Matric Results 2023 – South African State Schools

List limited to South African State Schools playing at rugby in a high level league

31 Comments

  1. avatar
    #31 JongMatie

    PRG moet seker die bes en mees gebalansseerde skool in SA wees.

    ReplyReply
    2 February, 2024 at 11:26
  2. avatar
    #30 Deon

    Vir my die laaste met betrekking van hierdie onderwerp. Staande ovasie vir Oakdale se uitnemendheid. Respek.

    ReplyReply
    24 January, 2024 at 08:07
  3. avatar
    #29 Deon

    @Asterix (Comment #27)
    Hulle is glad nie op die lys nie want hul verloor rugby wedstryde teen byvorrbeeld Wynlandskole se 7de spanne met 100 punte

    ReplyReply
    24 January, 2024 at 08:05
  4. avatar
    #28 Ploegskaar

    Pragtige resultate van die Landbou klas van 2023, 100% slaagsyfer is toonaangewend onder die Wynland skole…

    ReplyReply
    24 January, 2024 at 00:28
  5. avatar
    #27 Asterix

    @Deon (Comment #25)
    Ek is gelukkig my dogter se skool en my seun se skool is op die lys, en word gesien as rugby skole, so altwee skole is darem nie net rugby nie maar akademies ook sterk.
    Jammer as ek dit gemis het maar watter skool is jou skool wat jy na verwys vir wie jy ondersteun.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 21:57
  6. avatar
    #26 beet

    GIRLS SCHOOLS MATRIC RESULTS 2023

    Hi everyone

    Here are a few girls’ schools for comparing to the boys’ schools in the table above

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 20:30
  7. avatar
    #25 Deon

    @Asterix (Comment #19)
    Korrek, en baie baie geluk aan jou skool. PUIK. Briljant. My “ware” skool, die een wat ek ondersteun as hul eerste hokkiepsan teen PRG se sesdes of iets speel, en wat Saterdag na Saterdag met 50 punte in rugby verloor teen ander klein skole soos Worcester, Caledon/Overberg, Charlie Hofmeyr ens. sou nommer 21 op hierdie lys wees indien hulle as rugbyskool geag sou word.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 19:11
  8. avatar
    #24 Deon

    @OudAffie (Comment #23)
    Oh jammer,ek was onder die indruk jy hou van statistiek, en dis mos maar net ‘n papieroefening.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 18:18
  9. avatar
    #23 OudAffie

    @Deon (Comment #22)
    Voeg ek AHS en AHMP bymekaar dan kry ek ‘n oproep van beide hoofde binne minute. nee dankie. :lol:

    AHMP se hoof omdat die seuns hulle aftrek en AHS omdat die meisies hulle optrek. ‘n Nee Dankie en ‘n Dankie van die onderskeie partye…

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 16:20
  10. avatar
    #22 Deon

    @OudAffie (Comment #21)
    Doen die som soos per beet vir hierdie artikel, voeg Affies meisies by Affies, of verwyder Menlo, Waterkloof ens se meisies en mens sal sien Affies se SEUNS bly die Prinse van Pretoria insoverre dit werklike rugbyskole betref.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 16:18
  11. avatar
    #21 OudAffie

    In volgorde per onderskeiding per leerder (Gauteng AFR skole):
    1. Helpmekaar 3.64
    2. AHMP 3.38
    3. Menlopark 2.60
    4. Waterkloof 2.31
    5. Garsfontein 2.20
    6. AHS 1.63
    7. Noordheuwel 1.28
    8. Monument 0.97
    9. EG Jansen 0.51

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 16:07
  12. avatar
    #20 OudAffie

    Helpmekaar 221 leerders = 805 onderskeidings (3.64 onderskeidings per leerder)
    AHMP 221 leerders = 748 onderskeidings (3.38 onderskeidings per leerder)
    AHS 244 leerders = 398 onderskeidings (1.63 onderskeidings per leerder)
    Garsfontein 337 leerders = 740 onderskeidings (2.20 onderskeidings per leerder)
    Menlopark 283 leerders = 737 onderskeidings (2.60 onderskeidings per leerder)
    Waterkloof 323 leerders = 746 onderskeidings (2.31 onderskeidings per leerder)
    Monument 259 leerders = 252 onderskeidings (0.97 onderskeidings per leerder)
    EG Jansen 187 leerders = 96 onderskeidings (0.51 onderskeidings per leerder)
    Noordheuwel 370 leerders = 473 onderskeidings (1.28 onderskeidings per leerder)

    In geen volgorde nie.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 15:59
  13. avatar
    #19 Asterix

    @Deon (Comment #17)
    soos jy se eintlik is dit nie die moeite werd om dit verder te probeer ontleed nie, punt is die skole genoem het baie goed gedoen en moet erkenning kry.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 13:14
  14. avatar
    #18 Asterix

    @Deon (Comment #16)
    Menlo nog steeds baie sterk atletiek, dink jy is reg oor hulle rugby, hulle sukkel die laaste twee jaar en ek dink hulle gaan hierdie jaar ook nog sukkel, ek hoop regtig ek is verkeerd. Hulle gr8 van hierdie jaar ook nie so sterk volgens my beskeie mening as wat hulle in die verlede in gr8 ingekry het nie.
    EK dink by O/14 gaan die Affies en garsfontein game hierdie jaar ‘n hoogtepunt wees vir die jaar, waterkloof kan ook ‘n paar spanne by o/14 verras.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 13:12
  15. avatar
    #17 Deon

    @Asterix (Comment #15)
    Ek het gou die som gemaak op selfde basis as beet. Kyk weer

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 12:37
  16. avatar
    #16 Deon

    @Asterix (Comment #15)
    Maar dan is dit mooi en korrek ( ek gaan nie verifieer nie, dis nie belangrik genoeg nie en ek neem jou woord), en dis mos hoe mens na die saak moet kyk, maar Menlo sal nie meer so ver voor wees as Affies meisie inkorporeer word nie en nie elke jaar nie. Dis mos wat ek sê, die lys is nie wetenskaplik korrek nie. Affies Groep (seuns en meisies) sou beslis 2022 en 2021 wen in Pretoria, geen twyfel. En as ek Bloemhof en Rhenish met hul Melissa Muller saam met PRG voeg…….dan lyk die lys nog meer dramaties anders. Dankie dat jy besef ek soek nie moeilikheid of vis nie. Well done Menlo. Ek moet sê ek is verras dat Menlo nou as rugbyskool gesien en geag word want daar blyk nie veel aan te gaan nie. (dis vis en terg en my aard en ek giggel in my maag). Feite is dat wat rugby in alle spanne, sport, en mees belangrik akademie daar geen gelyke vir Affies buite die Wes-Kaap bestaan nie. Binne die Weskaap, vele . Toe ek op skool was, heeltemal te veel dekades gelede, het Menlo darem wonderlike atletiek en girls gehad, sal nooit Keurbooms en Plett in die 80s vergeet nie lol.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 12:34
  17. avatar
    #15 Asterix

    @Deon (Comment #13)
    Hi Deon, nee as jy affies miesies, wat een van die top akademiese skole in die land is se totaal bytel by Affies, sal Menlo nog steeds bo hulle wees op hierdie lys, as ons dit eenvoudig hou, Menlo het net 5 kinders (seuns of meisies wie weet) wat nie “degree pass” gekry het nie, affies seuns alleen het 20, selfs as die meisies 100% is sal hulle nog steeds agter Menlo wees volgens hierdie kriteria. Persentasie en totaal gewys.
    Die punt bly dat al hierdie skole kan trots wees en dat hulle akademiese prestasies regtig baie goed is, Menlo, Gars, Waterkloof en Affies is waarlik besonderse skole, ek weet net bietjie meer van hulle af so vat nie weg van enige van die ander skole nie.
    Maar ek dink al die skole hier verdien die erkenning wat hulle kry, dalk moet Affies net so bietjie meer erkennig kry :wink: want hulle is net seuns en dan ook nog ‘n top rugby skool met seker van die meeste diepte as dit by Rugby kom en top 5 in die land is elke jaar as mens na diepte kyk.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 11:35
  18. avatar
    #14 Garsiebeer

    @Deon (Comment #13)
    dit kan steeds ni as een getoon word nie aangesien hulle nie dieselfde onderwysers het nie en nie dieselfde skool is nie… akademie gaan nie net oor die kinders nie, maar oor die onderwysers ook. So indien PRG, Bloemhof en Rhenish (En Affies seuns en meisies) dieselfde onderwysers gebruik kan jy hulle resultate as een wil toon.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 11:18
  19. avatar
    #13 Deon

    @Asterix (Comment #10)
    Wel dis presies hoekom ons dogters se prestasies moet uitsluit om werklik wetenskaplik na die saak te kyk. Dankie vir jou ondersteuning. Dink jouself in, n situasie waar ons HIER Affies Meisies, op gemiddeld die BESTE, saam met Affies seuns sou kon insluit. Om Menlo en Waterkloof en wie weet wie hier te vergelyk MET hul meisies is bisar insoverre dit wetenskap betref. In Laerskool Eikestad, Laerskool Stellenbosch en Rhenish Primary wen die girls ver. Dan kom amper almal die seuns PRG toe, een skool, en Bloemhof ens skop ons gatte verskriklik. Dink jouself in as al daardie resultate as een getoon kon word. Dan was Affies en PRG heeltyd een of twee en Grey/Orania/Eunice heeltyd onder die eerste 50.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 11:07
  20. avatar
    #12 Asterix

    @Asterix (Comment #11)
    As mens kyk na Oakdale wat met 77 seuns in die graad, so ver bo hulle “weight” rugby speel, regtig impressive dat hulle elke jaar so kompeterend is.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 10:35
  21. avatar
    #11 Asterix

    LEERDER GETALLE

    Wat vir my interessant is dat as ek nou spesifiek na die skole in pta verwys, volgens die artikel was die leerling getalle vir die skole as volg, Menlo 283, Garsfontein 337, Waterkloof 326 en Affies 224.
    Die gr 8’s van 2024 volgens sosiale media was baie meer, Garsfontein 450 (337), Waterkloof 507 (326), Affies 347 (224). Ek nie seker van Menlo se getalle in 2024 nie. Dit wil voorkom dat die skole baie groei maar tog sien ek oor die algmemeen nie dat daar meer rugby spanne is nie. Zwartkop, Eldoraigne en Oos-Moot ook baie gegroei in getalle vir Gr8 in 2024.
    ReplyReply
    23 January, 2024 at 10:30
  22. avatar
    #10 Asterix

    @Deon (Comment #9)
    Alhoewel ek saam met jou stem met die algemene tendens dat dogters op skool meestal op gemiddeld beter akademies doen as seuns, is dit ook gewoonlik kleiner skole met kleiner klasse wat ook beter doen.
    Die feit dat Garsfontein, Menlo, Waterkloof en Affies (met net seuns) wat van die groter skole is met baie seuns, so goed gepresteer het is besonders goed, soos ek al vantevore genoem ons is baie bevoorreg in Pretoria met ons Afrikaanse skole. Hulle degree pass rate is ook op persentasie baie hoog, so dink selfs hulle seuns het baie goed gedoen.

    ReplyReply
    23 January, 2024 at 10:19
  23. avatar
    #9 Deon

    @Garsiebeer (Comment #7)
    Niks om aan te byt nie. Ek vis nie. Dis algemeen bekend dat meisies se akademiese prestasie dramaties beter is as seuns sn tot so 20 jaar ouderdom. Daarna verander dit veral in die hoogste vlakke. Mensa syfers is algemeen bekombaar. Nobel wenner vir DNA en Mediese Wetenskap, omstrede Dr James Dewey Watson was bekend vir die verduidelikinng hiervan, op GEMIDDELD. Ontwikkeling van die regterbrein ens, Bloemhof en Rhenish is baie beter as PRG. As mens Eunice en Orania Meisies by Grey voeg mag hulle dalk onder die eerste 50 wees ens.

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 20:49
  24. avatar
    #8 4×4

    Redelike sinnelose artikel

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 18:58
  25. avatar
    #7 Garsiebeer

    @Deon (Comment #6)
    ek sal byt 🙃
    watse tasbare syfers if bewyse het jy wat aandui dat Garsfontein of enige een van die ander skole se SEUNS nie beter gedoen het nie? Jy neem aan reg? Kry daardie inligting en dan probeer jy weer. Tot en met dan, wees nederig en sê net geluk aan die skole wat beter presteer het selfs al is dit nou met hulle dogters by.

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 18:48
  26. avatar
    #6 Deon

    @Garsiebeer (Comment #5)
    Alles wat jy noem is irrelevant as jy moet besluit, gebaseer op werklike, tasbare syfers, waarheen jy jou SEUN gaan stuur vir akademie en sport. Ek sal dit love as PRG saam met hul twee susterskole met dramaties beter uitslae ( Bloemhof en Rhenish met hul NOMMER EEN) te toon. Dit maak geen sin om skole met meisies onder 20 en NET seuns onder 18 te toon nie. Laat ons na Garsies se seuns in isolasie kyk. RUGBY SKOLE my fok lol Toon PRG saam met Bloemhof en Rhenish, en Affies saam met Affies meisies. Op gemiddeld jaar na jaar sal dit die lys kataklismies anders laat lyk. Ek is bereid om die statistiese oefening te doen.

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 18:22
  27. avatar
    #5 Garsiebeer

    @Deon (Comment #2)
    gaan jy dan onderwysers aan die skole verskaf om vir hulle (die seuns) individuele aandag te gee? Want aandag word tussen seuns en dogters gedeel, waar seunskole net vir seuns aandag gee. So jy kan ongelukkig nie vergelyk nie 🤦🏻‍♂️ Sal interessant wees om te sien hoe PRG presteer met netbal aangesien meisies oor die algemeen beter is in die sport jy weet…

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 17:46
  28. avatar
    #4 Deon

    @Smallies (Comment #3)
    Dis n vergelyking van rugbyskole. Ek weet nie hoe baie dinge verander het nie maar in my dae het skoolgirls nie rugby gespeel nie.

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 16:11
  29. avatar
    #3 Smallies

    @Deon (Comment #2)
    Jy kan mos nou nie dit wil doen nie ….jy kyk dan altyd na die HELE skool se prestasies….dis mos nou net so goed jy wil die skole se prestasie slegs op hulle A spanne se prestasie meet🤣🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 15:50
  30. avatar
    #2 Deon

    Jammer mens kan nie seuns alleen syfers kry nie. Meisies op skool is baie sterker as seuns.

    ReplyReply
    22 January, 2024 at 14:29
  31. avatar
    #1 Grizzly

    MOOI PRETORIA

    Well done,3 uit die top 5.Goed dat die topic so vroeg in die seisoen uit die weg geruim word.Waar n skool se prioriteite is.Well done Menlo.
    ReplyReply
    22 January, 2024 at 06:14

Leave a Reply