Golden Lions join Craven Week selection circus

During their TV coverage of the Premier Interschools match between Monument and Glenwood today, the commentators made several references to 8 Monnas players being chosen for Craven Week, while a further 5 were included the Academy Week team. Furthermore the commentary team seem to know who the selected players were by name. It all seemed plausible right up until the end of the production when Defender (read player) of the Match, Monnas’ no.8 Wiehan Jacobs was asked a question related to his selection for Craven Week. Jacobs quickly replied along the lines that he was still hoping to be selected and that the Golden Lions Craven Week team had not been announce yet.

It looks like a major stuff up by someone somewhere at Golden Lions Craven Week selection headquarters. :evil: :mrgreen:

 

48 Comments

  1. avatar
    #48 wakker akker

    @Tjoppa: Geleenthede is vir jou om te besluit.My bloedjie soos jy stel is baie gelukkig.Dit maak n ouer bly as jou kind gelukkig is.As dinge soos jy se nie uitwerk na 5 jaar.so what.Ten minste het hy n kans gekry.Kinders wat skuif agv rugby is verkeerd volgens jou .Hoekom ? dit help met iets wat vir hulle lekker is .Sulke besluite word ook nie oornag gedoen nie.Wat van Suid Wes kinders wat elke jaar na ons land kom om skool te gaan.Hulle het ook skole daardie kant maar verkies skole soos Paul Roos ens.En as jy nou as kind n kontrak na skool kry moet jy nee dankie se.Ek wil rugby speel maar wil nie n kontrak he nie.Wat mis ek?

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 17:32
  2. avatar
    #47 Djou

    @KlofiePa: Klink vir my na ingenieurswese. Hoop hulle het nog tyd vir rugby ook.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 16:59
  3. avatar
    #46 noordwes

    Beet.Dit kan dalk n goeie idee wees om te kyk na die kwalifikasies van die afrigters en keurders van die CW spanne.Ek vat n kans maar ek dink baie min van hulle het self regtig goeie rugby op hulle dae gespeel.Baie min van hulle voel enige iets vir die spelers en is meer ingestel op dit wat hy kan uitkry uit die week.Ons het laasjaar hier by die luiperds presies dieselfde probleem gehad,en dit wys elke jaar met die uitslae.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 14:47
  4. avatar
    #45 Predator

    @Tjoppa: Nie ‘n bad idee om hulle te ,….”Name and Shame” nie. Ek is 200% met jou,…dis ‘n baie groot rots wat gebreek moet word,..maar as ons almal bly tjip met die hamer ( kommentaar ) sal die krake uiteindelik wys en die gemors sal oopbreek. Die blerrie gemors wat aangaan is absoluut negatief vir ‘n jong seun wat met sy GODGEGEWE talent eenkant moet staan omdat die “officials” ‘n agenda het. So ruk terug van ‘n seun gehoor wat na die coach toe gestap het en homself aan die span onttrek het , omdat hy geweet het dat hy nie die beste is in die posisie nie, om die beste speler die kans te gee,…nou hoes daai vir sportmanskap!!!!

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 14:17
  5. avatar
    #44 Tjoppa

    @Predator: Beslis nie verbitterd want het self vroeg geleer om my tekortkominge in “talent” te besef en het my seuns, wat uitsonderlik goed presteer het, dieselfde te leer. Maar dat ek die stelsel ken en weet hoe hy “werk” is so, en dit gaan vir my oor kinders wat besteel word. Sal die stelsel ooit verander? Nee ek glo nie maar glo dat waarmee ek besig is wel ‘n positiewe invloed mag he en dalk ‘n paar oe en harte kan oopmaak en te laat besef die onreg wat gepleeg word. En dit deur mense wat vir kinders moet omgee. Ouers en onderwysers. Die Pimps ken ons en verwag dit van hulle.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 13:54
  6. avatar
    #43 Predator

    @Tjoppa: Tjoppa jy klink so bietjie verbitterd oor die sisteem, moes drie jaar terug my seun emosioneel ondersteun toe hy nie Cravenweek span haal nie. Dit nadat die seuns teen wie hy gescrum het begin huil het in die proewe van pyn. Hy is toe gevra om nie verder te scrum nie, nie in te slaan en net te bly staan ( hulle het hom verseker hulle het genoeg gesien ) ,…..nodeloos om te se dat hy nie span gemaak het nie. Dit kon my 12 jarige seun nie verstaan nie,…daar het ek besluit om nie die sisteem wat gebruik word te ondersteun of om enige borgskappe beskikbaar te stel vir ‘n siteem wat nie die beste kind ( ongeag sy kleur) die geleentheid kan bied om sy “skill ” te wys nie. As ek so na die oorgrote meerderheid van die kommentaar op hierdie blog kyk dan is daar definitief ‘n groter meerderheid wat dink skole rugby, die officials en al die ander verwante aspekte regdeur die land ‘n TOTALE ABORSIE is. En dit is van ouens wat self in die sisteme betrokke is. Nog ‘n goeie idee en sportsoort wat in sy m…r in bestuur word, en dit op skolevlak!..skandelik!!

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 13:29
  7. avatar
    #42 Tjoppa

    @wakker akker: Nee jy is heeltemal reg. Ek dink net stront uit en blog dit dan. Onthou jou wyse woorde oor vyf jaar as jou bloedjie verkrag is deur die sisteem waaroor jy nou so tekere gaan.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 11:58
  8. avatar
    #41 wakker akker

    @Tjoppa: Duidelik het jy nie n idee oor kontrakte nie .Waaroor die suur druiwe.Stuur jou kind na n klein skooltjie met sy talent en se hom hy moet ontwikkel.Stuur jou kind na unie soos Limpopo Bulle wat elke game met 100 punte verloor met talent en se hy moet sy rugby as n beroep sien.Mooi Tjoppa jy raak ouer en hou nie tred met ontwikkeling nie.Kinders baie meer volwasse op ouderdom as ons was jare terug .Tegnologie het baie daarmee te doen.Kyk net hoe lekker blog jy.Soos ek voorheen al geblog het ambag by ambag skool .rugby by skool wat rugby ernstig opneem met kwaliteit afrigters.Nie soos sekere skole waar die Juffrou rugby afrig nie

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 11:43
  9. avatar
    #40 Koos Roos

    @BOG: Luister na jouself Bog. Jou kondisie toe jy hier weg is en toe jy terugkeer. Daai plek is nie goed vir jou nie. Kom terug en haal verlore jeug in. Jammer om van jou afwesigheid te hoor. Maak dit maar 2015. Ons is dan glo 150 en ons o16’s matriek. Behoort lekker tight te wees.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 08:52
  10. avatar
    #39 BOG

    @Koos Roos: Nee, omgelukkig is ek meer gebonde as julle klompie kapitaliste – deur tyd, plek en finansies. Van dit wat ek verneem, kan julle met reg trots wees op julle fasiliteite. Wie nou weer, was die kontraktreur? Hy is maar stil sedert ons almal na hierdie “site” migreer het, maar ek hoor hy bly gerieflikheidshalwe in n container langs Markotter. Met n OG as afrigter en kontrakteur, het julle nog net n paar nodig op die personeel. n Halfeeu gelede, is ek weg uit Stellies as n “mooi”, jonk en jukkerige afgestudeerde student en omtrent 15 jaar gelede het ek teruggekeer as n ouer, minder mooi en jukkerige getroude eggenoot en pa om die plek aan my familie te wys en om een of ander rede, nie meer dieselfde “appeal” gehad nie. Ek sal dus maar vashou aan die herinneringe (soms nagmerries) as student.Maar ek is seker dat dit weer n groot dag sal wees- soos altyd. :mrgreen:

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 06:33
  11. avatar
    #38 Tjoppa

    @Klofie Pa:Dan is hulle nog slim ook. Hoop net jy gebruik nie dieselfde kanale vir die sport nie. Myne het besluit genoeg is genoeg.

    ReplyReply
    3 June, 2013 at 05:13
  12. avatar
    #37 Koos Roos

    @BOG: Bog, sien ons jou hierdie jaar in Bos? Sien uit om julle te ontvang en die seuns te sien kompeteer. Altyd ‘n voorreg. Toe julle laas hier was, was ons nuwe geriewe nog nie klaar. Nogal trots op dit en dit maak vir lekker kuier en rugby kyk. Laat weet.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 21:57
  13. avatar
    #36 Koos Roos

    @Tjoppa: Ek dink alles wat op hierdie blog verskyn is maar een van die simptome van die stelsel tans in WP. Almal is gatvol. Ek meen nie om enige skool uit te sonder nie, “after all” was dit PRG wat laasjaar tweede span spelers in die WP span gehad het. Wat vasstaan is, hier is groot fout! Die kwessie moes al onder die unie se aandag gekom het. Vraag is:Gaan iets gedoen word? Tyd sal leer.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 21:45
  14. avatar
    #35 Predator

    @BOG: Stem , wat baie ander nie besef nie , is dat daar baie meer in plek is by die top skole as net die spelers, goeie fasiliteite, goed opgeleide afrigters, deurlopende fiksheids programme, goeie “support structures” . Die holistiese benadering van die top skole het nog net vrugte afgewerp,….die kritiek van die ” ander skole ” het ek nog altyd as ‘n mate van jaloesie ervaar en eintlik ‘n erkenning dat die bestuurspan nie die nodige visie motivering en deursettingsvermoe het wat die top skole onderskei nie. ” It’s tough at the top ” but the reward is justifiable!!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:54
  15. avatar
    #34 Klofie Pa

    @BOG: Boggie as ons van dieselfde man praat , ek het toevallig n heruitsending gekyk vanmiddag waar hulle golf speel!!
    En ja iemand moet die stang in die bek ruk en se dis genoeg, so word dit gedoen!!
    Sal hopelik die gemors waarmee SA rugby nou sit stopsit en dan dalk die draft sisteem na laat kyk vir die toekoms.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:43
  16. avatar
    #33 BOG

    @Klofie Pa: Moet nou versigtig antwoord, anders klink dit windgat. Wat sal hulle met al die spelers doen wat daar opgelewer word? Miskien moet ons vir die BBs vra, want die situasie wat daar besig is om te ontwikkel, met n oorvloed jong spelers wat deur hulle geteken word,kan sekerlik nie in belang wees vd meerderheid vd jong spelers nie, en allermins in belang van SA rugby. Iemand het nou die dag voorgestel dat hulle die oortolliges uitleen aan ander unies sodat die kompetisie uitgebrei kan word. Wat die Cheetahs betref, moet hulle miskien vir Rolls Royce nader as moontlike borg :lol:

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:32
  17. avatar
    #32 Klofie Pa

    @Tjoppa: Tjop ons is nou oor die ding van “moes,was,nr1 en sal” !!’
    Ingeskryf en Prof Kearsley wag vir hulle!! Boeke en al!!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:25
  18. avatar
    #31 Klofie Pa

    @BOG: Moet se Boggie in vervloee dae was dit altyd n given gewees dat Grey die CW span oorheers het en nog steeds sal doen in die toekoms!!! Klas word gebore en maintain as jy in daai wonderlike skool van jou is!! Keurder of nie!!
    Respect!!
    Nou net die volgende kwessie van hoe de moer kan so n instansie dit toelaat dat soveel talent verlore gaan???
    Iemand met geld moet tog besef die hart van SA rugby le in die middel!!!
    En nog meer ondersteun die game van gisteraand!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:16
  19. avatar
    #30 BOG

    @Predator: Kyk gerus na http://vimeo.com/67409182 net uit interesantheidshalwe (en om n bietjie windgat te wees) Daardie goedversorgde groen grasperke wat jy aan die begin sien, was alles harde rooi stowwerige kleigrond in my dae

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 19:05
  20. avatar
    #29 Tjoppa

    @Predator: Nee ek sien die groot probleem die ouers wat toelaat dat hul kinders eenvoudige pakkies sout op die rakke word. Die rede vir die roekelose handel dryf met hul kinders is seker toe te skryf aan verskeie faktore. En sekeres se redes desperater as die ander. Die bly handel dryf met jou kinders. Dit is siek.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:59
  21. avatar
    #28 Tjoppa

    @Klofie Pa: Moenie worry die no 1 ses en sewe is hopelik alreeds veilig onder jou huis se dak ou maat. Beslis in die top 3 in die land.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:56
  22. avatar
    #27 Predator

    @Tjoppa: Die professionaliteit is ‘n probleem wat ons voor SARU se deur moet sit. Bewyse hiervan is die seuns wat nog op skool is en vir die junior bokke uitdraf en in graad 10 al geteken en geld ontvang om by sekere unies te speel. Wil nie die seuns die eer ontneem nie,…. hulle is uitsonderlike spelers,… dit maak die ander seuns ook meer gedetermineerd om dit na te volg en dit is ‘n deel van die oorsaak wat die professionalisme op skool dryf, ‘n catch 22 as jy my vra!!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:54
  23. avatar
    #26 Klofie Pa

    Sien Derik Bezuidenhout het by die Leeus geteken!! Dink persoonlik dis dalk n oorhaastige besluit gewees. Volgens inligting is hy die nr.1 ses flank gewees by die Bulle vir die 0/19’s!!
    En dan n hordes EG manne.. so kom ons kyk wie nog. Lions gaan groot met die jr’s en ook goed so!! Ek glo in bou die fondasie en dan praat jy saam met die groot Honne!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:51
  24. avatar
    #25 Predator

    @BOG: Hoe is dit moontlik dat Grey wat die top rugbyskool in die Vrystaat is nie ‘n keurder op die paneel het nie,… ” the plot thickens”!!!.. darem ‘n goeie teenargument as die ander skole kla oor die keuses. Nog altyd ‘n groot eer gewees vir enige skool om Grey te klop,..wys jou net hoeveel respek jou skool afdwing by die res van SA. selfs by die Cravenweek word die Vrystaat jaar op jaar in die top spanne gereken,…danksy Grey!!!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:43
  25. avatar
    #24 Tjoppa

    @Predator: Bly vir jou seun maar verstaan nie die deel van jou argument nie? Dit raak seker laat en die ou kop is maar dof.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:33
  26. avatar
    #23 Predator

    @Tjoppa: Tjoppa kan ek aanvaar dat jy of jou kinders nie betrokke is of was by een van die premier skole nie. Om perspektief op die SWD CW situasie te plaas, …ons is ‘n bitter klein unie in vergelyke met die ander provinsies. Daar is slegs twee skole wat jou kind in rugby afrig om op die hoogste vlak mee te ding, dit is Outeniqua en Oakdale, dit is geensins ‘n kwessie van beurse nie, as jy jou kind ‘n kans wil gun as jy dink hy het rugby talent dan het jy net hierdie twee keuses in ons unie. Kyk maar hoe goed presteer die twee skole landswyd,…ek het gemoedsrus as ouer met my seun wat by Outeniqua rugby speel.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:30
  27. avatar
    #22 Tjoppa

    @Predator: Nee hoor dit nou uit die perd se bek. Meeste, daar is beslis uitsonderings, koop spelers op skool met die belofte van insluiting in CW. Die koop gaan gewoonlik ook oor persoonlike gewin vir so ‘n pimp. En sekere skole het geen integriteit en neem met oorgawe hieraan deel, ten koste van hul eie kinders. Hoekom dink jy lewer minder skole deesdae die CW seuns op. Hoekom dink jy keer provinsies nou dat spelers was reeds verkoop is om aan CW van daardie provinsie deel te neem. Proffesionaliteit hoort nie op skole rugby nie. Punt en klaar.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:08
  28. avatar
    #21 BOG

    @Koos Roos: Ek het gehoor hulle gebruik die insluiting by die WP CW span om die ouers te motiveer om skoolgelde te betaal. Insluiting volg outomaties na betaling van 12 maande vooruit. :lol: @Predator: Ek weet nie wat die huidige situasie is nie, maar tot n ruk gelede, het Grey nie n enkele keurder gehad vir die kies van die VS CW span nie. Maar jy is reg. So tragies as wat dit is, word CW nie op dieselfde vlak aangeslaan as in die verlede nie. Niemand se dit nie, maar di die realiteit. n Scout wie by CW opdaag met die oog op werwing van spelers, is mosterd na die maal.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:02
  29. avatar
    #20 Predator

    @Tjoppa:Ek is met jou dat die hele skole rugby ‘n groot gemors is, maar wie sal die goeie spelers dan raaksien deur die land as hulle nie vir die CW span gekies is nie. ek is bewus dat so twee jaar gelede slegs 7 van Outeniqua se spelers CW span gehaal het,maar 13 het kontrakte by die unies losgeslaan ( onder korreksie ). Hoe bad die sisteem ook nou al is,…. ek dink dat die “scouts” ‘n mate van ‘n vangnet is vir goeie spelers wat nie CW haal nie. Ek weet nie wat die oplossing is nie, maar dat dit ‘n gemors is , is ‘n feit!!

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 18:01
  30. avatar
    #19 Tjoppa

    @Predator: Dankie tog aan wie. Jy prys nou die oorsaak van die gemors. Die “pimps” van die rugbywereld? Nee regtig.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:53
  31. avatar
    #18 Predator

    As julle ouens nou nog nie besef dat die Cravenweek keuses voor die tyd gemaak word nie , dink ek julle is wraggies naief. Die kommentaar wat ek oor die laaste paar weke gelees het, bevestig net my vermoede dat die geknoeiery ooral teenwoordig is en dit wil voorkom of die keurders van dominerende skole in die liga die oorhand / voorkeur het in die keuse van wie die Cravenweek span haal. Solank as wat hierdie beginsel toegepas word sal ons NOOIT OOIT kan verwys na die Cravenweek as die BESTE jong spelers in die verskeie provinsies in hul posisie nie ( soos Dok Craven se bedoeling was nie ). Hierdie goeie inisiatief deur ‘n legende in Rugby het ongelukkig ook die speelbal van politieke motiverings geword. Gelukkig weet die “scouts ” van die unies dit en word goeie spelers wel kontrakte aangebied ongeag of hy Cravenweek gespeel het ( dankie tog!), anders sou goeie talent verlore gegaan het vir die sport.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:49
  32. avatar
    #17 Tjoppa

    @Koos Roos: Hoor die groundsmen wyer om bedags daar te werk. Bang hulle word ook gekies. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Toe toe daai manne van Boishaai kies nie hulself nie. Hulle onderwysers doen. :mrgreen: :mrgreen: Nou regtig ernstig dit is hartseer die beskuldigings wat heen en weer vlieg. Die mense by Boishaai wat ek ken sal beslis nie betrokke raak by enigiets wat hier beweer word nie. Ek se nie my mensekennis is onberispelik nie.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:36
  33. avatar
    #16 Koos Roos

    BOISHAAI bedoel ek.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:34
  34. avatar
    #15 Koos Roos

    @BOG: As hulle dit regtig verkeerd wil bewys kan hulle by Booishaai kom kyk. Seker daar is nog 1 of 2 oor wat nog nie gekies is nie. LOL! :-D

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:32
  35. avatar
    #14 BOG

    Hulle oplossing sal wees om een of twee bykomende Monnas spelers by die span in te sluit om almal “verkeerd” te bewys

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:27
  36. avatar
    #13 Tjoppa

    @Djou: Daardie span is al vroeg in Mei saamgestel. My opinie so kom ons wag maar en kyk.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:21
  37. avatar
    #12 Djou

    @Tjoppa: Hy word gedwing om ‘n ander tipe spel te speel. Wys jou hoe veelsydig hy in werklikheid is want hy maak die duikslae en slaag steeds daarin om sommige balle stadig te maak. Ja, hy het Jano Vermaak gemis, maar het ‘n paar Bulle driee gekeer toe daar manne oor was aan die buitekant vir Bulle om te gaan druk, maar hy het die baldraer met bal en al vasgevat.
    Nietemin, dink jy die kommentators het die werklike Cravenweekspan gehad of dalk net die finale proefspanne van die Leeus.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:16
  38. avatar
    #11 Tjoppa

    @BOG: Wow moenie skiet nie oom ek is beslis nie ‘n BB nie. As oud domme is ek verskriklik opgewonde om ‘n ordentlike skrum te sien en het dit saam met jou geniet. Die gesprek het gegaan oor Brussouw. Oor niks anders nie. Met stemkeuses sal niemand ooit tevrede wees nie. As ek die Springbok Coach was sou my span beslis anders gelyk het maar ek sou ook seker vinniger as Heyneke gefire word. En jy seker ook.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:05
  39. avatar
    #10 BOG

    @Tjoppa: Van scrummies gepraat, ek merk julle 1 en 3 het n bietjie gesukkel in die skrums, terwyl julle stut, nommer 9, n bietjie stadig was agter die skrum, of hoe? Ek is seker die ABs lek hulle lippe af vir wanneer hy die nommer 9 trui dra vir die Bokke. En ek is nou nie n natuurwetenskaplike nie, maar my gesonde verstand se vir my dat dit nie n olifant verg, om n speler wie deur die lug trek, te deflekteer nie. Jy ignoreer ook sy STATS in die S15. Hy is, met die nuwe reels by die afbreukpunt, miskien minder doeltreffend, maar steeds myle voor vd skouperde wie as losvoorspelers, ingesluit is in die span.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 17:01
  40. avatar
    #9 Tjoppa

    @Djou: So jy stem saam op huidige spelpeil sou jy hom ook nie kies nie. Dan verstaan ons Heyneke se besluit.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 16:58
  41. avatar
    #8 Djou

    @Tjoppa: Jy is reg, hy het in ‘n goeie Bokspan gespeel. Maar sy impak om balle stadig te maak het verhoed dat die All Blacks vinnige bal kon kry om te hardloop en ons verdediging in staat gestel om te herorganiseer. Ongelukkig moet hy deesdae baie meer duikslae maak in die Cheetahspan en kan dan nie meer so baie balle steel nie en ook nie balle stadiger maak nie. As hy in ‘n ander span was, wat balbesit oorheers, en waar sy spanmaats nie so baie duikslae mis nie, sal sy impak baie groter wees. Soos jy weet is een of twee sekondes deesdae al wat spanne nodig het om te herorganiseer.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 16:44
  42. avatar
    #7 Tjoppa

    @Djou: Dit beteken slegs dat hy gelukkig was om in ‘n goeie bokspan te wees. Verstaan my mooi ek rate hom eenvoudig nie as iemand wat ‘n werklike impak op die game vandag meer het nie. Sy nommer het Saterdag, fisies, vroeg al begin verdof. Jammer maar ongelukkig nie die beste in sy posisie nie.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 16:36
  43. avatar
    #6 Djou

    @Tjoppa: Die Springbokke het nie ‘n toets teen die All Blacks verloor met die no.6 in die span nie. Die statistieke van die toetse vertel ook watter impak hy op die spel gehad het. Die All Blacks sal bly wees hy is nie in die span nie.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 16:28
  44. avatar
    #5 Koos Roos

    @BOG: Ek vermoed ‘n ander voormalige Grey senter (nou Blou Bul) het bygedra tot die feit dat daar nie ‘n plekkie vir Robert was nie. Seker hy is baie naby. Verdien dit.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 12:27
  45. avatar
    #4 BOG

    @Tjoppa: Het die suurstoftekort weer n impak vanoggend?

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 08:05
  46. avatar
    #3 Tjoppa

    Dieselfde rede hoekom hy jou no 6 uitlaat. Wat is sy naam nou weer Gieter wie? Kan nie glo ‘n scrummie se handoff so hard nie.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 06:13
  47. avatar
    #2 BOG

    If HM can leave out Robert Ebersohn from the Springbok squad, then I suppose this is possible. The chaos is directed from the top- like government

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 05:34
  48. avatar
    #1 Queenian

    That is shocking maybe they have partnered up with the Border rugby union.

    ReplyReply
    2 June, 2013 at 05:17

Leave a Reply