Glenwood.

    Affies had no issues with Glenwood’s mercenaries before 2014 and up to 2018. So the point of not playing against mercenaries was seen by outsiders (like me) as dishonest, hypocritical and simply laughable.

    ReplyReply
    8 April, 2024 at 23:23
  46. avatar
    #6 Snelvuur

    @Djou (Comment #4)
    To be fair, it is not inconsistent to refer to Garsfontein as both “off the shelf” and “formidable”. Both things can be true. I don’t think people criticise Garsfontein singularly for poaching talent – I myself have shared a story of how a promising PRG player was lured to Gim by Gim offering his dad a job, on condition that the son moves to Gim. What probably cannot be disputed is that Garsfontein (1) recruits on a large scale and (2) sometimes does so in ways that are quite offensive to other schools. I have a family member in Paarl Boys’: when he was on a cricket tour to Pretoria in grade 9, they played Garsfontein at their home field. Right after the match finished, one of the players in the HJS team was approached by the Garsies coaches and offered a bursary. This is not a story directly related to rugby, but I think you can appreciate that actions like these might not endear Garsies to most other schools.

    ReplyReply
    8 April, 2024 at 22:14
  47. avatar
    #5 OudAffie

    @Djou (Comment #4)
    Absoluut korrek, ek kan net konsekwent wees, Paarl Gimnasium in presies dieselfde bootjie as Garsfontein in terme van die “Genoemde/Ongenoemde kwessie”.

    ReplyReply
    8 April, 2024 at 19:49
  48. avatar
    #4 Djou

    @Loubser (Comment #1)
    @OudAffie (Comment #2)
    Given that Paarl Gim also recruit and give bursaries, are you again going to refer to the “shopped” Paarl Gim teams – or do reserve that for Garsies alone.
    I see Beet is extremely cautious too and talks about a formidable Garsfontein in this article, whereas last week it was the “off the shelve” Garsfontein.
    Waiting for the prejudice and excuses! Or just maybe a surprise!😁😁😁😁

    ReplyReply
    8 April, 2024 at 18:39
  49. avatar
    #3 Snelvuur

    @Loubser (Comment #1)
    With Affies’ pack of forwards and Gim’s backs, Affies might actually be hoping for the wet field…

    ReplyReply
    8 April, 2024 at 16:47
  50. avatar
    #2 OudAffie

    AFRIKAANS HOëR SEUNSKOOL TEEN PAARL GIMNASIUM

    1967: Paarl Gim wen 0-11
    1972: Paarl Gim wen 0-19
    1973: Paarl Gim wen 3-38
    1976: Afrikaans Hoër Seunskool wen 10-3
    1979: Paarl Gim wen 3-23
    1999: Afrikaans Hoër Seunskool wen 19-11
    2002: Afrikaans Hoër Seunskool wen 24-20
    2005: Paarl Gim wen 18-38
    2006: Gelykop 17-17
    2007: Afrikaans Hoër Seunskool wen 13-8
    2008: Paarl Gim wen 3-21
    2009: Paarl Gim wen 16-22
    2011: Afrikaans Hoër Seunskool wen 59-6
    2012: Afrikaans Hoër Seunskool wen 27-20
    2014: Paarl Gim wen 7-40
    2015: Gelykop 22-22
    2017: Paarl Gim wen 33-35
    2018: Paarl Gim wen 21-41
    2019: Paarl Gim wen 19-46
    2022: Afrikaans Hoër Seunskool wen 29-26
    2023: Paarl Gim wen 21-38
    ReplyReply
    8 April, 2024 at 08:22
  51. avatar
    #1 Loubser

    STRANGE THINGS CAN HAPPEN

    This game is going to be another epic, I see Affies lower teams not doing well on the day, however I do believe die “WITBULLE” has enough firepower to pull it through if they iron out some niggles. I know one must never go on past performances in school rugby but I remember in 2022 when Affies was trailing with 15 minutes to go and scored 3 tries in the end to win that game, which as I understand for the GIM team that day was the 1st loss for 14 of those boys in their Highschool career, so nothing is impossible on the day. I also do believe that if it is a rainy day and field is wet, GIM has the advantage, however if it is a dry sunny day the altitude might just get to them.
    ReplyReply
    8 April, 2024 at 06:31

Leave a Reply