Test match season is about to get underway.
The first of the PNCD’s (potential national championship deciders) takes place at NMI Menlyn Noord-Suid on Saturday 23 March 2024.
Affies hosts Paul Roos in a must-watch match that is set to go straight to the top of the SuperSport Schools app viewership rankings for the year-to-date.
For 2023, a trackback of the PNCD’s came down to five key matches:
31/03/2023 Grey College 33-12 Paarl Gim – Grey, boosted by a December rugby tour, just seemed on a different level to the school that had beaten them in 2021 and 2022.
15/04/2023 Outeniqua 17-19 Grey College – the 100-year-old birthday boys playing at the Tommie Smook stadium in this their biggest game., threw the kitchen sink at Grey.
29/04/2023 Grey College 23-9 Garsfontein – in the end this epic match at Absa Wildeklawer which was a lot closer than the final score suggests, was the NCD of 2023!
01/05/2023 Outeniqua 8-19 Garsfontein – just two days after the mental & physical drain of giving it their all, Garsies showed character and then some to win this one.
22/07/2023 Outeniqua 10-10 Paarl Gim – on a mud bath field, Gim dominated the trench warfare but just could not deliver the knockout blow.
Final Rankings for 2023
1. Grey College
2. Garsfontein
3. Paarl Gim
4. Outeniqua
Who will it be in 2024?
@Deon (Comment #86)
Deon, my misnoeë reeds te kenne gegee? Maar wat ‘n game rugby!!! Baie geluk aan Paul Roos! Sou bitter graag interskole tussen die 2 skole wou sien!. Hulle bring die beste in mekaar uit! Mag julle res van die seisoen sonder beserings en met sukses wees!
@4×4 (Comment #84)Markus was van Affies en ‘n beter mens as ek en jy saam. RIV. Almal wil op Stellenboch eerder as gemorsdorpe woon. Net Rupert was in PRG. Grey ouens is te dom om dit na skool te maak. Hulle verdwyn saam met Boet…..Almal van hulle stuur natuurlik hul seuns na PRG, skool van prinse.
@4×4 (Comment #84)
@Smallies (Comment #83)
Stellenbosch se maatstaf is die Stellenbosch Mafia…moreel korrup!
@Deon (Comment #82)
Lees die gesprek hier onder om my stelling te verstaan
@Smallies (Comment #81)
Ek het geen idee wie die DB is waarvan julle praat nie, maar dis sy vrye keuse om te doen soos hy wil. Miskien maar net ‘n “werksverskuiwing” van PE na Bloem soos Jan Serfontein se pa? Wie de f…. in sy regte verstand sal Bloem, Pretoria, Dêbbin, Pêggel en al daai jiggie plekke kies as hy op Stellenbosch kan wees?
@4×4 (Comment #80)
As wat jy se waar is hoef jy nie groot woorde te gebruik om sy gedrag te beskryf nie die gepaste uitdrukking sal dan wees dat dit so n bietjie fuctup van hom is
@Snelvuur (Comment #79)
Blyk of daar toepassing probleem is tussen normatiewe etiek as dit by sy gesin kom, en toegepaste etiek as dit by sy ou skool kom. Dit neem 20 jaar om ‘n reputasie op te bou, en vyf minute om dit te verwoes…maar ek neem aan die ou gesegde van as jy lojaliteit soek, koop ‘n hond vind hier van toepassing!
@4×4 (Comment #78)
Ek weet nie wat sy betrokkenheid was of wat presies gebeur het nie – en ek spreek geen mening uit oor die etiek daarvan nie (soos ek al duidelik gemaak het op hierdie forum, is ek gekant teen die koop van spelers op skoolvlak). Waarmee ek ‘n probleem het, is om iemand wat ‘n beduidende deel van sy lewe (en feitlik sy hele beroepslewe) aan ‘n instansie gewy het as ‘n verraaier te beskryf. Ek noem ook niks rondom die moraliteit al dan nie van die SU nie, maar bloot dat ek dit bewonder dat ‘n man wat sy hele lewe aan ‘n skool gewy het, dit sal prys gee om aan sy vrou ‘n goeie beroepsgeleentheid te gun. Dít is definitief iets wat ons in die Kaap as moreel en eties beskou!
@Snelvuur (Comment #76)
So classy dat die heel eerste ding wat hy doen is om spelers van sy oud skool te teiken. Ja, nee dit is seker wat julle Kapenaars etiek noem. Ek dink nie Stellenbosch Universiteit moet hoegenaamd aangehaal word om stelling te kwalifiseer nie, net nog ‘n instelling wat sy morele kompas verloor het
Ek dink die twee pakke voorspelers is baie gelyk. Affies se agterlyn lyk vir my meer gevaarlik, maar PRG het ‘n paar spelers wat amok kan maak uit gebroke spel. Die tweestryd om dop te hou is tussen die sewe flanke.
@4×4 (Comment #74)
Krisis, wat het arme Deon Botes verdien om so bestempel te word? Of is die hoe die manne in die Noorde maar praat oor oud-onderwysers? Ek het gedink Affies se plasing oor hom op hul webtuiste was baie oulik en classy – hy het die skool lojaal gedien vir ‘n kwarteeu en het getrek omdat sy vrou ‘n pos by Stellenbosch Universiteit aanvaar het. Ek weet nie wat jou affiliasie met Affies is nie, maar ek dink nie dis goeie smaak om iemand wat so baie vir Affies beteken het so af te maak nie – en ek dink ook nie dis ‘n houding wat meeste Affie-manne sou deel nie.
@Snelvuur (Comment #72)
Affies man op 15 met sy broer nog in Affies…tjekboeke verdeel families
@IemandOnbelangrik (Comment #73)
Die mag van ‘n tjekboek met ‘n verraaier genaamd Deon Botes…maklike som!
@Snelvuur (Comment #72)
Affie man in die 15 trui. Die Affie manne behoort hom tuis te laat voel
PAUL ROOS STARTING LINE-UP
2. Altus Rabe
3. Luchwayito Mbaliswana
4. Truspe Schoeman
5. Riley Norton
6. Malan Erasmus
7. Gert Kemp
8. Reuben Kruger
9. Adeeb Boraine
10. Joshua Dampies
11. Keenan Stoffels
12. Samuel Badenhorst
13. Matthew Kleyn
14. Myburgh Louw
15. Matthew Seymore
@boerboel (Comment #70)
KLINK eerder soos ‘n klomp ou mans van hoofsaaklik die Kaap en MEESTE is so verveeld met hulself dat hulle niks anders kan doen nie as om daar nonsens te praat. En jy is bo-aan daai lys Eloff.
@Djou (Comment #56)
pale toe- top rugbygroep in SA
@IemandOnbelangrik (Comment #68)
Nee wat – ek dink nogsteeds dit gaan kliphard en naby wees. Binne 10 punte enige kant toe.
@Snelvuur (Comment #67)
Enige verandering in jou geskate scoreline?
@JongMatie (Comment #66)
Absoluut! Probeer glad nie ‘n verskoning maak nie – ek deel bloot net die opgedateerde inligting wat ek ontvang het.
@Snelvuur (Comment #65)
Slegte nuus ja, maar PRG is veronderstel om soveel diepte te he, dit behoort geen verskil te maak nie en nog meer, geen verskoning te wees dat ons span nou verswak is nie..
@Snelvuur (Comment #3)
Soos vroeër gespekuleer, het die wedstryd teen Drostdy sy tol geëis op PRG se span – ten minste een van die eerstekeuse vleuels is vir drie maande buite aksie weens geskeurde enkelligamente.
@Mate (Comment #55)
Baie langer
Ek het nou n Affies mannetjie in my famielie wat met my dogter uitgaan so Affies gaan nou dubbel moeilikheid en gatskeer van my kry…my Golf partner is ook n oud Affie…so dis net alles in goeie gees manne…maar ek moet Affies vanjaar maar choke en gas gee!😇
@Djou (Comment #56)
100%
Sjoe..Affies se 0/16’s vandag agtergekom Stellenberg is nie net vir opdaag en wen nie. Was n great game om te kyk met Affies voor 26-24 met 1min oor. Toe gaan druk Stellies en skop oor. Altwee spanne se mannetjies alles gegee in n stink warm Paarl. Goeie vertoonvenster vir skole rugby gewees.
AFFIES STARTING XV FOR 23RD OF MARCH
2. Ethan van Dyk
3. Ruan Smuts
4. Muntingh Hamman
5. JD Hattingh
6. Luan Potgieter
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold
9. Hendré Schoeman
10. Ruben Pienaar
11. Nicolaas Grobler
12. Janco Purchase (C)
13. Theuns Maritz
14. Eagan Roux
15. Ruben Groenewald
Eagan Roux is the only new face for the starting XV since the beginning of the season.
@Djou (Comment #58)
Kan nie met sy top 2 spanne stry nie.
@Grizzly (Comment #49)
Stem!
Sien Ruggas het reeds begin met ‘n ranking! Ai jai jai toggie!
@Snelvuur (Comment #54)
Lees mooi!
EK SKRYF IN HOOFLETTERS DAT JY VERSTAAN. DAAR IS ‘N VERSKIL TUSSEN WAT ANDER SÊ EN WAT EK SÊ. EK HET GEPOST WAT HULLE SÊ EN WAT HUL SARKASME IS.
Nietemin, vergeet nou maar die steroidstorie. Dit was nie ‘n goeie voorbeeld nie. Ek het dit al vergeet en aanbeweeg.
@BoishaaiPa (Comment #51)
As jy van die Pale Toe groepie praat, 100%. Nie die moeite werd om op hul kommentaar te reageer of enigsins te lees nie. Soos jy sê, leë blikke wat raas om aandag te kry!
Niks verander in 15 jaar nie
Altyd die Kaapies wat stront soek en verkondig
Of is dit langer?
@Smallies (Comment #50)
O, natuurlik sien ek die sarkasme – dis moeilik om te mis! Maar oordrywing om ‘n punt te bewys is iets waarvan ek op ‘n ander plasing beskuldig is deur dieselfde ou wat dit nou gebruik om sý punt te bewys. Ek wou bloot die ironie (nog iets wat mens in Afrikaanse en Engelse klasse leer) daarvan uitwys.
@BoishaaiPa (Comment #52)dat net baie slim mense dit gebruik…
@Smallies (Comment #50)
Dit is wel raakgesien ..jy weet mos wat hulle van sarkasme sê.
@Djou (Comment #45)
As jy na groepie op FB verwys moet jy dit maar vat waarvandaan dit kom. Lee blikke maak die meeste lawaai!
@Snelvuur (Comment #44)
@BoishaaiPa (Comment #43)as julle manne nie die sarkasme waarmee daardie post geskryf is kon raak lees nie moet julle julle ou skole gaan brand, en spesifiek die klasse waar julle veronderstel was om lees begrip te leer ,dws julle Afrikaanse en Engelse klasse….
@Djou (Comment #46)
Miskien op ander forums maar ek is net op die een.BH baie onder die radar maar verstaan hulle het n goeie span.Geen bloggers van hulle hier het muscles geflex nie.
Nog nooit so vroeg in die seisoen so min n idee gehad van wat se spanne top 10 gaan maak nie.Vir my klink dit of al 4 wynland skole moontlik top 10 kan maak.Voeg Grey by en daars klaar 5.
Monnas hier by ons,EG??..Durban High lyk soos Natal se tier.Grey PE lyk soos ouds.Klink of Oakdale daar sal wees…Wat van Affies?
Dit lyk of die Bere hul hande gaan vol he op NS en om top 15 te maak…Sien egter baie uit na die onder spanne se vertonings vernaam /14.
So al wat n 100% garantee is,is PRG se super onoorwone seisoen en dat trolle nooit sal ophou trol nie….
@BoishaaiPa (Comment #43)
O ja, “claim to be experts”. Volgens hulle het Grey en die Noorde vanjaar geen kans teen die suidelike skole nie. Dalk is hulle reg, dalk nie! Ons wag en kyk maar.
@Rainier (Comment #42)
Beslis nie die tipe magic waarin kasaka spesialiseer nie! 😃😃😃
@Snelvuur (Comment #44)
Weer praat jy voor jy al die inligting het.
Daar is baie skolerugbyblogs, bladsye op FB, ens. Baie is gekskeerdery, maar indien jy die kaf van die koring skei kry jy heelwat inligting.
Hierdie blog – en sy voorgangers -was op ‘n tyd lekker fun, vol goeie (en soms slegte) banter, en baie rugby-inligting waar jy tellings van alle ouderdomsgroepe eerste gekry het, games en spelpatrone beskryf is, werklik goeie spelers uitgelig is, ens. Daar was ook respek vir skole en baie gelukwensings en verskonings.
Maar mens moes maar aanpas by waarin dit ontaard het, met die hooftema werwing en beurse. Dit moet eerder nou die “Schoolboyrugby-recruitmentblog” genoem word want dit is waaroor meeste posts gaan.
Die blog het egter volgens my wel iets wat die ander nie het nie, naamlik die beste rankingmetodiek.
@BoishaaiPa (Comment #43)
Hallo daar!
Jy is reg, nie op die blog nie, maar op ander skolerugby-forums. En daar is nogal baie van die forums.
Paul Roos en Boys High blykbaar die 2 spanne om te klop. En die Paul Roosers en Boys Highers vat mekaar aan.
@BoishaaiPa (Comment #43)
Ja-nee. Ek kan ook nie dink dat enige expert ooit ‘n ranglys sou hê waar Grey nie in die top drie is nie. Lyk my die enigste ding wat ou Djou meer like as feite is hyperbole.
@Djou (Comment #33)
Weet nie wie jou experts is nie…vermoed dis maar opgemaak om n punt te probeer bewys. Wys my asb waar HJS opgepraat is die seisoen..jy is mos ou wat hou van feite.
@kasaka (Comment #54)
Can you do a spell to help Affies win?
They need a bit of magic.
@Wonder (Comment #55)
Het dieselfde gedink.
@Wonder (Comment #55)😂😂
@kasaka (Comment #54)
Is jy bevriend met Boelie?
Teen die buitemuur van een van die 2 tonneltjies by Affies se hoofpawiljoen is daar ‘n bord wat die volgende sê: Om deel te neem is goed, om te wen is beter, om dit alles te geniet, dit is die beste!
Die feit dat AHS en PRG ‘n OB wedstryd speel asook 1stes en 2des lê net weer die klem op die noue bande wat die skole deel in terme van Taal en Tradisie. En dit is baie wonderbaarlik, iets waarop ‘n interskole en verdere bande gebou kan word.
RAAK RUSTIG
@Smallies (Comment #34)
@Djou (Comment #33)
Ek het gehoor Paul Roos is 1ste, 2de en 3de op die ranglys.
@Rainier (Comment #32)
Gelukkig vir Grey ne ….weet nie hoe ons ooit sal hond haar af maak as dit nie daarvoor was nie.Maar dan gaan hulle weer se Grey kan net teen hulle twede span wen
@Rainier (Comment #32)
Yip, I read the people who claim to be experts did a ranking for 2024:
1. Paul Roos
2. Paarl Boys High
3. Paarl Gim
4. Affies
5. Oakdale
6. E.G. Jansen
etc.
@Smallies (Comment #31)
Ja swaer, klink of Grey nie ‘n kans staan nie.
Gelukkig dat 80% van die PR span SAS gaan speel.
@Rugby 4 Life (Comment #30)
Ek sal maar wag to Augustus toe voor ek enige aanmerkings maak rondom PRG ….
Ek twyfel enige span sal Paul Roos stop hierdie jaar. Affies lyk goed maar ek dink Paul Roos wen met 15 of meer.
Noordheuwel en Kes lyk goed maar Ek het Meer verwag van KES teen Noordheuwel. Ek twyfel baie sterk of KES reg is om Grey te wen
Affies die groot gunsteling. PRG gaan sukkel daarbo.
@Snelvuur (Comment #25)
ten minste is daar 1 Affie in die PRG span vir Saterdag….inside info!
@Jakkals (Comment #26)
Jammer nie 1999…ek dink dit was eerder 1997
@OudAffie (Comment #18)
Ek vra nederig om verskoning dat dit geklink het of ek bedoel affies is nie een vd groot honde nie. Hulle is beslis, en ek is n groot affie fan. Ek het in 1999 teen hulle gespeel….en ek onthou nog hoe goed Kallie Knoetze se seun was daai tyd (Nicol)…my hart lê maar by die Noord spanne en dan GCB…ek kom van daar. So ek skree die naweek vir affies!
Kom ek probeer weer….ek was bietjie teleurgesteld in affies se vaste 5 in die helpies game…in die close quarters kontak situasies…en het gedink hulle voorspelers sou tweede kom teen een vd ander groot honde se voorspelers…groot honde (Perel skole, GCB en PRG)….nie noodwendig die wedstryd verloor of n groot pak kry…ek moes dit beter verwoord het…ek hoop egter affies wen almal behalwe GCB die jaar.
@OudAffie (Comment #24)
Mens hoef nie verder as 2013 te kyk om te sien dat dit naby gaan wees nie. Dit was PRG se swakste span in “living memory” en die enigste PRG-span om nie eers een tuiswedstryd te wen nie, terwyl daardie Affies-span onoorwonne was deur die seisoen. Die resultaat toe hulle teen mekaar gespeel het? 17-10 vir Affies, in ‘n wedstryd wat maklik anderkant toe kon gegaan het. Dit is altyd taai en dit is altyd naby.
@JongMatie (Comment #22)
Ek dink nie net 1 uitslag kan die persepsie verander nie, die naweek se wedstryd gaan taai en hard wees, maar andersins dan gooi jy al die uitslae en tradisie ensomeer uit die venster. Daar is nie ‘n ander skool in die noorde met so gelyke rekord teen die Kaapse 4 skole (HJS/PG/PRG/BL) soos AHS nie. Ek het ietwat gedink jy skeer die gek maar as jy inderdaad dink Affies is nie in daai liga nie is jy ‘n baie baie “jongmatie”.
Ek’s ook merkwaardig geïnteresseerd om te sien wat die 2de span se uitslae gaan wees. Want die Tiere van Affies is definitief “groot honde” teenoor Paul Roos se 2des. Affies behoort die voordeel daar te hê.
@Snelvuur (Comment #21)
Net tyd sal leer.
@OudAffie (Comment #18)
Ja-nee, dit is vir my nogal skrikwekkend dat mense kwansuis vergeet dat Affies darem ook so ‘n bietjie pedigree as ‘n rugbyskool het. Affies is definitief ‘n groot hond en enigiemand wat meen dat Saterdag eensydig gaan wees moet met ‘n vragmotorvrag sout gesluk word.
@JongMatie (Comment #19)
Ek neem alles wat jy sê met ‘n knippie 10ton lepel sout
@OudAffie (Comment #18)
Affies is wel nog in die klas van n makroskool.
@Jakkals (Comment #17)
Ek sal my woorde sluk indien AHS vêr veloor, maar jinne nie geweet Affies tel nie meer as een van die groot honde nie, eina.
Affies se voorspelers lyk vir my kwesbaar. Goed afgerig maar teen die groot honde vermoed ek hulle pak gaan pak kry…spesifiek die vaste 5. Maar kom ons sien maar….
@Kaya 85 (Comment #15)
Hoendervleis.
Ek love Affies. Maar ek dink die Maroon Machine gaan vir hulle die jaar verskeer.
@JongMatie (Comment #9)
Paul Roos is a mighty rugby Institution with a legacy and ethos we players, purists and lovers all benefit from. A storied rugby history, mythology and tradition perennialy blooming into innovations and new intellectual property. The cultural heritage is all around it: pulsing through its veins like oval-shaped cells in plasma, permeating everything, even shadows from the mountains casting down the legacy where the pantheon of legendary Stellenbosch rugby characters like Oubaas Markotter, Doc Danie Craven, and of course the famous principal Paul Roos himself look down from the clouds above. In hoarse, low tones you can almost hear them whispering to each other and all the lads in famous maroon: ‘carpe diem, seize the ball, gentlemen.’ An Institute of sport, an academy of rugby, Paul Roos Gimnasium. Even if they lose v Affies, they win. Because they are intertwined with and embodied in the game of rugby football itself. Affies by 1. Nag ou Grote.
@Beet, pls check spelling of Affies #1…is it Vrey?
@JongMatie (Comment #5)
Only thirteen smiles? So you’re not convinced?
@4×4 (Comment #11)
100% reg!
Maar ek hoop tog Affies wen goed!
Soos wat die slim mense my op die groep al geleer het….moet nooit voorspellings maak nie, of soos Naas altyd gese het, die Currie Beker word nie in April gewen nie
Twyfel bitter, bitter sterk dat dit meer as 10 punte enige kant toe gaan wees Saterdag. Ek hoop natuurlik dat PRG die knoop kan deurhaak, maar Affies, onder ligte, in Pretoria is glad nie kinderspeletjies nie.
@Rainier (Comment #8)
Paul Roos fokus op tennis, hokkie en waterpolo – speel so bietjie rugby ook.
@JongMatie (Comment #7)
Dit gaan baie onregverdig wees, maar julle sal steeds ver wen indien Grey die moed kan opwerk om te speel.
Grey het gelukkig omtrent nooit SAS spelers nie.
@Rainier (Comment #6)
Helfte van span gaan nie speel teen GCB nie agv SAS verpligtinge.
@OudAffie (Comment #4)
Joh, daai is ‘n wilde voorspelling teen die Nr 1 span in 2024 – klaar gekroon in Maart.
Ek hoor Grey wil maar liewer punte stuur die jaar en so die vernedering op die veld vermy.
@OudAffie (Comment #4)
@JongMatie (Comment #2)
Affies met 18
Will be interesting to see how PRG lines up for this match. On Saturday, all three members of their back three were substituted before halftime. It is not clear whether these withdrawals were due to injuries or in order to protect them from injuries with the match already won.
PRG met 18
AFRIKAANS HOëR SEUNSKOOL TEEN PAUL ROOS GIMNASIUM
1952: Paul Roos Wen 8-3
1953: Gelykop 6-6
1976: Paul Roos Wen 15-13
1978: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 32-11
1979: Paul Roos Wen 32-12
1992: Paul Roos Wen 8-4
1999: Paul Roos Wen 26-23 (St. Johns – JHB)
2000: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 31-29 (St. Johns – JHB)
2005: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 19-7 (St. Johns – JHB)
2006: Paul Roos Wen 25-7 (St Stithians Paatoernooi)
2007: Paul Roos Wen 25-7 (St Stithians Paatoernooi)
2008: Gelykop 17-17 (Paarl Gim 150)
2009: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 25-22 (St. Johns – JHB)
2010: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 18-6 (Wildeklawer – Affies)
2011: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 28-25 (Wildeklawer – Diamantveld)
2012: Paul Roos Wen 33-22 (Wildeklawer – Diamantveld)
2013: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 17-10 (Wildeklawer – Maritzburg Kollege)
2015: Paul Roos Wen 29-12 (PRG Feesjaar – PRG)
2016: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 27-17 (St. Johns – JHB)
2017: Paul Roos Wen 21-14 (Wildeklawer – Diamantveld)
2022: Afrikaans Hoër Seunskool Wen 24-18 (Noord Suid – Affies)
2023: Paul Roos Wen 31-25 (Wildeklawer – Diamantveld)
Gespeel: 23
AHS: 10
PRG: 11
Gelykop: 2
AHS Punte: 400
PRG Punte: 421
Historiese Gemiddelde Telling: AHS 17-18 PRG
Laaste 10 Wedstryde:
AHS: 6
PRG: 4
Hierdie naweek gaan inderdaad massief wees in Pretoria, dit gaan enorm wees. Ek weet albei skole sien hierdie wedstryd as iets besonders.
Affies in 2024 het vir Diamantveld 33-10 en Helpmekaar 45-21 gewen. Paul Roos slegs vir HTS Drosdy 73-10 gewen. Faktore wat dalk ‘n rol kan speel: Wedstryd vind op die Hoëveld plaas, albei is nog vroeg in die seisoen in en die feit dat dit ‘n aandwedstryd is. Nietemin, Verwag ‘n grote!