Helpies holidays helping/not helping?

There is no shortage of unique appealing facts about Helpmekaar College.

Probably the most well known one is they are the oldest Afrikaans private school in South Africa. Also not much of a stretch from there to describe them as the best Afrikaans all-round private school around. For one their academics is excellent. Annually Helpies teachers are realistically motivated to provide the foundations for their matric students to achieve a 100% university pass on the harder IEB exams. They have achieved this perfect record in recent years and come as close as one can get in other years.

Some of the lesser known interesting facts are that they have a boarding facility that accommodates 120 students out of their ±1000 total and believe it or not, no fewer than 22 busses in their fleet to transport kids from the various neighbourhoods to school and back home every day.

Like a few other privates in Gauteng and the Eastern Cape, they operate a three term calendar. So perhaps not so unique in isolation, but in terms of school rugby when considering they are part of a cup competition structure like the Noordvaal Cup, it certainly makes them unique.

Their second school term started in May and they broke up on 04 August for a holiday set to last until the final term begins on 04 September 2023.

Between their match against Waterkloof on 10 June and Garsfontein on 22 July, there were five free weekends without any interschools rugby while the HMK school term was in progress. Provincial players participated in warm up matches and attended youth weeks during this period.

Helpies had two interschools rugby match Saturdays during July but have been off for the last two weekends as they are on school holidays.

So their various teams will compete in the Noordvaal Cup semifinals next week, after a three week break. Good for players’ body recovery and freshness as well as avoiding injuries in the lead up to the semis. Possibly bad in terms of rustiness or for continuity of form. But they are use to it.

112 Comments

  1. avatar
    #112 Djou

    @Mate: Al Helpmekaar se spanne was in die semis.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 18:49
  2. avatar
    #111 Djou

    @Mate: Ek is nie heeltemal seker van almal nie – weet 2 slotte en flank is steeds uit. Was tot en met Noordheuwel 5 in beginspan. Maar die outjies wat ingekom het, het goed gedoen.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 18:48
  3. avatar
    #110 Mate

    Ek merk ook op Helpies se 0/16’s is 2de op Nextgen se ranglys
    So hul mag dalk vir die volgende 2 jaar die Dream Team wees

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 16:06
  4. avatar
    #109 Mate

    @Djou:
    So wie was by WK wat nie Saterdag gespeel het nie?

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 16:04
  5. avatar
    #108 kantako

    @Hanswors: vertel bietjie meer.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 11:56
  6. avatar
    #107 Hanswors

    Ek verneem die trekvoels is besig om te sirkel bo n skool in die ooste van Pretoria. Dit is kommerwekkend as mens na die trekvoels se geskiedenis kyk.

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 10:58
  7. avatar
    #106 Smallies

    @Wonder: nee die beste revs is suid van die hole in the wall …volgens die kaapnarre🤣🤣🤣🤣 dalk kan daai blonde Amy girl julle help

    ReplyReply
    22 August, 2023 at 05:53
  8. avatar
    #105 Wonder

    @Smallies: Ek sien die Eerstes se wedstryd is Saterdag 15h30,genoeg tyd vir goeie ref van Bloem af om gou te kom blaas.

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 20:24
  9. avatar
    #104 Djou

    @Grizzly: Wanneer ander skole se afrigters en ouers net hul kop skud oor die eensydige hantering van die wedstryd dan weet jy …

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 13:37
  10. avatar
    #103 AbsolutMenlo

    … Skeidsregter foute was maar na beidekante toe.

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 10:28
  11. avatar
    #102 Grizzly

    @Djou: Sy bes probeer vir n tuis final vir EG?Nog nie die game gesien nie maar as ander ondersteuners kla dan moet dit erg wees.

    Sal great wees as die final geblaas kan word deur ref buite Gauteng.Ek dink nie mense besef hoe moeilik dit is om teen n ooglopende partydige ref te speel nie.Ten minste 20 punte werd.

    Ek hoop van harte hulle kan n objektiewe neutrale ref vir die final kry.

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 09:03
  12. avatar
    #101 Djou

    @Mate: Beserings!

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 06:29
  13. avatar
    #100 Djou

    @Kantman: Van die Oos-Rand!

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 06:28
  14. avatar
    #99 Kantman

    @Djou: Dit was ‘n tuiswedstryd – was dit Pretoria of Joburg skeidsregter?

    ReplyReply
    21 August, 2023 at 05:31
  15. avatar
    #98 Djou

    @Kantman: Soos Bongi Mbonambi vir die Engelse ref gesê het – Ref both sides!
    Helpmekaar se kortspel om losskrums – nie ‘n enkele keer geblaas vir spelers van hul voete af nie.
    Nie een keer geblaas vir agterlyn onkant nie – een seker drie op die doellyn so gekeer. Hoogvatte gelos, ens.
    Ref both sides – al wat mens vra.

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 12:41
  16. avatar
    #97 Smallies

    @Wonder: Ek dink hy is op pad Frankryk toe ,Jaco Peyper

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 12:27
  17. avatar
    #96 Wonder

    @Smallies: Bring hom,hy kan Saterdag by Garsies blaas. Ek verstaan Niel Bosman mag nie blaas nie want hy is pta ref,moet glo van ander unie wees. Hoop nie daai ou wat laasjaar se finaal geblaas het kry weer die fluutjie nie

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 11:38
  18. avatar
    #95 Smallies

    @Wonder: Beste skydsregter in die land in n old Grey🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 11:29
  19. avatar
    #94 Wonder

    @Djou: Ek haal my hoed af vir die Bere.Dit was ‘n harde wedstryd,paar drieë laat glip,maar hul verdediging in die laaste 10 minute het guts gewys. Ek hoop nie daar is nog beserings nie. Ai,ek sal so graag ‘n bevoegde skeidsregter wil hê vir die finaal,hy kan maar ‘n oud Grey wees🤐.Solank hy die hoog vatte op Garsies ook blaas.

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 11:07
  20. avatar
    #93 Mate

    @Grizzly:
    Hoekom sal daai WK span nie meer vanjaar speel?

    ReplyReply
    20 August, 2023 at 07:02
  21. avatar
    #92 Kantman

    @Grizzly: Nee wat, die wen was welverdiend. Ek is neutraal en het geen genot in enige span se verloor nie. Maar dit was baie naby en kon maklik draai uit my oogpunt – dit is al.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 19:46
  22. avatar
    #91 AbsolutMenlo

    @kantako: Gars 0/16 groot turn around … Kloof het gemaklik gewen in liga wedstryd.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 19:19
  23. avatar
    #90 Grizzly

    @Kantman: Ai nr6 of 7 of was dit n droom?Die Bere span wat Wildeklawer gespeel het is 20 punte beter as enige span in Gauteng die jaar.Jy weet dit,ek weet dit,die blog weet dit.

    Ongelukkig agv van faktore sal daai span nie weer die jaar speel nie.So sou ons vandag of volgende Sat verloor is daar geen verskonings nie,ek gee jou net die feite…iets waarvan jy nie baie hou nie.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 19:17
  24. avatar
    #89 AbsolutMenlo

    @Kantman: Helpmekaar het meer as genoeg geleentheid gehad om die wedstyd te wen. Gars se verdediging en beter gebruik maak van hulle kanse was die verskil.
    Baie geluk aan EG … sien uit na al die finale!!

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 19:06
  25. avatar
    #88 Kantman

    @Djou: Disipline was swak soos die strafskoppe wys

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 18:44
  26. avatar
    #87 Djou

    @Kantman: Soos jy sê amper, duidelike aanslaan.
    Wanneer jy steeds wen met ‘n strafskoptelling van 20+ teen jou, dan is jy goed!
    Weet jy haat dit, maar dis maar al manier hoe anonymous mense comment – te bang om hul gesigte te wys.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 18:35
  27. avatar
    #86 Kantman

    @AbsolutMenlo: Garsfontein het hulle geluk gery met daai laaste amper drie van Helpmekaar

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 17:10
  28. avatar
    #85 kantako

    Eg wen vir Kloof.
    So dit is n Garsie vs EG final by Garsies. Was die beste 2 spanne heeljaar gewees en sal n goeie final wees.

    O/16 final Garsies vs Helpies
    0/15 final Monnas vs ?
    0/14 final Noordheuwel vs ?

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 13:28
  29. avatar
    #84 AbsolutMenlo

    Baie geluk Garsfontein! Riller van ‘n wedstryd … Helpmekaar wat net nie wou bes gee nie.

    Gars 9 en 15 was kookwater.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 13:19
  30. avatar
    #83 Grizzly

    @Djou: Dankie,ditsem Bere,goeie wen.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 13:18
  31. avatar
    #82 Djou

    Garsies 29-20 Helpmekaar. Eindtelling

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 12:59
  32. avatar
    #81 kantako

    Noordheuwel 14s wen teen EG
    Monnas 15s wen teen Noordheuwel

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 11:28
  33. avatar
    #80 Grizzly

    @Djou: Skitterend,groot dinge aan die kom!

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 10:40
  34. avatar
    #79 Djou

    Garsies o.16 wen Waterkloof teen die verwagting in 24-22. Deur na finaal.
    Het ver verloor in ligawedstryd!

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 10:36
  35. avatar
    #78 Djou

    @Grizzly: Sal eindtelling gee!
    Sterkte daar!

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 10:33
  36. avatar
    #77 Grizzly

    @Djou: Ek kan nie daar wees vandag nie.Klong speel finals vir KD teen TUT presidents beker.Sal jy scores post asb.Wardeer dankie.

    ReplyReply
    19 August, 2023 at 10:22
  37. avatar
    #76 OUD ANKER

    @4×4: Tik tok inderdaad, 2023 nie goed genoeg vir Affies nie, miskien kan Oud Affie sy statistiek opdiep, maar moontlik Affies se swakste jaar OOIT?

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 23:37
  38. avatar
    #75 Smallies

    @4×4: ek dink dis n helse goeie roep Pine het n slag met jong mense …hy was baie suksesvol as o 20 afrigter by die Vrystaat 👍👍👍

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 21:09
  39. avatar
    #74 Djou

    @4×4: Ja, dankie, indien hulle speel soos hulle kan, behoort dit die keer baie beter te gaan. Die reserwes het egter hul man goed gestaan in die vorige 4 wedstyde.

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 20:47
  40. avatar
    #73 4×4

    Pine Pienaar aangestel as Affies se nuwe Kommersiele Bestuurder….nou wag ons in antisipasie van die aankondiging vir die nuwe Direkteur van Rugby…Tik Tok

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 20:09
  41. avatar
    #72 Wonder

    @4×4: Absoluut,sy weet wat sy doen.

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 18:26
  42. avatar
    #71 4×4

    @Djou: sien uit na ‘n mooi game! Glo Garsies gaan die manne roer

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 17:26
  43. avatar
    #70 4×4

    @Wonder: is jou pa se geloofwaardigheid bo verdenking?

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 17:25
  44. avatar
    #69 4×4

    @bloues: hoor die Garsie manne speel amper met ‘n volspan. Bly om te hoor Abrie en Dimitri draf uit. Die 2 manne is game breakers!

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 17:24
  45. avatar
    #68 OUD ANKER

    @Asterix: Garsfontein teen Waterkloof finaal, my voorspelling.

    ReplyReply
    18 August, 2023 at 06:56
  46. avatar
    #67 Asterix

    @Asterix: Sterkte ook aan midstream wat in die finaal speel van afdeling 2 en Oos Moot vir hulle semi in hulle liga.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 22:44
  47. avatar
    #66 Asterix

    @OUD ANKER: Dankie maar hierdie naweek ondersteun ons nou eers 100% vir Garsfontein en Waterkloof, sodat ons hopenlik die beker in Pta kan kry, maar dink dit gaan baie taai wees, EG en Helpmekaar is baie goed. Ek hoop ek is verkeerd en dat Waterkloof hulle kan verras maar dink dit gaan ‘n Gars teen EG finaal wees, maar enige iets kan gebeur. Ons sal saterdag by die garsfontein game wees en waterkloof dan op app later kyk, dink dit gaan goed wees.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 22:36
  48. avatar
    #65 bloues

    @bloues:@bloues: Klofies – sterkte ook! Great game gespeel teen Monnas!

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 22:34
  49. avatar
    #64 bloues

    @4×4: Duppie aka Rugbyman – baie sterkte vir die naweek. Julle het n uitstekende span wat baie goed afgerig is – wens julle alle sterkte toe my maat! Bring die beker Pta toe!

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 22:25
  50. avatar
    #63 OUD ANKER

    @Asterix: Ek weet jyt genoem Menlo mag dalk uit guns geval het, maar enige van die ander sg. groot 4 sal ook ‘n uitstaande keuse wees al verskil ons almal maar wie ons dink nommer 1 in Pretoria is! Sterkte daar

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 21:43
  51. avatar
    #62 Asterix

    @OUD ANKER: Ja hy het maar ons sal eers moet wag om seker te maak hy kom in by daai skool, darem so 95% seker maar jy weet mos hoe werk dinge partykeer by GDO. Offisieel sal ons 1ste week in sept hoor. Weet nie hoe waar dit is nie maar ek verstaan die 5 skole soos laas keer genoem het almal amper rekord getal aansoeke gekry.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 20:38
  52. avatar
    #61 Djou

    @4×4: Sal kom bladskud. Begin 11h30. So bietjie voor die tyd. 🤝🏻

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 20:20
  53. avatar
    #60 Wonder

    @4×4: Stuur gerus vir my ‘n boodskap na Wonder@Garsieskoopnie.com en sal my PA vra om jou te antwoord. :-x :-P

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 20:09
  54. avatar
    #59 OUD ANKER

    @Asterix: Het jou seun toe al besluit watter hoërskool vir hom?

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 18:34
  55. avatar
    #58 4×4

    @Asterix: baie goed opgesom. Soos hulle altyd in die Hof sê: You may rest your case!

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 18:28
  56. avatar
    #57 4×4

    @Wonder: ek is baie teleurgesteld toe ek my epos opmaak en sien dat ek nog geen antwoord van jou onvang het nie. Gewoonlik as ‘n persoon nie bewerings kan staaf nie, word geloofwaardigheid bevraagteken.

    Wat ek wel met sekerheid kan sê is dat Affies volgende jaar weer met hulle eie produk gegroei van Graad 8 af die res van SA kan aanvat, wonder hoeveel Pretoria skole dit kan verklaar.

    Dit gesê ek sal Garsies ondersteun Saterdag, as julle manne daar is kom druk gerus ‘n paar bene. Ek sal op die my ou plek op die wal stelling inneem.

    Rugbyman sterkte met jou span Saterdag, weet hulle gaan nie teleurstel nie. Die beker sal mooier in Pretoria lyk as op ander plek in Gauteng.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 18:24
  57. avatar
    #56 Grizzly

    @Asterix: Wat ek wel weet eks klaar met die argument.Vir die laaste 8 jaar belowe ek myself elke jaar ek gaan nie die byt vat nie maar dan fail ek.

    Hiers die laaste,Pta-Boys High werf nie,die ander doen,bedoelende beurse,PUNT.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 12:17
  58. avatar
    #55 Asterix

    @Grizzly: @Wonder. Laat ek net begin om te se ek persoonlik het geen probleem met beurse of bystand of wat ook al nie, as dit gaan help dat ons spelers kan kry op die hoogste vlak en rugby kan aanhou bevorder in skole, (en dit die beste vir die speler is en nie vir die ouer se drome is nie) alle skole het ook nie dieselfde tradisie of getalle nie so daar moet verskillende modelle wees om te help met die rugby program.

    Wat ek wel moet se is dat mens Affies moet BAIE krediet gee dat of die nou oud affies of skool of wie ook al is, dit is meestal net by Graad 8’s, en hulle dus daai seuns vir 5 jaar self laat groei en ontwikkel. Baie ander skole gaan wel byvoeg in graad 11 of 10, maar dit doen Affies nie, en om dan nog steeds so kompeterend te wees by 1ste span elke jaar met hulle eie leerlinge is wel baie indrukwekkend.

    Maar ongelukkig het alle skole nie daai voorreg wat Affies het met getalle en tradisie nie en moet die skole dan ander planne maak om kompeterend te bly.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 10:11
  59. avatar
    #54 Grizzly

    @Wonder: Affies gee 2 seuns,een n skaak speler en n trompet speler fin bystand.Maak seker dat die hele wereld dit weet.Gee dan vir 150 rugby spelers fin bystand so die bystand is divers…nie net vir rugby nie.

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 07:46
  60. avatar
    #53 Wonder

    @Djou: Ok,dan beteken dit dat nie Affies of Garsies beurse gee nie,slegs finansiële bystand,en niemand koop nie,tegnies. Is daar dan iemand wat beurse gee,behalwe AB en Fourie ?

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 06:27
  61. avatar
    #52 4×4

    @Djou: dankie vir die duidelikheid Djou. Sover my kennis strek moet die skool finansiele bystand aan ouers openbaar en word dit ook openbaar op die ope dae.

    Ek is egter wel bewus van alumni wat skoolfonds of koshuisgeld vir seuns betaal, maar wat nie noodwendig beperk word tot rugbyspelers nie. due

    Die skool het ingelyks geen sê en/of insae tot watter seuns bygestaan word nie. Ek is bv bewus dat AB en Fourie beurse aanbied, maar ekself het geen idee aan wie dit toegeken is nie

    ReplyReply
    17 August, 2023 at 05:42
  62. avatar
    #51 Grizzly

    @Djou: 700k in 2013,seker nou 7 mil 🤣🤣

    O ja @Oud Affie,geluk met julle seisoen van ’21 wat jy in die selfde asem noem as Grey se ’19 seisoen,beide 100%…..Jou gese ons is nie ape nie.Mens noem dit data manupilasie…

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 21:30
  63. avatar
    #50 Smallies

    @Djou: daar heers n helse wan indruk rondom skool beurse ….99.999999% van skool beurse is inderdaad slegs finansiele bystand itv skoolfonds subsidie en koshuisgelde ….daar is bykans nooit n finansiele transaksie nie

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 20:58
  64. avatar
    #49 Djou

    @4×4: @Wonder: Sover my kennis strek gee Klub 600 nie beurse nie.
    Affies gee wel finansiële hulp aan ouers. So 5 jaar gelede het jy gekwalifiseer vir finansiële hulp indien jou inkomste minder as sowat R60 000 per maand was.
    Grizzly het reeds die verhaal vertel. Sy seun is deur Affies genader en hy is ingelig dat leerders/ouers kwalifiseer vir die hulp as hul inkomste minder as R700 000 per jaar is. Minder as 5% huishoudings in SA verdien meer as R700 000 per jaar.
    Dit is dus tegnies nie ‘n beurs nie, maar in praktyk werk dit basies dieselfde.
    Volgens my kennis is dit wel so dat Affies nie groot werwers is na graad 8 nie, maar lok top sportseuns in graad 8 met die finansiële hulp.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 20:34
  65. avatar
    #48 Djou

    @tzavosky: Stem saam!
    50% werf in jou matriekjaar vir 1ste span kan nie werk nie. Selfs ‘n derde gaan moeilik wees. Die span gaan moeilik gel en as jy beserings het, soos wat altyd gebeur, gaan die span nog swakker vaar.
    Skole moet ook diepte hê sienende dat die B-Z spanne ook punte insamel.
    Help nie jy het net A-spanne wat mededingend is en geen diepte nie. Dis wat Menlo gevang het die jaar.
    So om bloot op 1ste span vlak te werf gaan moontlik help dat jy daar goed vaar, maar sonder diepte kan jy gerelegeer word.
    Die stelsel dwing skole om ‘n rugbykultuur te vestig en behoort oor ‘n paar jaar die kaf van die koring te skei.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 19:56
  66. avatar
    #47 OUD ANKER

    @tzavosky: Ek stem saam, belegging in ‘n afrigter wat die belange van die seuns (nie self belang) 1e stel is die antwoord.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 19:52
  67. avatar
    #46 OUD ANKER

    @4×4: Ja dit sal inderdaad ‘n paar argumente in die proverbial bed sit. Laat ons hoor van die beurse, geen name op die blog nie, dit kan vir jou persoonlik gemail word, maar laat ons die getalle sien.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 19:48
  68. avatar
    #45 4×4

    @Wonder: as ek na Affies se XV kyk die jaar waarvan almal sedert Graad 8 in Affies is, met uitsondering van een seun wat in Januarie van sy Graad 9 jaar ingekom, dan volgens jou in Graad 8 gekoop/gebeurs? Hier is my epos adres mbi4692@gmail.com, epos asb vir my die naam van almal wat jy weet beurse het, ek het lanklaas interresante leestof onder oë gehad

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 18:47
  69. avatar
    #44 tzavosky

    @OUD ANKER: Nee, daai is ‘n resep om jou hele sisteem in duie te laat stort. Kinders (en hulle ouers) is nie stoepid nie – daai spelers in “net bo die drop zone” gaan vinnig sien hoe die wind waai en van hulle gaan skuif, sodat jy wel die volgende jaar in die relegasie sone inskuif.

    ‘n Belegging in afrigters en werwers (van juniors) is ‘n baie beter model.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 16:17
  70. avatar
    #43 Mate

    Ek sal graag wil verneem wanneer daar al ooit deur enige skool n 50% 1ste span gekoop is in n matriekjaar
    Moes seker voor my tyd in die 1940’s gewees het

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 15:21
  71. avatar
    #42 OUD ANKER

    @tzavosky: Ja, ‘n hele span is virseker ekstreem, kom ons sê 50%, so hou jou onder ouderdom spanne net bo die drop zone en koop (50%) van jou 1e span en voila, ‘n wen resep, jy bly in jou afdeling en jou 1e span sorg dat jy die “dag” wen vir bragging rights.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 15:07
  72. avatar
    #41 tzavosky

    @OUD ANKER: Ek dink die “koop ‘n kompeterende 1ste span” is ‘n oordrewe stelling – veral so laat in ‘n kind se skoolloopbaan. Jy kan hoogstens ‘n paar aanvullings van iewers kry in matriek, maar ‘n hele span, ek twyfel.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 13:43
  73. avatar
    #40 OUD ANKER

    @tzavosky: Jou punt dat as die res van jou spanne hopeloos is en jou 1e span heel waarskynlik die volgende jaar gaan sukkel is baie waar MITS jou besigheidsmodel nie is om vir jou elke jaar ‘n kompeterende 1e span te koop nie, want iemand het dit al op die blog genoem dat al verloor al jou spanne, maar jou 1e span wen het jy die dag gewen.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 13:00
  74. avatar
    #39 Djou

    @Kantman: Jy weet seker van Helpmekaar se 18 busse wat daagliks kinders op- en aflaai oor Johannesburg en die Oos- en Wes-Rand, en ‘n koshuis het wat veral kinders uit die Vaaldriehoek trek en bykans almal het beurse.
    Die koshuis het onder meer tot geolg gehad dat Transvalia erg benadeel en uiteindelik gerelegeer is na ‘n laer afdeling.
    Maar well done aan Helpmekaar – dis hul manier om sterk te bly – en Transvalia kon meer doen om hul kinders te behou.

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 08:11
  75. avatar
    #38 Djou

    @tzavosky: 👍🏻👍🏻

    ReplyReply
    16 August, 2023 at 08:01
  76. avatar
    #37 Kantman

    Helpmekaar doen fantasties en het baie diepte, dink hulle en Affies is die skole in Noordvaal die volgende paar jaar wat die kitaar gaan slaan.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 23:27
  77. avatar
    #36 OudAffie

    @Wonder: 2023 Affies seisoen is 8 gewen en 6 verloor. 57% Glad nie op standaard nie ek stem. Affies het met die groep beste gedoen wat hulle kon en oor die 5 jaar teen die top spanne kon hulle nie hulle soveel verbeter om Gim, HJS, PR of Grey te wen nie, in teen deel het pak gekry by Gim en Grey. Dit is so, jy kan net doen met wat jy het. (Tensy jy buitegeld het). Ek sê jou wel enige ander skool sou eenvoudig die leemtes gaan reg shop het. Affies het nie. En Affies skroom nie weg daarvan dat hulle oorwin is deur beter spanne nie. Al is daai beter spanne miljoene werd.

    Volgende wat jy my gaan vertel is dat klub600 so genoem is omdat hulle R600 000 000.00 het om die beste spelers te koop, sommer op veiling daar op Wellington.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 21:18
  78. avatar
    #35 tzavosky

    @Djou: As jy na die Shield log kyk, sal jy sien wat jy sê is 100% geldig vir Ben Vorster die jaar – die 1stes eindig 2de laaste nadat hulle verlede Saterdag teen Lichtenburg verloor het, maar die 2des, 3des, o/16A’s en o/15’s het stukke beter gevaar.

    @Oud Anker: Die Kapenaars is 100% geregtig op hulle opinie(s), en ons op ons s’n. Op ‘n manier is die beker van sekondêre belang, maar die verskillende afdelings verseker dat skole teen hulle portiere speel itv rugbykrag en wisselende omstandighede.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 20:50
  79. avatar
    #34 Djou

    @tzavosky: Jy is 100% reg. Promosie-Relegasie gaan oor volgende jaar. Jou 1ste span kan wen die jaar, maar meeste is nie volgende jaar in die skool nie.
    Jou o.16 en 2es en 3es ens is wel en meer as 90% is volgende jaar in die skool. So, as hulle vanjaar so swak is dat die skool in geheel laaste is, dan is dit reg dat hulle na ‘n swakker afdeling skuif om volgende jaar moontlik meer mededingend daar te wees.
    Die tragiese storie van HTS Middelburg is ‘n goeie voorbeeld.
    So, dis eintlik ‘n baie goeie stelsel en mens moet net klein bietjie common sense hê om dit raak te sien.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 20:23
  80. avatar
    #33 tzavosky

    @OUD ANKER: Wel, ek dink die redenasie is as jou 1ste span goed genoeg is om die afdeling te wen, maar die res van jou spanne is hopeloos (om dit kras te stel), is die implikasie dat dit onwaarskynlik is dat jy die volgende jaar dieselfde hoogtes met jou 1ste span sal bereik.

    En natuurlik anders om as jou 1stes laaste eindig, maar die 2des, o16’s en ander juniors doen goed.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 20:12
  81. avatar
    #32 Rugbyman

    @OUD ANKER: It is what it is…

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 19:56
  82. avatar
    #31 OUD ANKER

    @tzavosky: Ek vermoed dit kan ‘n lekker argument vir die Kapenaars wees waarom beker rugby vir die voëls is!

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 19:47
  83. avatar
    #30 Wonder

    @OudAffie: So Affies se eerstes was die seisoen 50% oorwonne, m.a.w elke tweede wedstryd gewen.
    Is die rede hiervoor dat die bouers sleg gebou het in die 0/14 tot 0/16 jare? Miskien moet die bouplanne hersien word of die bouers vervang word?
    Of het die kopers by klub 600 sleg gekoop? Vervang die kopers?
    Of was die ander spanne net beter? Gee dan die krediet!

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 19:28
  84. avatar
    #29 OUD ANKER

    @Rugbyman: I can’t figure out if this system is good or bad, because it means a school’s team whether 0/14, 15, 1st or whatever team can actually win the cup, but because the other teams are crap, the cup winning team also get relegated to a lower league, surely that can’t be right.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 19:15
  85. avatar
    #28 tzavosky

    @OUD ANKER: If I remember correctly, 4-5 years ago in the Shield Eldoraigne played against Ben Vorster in the 1st team final. It was a close game which BV won by 3 points. BV was promoted to the Plate, and Eldo’s demoted to what would become the Bowl, albeit their 1st team coming 2nd and not actually winning.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 18:31
  86. avatar
    #27 Rugbyman

    @OUD ANKER: Nope, no immunity… You can win a cup and go down. It is improbable, but possible

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 18:02
  87. avatar
    #26 OUD ANKER

    @Rugbyman: I don’t know how the point system work, so I was not challanging the fact that Garsfontein is working to improve their under age teams. I still want to know if a school (any school) can actually be demoted if their 1st team wins the cup, but their other teams are really crap OR will the 1st team winning the cup give that school immunity against demotion?

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 16:23
  88. avatar
    #25 OudAffie

    @Grizzly: Ek sal so maak, 2 uit 2 is nie 100% nie. Het dit.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 14:51
  89. avatar
    #24 OudAffie

    @Wonder: Korrek

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 14:48
  90. avatar
    #23 Rugbyman

    Ag tog manne… Los dit net… hierdie is ‘n ou argument wat werklik geen einde het nie… Dalk het Beet hom opgesteek om lewe in die blog te blaas vir oulaas die jaar… Raak mos maar stil vanaf einde Augustus… :wink:

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 14:46
  91. avatar
    #22 Grizzly

    @Grizzly: Jammer jou 2020 seisoen

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 14:41
  92. avatar
    #21 Grizzly

    @OudAffie: Julle koop,meer as al die Pta skole saam.Hoe jy dit wil sugar coat met jou subsidie is jou saak.Ek was in Deon Botes se kantoor so ek weet waarvan ek praat.Het al male sonder tal die storie vertel so vat n dag af en gaan soek die thread op die blog sou jy belang stel.

    Dan n ander ding,haal asb die 100% wen rekord van ’22 uit al jou stats,ons is nie ape nie.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 14:29
  93. avatar
    #20 Wonder

    @OudAffie: Affies gee nie beurse nie!! Jy weet nie wat by Affies aangaan nie. Of tel dit nie as Klub 600 beurse gee nie?

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 13:44
  94. avatar
    #19 OudAffie

    @Rugbyman: No Attacking by any means, just pointing out that Building and Bying are not the same thing.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:52
  95. avatar
    #18 Rugbyman

    @OudAffie: This is really not something I am going to argue about. No point really. You started by attacking because we want to build from the bottom as well… that is also an issue now…

    Have a great day…

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:50
  96. avatar
    #17 OudAffie

    @Rugbyman: I can very easily say Affies do not give out bursaries, how do you think we got into the mess trying to compete with Grey, Paul Roos and both Paarl schools the last 8 years at first team level. Apart from 2022 Affies has been more than struggling to compete againts bursery schools since 2016. It is no secret that the other top schools each year spend millions as if they were Super Rugby Franchises.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:47
  97. avatar
    #16 Rugbyman

    @OudAffie: If you knew me you would know that I call a spade a spade. Show me the top school in the country who doesnt offer bursaries one way or another. Offcourse denying it is the noble way of going about this…

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:42
  98. avatar
    #15 OudAffie

    @Rugbyman: Just calling a spade a spade. Nothing wrong with that. Own it, you have and its no secret on how you are going after success. Just call it what it is.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:39
  99. avatar
    #14 Rugbyman

    @OudAffie: Actually thought that the u14 game against affies this year was quite competitive… Anyway we hope to be more competitive with our junior teams against you next year. I guess you will never be pleased.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:39
  100. avatar
    #13 Rugbyman

    @OudAffie: Really? Is that all you got? You like looking down on us dont you? Building!!!!!! Or you want to be the only rugby school in pretoria? Is that your aim? So you can put centuries on all the teams in pretoria? No boet, that aint gonna happen. Let the sun shine on others as well…

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:34
  101. avatar
    #12 OudAffie

    @Rugbyman: Building or Bying. Just Saying. Garsies are trying to be a all round stronger rugby school, but up until date have only been a 1st team school.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:25
  102. avatar
    #11 Rugbyman

    @OUD ANKER: I guess it is…

    I told all of you before that we are building from the bottom as well now… Watch our u/14s next year… Also keep an eye out on our u15s next year… You will choke in your words a few year from now in terms of Garsies only being a 1st team school. Some people like spreading that poison… We are going full throttle to be one of the top dogs in all age groups in 2 years from now. :wink:

    That’s it from me now. We have a massive game to focus on this weekend!

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:16
  103. avatar
    #10 OUD ANKER

    @Rugbyman: Is it theoretical possible for a school to get demoted even if their 1st team wins the Cup?

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 12:04
  104. avatar
    #9 Rugbyman

    @OUD ANKER: No, we are sitting 6th and that can change after this weekend should one of our teams progress to the final we can move to 5th or even 4th. So hold your horses. Also our u16s are in the semis as well and our u14s lost out by one point making it to the semis and were desperately unlucky in one or two games.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 11:00
  105. avatar
    #8 OUD ANKER

    @kantako: Interesting fact that Helpmekaar occupies the 1st position on the overall log while Garsfontein sits 7th just above Marais Viljoen and Menlo (log before the last games). I’m not sure how the overall points are calculated, but I guess Garsfontein is in such a low position, because they only have a 1st team that is competitive relative to their other teams?

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 09:51
  106. avatar
    #7 jakes

    @Kaya 85: definitely you are 100% correct. Momentum is a big factor.

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 09:45
  107. avatar
    #6 kantako

    @jakes: im not a big Helpies fan, but I can imagine how difficult it should be to plan for the playoffs during such a long winter break. 90% off the students are either in boarding school or travel by bus each day, so during holiday these services are closed. Parents now have to arrange for boys to get to training, and coaches have to give up the holiday and family time to arrange training sessions.

    Looking at the overall log, Helpies are definitely doing something right to have so many teams in playoffs and also already winning the overall rugby trophy.

    Another interesting stat is that the top 3 overall school ranking are all from Lions
    Helpies, Monnas, Noordheuwel. If Noordheuwel had coaching, they could probably have ended in overall 2nd place.

    How did the Lions go at the U/16 and U/18 Provincial weeks ?

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 08:57
  108. avatar
    #5 Kaya 85

    @jakes: and another Mo- word…Momentum!!!

    After the Waterkloof win, EG have had this Momentum-Motivation that also contributed to them scoring 6 tries v Garsfontein….

    The Big Mo

    ReplyReply
    15 August, 2023 at 08:18
  109. avatar
    #4 jakes

    @kantako: you know what I mean. A good team wins semis and finals on both skills and big motivation before such big games. EGJansen season for me took off after they were 29-0 behind at halftime against Waterkloof and came back in the 2nd half to win that game. That I think was the motivation what they needed for the rest of the season. From there on they just got better. Also their comeback against Noordheuwel 2 weeks back will really encourage them.What motivated Helpmekaar in the last 3 weeks? Maybe they looking to reverse the unfortunate close lost against Garsfontein? That will be there motivation for the semis.

    ReplyReply
    14 August, 2023 at 19:55
  110. avatar
    #3 OUD ANKER

    @kantako: Your comment on motivation, spot on.

    ReplyReply
    14 August, 2023 at 15:24
  111. avatar
    #2 kantako

    @jakes: good teams dont win on motivation.

    ReplyReply
    14 August, 2023 at 13:33
  112. avatar
    #1 jakes

    I was thinking the same thing. The long break and then directly into a semi final does good for recovery and injuries. But how will the hype and motivation be after such a long break. Lets wait and see.

    ReplyReply
    14 August, 2023 at 12:32

Leave a Reply