8 matric distinctions for giant SA Schools lock Jaco Grobbelaar

SA Schools 2023 lock Jaco Grobbelaar of Fichardtpark in Bloemfontein obtained an amazing 8 distinctions (91% average) for matric in 2023.

Jaco who is over 2m tall, represent South Africa at lock in the u18 rugby internationals in 2023 and was named Man of the Match for his top form during the England encounter.

Apart from being a special player with a bright future, he also is described as a humble well-mannered young man by his coach.

Fichardtpark had an outstanding 1st XV rugby season during 2023 and would have been worthy winners of an SA Team of the Year award. They captured the Wesgrow title for the being the best co-ed 1st XV in the central league last year and only fell short of a remarkable unbeaten season by the last two matches of the season when Jaco was not available due to Green and Gold commitments.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

10 Comments

  1. avatar
    #10 Strepie

    Voorspoedige 2024 vir almal.
    Boishaai is nou n kultuurskool.

    ReplyReply
    2 February, 2024 at 11:22
  2. avatar
    #9 Deon

    @Smallies (Comment #8)
    Fokkit lag ek my nou nat. Ek moet dit onthou – ongeskikte anti-mens. Nee ou Smallies, sy is verkeerd. Daar is min soos jy . Naaste is Oud Anker, Tzavosky, Ploegie ens. Altyd regverdig en konstant soos Polaris die Noordster. Ek ongelukkig is hoogs emosioneel en kan baie dinge sê wat ek glad nie bedoel nie (geen verskoning) en ek hou van bekgeveg. Jy moet onthou ek het laas jaar die PRG vs Affies replay gekyk. Behalwe vir dit het ek die 2010 PRG vs Gim gekyk en daai game teen Grey High waar ons so 24 -0 voor was halftyd maar verloor het. Ek het nog nooit n RWC finaal gekyk nie , en slegs drie RWC games. Aus teen SA openingsgame 1995 , 2015 teen Japan en teen Wallis. Ek het die 1991 en 1993 PRG vs GCB games gekyk en dis al wat ek die laaste 30 jaar plus gekyk het. Ek volg wel tellings vir al die sporte, skaak en akademie. Dis hoe onbelangrik rugby, behalwe die stats, vir my is. En ja ek het die hoogste agting vir GCB, Affies en al die Wynlandskole en wens hulle altyd al die beste toe. En soos jy nou al agtergekom het is die Oos-Rand baie diep in die sagtse plek in my hart. Anyway, nog baie werk om te doen. PS Een van my heel beste vriende is n bewaarder en fokkit, ek beny nie daardie man daai stress en frustrasie nie. Ou kan nie wag om af te tree nie. Mooi aand, mag jou paaie gelyk loop.PS /Edit : En ek het WP lankal afgeskryf oor Nuweland ens . Fok dit

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 19:22
  3. avatar
    #8 Smallies

    @Deon (Comment #6)
    Oor ongevraagd lelike goed kwydraak …..ek ken nie regtig baie taktvolle bewaarders nie ….om my vrou aan te haal ,….”fok maar jy is n ongeskikte antimens somtyds “

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 18:07
  4. avatar
    #7 Smallies

    @Deon (Comment #6)
    Of jy nou in Grey, PRG ,Boishaai ,Gim of Fichies was 8 onderskeidings is n uitmuntende prestasie,voeg SA skole by dit dan maak dit dit net nog beter….kom ons sien dit vir wat dit is ,en btw ek laaik Fichies kwaai ,ek het n paar jaar gelede hulle scrumms vir hulle gefine tune by n oefenkamp hier by ons

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 17:59
  5. avatar
    #6 Deon

    @Smallies (Comment #5)

    Ek gee jou my woord dat ek daardie geskryf het uitsluitlik en eenvoudig net om jou te terg. Dit was n stelling ontwerp net vir jou en ek het saam met n mede bonsai klublid gesit wat in Fichardpark was en deeeestyds toe ek hom ontmoet het en vra of hy in GCB was hy baie verontwaardig was omdat hy akademies baie sterk is en dit haat dat almal aanneem almal in Bloem is in GCB gewees. Jy het n baie mooier hart as ek Smallies, is n baie beter ou, nie dat dit moeilik is nie en nie dat my mening enigsens gewig dra nie, maar sonder dat jy dit agterkom kan jy ook maar baie omgevraagde lelike dinge kwyt raak, maar dit pla jou slegs as ek dit doen. Dan dink ek maar altyd dit is van te veel taai Jansens vleis kou en ek beweeg net aan. Ek weet jy besef dit nie eers nie.

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 17:45
  6. avatar
    #5 Smallies

    @Deon (Comment #4)
    Ek voel dat ek net moet noem dat Grey darrem twee leerders met 8 onderskeidings het ….maar ja jou aanmerking rondom Grey het die prestasie van die jongman heeltemal gehijack ….was heeltemal ogevraagd,maar terwyl ond nou so lekker chat Grey le op 51 en Fichies op 54,Grey het meer seuns wat matriek deurkom as wat Fichies matrieks gehad het

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 10:44
  7. avatar
    #4 Deon

    @Smallies (Comment #3)
    Uhm op nommer 51 is dit beter om nie uit te wys die ou is slimmer as die hele GCB saam nie lol.

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 09:54
  8. avatar
    #3 Smallies

    @Deon (Comment #2)
    Mens verwag niks minder van n skool in die top akademiese provinsie in die land nie….

    ReplyReply
    29 January, 2024 at 09:10
  9. avatar
    #2 Deon

    WOW, staande ovasie. Jou ster. Bloem se beste . Meer breins en talent as die hele GCB saam. Groot toekoms vir jou jomg man. WOW weer

    ReplyReply
    28 January, 2024 at 22:19
  10. avatar
    #1 Kaya 85

    WOW

    All I can say is wow! Much respect big fellow. Talent + lots of hard work and dedication. Good luck for the future!
    ReplyReply
    27 January, 2024 at 19:13

Leave a Reply