Last Dance for Garsfontein’s Legendary Headmaster Leon

Garsfontein’s Leon Bantjes, widely regarded as one of the finest headmasters in South Africa, will retire on 31 December 2025, closing the book on an extraordinary career spanning 44 years and 10 months in education. The final 12 of those years were spent at Garsfontein, following 14 years as head of Lichtenburg in the North West Province.

Leon’s passion for rugby has been central to Garsfontein’s rise. Under his leadership, the Bere have grown from modest beginnings into one of the country’s premier schoolboy rugby powers, all while maintaining academic standards among the best achievable by a state school. A humble man, Leon’s firm belief in empowering his staff has paid dividends, with every achievement and success credited to the collective efforts of the team he leads.

A proud Monument old boy, Leon played for the Witbulle 1st XV in 1977. He still speaks warmly of his alma mater and the values rugby instilled in him – character including discipline, teamwork, respect for the jersey and respect for opponents. These principles formed the foundation that would shape his leadership philosophy throughout his career.

His move to Garsfontein was inspired by the challenge of leading a macro school, a challenge he met with distinction. On the rugby front, Leon knew success wouldn’t come overnight. He believed in building patiently – with vision, structure, and most importantly, dedicated people who shared belief in the programme. His natural ability to empower and support coaches was pivotal in Garsies’ transformation, allowing a relatively young school to punch far above its weight.

Leon has always praised the role of the coaches and staff around him. Old boys Johan du Plessis and Tjaart van der Walt helped deliver four Noordvaal Cup titles, while tribute is also paid to Gustav Theunissen, who is described as having added immense value to the Bere rugby as one of the best rugby recruiters in South Africa. Leon’s ambition was never about chasing short-term glory but about building a rugby culture of sustainability and pride.

Among countless highlights, one memory stands tallest: the epic 2015 semifinal against Monnas. With future Springbok Embrose Papier in their ranks, Garsfontein trailed heavily before producing a scarcely believable finish, scoring three tries in four minutes to snatch victory. That miracle comeback paved the way to their first-ever Noordvaal Cup triumph – a watershed moment etched into Bere folklore.

Now, in his final season, Leon’s “last dance” comes on the grandest stage: the 2025 Noordvaal Cup final against Helpmekaar on Berepark. Should Garsfontein triumph, they will secure a rare three-peat and join a very exclusive list of schools to have won the trophy three times in a row – Affies, Pretoria Boys’ High, Zeerust and Potchefstroom Volkskool.

Although winning the 2025 Cup would be a welcome bonus, given the unpredictable nature of a playoff match, it is clear that Leon takes pride in the manner in which Garsfontein competes – “with heart, discipline and pride.” He is equally grateful for the role that co-educational schools like Garsfontein have played, and continue to play, in shaping the future of South African rugby through their structures, commitment, and unwavering hard work.

As Leon prepares for retirement, he leaves behind not only a legacy of academic excellence and rugby achievement, but also the deeper mark of a leader who lived his values and inspired those around him.

The comeback of comebacks – Garsfontein vs Monument in 2015 – 10-36 down with 9 minutes to play!

https://www.youtube.com/watch?app=desktop&v=IJpcZnx0HnQ

 

Leave a Reply

33 Comments

  1. avatar
    #33 Rainier

    @buitestaander (Comment #5)

    Verduidelik kunsmatige rugby sukses?

    ReplyReply
    4 September, 2025 at 12:29
  2. avatar
    #32 Kantman

    @buitestaander (Comment #29)
    Puik reply, bly jy kon die gaslighting ignoreer

    ReplyReply
    3 September, 2025 at 22:13
  3. avatar
    #31 Ploegskaar

    @Djou (Comment #4)
    Kom ons los eerder die 100% slaagsyfer verwysing uit hierdie gesprek. Dink Dale Martin het dit tot gr10 by julle gemaak en sy o19 jaar by Durbanville voltooi. Slaagsyfers is great vir window dressing, maar dikwels agv dressing. Natuurlik is dit deesdae die geval by alle skole, so daai eerbaarheids t-hempie is vir niemand, insluitend GF, beskore nie

    ReplyReply
    3 September, 2025 at 13:12
  4. avatar
    #30 OUD ANKER

    @buitestaander (Comment #29)
    Jy vat shots van die meeste bloggers na aanleiding van jou openings kommentaar op die thread. Ek het persoonlik nie ‘n probleem met jou 1e thread wat al die reaksie uitgelok het nie, want jy is geregtig op jou opinie en as jou opinie debat uitgelok het, positief of negatief, so be it….ek sou tog wou hoor watse skole span jy ondersteun of wie jou alma mater is? Dit plaas gewoonlik ‘n argument binne konteks.

    ReplyReply
    3 September, 2025 at 11:06
  5. avatar
    #29 buitestaander

    Enige instelling se werwingsfilosofie vind gestalte in en uitvoering deur ‘n bemarkings- en werwingsbeleid. Anders gestel: enige instelling se bemarkings- en werwingsbeleid, word begrond deur ‘n bepaalde filosofie. Ek sien nie die massiewe verskil waarna jy verwys nie, want die een rig die ander. En vir die rekord: daar bestaan geen jaloesie teenoor die skool nie. Soos aanvanklik vermeld: Garsfontein is ‘n uitstaande skool, met ‘n uitstaande skoolhoof. Ek voeg graag by: een van die top-presterende skole in die land. Dit impliseer egter nie dat enige beleid, werkswyse of strategie van die skool, of ook enige ander skool, nie bevraagteken mag word, of van kritiek gevrywaar is nie. Boonop is kritiek die resultaat van ‘n persoonlike mening, en sal mense verskil, soos wat dit ooglopend hier die geval is. Daarmee is niks verkeerd nie, so lank as wat dit hoflik en respekvol is.

    ReplyReply
    2 September, 2025 at 14:48
  6. avatar
    #28 Djou

    @POD (Comment #13)
    Jy is reg, sal sy kommentaar voortaan met ‘n knippie sout vat!

    ReplyReply
    2 September, 2025 at 12:08
  7. avatar
    #27 Djou

    @buitestaander (Comment #22)
    Jy voer maar net ‘n vendetta teen Garsfontein. Dis al – en word waarskynlik deur jaloesie gedryf.
    Want nêrens kerm jy oor ander skole wat op dieselde manier en meer as Garsfontein werf. Waar is jou uitbarsting teen bv Paarl Gim, Grey, Paul Roos, Monnas, Noordheuwel, EG Jansen, Kloof, Menlo, Helpmekaar en die swetterjoel KZN skole?
    En jou aanvanklike verwysing na die werwingfilosofie het gaandeweg verander na ‘n bemarking- en werwingbeleid. Daar is ‘n massiewe verskil, soos jy weet. Jy het geen idee oor wat presies wat Garsfontein doen nie, hoewel jy dink jy weet.
    Maar soos gesê, dis maar jaloesie wat jou dryf, soos bewys deur een skool uit te lig en die ander wat dieselfde in ‘n groter mate doen te ignoreer.
    So, gaan huil nou maar verder in jou hoekie, hou aan leuens versprei, en geniet dit. Minstens weet ons nou wat jou motiewe is.

    ReplyReply
    2 September, 2025 at 12:06
  8. avatar
    #26 Wonder

    @buitestaander (Comment #22)
    Dan moet mens seker aanhou adverteer tot jy goeie rugby spelers kry wat aansoek doen. Anders keur net die aansoek af. Jou voorstel is so werkbaar.

    Ek wonder hoeveel advertensies het PRG, HJS, Grey, DHS, en Klub 600 geplaas die laaste 10 jaar ? Geen, niks.

    ReplyReply
    1 September, 2025 at 19:35
  9. avatar
    #25 Rainier

    Al wat ek weet is dat die Bere onderwysers almal suutjies om hom loop.

    Soos dit hoort.

    Hy is ‘n fantastiese hoof.

    ReplyReply
    1 September, 2025 at 08:56
  10. avatar
    #24 Wonder

    Leon het inderdaad ‘n groot bydrae gemaak by Garsies,op alle vlakke. Sy bydrae by rugby moet ook genoem word en as hoof was sy insette belangrik. Ek glo ek die manne wat die meeste lof moet kry is Johan en Gustav, hulle is die groot dryfveer agter Garsies omkeer. Sylvester se bydrae sedert hy by Garsies is, is prysenswaardig, hy is ‘n groot aanwins.Hou so aan manne.

    ReplyReply
    31 August, 2025 at 10:20
  11. avatar
    #23 Grizzly

    @buitestaander (Comment #22)
    Jou post is naief verby. Doen jou self n guns en gaan lewe in die regte wereld.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 23:29
  12. avatar
    #22 buitestaander

    Bemarking geskied in oorleg met die Beheerliggaam, en word deur die strukture van die skool tot uitvoer gebring. Dit sou ‘n aanklag teen enige skool wees indien hul nie ‘n bepaalde bemarkings- en werwingsbeleid of strategie het nie. Ons dink almal dieselfde in ons agting vir die uittredende skoolhoof van Garsfontein. Ons verskil oor werwingspraktyke. Die kritiek wat teenoor Garsfontein se werwingspraktyke uitgespreek is, is gemaak omdat die gesprek oor Garsfontein se sukses gehandel het, en vir geen ander rede nie. Sekerlik is daar talle ander skole wat ook werwing op ‘n wyse doen wat wyd bevraagteken kan word. Die gebruik van scholarships, wat veral by van die tradisionele Engelse skole geld, is ‘n proses wat deursigtig en opvoedkundig verantwoordbaar is. Die beurs word in die media adverteer, en enige iemand kan daarvoor aansoek doen. Die besluit om aansoek te doen, kom vanaf die leerder self, en hy of sy word nie deur ‘n skool genader nie. If you approach a learner, and make an offer to him or her, you “buy” that learner. That could never be right. Education is about learners, not merchandise.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 21:47
  13. avatar
    #21 Djou

    @buitestaander (Comment #18)
    Ek is maar net reguit, geen nodigheid om eers stroop te smeer nie. Veral as iemand strooi verkondig en homself weerspreek.
    Kom ons maak dit duidelik. Garsfontein het nie iets soos ‘n werwingsbeleid met gepaardgaande protokolle, regulasies ens nie.
    Soos Smallies en Grizzly sê, ander skole in die Noordvaal werf baie meer aggressief. Garsfontein werf minder, maar akkuraat.
    Dan, jy sê mnr Bantjes is ‘n goeie hoof, maar kritiseer hom indirek oor die skool se sogenaamde werwingsbeleid – weerspreek jouself.
    Iets wat jy kan leer en wat ek lankal geleer het: As jy nie van iets hou nie, kry die ware en werklike feite voor jy kritiseer. En doen dit dan op ‘n ander “thread”, nie op die een waar eer gebring word aan ‘n skoolhoof wat ‘n skool en gemeenskap opgehef het. Dis net swak smaak, soos wat die ander bloggers aan jou uitgewys het.
    Laastens, geluk met 3 in ‘n ry mnr. Bantjes!

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 21:14
  14. avatar
    #20 Grizzly

    @buitestaander (Comment #18)
    Geen probleem met kritiek nie. Probleem is valshede versprei. Ek se nie jy doen dit nie. Probleem met die werwingsbeleid? Wat is die werwingsbeleid? Garsfontein werf op alle vlakke.Waar hulle by GK gekonsentreer het werf hulle nou by gr 7,8 en 9.Net soos die meeste skole bv Wynland skole. Ons het net nie hulle budget nie. Jou probleem is jy is net intitled. Hoekom se jy nie wat se skool jy ondersteun nie dan kan ek vir jou se hoekom jy n probleem het met Garsfontein. Jou post sal verdwyn in die riviere van tyd. Nie die 2 NV bekers wat die Bere vandag gewen het nie.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 17:27
  15. avatar
    #19 Smallies

    @buitestaander (Comment #18)
    Daar is skole wat baie agresiewer werf as Garsfontein, en ek sien niks fout daarmee om in n top klas akademiese skool te wees as rugby daai deur vir jou kan oopmaak nie

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 17:26
  16. avatar
    #18 buitestaander

    Jy is nie spaarsamig met jou beledigings nie. Ek sal maar hou by die hoflike weg. Lees maar asb weer my skrywe:”Uitstaande skoolhoof. Uitstaande skool. Geen debat”. Verder: “Leon was ‘n baie goeie skoolhoof. Hy verdien al die erkenning”. I rest my case.
    Moet net nie vir een oomblik dink dat die hele SA Garsfontein se rugbysukses bewonder en respekteer nie. Hul werwingsbeleid was die skool se kortpad-keuse tot sukses. Dit was hul goeie reg. Sukses is inderdaad behaal. Dit beteken sekerlik nie dat almal daarmee saamstem nie. Dit vrywaar hulle ook nie van kritiek nie. Alle leidende rugbyskole doen werwing. Die kernvraag is: “hoe” doen hulle dit? Mag die dag ook spoedig kom dat Garsfontein, gegewe sy getalle, 25-30 spanne wat kan kompeteer, elke Saterdag in die veld kan stoot. Dit sal inderdaad wys dat daar ‘n sterk rugbykultuur en tradisie gevestig is.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 16:52
  17. avatar
    #17 Kaya 85

    Wow Well Done Garsies for the great WIN.
    Congratulations.
    Proppie was a massive presence. Junaid Stuart on fire…Pasensie, Baron, George amazing.
    Helpies were good and full value…both their props, and the replacement lock tried manfully… Storm at 10 is brilliant. But despite missing like 5 or 6 shots at goal Garsies were able to take away … the Garsie trademark of great passing and high paced backs is what won it.
    Well done Principal, well done Coaches and team.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 15:40
  18. avatar
    #16 Kaya 85

    @Smallies (Comment #15)
    100 per cent correct my friend.
    E.g. Two of the stars of Paarl BH are the twins from … Kempton Park.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 15:36
  19. avatar
    #15 Smallies

    @buitestaander (Comment #5)
    Elke skool werf van die Southern Suburbs in die Kaap na die Wynlande ,na Bloemfontein na Krugersdorp en Pretoria,KZN en die Oos Kaap ,of dink jy daai puik spelers in Boishaai het per ongeluk almal daar geeindig….dink jy regtig daardie puik groep seuns in Gim kon almal die skoolfonds bekostig en dink jy regtig dat Hilton se groep almal se ouers R 300k n jaar kan bekostig,jy leef in n droom wereld as jy dink dis net Garsfontein…

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 12:16
  20. avatar
    #14 Smallies

    @POD (Comment #13)
    Die dag wat saru met sulke kak kom is die dag wat skole rugby moertoe is….

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 11:49
  21. avatar
    #13 POD

    @Djou (Comment #8)
    Ignoreer die suurknolle. Tot die dag wat SARU uitkom met n stel formele werwings reels is etiese werwing soos etiese jag; elkeen besluit vir homself en niemand het die reg om sy reels op jou af te dwing.

    Well done skoolfhoof en skool

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 11:37
  22. avatar
    #12 OUD ANKER

    @Grizzly (Comment #3)
    Garsfontein is ‘n rugby “vyand” vir enige nie-Garsfonteiner,MAAR ‘n hoër skool is in die 1e plek ‘n opvoedings instansie van jong mense en net vir daardie feit verdien Garsfontein en Leon die hoogste respek, want in terme van akademie is daar min ander skole beter!

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 10:21
  23. avatar
    #11 Kaya 85

    …and of course if Garsies just recruited for their rugby only, how would they maintain 100% academics? … And those other sport successes?

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 09:07
  24. avatar
    #10 Kaya 85

    @Smallies (Comment #1)
    A very effective leader … Garsies are on the map…more than that, they are a rugby centre of excellence. Big Respect.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 09:01
  25. avatar
    #9 Kaya 85

    That comeback was the comeback of comebacks….
    A runaway comeback!

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 08:59
  26. avatar
    #8 Djou

    @buitestaander (Comment #7)
    Nee wat, jy is uiters oningelig daaroor, soos ‘n buitestaander!
    Die punt – wat jy nie verstaan nie – is dat jy jouself nie kan help nie om altyd oor jouself te praat, terwyl die gesprek oor iemand anders gaan!
    Die sensitiwiteit is dus jou ego, wat skynbaar iewers ‘n duik gevat het.

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 08:56
  27. avatar
    #7 buitestaander

    Lyk asof jul werwingstrategie ‘n sensitiewe kwessie is?

    ReplyReply
    30 August, 2025 at 05:45
  28. avatar
    #6 Djou

    @buitestaander (Comment #5)
    Hierdie is ‘n post oor ‘n skoolhoof, maar jy maak dit weer oor jou!
    Jy is regtig nie so belangrik as wat jy dink nie!
    Moet asb nie sag val nie, dit kan jou ego breek!

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 22:14
  29. avatar
    #5 buitestaander

    Uitstaande skoolhoof. Uitstaande skool. Geen debat. Ek sal egter nooit Garsfontein se werwingsfilosofie kan ondersteun nie. Werwing twv die skool, of werwing twv die leerders? Kunsmatige rugbysukses?
    Hoe ook al: Leon was ‘n baie goeie skoolhoof. Hy verdien al die erkenning.

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 20:21
  30. avatar
    #4 Djou

    He will be missed like no other.
    I may add, under his leadership Garsies maintained a 100% matric pass, the largest % matric learners (of all schools) qualifying for graduate studies in Gauteng, build an astro and hostel, boys and girls hockey teams among the best in SA, cricket among the top 10 in SA, drama winning for best performance in Gauteng, school choir one of the best, etc. etc.
    As a result, the number of learners increased from 1 300 since he started to 1 900 now as more and more learners made Garsies their first choice.
    So, the school developed in all spheres as he created room for all learners to participate and excell.

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 19:35
  31. avatar
    #3 Grizzly

    @Smallies (Comment #1)
    Ja, ek kan nie meer saam jou stem nie. Sentraal tot hierdie man is sy liefde vir kinders. Dankie vir wat jy na laat Leon.

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 17:22
  32. avatar
    #2 tzavosky

    When I came to Tzaneen Leon was deputy headmaster at Merensky and we got to know each other quite well. The guy went through a heartbreaking family tragedy, and one can only admire him for the way in which he responded.
    Saw and chatted with him on the sidelines several times after he went to Lichtenburg. He really did an admirable job concerning what he went through. I really wish him a most enjoyable retirement.

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 16:33
  33. avatar
    #1 Smallies

    He turned Garsfontein from Wannabees into heavy hitters….great job sir ,hopefully your successor will continue where you left off

    ReplyReply
    29 August, 2025 at 15:20