Overload of talent on show at NMI Toyota Noord-Suid 2024

30 names is not enough to list the number of good players who will be in action at this year’s NMI Toyota Noord-Suid tournament. It is little wonder it is considered the premier festival of the Easter / first-term school holidays.

I bet without any effort you could roll off the names of 15 other must watch players who don’t appear below:

Leave a Reply

47 Comments

  1. avatar
    #47 beet

    @Oakdale supporter (Comment #45)
    Its the beauty of SBR. Where you can pay your dues the one season and comeback with experience the next to close out the games you lost the year before.
    Last year Oakdale also lost a close one to Rondebosch, who they beat last weekend.

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 22:49
  2. avatar
    #46 4×4

    @Oakdale supporter (Comment #45)
    Ek neem niks weg van julle goeie wen nie, baie geluk!!!

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 18:18
  3. avatar
    #45 Oakdale supporter

    @4×4 (Comment #43)
    As jy so getackle word maak jy later foute. Ek dink albei spanne het punte agtergelos, maar ek vat die wen enige dag. Laasjaar was dit 59-7 vir Garsies as ek reg onthou en dan was dit nog met ‘n klomp graad 11s ook.

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 17:27
  4. avatar
    #44 4×4

    Waarom is daar so baie Garsies uit posisie gespeel vandag…kan dit ook rede wees waarom dit nie soos ‘n ge-oliede masjien gelyk het nie?

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 17:16
  5. avatar
    #43 4×4

    Well done Oakdale. Vat niks van julle wen af weg nie, maar ek vermoed die uitslag mag dalk ander gewees het as Garsies nie so baie ongedwonge foute gemaak nie. Dan weer, is jy net so goed soos wat jou opponente jou toelaat om te spee.

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 16:59
  6. avatar
    #42 boerboel

    @Djou (Comment #40)
    jullu gapswannabees heeltemal te sensitief- dis sport- dis fun :lol: :lol:

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 11:37
  7. avatar
    #41 boerboel

    @Djou (Comment #40)
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: moenie so suur weees nie- dis net 014

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 11:35
  8. avatar
    #40 Djou

    @boerboel (Comment #35)
    Deur jou weggevat – en jy glo in Klaas Vakie ens. Probeer weer.
    Jy het jou in Boishaai probeer inkoop en toe dit nie werk nie probeer inpraat met snedige aanmerkings teenoor alle skole wat teen Boishaai speel.
    Maar nice try om ‘n joke te probeer maak! 🤥🤥🤥

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 11:12
  9. avatar
    #39 JongMatie

    @IemandOnbelangrik (Comment #38)
    Great – hou aan met optel en updates hier – sal baie interessant wees om die progress te volg

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 11:07
  10. avatar
    #38 IemandOnbelangrik

    @JongMatie (Comment #37)
    As 2de spanne halwe punte tel dan namate 3 Suidelike en 1 Noordelike 2de span oorwinnings is die telling 1.5 – .5, nog geen 1ste span wedstryde het plaasgevind nie.

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 10:58
  11. avatar
    #37 JongMatie

    Waar trek ons met die Noord vs Suid ”tellingbord” in die betrokke toernooie?

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 10:48
  12. avatar
    #36 boerboel

    @Grizzly (Comment #34)
    wiw weet- dis rugby 8-O

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 10:27
  13. avatar
    #35 boerboel

    @Djou (Comment #33)
    ontspan-moenie so suur wees nie- dis 014 rugby– die truitjie is deur my weggevat-gee meer vryheid :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 10:26
  14. avatar
    #34 Grizzly

    @boerboel (Comment #32)
    Nog nie Etienne,ons speel eers Maandag.

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 10:20
  15. avatar
    #33 Djou

    @boerboel (Comment #32)
    Jou Boishaaitrui weggevat – Etienne Eloff jy kan nie jou pad in Boishaai inkoop nie – verstaan dit. Die skool het ‘n roemryke tradisie en jy pas nie in nie 🙄🙄🙄

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 09:48
  16. avatar
    #32 boerboel

    @Grizzly (Comment #31)
    shame ,moet ons julle nou begin jammer kry :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 March, 2024 at 09:44
  17. avatar
    #31 Grizzly

    @Kantman (Comment #29)
    So jys n Stellies ondersteuner.Glo jy het die blog gelees voor jy gepost het hier.Dan sou jy gesien het almal wat jy so gas gee hier is groot Stellies suporters.

    Al die Garsie manne.Skole soos Garsies,julle,Noord Heuwel het baie meer in gemeen as julle en die Wynland skole en ons en bv Affies.Ek sal myself op n ander keer verduidelik.Kort om kom dit neer dat Pta met sy magdom skole elke jaar n hele aantal tradisionele rugby skole aan die dood af staan.Niks maar niks kan dit weer red nie.So as skole soos julle self,Garsies(wat op daai selfde pad was) en NH die onmoontlike doen dws om kompeterend te wees met bv die wynland skole en ander power houses is dit in my oe n klein wonder werk.So wees bietjie sagter op die skole wat hard werk om nie daai donker af draai te vat nie.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 21:59
  18. avatar
    #30 Snelvuur

    @Kantman (Comment #29)
    Ek sien nou eers daai stel uitslae! Dit is regtig great om te sien hoe rugby by Stellenberg groei. Dit is veral goed om die goeie diepte by die jonger spanne te sien – die o14 en o15 jaargroepe het behoorlik deur die bank vir Gim ore aangesit!

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 21:34
  19. avatar
    #29 Kantman

    @Snelvuur (Comment #21)
    Hulle het reeds teen Gim gewys hulle kan speel – goeie tekens vir volgende paar jaar. En hulle gaan nerens.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 20:45
  20. avatar
    #28 agter_die_pale_pa

    @Snelvuur (Comment #27)
    En natuurlik heelwat oomblikke van individuele briljantheid aan die kant van PR. Dit is maar o14 rugby, baie soos o13, net met tokse. Die WesKaap is bevoorreg met n besonderse groep, verlede jaar by o13 CW het WP en Boland puik rugby gespeel.

    Ek ken nou nie al name nie, maar vermoed baie van daai seuns is by PR, Paarl Gim asook veral Boland Landbou, wat vandag briljant was by Outeniqua.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 20:19
  21. avatar
    #27 Snelvuur

    @Grizzly (Comment #25)
    47-24, maar Garsfontein het mooi teruggekom. Telling was 26-5 halftyd, so die tweede helfte was meer gelyk (21-19). Net te veel foute in die eerste helfte gemaak en nie genoeg met hulle voorspelers gespeel nie.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 19:53
  22. avatar
    #26 Djou

    @boerboel (Comment #17)
    Joi Boisjaai truitjie weggevat!
    Nie iets om op trots te wees nie!
    Hulle sal jou nooit aanvaar nie want jy is soos hulle in die Kaap sê ‘n inkommer, maar een wat dit probeer koop.
    Face it! 🫠

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 18:37
  23. avatar
    #25 Grizzly

    @Snelvuur (Comment #24)
    Wat was die telling?Thanks vir die up date.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 18:02
  24. avatar
    #24 Snelvuur

    @Grizzly (Comment #23)
    Ek was baie beïndruk met Garsfontein se nommer 6 en 15. Die span het duidelik talent, maar mis ‘n bietjie coaching. Hulle maak baie simpel foute wat deur ander goeie spanne uitgebuit gaan word. Die pak lyk ook goed – paar baie goeie maul drieë gedruk. Die afrigting en afronding is al wat kort.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 17:16
  25. avatar
    #23 Grizzly

    @boerboel (Comment #13)
    Verskil is ons is regtig /14😜

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 17:07
  26. avatar
    #22 Smallies

    @Snelvuur (Comment #21)
    Volgende jaar is daai laaities almal op die bussie Stellenbosch toe😂😂😂 hulle klim blykbaar daar by Dok Venter se spreekamer op

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 17:00
  27. avatar
    #21 Snelvuur

    Uitstekende dag vir Stellenberg se junior spanne! o15s wen vir Hilton en o16s wen vir Affies!

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 16:48
  28. avatar
    #20 Smallies

    @beet (Comment #19)
    Have a look at Pretoruis Ekeje also

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 16:03
  29. avatar
    #19 beet

    C-team
    1. Meyer Opperman (Noordheuwel)
    2. Danre Pike (EG Jansen)
    3. Ulrich vd Merwe (Helpmekaar)
    4. AJ Meyer (Grey College)
    5. Jacques Botha (Monument)
    6. Jan Koegelenberg (Paarl Gim)
    7. ⁠Rubin Dames (HJS Paarl BH)
    8. Ruan Lippold (Affies)
    9. Ellie Meyer (Outeniqua)
    10. ⁠Viaan Mentoor (HJS Paarl BH)
    11. Juandre Jacobs (EG Jansen)
    12. Kobus Blanckenberg (Paarl Gim)
    13. Theuns Maritz (Affies)
    14. ⁠Tristan Joubert (HJS Paarl BH)
    15. R-Jay Petersen (EG Jansen)

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 16:01
  30. avatar
    #18 beet

    Sorry, BL not at NS. Not sure why they pulled out a few years back. So Ruan Villiers replaced by exciting u17 prospect Juliun Cosmo.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 15:45
  31. avatar
    #17 boerboel

    @Djou (Comment #14)
    vodacom? wat doen hulle vertel?

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 14:42
  32. avatar
    #16 boerboel

    @Djou (Comment #14)
    lekker suur- ontspan- julle nog 4 jaar oor om in te koop :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 14:41
  33. avatar
    #15 Djou

    @Smallies (Comment #6)
    Ryan was ongelooflik veelsydig en hooseun ook.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 14:39
  34. avatar
    #14 Djou

    @boerboel (Comment #13)
    Die Noorde sal nooit naby die Kaapse tjekboek kom nie. Rupert, Vodacom ens – miljoene!
    En onthou, jy is gevra om van jou Boishaaitrui ontslae te raak omdat Boishaai hulle vir jou gedrag geskaam het.
    Sal jou kort-kort herhinner daaraan!😅😅😅

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 14:38
  35. avatar
    #13 boerboel

    Sien PRG Gapswannabee 014 dreamteam goed afgestof-tjekboek spanne werk nie altyd nie

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 13:18
  36. avatar
    #12 boerboel

    @Grizzly (Comment #11)
    ja ja and the pope is a jew :lol: :lol:

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 11:54
  37. avatar
    #11 Grizzly

    @boerboel (Comment #10)
    Geen imports,genoeg gewerf in 22.😇Garsies is nou soos die opposite van Out Surance,hulle betaal jou R500 om nie te kom nie.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 11:24
  38. avatar
    #10 boerboel

    @Wonder (Comment #8)
    daarna?? :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 11:00
  39. avatar
    #9 boerboel

    @Wonder (Comment #8)
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 10:59
  40. avatar
    #8 Wonder

    @boerboel (Comment #7)
    Geen imports almal 100% home grown, van graad 8 af of daarna in Garsies. Delayed option.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 09:59
  41. avatar
    #7 boerboel

    @Grizzly (Comment #5)
    geen idee ons spannetjie maar lig-hoeveel imports het julle?

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 09:35
  42. avatar
    #6 Smallies

    Klein McLaren by Grey is Ryan McLaren wat vir SA krieket gespeel het se seun dink ek ,ek weet hy was n hele paar jaar op die BL gewees.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 08:54
  43. avatar
    #5 Grizzly

    @boerboel (Comment #3)
    Julle blykbaar n super span die jaar.Die Bere goed maar nie soos laas jaar nie.Wats jou prediction,telling?

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 08:16
  44. avatar
    #4 Jakkals

    Some great players listed there…I have also been impressed with the following players:

    3. Ulrich vd Merwe (HELP)
    4. Jacques Botha (MON)
    8. Brown (NOORDH)
    9. Hendre Schoeman (AHS)
    12. Benzien (HELP)
    13. Maritz (AHS) & Ax (HELP)
    15. Kemp (WELKOM)

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 07:29
  45. avatar
    #3 boerboel

    vian mentoor 10 hjs- watch him

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 07:24
  46. avatar
    #2 Pamos

    The talent on showcase at Noord-Suid is so great for the sport in South Africa. It is just a pitty that there are so many other festivals going on at the same time. I think the are only missing a few schools to make it a ‘SA Schools’ selection competition. With no disrespect, I would have liked to see some Eastern Cape and KZN teams there. Eastern Cape – Grey PE instead of Duineveld, KZN- DHS instead of Nelspruit, KZN- Northwood instead of Welkom Gim. I think most of the boys selected for SA schools would then be selected from these participating schools.

    But with that being said it will still be a great festival to watch and maybe write down some names to keep an eye out if they make the SA Schools team.

    ReplyReply
    21 March, 2024 at 02:57
  47. avatar
    #1 kantako

    Ek het verlede jaar baie van daai Purchase mannetjie van Affies gehou.

    ReplyReply
    20 March, 2024 at 23:17