Grey College are unbeaten in 2023

A big congratulations to the Grey College 1st XV on going through 2023 unbeaten and being crowned the undisputed No.1 ranked schoolboy rugby team in South Africa for the year. It is one of numerous unbeaten seasons for the rugby factory from Bloemfontein and the first for the coaching team lead by standout head coach and old boy Jannie Geldenhuys.

21 Comments

  1. avatar
    #21 Smallies

    @OomPB: baie geluk aan hulle

    ReplyReply
    3 September, 2023 at 14:37
  2. avatar
    #20 OomPB

    PRG het Grey in die NWU 7s finaal geklop 22-19.

    ReplyReply
    2 September, 2023 at 20:58
  3. avatar
    #19 Grizzly

    @Rainier: Het hom in 2008 ontmoet by Pebble Rock golf club by n Vrystaat old players golf dag.De wet Ras,Gysie die hele spul was daar.Gekuier tot 2 uur die oggend.

    Nederige mens en imo die beste 7 flank van die moderne tyd.Ek sal hom bo Pieter,Andre en Juan kies so goed was hy.

    RIP Theuns.

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 16:39
  4. avatar
    #18 Smallies

    @Rainier: Het nou net die berig gelees ,n ware legende van SA rugby…RIP

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 13:08
  5. avatar
    #17 Djou

    @Rainier: Ai hartseer!

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 10:37
  6. avatar
    #16 Rainier

    RIP Theuns Stofberg

    Only player to win Currie Cups with 3 different provinces.

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 09:49
  7. avatar
    #15 Rainier

    @Snelvuur: Een rede vir Grey se sukses moet kontinuiteit wees – 9 van die jaar se 1ste span het as /11’s by Jbay se Aloe Cup gespeel.

    ReplyReply
    23 August, 2023 at 08:55
  8. avatar
    #14 Djou

    @Snelvuur: By Grey het jy elke jaat ‘n groep wat baie goed is – in een skool.
    Maar daar is waarskynlik ‘n klomp individue in ‘n klomp verskillende skole wat dalk net beter is.
    Ek bespiegel maar!

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 23:04
  9. avatar
    #13 Snelvuur

    @Djou: die Cheetahs se demise speel definitief ‘n rol.

    Ek dink wat ek net sukkel om te verstaan is: as ander skole se spelers net beter is en beter deurkom, waarom lewer Grey elke jaar soveel SA Skole spelers op? Sekerlik moet daar een of ander korrelasie wees tussen prestasie op skool en na skool? Skep Grey ‘n sisteem waar spelers wat nie eintlik so spesiaal is nie, ongelooflik spesiaal in speel?

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 21:20
  10. avatar
    #12 Djou

    @Snelvuur: Ek vermoed nog ‘n rede is omdat die Cheetahs uit Superrugby en URC geskop is. Baie spelers gaan nou na die Bulle en WP toe, waar hulle grootliks “verdwyn”.
    By die Cheetahs het hulle nog speelkans gekry.
    ‘n Ander rede is dat ander skole se spelers net beter is en beter deurkom!

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 15:47
  11. avatar
    #11 Snelvuur

    @kantako: wyl ek grootliks saamstem dat Bokke nie meer net uit groot skole kom nie, dink ek nogsteeds dat Grey baie onderverteenwoordig is. Paul Roos, byvoorbeeld, het 5 spelers in die 2019 Wêreldbekergroep gehad, en 3 in die jaar se groep (plus Jantjies op standby). HJS het drie Springbokke sedert Grey se laaste Springbok in 2016 (Francois Venter): Thomas du Toit, Salmaan Moerat en Evan Roos.

    Dit is ook nie dat al Grey se spelers oorsee gaan nie: Rikus Pretorius (SA Skole 2016), byvoorbeeld, het vir lank by die Stormers gespeel. Waarom kom nie meer van hierdie spelers by die Bokspan uit nie?

    Van Francois Venter se debut in 2016 het die volgende skole Springbokke opgelewer: Strand, Jim Fouché, Waterkloof, Kearsney (3), Michaelhouse, Brackenfell (2), HTS Middelburg (2), Bishops, Monnas, Grey High, Drostdy, Outeniqua (3), Paarl Gim (2), De Vos Malan, Louis Botha (2), St Alban’s College, Affies (3), Jim Mvabasa, Klerksdorp, Tygerberg (2), Wynberg, HJS (3), Garsfontein, Dale (2), Jeppe, Bekker, PRG (2), Montagu, Ntabankulu, KES, Mary Waters, Upington, Glenwood, Transvalia, Paulus Joubert, Maritzburg College, Wonderboom, Pietersburg, Boland Landbou.

    My punt: terwyl die spelers ongetwyfeld wyd versprei is oor skole heen, dink ek Grey is nogsteeds ver onderverteenwoordig teenoor ander soortgelyke skole, veral in ag geneem dat hulle so baie SA Skole spelers oplewer.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 12:31
  12. avatar
    #10 kantako

    @Snelvuur: oor die laaste 12 jaar sal Grey elke jaar die SA skole span wen (en dalk nog die junior bokke ook) maar baie Grey seuns gaan speel oorsee. Sterk Old Boy agente soos Gerrie Swart, Andries Strauss en BC du Plessis verseker dat die pad vir Grey seuns nie doodloop nie, al is dit dan oorsee.

    Ek dink ons het dit iewers genoem n rukkie terug, maar die huidige Bokke kom nie meer uit groot rugbyskole nie, hier en daar n Paul Roos en Waterkloof seun maar die dae van 5 Grey of 5 Gim spelers in n World Cup span is verby.

    SARU se epd program kry spelers van oor die land en fast track hulle dan.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 08:14
  13. avatar
    #9 Smallies

    @Snelvuur:vir die selfde rede dat Vrystaat se craveweek spanne deesdae swak is……poletiek

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 05:32
  14. avatar
    #8 Snelvuur

    Sal interessant wees om menings hieroor te hoor: waarom lewer Grey nie meer Springbokke op nie? Die laaste Grey jaargroep wat ‘n Springbok opgelewer het, is die 2011 jaargroep (Jan Serfontein).

    Oor die afgelope 12 jaar is Grey ongetwyfeld die beste skolerugbyspan (met drie onoorwonne seisoene), maar om nie een Springbok uit daardie jaargroepe op te lewer nie, is baie vreemd.

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 22:02
  15. avatar
    #7 OUD ANKER

    @kantako: Die Anker mors nie hulle tyd met spannetjies soos Grey nie! Ware kompetisie is ‘n skool soos Wesvalia van Clutchdrop!

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 12:54
  16. avatar
    #6 kantako

    @Smallies: 🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 10:18
  17. avatar
    #5 Smallies

    @kantako: ja nee gelukkig is Grey nie in daai liga nie ,kon groot kak af gegee het😅😅😅

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 08:18
  18. avatar
    #4 Grasshopper

    Undisputed best rugby school in the world, wish they played more Kiwi sides to prove it though…

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 07:27
  19. avatar
    #3 kantako

    @smallies hulle kan ook net dankbaar wees hulle het nie vanjaar teen Secunda of Die Anker gespeel nie, jy ken hoe wild daai cross code matekker/hooglander kan wees.

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 20:42
  20. avatar
    #2 Smallies

    @Rainier: vir my is elke Grey unbeaten span uniek ,die jaar was dit n klomp onbekende laaitys wat abseluut uitmekaar getrek was deur baie omdat hulle nie die WSF gewen het nie ,ek dink steeds dat daardie verloor hulle ge galfaniseer het in n gedugde span wat op mekaar eerder as n aantal sterre staat gemaak het ,en soos die jaar gevorder het ,het daar nie net n paar sterre nie maar n hele span sterre te voorskyn gekom….Well done boys elke liewe een wat daardie trui gedra het die jaar

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 19:28
  21. avatar
    #1 Rainier

    The argument whether the 1981 or 2007 teams were the best of the modern era will rage on, but on paper the 1981 team will probably never be bested. Especially taking into account they scored 4 point tries.

    It should also be noted that the /14 was unbeaten, as well as the /11 and /13 teams.

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 18:59

Leave a Reply