BHP Top 50 for the week ending 03 June 2023

# TEAM P W L D PF PA PD CAT PTS BP W% TOTAL AVG
1 Grey College 13 13 0 0 525 172 353 59.50 0.000 100.00% 59.500 4.58
2 Paarl Gim 12 11 1 0 461 176 285 49.50 0.000 91.67% 49.500 4.13
3 Paul Roos 11 9 2 0 294 198 96 39.50 3.750 81.82% 43.250 3.93
4 Garsfontein 9 8 1 0 356 168 188 34.50 0.000 88.89% 34.500 3.83
5 Outeniqua 9 7 2 0 287 117 170 29.50 3.750 77.78% 33.250 3.69
6 Hilton 11 10 1 0 343 178 165 37.50 3.000 90.91% 40.500 3.68
7 Boland Landbou 12 9 3 0 284 208 76 38.50 3.375 75.00% 41.875 3.49
8 HJS Paarl 16 12 4 0 428 292 136 49.00 6.375 75.00% 55.375 3.46
9 DHS 16 11 5 0 507 295 212 37.50 16.500 68.75% 54.000 3.38
10 Michaelhouse 11 9 1 1 326 203 123 33.60 3.375 81.82% 36.975 3.36
11 Jeppe 15 9 5 1 531 352 179 35.70 13.875 60.00% 49.575 3.31
12 Affies 11 6 5 0 320 308 12 24.50 11.250 54.55% 35.750 3.25
13 Waterkloof 9 7 2 0 231 189 42 25.50 3.375 77.78% 28.875 3.21
14 Monument 14 8 6 0 400 292 108 32.50 10.125 57.14% 42.625 3.04
15 Wynberg BHS 12 7 5 0 329 177 152 25.50 10.875 58.33% 36.375 3.03
16 Rondebosch 12 8 3 1 301 187 114 32.50 3.750 66.67% 36.250 3.02
17 Welkom Gim 15 11 4 0 512 334 178 38.50 6.375 73.33% 44.875 2.99
18 Noordheuwel 15 9 6 0 636 317 319 30.00 14.250 60.00% 44.250 2.95
19 Stellenberg 13 4 8 1 308 287 21 18.60 18.750 30.77% 37.350 2.87
20 KES 13 9 4 0 386 226 160 30.50 6.750 69.23% 37.250 2.87
21 Bishops 11 8 3 0 334 188 146 27.50 3.750 72.73% 31.250 2.84
22 EG Jansen 16 11 4 1 441 275 166 43.20 2.250 68.75% 45.450 2.84
23 Durbanville 12 8 4 0 489 233 256 26.00 6.750 66.67% 32.750 2.73
24 Fichardpark 10 9 0 1 313 193 120 26.70 0.000 90.00% 26.700 2.67
25 Queens College 14 11 3 0 383 217 166 33.00 3.750 78.57% 36.750 2.63
26 Maritzburg College 15 10 5 0 471 298 173 32.50 6.750 66.67% 39.250 2.62
27 Oakdale 11 4 6 1 191 236 -45 18.60 10.125 36.36% 28.725 2.61
28 Middelburg 11 7 4 0 322 171 151 22.00 6.000 63.64% 28.000 2.55
29 Glenwood 14 8 6 0 342 320 22 26.50 9.000 57.14% 35.500 2.54
30 Helpmekaar 16 7 8 1 460 342 118 29.60 10.875 43.75% 40.475 2.53
31 Kearsney 12 4 7 1 250 241 9 12.90 17.250 33.33% 30.150 2.51
32 Rustenburg 11 8 3 0 320 242 78 23.00 4.500 72.73% 27.500 2.50
33 Grey PE 14 8 5 1 297 259 38 31.10 3.000 57.14% 34.100 2.44
34 St Andrews 10 6 4 0 210 205 5 18.50 5.625 60.00% 24.125 2.41
35 Pietersburg 8 5 3 0 239 108 131 12.50 6.750 62.50% 19.250 2.41
36 Heidelberg Volkskool 12 7 4 1 266 201 65 21.20 7.500 58.33% 28.700 2.39
37 Marlow 14 9 5 0 419 269 150 25.50 7.125 64.29% 32.625 2.33
38 Westville BHS 14 7 7 0 309 302 7 22.00 10.125 50.00% 32.125 2.29
39 Kingswood 12 11 1 0 405 125 280 27.50 0.000 91.67% 27.500 2.29
40 Witteberg 8 5 2 1 176 160 16 17.80 0.000 62.50% 17.800 2.23
41 Eldoraigne 10 6 3 1 322 213 109 19.20 3.000 60.00% 22.200 2.22
42 Marais Viljoen 11 5 6 0 236 233 3 14.50 9.000 45.45% 23.500 2.14
43 Selborne 15 7 7 1 358 308 50 22.70 8.250 46.67% 30.950 2.06
44 Transvalia 12 8 4 0 287 476 -189 24.50 0.000 66.67% 24.500 2.04
45 Pretoria Boys High 15 9 6 0 390 334 56 27.50 3.000 60.00% 30.500 2.03
46 Kempton Park 12 8 4 0 364 320 44 22.00 2.250 66.67% 24.250 2.02
47 Pearson 15 12 3 0 349 223 126 27.50 2.625 80.00% 30.125 2.01
48 Graeme College 13 7 5 1 338 201 137 22.90 3.000 53.85% 25.900 1.99
49 Jim Fouche 15 9 5 1 469 367 102 24.90 4.500 60.00% 29.400 1.96
50 HTS Drostdy 9 3 6 0 234 225 9 7.00 10.500 33.33% 17.500 1.94

76 Comments

  1. avatar
    #76 Kantman

    Looking at the list, right down to 50th, I think this must be one of the most competitive age groups the last 13 years. Apart from current 1-5 that has had multiple big wins, lots of the other teams scored surprises and had close games. Good to see some new names feature high on the list, bodes well for SBR.

    ReplyReply
    11 June, 2023 at 12:06
  2. avatar
    #75 Djou

    @Deon: Jy maak Paul Roos se naam bollie a la Kader Asmal wat die land se onderwysstelsel opgeneuk het net omdat hy reg wou wees.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 19:02
  3. avatar
    #74 Grizzly

    @Deon: Ek nooi jou uit vir daai Oros dan sien ons of jy so braaf is om daai voor my te se,lafaard.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 18:57
  4. avatar
    #73 Deon

    @Grizzly: Wat sal ek sê? Hoekom dink jy ek sal iets sê? Moenie woorde in my mond lê wat jy self spreek soos ‘n “useful idiot” nie. Ek sê NIKS nie, jy het gesê jy sal kommentaar lewer as jy dink die onderwerp is belangrik. Jy domineer die gesprek, jy lewer obsessief kommentaar daaroor, so jy jouself sê dit is bitter belangrik, nie ek nie. Jy sê alles wat ek wil sê vir my, jy spel net “veer” met ‘n “f”, wat ek nooit ooit nie sal doen nie, norrefok :lol: Jy kan dit eenvoudig nie verstaan dat jy die grootste advokaat is vir waaroor ons praat nie. Kan net nie! Lmga, BAIE dankie vir jou ondersteuning. Jy is eenvoudig ook nie instaat daartoe om te kogiteer dat dit nie die eerstespan ranking vervang of enigsens bedoel om te vervang nie en jy hoef nie te bekommer nie, dit gaan of kan nooit Garsies/Grey se posisie bo Affies in 2023 vervang nie. Dit kan bloot net, moontlik toon Affies het baie meer diepte as julle en/of Grey en moontlik ook dat mense Affies toe migreer vir meer as sport. Garsies se posisie/s bo Affies blyk die juweel in die Garsies bloggers, of ten minste sommige, se simplistiese , eenvoudige, kortsigtige , kleinlike kroon te wees. As ek so na Garsies se rekord as skool op alle vlakke kyk, ook akademies en kultureel, en fotos, berigte, en ook die skoolgronde en die skool wat ek al die voorreg gehad het ongeveer 10 jaar gelede om een maal te besoek, sien ek net uitnemendheid, kinders wie se gesigte sprankel, ek sien skoon en edel, ek sien mooi, ek sien intelligensie (dit smeer duidelik nie op jou af nie?), ek sien trots, nie net in die leerlinge en leerkragte nie, maar ook in my as Afrikaanssprekende. Maar dan kom die bloggers, veral jy en Wonder, diktators, uitgesluit Rugbyman, met hul terende obsessies oor byvoorbeeld Affies wat soos ‘n kanker groei op julle kommentare. Jou anti-Affies onderrok hang laer af as jou IK. LMGA Al wat ek kan dink is dat die verskil tussen wat ek by julle bloggers en by julle skool self sien is die sterk bruisende Bolandse invloed daar. :lol:

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 18:24
  5. avatar
    #72 Djou

    @Snelvuur: @Grizzly: Niemand sal Affies klop nie – meer as 30 spanne! Nietemin, die Paul Roos old boys praat nou groot daaroor – omdat paar van hul spanne wen. Mens het ‘n paar jaar gelede niks uit hul mond hieroor gehoor nie. Die oomblik as Paul Roos weer verloor sal jy niks hoor van die twak voorstel nie, soos in die verlede.
    Cheers! Nou klink ek ietsie op die Cheetahs wat Bulle se URC-span op Loftus geklop het.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 18:13
  6. avatar
    #71 Grizzly

    @Snelvuur: Ok,kom ons debateer die meriete.Nou gaan Deon se ek stel belang.

    Stem jy saam met die punte van ek en Djou.Nie alles nie van dit?

    Indien so n stelsel sal my voorstel wees om random 10 skole te kies as proef.Die data sal ook manageble wees.Die 10 wat die meeste spanne huidiglik in die veld kan stoot.

    Dan as dit werk uit te brei van daar.Miskien n kritiera skep vir kwalifisering bv min spanne om deel te neem as punt vir uitbreiding.

    Tot se n mens by 20 skole kom.Vir my sal dit intresante lees stof maak.Miskien was ek te krities en die totale afskiet voor n debat was verkeerd van my.

    Ek se weereens n skool soos Garsies sal nie die 20 lys maak nie maar kan moontlik jaar na jaar nader kom en miskien oor 5-10 jaar hom haal…wie weet.Ek dink daar moet kwalifiseering wees oor totale spanne anders gaan dit moeilik geanaliseer en verwerk word.Dis net mop en enige iemand mag verskil🤣

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 14:32
  7. avatar
    #70 Snelvuur

    @Grizzly: jou eerste reply (toe Deon, Grasshopper, BHP en OudAnker gepraat het oor hoe so ‘n ranking kan werk – let wel, hoe dit kan werk, nie of dit enigsins nodig is nie) was: “Hoekom ‘n ranking system he wat algemene kennis is” en “Gaan verkoop daai snert aan iemand wat belangstel”. Die nut daarvan was nie ‘n besprekingspunt tot daardie boodskap nie – dis hoekom ek sê die doel van die gesprek was nie om die nut te debatteer nie, maar om te spitball oor hoe dit sal kan werk. Die hele gesprek oor nut het begin toe jy dit as “snert” bestempel het.

    Daar is ‘n verskil tussen sê mens ‘n oop vir oorreding en oop vir oorreding wéés. As iemand uit die staanspoor uit iets as snert beskou is dit gewoonlik nie iemand wat besonder oop vir oorreding op daardie punt is nie.

    Wat is die parameters wat sal veroorsaak dat jy van mening laat verander? Waarvan moet jy oortuig word om saam te stem dat ‘n ander ranglys as een wat net eerstespanne rank van waarde sal wees?

    Ek verstaan dat jy basies twee redes aanvoer vir jou opposisie tot so ‘n ranking:

    1. Gemengde skole sal sukkel om te kompeteer (wat mens voor kan opmaak deur diepte te bepaal op grond van spanne per hoeveelheid seuns, soos ek onder verduidelik het); en

    2. Dat jy dink die ranking jaar-in jaar-uit min of meer dieselfde sal bly. Maar is die top 20 op die eerstespan rankings nie in elk geval redelik consistent jaar-op jaar nie (al verander die volgorde)? Ek dink in elk geval nie dat ‘n gekombineerde ranking só konstant dieselfde sal bly nie. Bv., in 2014 het PRG deur die bank amper elke wedstryd teen Grey College verloor, maar in 2022 was dit presies anders om. SACS se o14s het hierdie jaar vir Gim gewen, ens. Daar is ook afwisseling (min of meer op dieselfde skaal as eerstespanne, sou ek sê).

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 13:51
  8. avatar
    #69 Grizzly

    @Snelvuur: Jy moet jou woorde versigtig kies.Kyk na my reply aan jou dan sal jy sien ek debateer die meriete van so system.

    Dan op verskeie kere na ek die meriete debateer se ek hoekom ek dink dis sinneloos.Dis my oppinie.Jy kan jou eie een he of op maak.Ek het vir niemand voor geskryf nie.

    Let ook op dat ek se aan jou by een van die replys dat ek oop is vir oortuiging.sover was dit net aanvalle en niks debat rond om die topic nie.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 13:07
  9. avatar
    #68 Smallies

    @Snelvuur: die rang lys hier bo is regtig eintlik maar net vir ons ,en om ons ego’s te streel.n Skool soos PRG weet baie goed dat indien hulle ,die volgende games wen is hulle waarskynlik nr 1 in die land nBoland,Boishaai ,Gim ,Grey ,indien hulle daardie drie wen is die odds baie groot dat hulle unbeaten sal wees en nr1 ….dis in alle geval hoe ek dit sien ,As grey vir Affies Gim Boishaai en PRG wen gaan hulle nr1 in die land wees….

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 12:52
  10. avatar
    #67 Snelvuur

    @Smallies: geld daardie argument nie ewe veel vir hierdie ranglys hierbo nie? Waarom word hierdie een dan aangehang indien almal reeds weet waar hulle lê?

    Al die “rugbyskole” ding ook nie deur die bank met mekaar mee nie. PRG en Affies het, byvoorbeeld) meer as 15 jaar laas so ‘n dag gehad.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 12:35
  11. avatar
    #66 Smallies

    @Snelvuur: die skole weet presies waar hulle le mbt ander skole ,hulle het immers elke interskole dag se uitslae en weet hoe die skool teen ander skole gevaar het…

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 12:23
  12. avatar
    #65 Snelvuur

    @Djou: individuele rankings vir elke span? Waar kom jy nou daaraan? Ek het dit vir seker nie voorgestel nie. Deon se voorstel, soos ek dit verstaan, was vir een ranglys wat ook diepte in ag neem. Die idee is net om ‘n meer holistiese prentjie te skep van ‘n skool se rugbyprogram.

    Byvoorbeeld, mens sou die blote bestaan van diepte vergeleke met die hoeveelheid seuns tot ‘n skool se beskikking kon beloon (Boland Landbou sal dan vir skole soos PRG ver wen in hierdie afdeling), maar dan ook die sterkte van spanne deur die bank kan beloon (dit hoef nie met individuele rankings gedoen te word nie – blote wenpersentasies behoort ‘n redelike aanduiding te gee). En ek sê nie dis hoe dit sal werk nie, ek spitball maar net oor hoe dit sou kon lyk.

    En dis wat die doel van die gesprek eintlik was: Deon het ‘n idee vir ‘n ranglys voorgestel en BHP en Grasshopper het gedebateer oor hoe dit sou kon werk. Toe kom Grizzly in en probeer vir almal sê hoe simpel dit is en dat niemand daarin sal belangstel nie (al gee hy eintlik glad nie om nie) of, soos Deon sou sê, kom speel hy bietjie webdiktator.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 12:02
  13. avatar
    #64 Djou

    @Kantman: Ag wat, dis sommer nonsens wat om braaivleisvure bespreek kan word. Dis netnet Paul Roos old boy wat individuele rankings wil hê vir o.14A, o.14B, o.14 C ens en do aan vir elke ouderdomsgroep.
    As dit reeds moeilik is vir 1ste spanne wat nie almal teen mekaar speel nie, dan vra jy ‘n onmoontlike taak, want 2es, 3es , o.16D ens speel nog minder, en in baie valle speel skool 1 se D-span teen F, ens. En skool 2 se D-span teen H, ens., wat dit nog meer ontmoontlik maak. So, eintlik maar twak.
    Smallies se verduideliking som dit goed op. 😃

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 09:11
  14. avatar
    #63 Djou

    @Snelvuur: Nou hoe lees jy dit as dit nog nie bestaan nie?

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 08:58
  15. avatar
    #62 Djou

    @Kaya 85: This is true. His son is at Garsfontein Primary and he lives around the corner.
    Something else, Garsfontein does not claim to be a rugby school and have never done so, just a school who plays rugby.
    There is only 5 so-called rugby schools.
    Grey College, Boishaai, Paarl Gim, Paul Roos and Affies. They are more commonly known for rugby, rather than any thing else eg academics (not to say their academics are weak), they have been playing rugby for a very very long time and they can put more than 20 teams on the field at any given day.

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 08:57
  16. avatar
    #61 Smallies

    @Kantman: twak is tabak wat fyn gekerf is ,mens gebruik dit om mee pyp te rook.
    Twak kan ook gebruik word as jy wil se kak maar jy wil nie te platvloers klink nie ,soos bv ,man jy praat nou loutere TWAK….OF aaaag twak man …..of stop jou twak ,die een kan egter n dubbele betekenis he …..

    ReplyReply
    10 June, 2023 at 08:38
  17. avatar
    #60 Kaya 85

    @Grizzly: although they do have a point, in the big picture 1st team results + all team results + number of teams + community support + rugby culture ALL combine to make a rugby school. BTW, I hear that Morne Steyn is going to slot in at Garsies in future…(radio chat)…is this true?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 21:34
  18. avatar
    #59 Snelvuur

    @Djou: soos jy sê, “dis fun om te lees”

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 19:30
  19. avatar
    #58 Kantman

    @Djou: Ek, soos ander, kan nie lekker volg nie. Wat is twak?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 19:09
  20. avatar
    #57 Djou

    @Deon: Ok, wie is die paar Garsies? Noem hulle asb!

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 18:33
  21. avatar
    #56 Djou

    @Snelvuur: Nou as dit twak is, waarom wil jy dit hê?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 18:31
  22. avatar
    #55 Snelvuur

    @Djou: juistement! Dit laat mens wonder hoekom die opposisie uit sekere oorde so sterk daarteen is…

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 17:04
  23. avatar
    #54 Djou

    @Snelvuur: Veral as die vergelyking nie veel beteken nie, né! 😄😄😄

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 13:07
  24. avatar
    #53 Kaya 85

    @jakes: Good luck Jansies…playing very well, they could go far this season…

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 12:11
  25. avatar
    #52 Grizzly

    @Djou: Eks oop vir enige idee maar dit moet vir my sin maak.As jy my oortuig gaan ek dit vir jou eerlik en reguit sê.

    Wil net seker maak,die 1ste span van die skool wat bo eindig na die pool games,sou hy deur gaan na die final bepaal hy waar die finals vir al die spanne gespeel word?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 10:56
  26. avatar
    #51 Deon

    Soos verwag is dit WEER slegs n paar Garsies, miskien later ander wat se posisie as rugbySKOOl eerder as rugbySPAN sal verander, wat die wetenskap en fun vermy en verwar met ‘n aanval, wil web diktators speel, en vreesbevange “confuse and conflate”, en krampagtig klou aan iets wat nie bestaan nie. Dit terwyl hulle graag speel vir ‘n beker om posisie mbt tot eerstespan sterkte en eerstespan sterkte alles. Dit mag gemeet word en in rangorde geplaas word, al beteken dit minder as ‘n goed bepaalde ranglys. Manne, dis flippen belangrik om te weet waar , apart tot die belangrikste , naamlik die eerstespan, die skool as rugbySKOOL en instansie staan, die dinge te meet wat nie gekoop word nie, en wat oor dekades en jare opgebou word. Niemand wil iets van julle wegneem nie en almal respekteer julle. Dis ‘n addisionele , nie vervangende statistiek.

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 09:50
  27. avatar
    #50 Snelvuur

    @Djou: dit is vir my glad nie ‘n lewe-en-dood stryd nie, maar as mens gelukkig is met sukses op een wyse vergelyk, wat kan verkeerd daarmee wees om dit ook op ‘n ander wyse te vergelyk?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 09:27
  28. avatar
    #49 Snelvuur

    @Grizzly: Gim se D-Z spanne se manne kom nie van regoor die land nie. At most is daar ‘n paar ouens van buite die Boland wat in die eerste en tweedespan speel, maar niemand kom Gim toe spesiaal om vir die o19F-span te speel nie.

    Boland Landbou het 360 seuns (72 per graad) en stoot 4 spanne per jaargroep en 5 ope spanne op die veld. Ek is seker daar is baie gemengde skole wat meer seuns het wat minder spanne op die veld kan stoot. Dit gaan nie altyd net oor baie seuns hê nie, maar ook oor ‘n sterk rugbyprogram hê (deur die bank), wat ek dink beloon en aangemoedig moet word op die een of ander wyse.

    Tans het alle skole ‘n eerstespan, dit is so, maar om te sê dat dit ‘n gelyke speelveld is op eerstespanvlak is verregaande. PRG het in die vroeë 2010s gesien hoe moeilik dit is om te kompeteer met skole wat spelers recruit as jy dit nie ook doen nie. Is dit ‘n gelyke speelveld en ‘n ewe vergelyking as jy ‘n skool wat verskeie spelers op o19 vlak koop vergelyk met ‘n skool (soos Secunda, byvoorbeeld) wat niemand koop nie? Ek dink nie so nie. As jy bekommerd is oor die vergelykbaarheid op die rankings, dink ek dat dít ‘n groter probleem is om aan te spreek as diepte.

    Tans kan skole wat nie geld het om spelers te koop nie ook nie kompeteer met ‘n skool soos Garsies wat kan nie, maar ek neem aan dis meer regverdig as anders om, want hier wen jy ten minste?

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 09:26
  29. avatar
    #48 Djou

    @Snelvuur: Waarom wil jy enigsins ranglyste hê?
    Vir my is dit fun om te lees, maar vir sommige is dit bykans lewe en dood gevegte.

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 08:12
  30. avatar
    #47 Djou

    @Snelvuur: Jy mis die punt – dit was sarkasme (sien emojis) dat 1.5 gelyk is aan die gemiddeld van 3 en 1 (eintlik 2, maar dit moet geforseer word om 1.5 te wees). Maak jou eie definisie van gemiddeld en dis dieselfde as wat ookal die ander nommer is.

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 08:09
  31. avatar
    #46 Grizzly

    @Deon: Ai ou Deon,sien jys nou heeltemal van die topic af.Sien jy was nou die dag in Brakpan in n parkie toe jy dagwood genuttig het.

    Dit beteken jys nie vêr van Pta nie.Soos jy seker weet is daar n groep bloggers wat nou en dan by mekaar kom vir n Oros of wat.

    Sê jou wat,ek nooi jou as die volgende een op kom dan kan ons lekker gesels.

    Tot dan.

    ReplyReply
    9 June, 2023 at 06:52
  32. avatar
    #45 Deon

    @Grizzly: Dankie dat jy so baie belangstel en bevestig hoe bitter belangrik en insiggewend die lys sou wees, en hoe jy dit vrees. Jy jouself het mos bevestig dat jy net sou kommentaar lewer as jy voel die lys is belangrik. Lmga, nie die skerpste potlood nie. When in a hole, stop digging.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 23:29
  33. avatar
    #44 jakes

    @Kaya 85: no I do not think so especially after EGJansen’s big win over Monument last week and their massive 2nd half win against Waterkloof the previous week, they must be on an extreme motivated high. They should definitely be motivated for the last game for the school term in front of home crowd. I also heard the game is on channel 216 on DSTV. I do not know if this true.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 22:47
  34. avatar
    #43 Grizzly

    @Deon: Net julle jalosie top dit.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 21:49
  35. avatar
    #42 Grizzly

    @Snelvuur: Net soos jy word my lewe en geluk nie deur Garsies of my Alma mater bepaal nie.As jy mooi gaan lees dan sal jy sien ekt my redes gegee hoekom ek dink so ranglys is n waste of time imo.

    Een daarvan is dat dit algemene kennis is.Ek se weer Affies en HJS as vb se uitslae vandag en oor 10 jaar gaan niks verander in die lig dat hulle as rugby skole gesien word nie.

    Behalwe vir Gim wat n rugby skool is en talent van oor die hele SA trek gee my asb nog n vb. van gemengde skool wat kan kompeteer met hoeveelheid spanne van n Affies,PR,Grey,HJS en kie.

    In die huidige rankings het elke skool n eerste span wat n feit is.So almal kan kompeteer vir die nr 1 of wat ook al spot.Skool soos Garsies gaan ranking punte verloor omdat hy nie n d-z span het nie en n skool wat huidiglik nie top 30 maak met enige span nie gaan ranking punte kry oor sy getalle.

    So ek kan nie kompeteer nie dus beteken dit ek verloor.So laasgenoemde skool gaan 10 wees en bekend staan as n rugby skool en Garsies gaan 66 le op daai ranglys.

    Eks oop vir enige redenasie om my point of view te verander.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 21:46
  36. avatar
    #41 Grant

    @jakes: Ja dit behoort so te wees. Maar, never count your chickens ….. Sterkte vir Saterdag. EG looking good.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 21:38
  37. avatar
    #40 Snelvuur

    @Djou: kan sien hoekom jy so teen gemiddeldes gekant is, want die gemiddeld van 1 en 3 is 2, nie 1.5 nie 😉

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 20:05
  38. avatar
    #39 Snelvuur

    @Djou: dit gaan my vir seker nie laat belangrik voel as my alma mater hoër op die rankings is nie – en dit was glad nie die punt wat ek probeer maak het nie. My reaksie was meer gemik op Grizzly wat Deon se idee vir ‘n ranglys afgeskiet het vir geen ooglopende rede (buiten dat dit sy skool negatief sou beïnvloed) nie.

    Ek ondersteun nie die idee omdat dit PRG hoër op die rankings sal sit nie, maar omdat dit ‘n breër en meer verteenwoordigende prentjie van ‘n skool se rugbyprogram gee as net wie die beste 15 o19 ouens kan lok.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 20:04
  39. avatar
    #38 Djou

    @Grizzly: Wanneer iemand homself en ander probeer oortuig dat gemiddeld en diepte dieselfde is, hoop ek net hulle kan swem. Want as ‘n rivier gemiddeld 1.5m diep is, dan gaan jy beslis moet kan swem as dit by 3m merk kom, of verdrink.
    Maar nou ja, vir sommige is die 1.5m dieselfde diepte as 1m en 3m, want saam vorm hulle mos 1.5m 🙈🙈🙊🙊🙉🙉😄😄😄

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 19:47
  40. avatar
    #37 Djou

    @Snelvuur: Ranglyste op skolevlak beteken regtigwaar niks. Dis lekker om daarmee te speel, jou eie formules en aannames te maak, ens.
    Maar as almal nie teen almal speel nie gaan dit nooit veel beteken nie.
    Common sense gaan die eerste 3 of so reg kry. En dis gewoonlik Grey, Paarl Gim en Boishaai. So af en toe sal ‘n ander skool inglip.
    Na die top 3 gaan ingeligte raaiskote jou by die top tien of so bring – maar nie in rangorde nie.
    Maar sê nou jy weet al dié, wat dan? Gaan dit jou beter maak of laat voel as die persoon langs jou? En “so what” as ‘n skool nie ‘n sogenaamde rugbyskool is nie? Of in die top 50 is nie?

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 19:41
  41. avatar
    #36 Kaya 85

    @jakes: just a little uneasy about Menlo…do u think there’s some complacency in the EG team…

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 19:31
  42. avatar
    #35 Snelvuur

    @Grizzly: ek sou nie sê dat alle gemengde skole deur so ‘n ranking benadeel sal word nie. Gim het amper net soveel diepte soos HJS, en het definitief meer diepte as baie van die Engelse boys highs.

    Net omdat Garsfontein sal val op so ‘n ranglys, beteken nie dat dit niks beteken nie, of dat dit nie belangrik is nie.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 18:44
  43. avatar
    #34 jakes

    @Grant: hulle mag dalk nog meer ongelukkig wees na die naweek😬😬

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 18:35
  44. avatar
    #33 Deon

    @Grizzly: “Never attribute to malice that which is adequately explained by stupidity.” is nie meer van toepassing nie.

    Julle nyd is verstommend.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 18:17
  45. avatar
    #32 Deon

    @Grant: Definitely.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 18:13
  46. avatar
    #31 jakes

    @OUD ANKER: daar is geen feedback dat die enige games gekanselleer is nie so ek glo als is nog aan. Menlopark sal nie punte wil verloor en gereguleer word in die liga nie. Hulle het glo groot planne vorentoe

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 17:55
  47. avatar
    #30 OUD ANKER

    @jakes: Is die game aan? Is Menlo se 32 beseerdes/siekes reg?

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 17:44
  48. avatar
    #29 Grant

    @Deon: me thinks he doth protest too much

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 17:38
  49. avatar
    #28 Grant

    @jakes: Monnas mense is nie happy nie …

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 17:37
  50. avatar
    #27 Grizzly

    @Deon: Ou nar!Kan nie onthou wat se blogger dit was nie maar iets in die lyn gese van jys hier net om k@k te praat.Kan nie meer saam stem nie.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 16:59
  51. avatar
    #26 jakes

    :-o EG Jansen has beaten 3 teams that is above them on the log. Welkom Gim, Waterkloof ,Monument. I suppose their slow start to the season has a bit of influence. They must just not underestimate Menlopark this weekend please😬😬

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 16:59
  52. avatar
    #25 Deon

    @Grizzly: Ou vriend, jy het gesê jy sou nie deelneem as dit nie belangrik was vir jou nie, toe WOW, toe domineer jy dit en probeer dit afskiet, en erken dus dis bitter belangrik vir jou, en die ou Avvies minderwaardigheidskompleks steek toe op die koop toe kop uit. Foëls fan eenderse Garsvontein fere jy en Wonder.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 16:34
  53. avatar
    #24 Grizzly

    @Deon:
    Miskien belangrik vir jou. Hoe jy jou lewe lewe voel ek n feer,moet net nie verkeerde afleidings maak nie.Eks uit op hierdie subject voor jy dink dis belangrik vir my.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 14:57
  54. avatar
    #23 Kaya 85

    3. Garsfontein
    4. Outeniqua
    5. Paul Roos

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 14:17
  55. avatar
    #22 Grasshopper

    @Grizzly: Paarl Gim is the No2 team for me. The top 20 are right maybe with some shuffling around.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:39
  56. avatar
    #21 Deon

    @Grizzly: Reg so, 100%v jou reg en keuse. Net, nou hoekom lewer jy kommentaar hierop? Om jou min of meer te parafraseer , ons kan mos maar ignoreer as ons nie belangstel nie? Tog stel jy bitter baie belang. Hoekom sou dit wees? Want jy weet dit sê baie en is baie belangrik. Ek lees jou kommentaar oor jou verwysing na nommer 35 en jou kommentaar oor Affies en ek kyk na jou avatar trui en alles val in plek. Dit gaan vir jou nog steeds oor Garsies en Dr Edwards se uitlating ‘n dekade gelede, nie oor rugby diepte nie. Ek stel belang in wie die beste eerstespan het sowel as wie die mees formidabele rugbyskool is en die baie Grey Bokke en hoe Boishaai PRG totaal oorompel het in die 70’s en en en en. Ek bekyk die wêreld nie deur ‘n strootjie nie en ek vrees nie my eie skaduwee nie, ook nie ‘n spreekwoordelike Affies paaiboelie s’n nie. :wink:

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:38
  57. avatar
    #20 Grizzly

    @Deon: Kom ek stel dit so,ek sal graag eerder die 100m final van die olympiese spele wen as wat my span die 4x100m aflos wen en ek kom 8 ste in die final.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:22
  58. avatar
    #19 Grizzly

    @Grasshopper: Your last sentence in that reply to Deon where you stated you think the current rankings for 1st teams is pretty spot on.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:13
  59. avatar
    #18 Grasshopper

    @Grizzly: Deon’s point was about ranking for proper rugby schools who offer more than just A team dream team opportunities…

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:01
  60. avatar
    #17 Grizzly

    @Deon: Nee ek verstaan jou 100% en ek weet jy verstaan my 100%.

    Ek sal nie baie belang vind by so ranking system nie maar kan verstaan dat ander kan.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:00
  61. avatar
    #16 Deon

    @Grasshopper: Both, or in between, IF eventually possible. No need for us to be myopic about this and confine parameters, we have been stating top positions for first teams over 5 years and ten years and current, and it makes for excellent data. Very insightful. Anyway, you obviously get exactly what I mean. Till later.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 13:00
  62. avatar
    #15 Grizzly

    @Grasshopper: The ranking aplicable is for this year only.You state that you think its spot on,so yes for this year to date.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:55
  63. avatar
    #14 Deon

    @Grizzly: Nou verstaan ons mekaar min of meer, maar net min of meer, want nommer 35 kan nooit nommer 1 onttroon, of vice versa nie, want dit gaan nie oor dieselfde troon nie. Byvoorbeeld die 800 meter kampioen se 2 minute 1 sekonde onder 15 poging gaan nooit vir Viwe Jingqi op die 100 meter onder 18 onttroon nie. Dis nie ‘n poging om enige-iets van enige skool te ontneem nie, dis nie ‘n plaasvervanger nie, dis addisioneel. Die top 10 gaan nooit verander nie want die top 10 waarna jy verwys gaan oor eerstespanne. Die top 10 wat betref diepte, sommige sal self sê top 10 huidige rugbySKOOL eerder as top 10 rugbySPAN, gaan verander.

    @Grasshopper en @Oud Yster verstaan ook wat ek bedoel.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:54
  64. avatar
    #13 Grasshopper

    @Grizzly: this year of for the past 120 years?

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:51
  65. avatar
    #12 Grizzly

    @Grasshopper: Hopper think the best would be to ask the players from Grey who they consider the nr2 side in SBR…😁

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:46
  66. avatar
    #11 Grizzly

    @Deon: Stem saam as jy nie iets van hou nie of nie toepaslik vind nie,ignore dit.

    Jy state nou net van die diepte geval van Affies en Grey,so jy weet dit.Ek het baie geleer van skole en sbr op die blog.So ek het n idee hoe daai ranglys sal lyk se tot by 10-15.

    Eers daar glo ek nie hy sal baie verander nie.Die top 10 oor getalle sal pretty much dieselfde bly…boring.

    Maar n skool wat bv 35 le overall kan die nr 1 span by die eerstes wees.Opwindend…

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:41
  67. avatar
    #10 Djou

    @BoishaaiPa: Dit gaan nie maklik wees nie.
    Vir een gaan skole anders begin dink oor wie speel teen wie. Bv een skool het 1ste tot 3e span en sy opponent 1ste tot 13e span. Huidig speel bv 1ste teen 1ste en 2e teen 2e en 3e teen bv 6e.
    Maar tegnies gaan skole sê ok, sterkste teen sterkste en swakste teen swakste, so 1ste teen 1ste en 3e teen 13e. Dan is die vraag moet 2e steeds teen 2e speel of teen middelste, naamlik 7e?
    Watter een van die 2 opsies gaan gekies word, maw om die relatiewe sterkte reg te bepaal.
    En hierdie uitdaging is in alle ouderdomsgroepe, van o.14 A-Z regdeur tot by die seniors.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 12:08
  68. avatar
    #9 Grasshopper

    @Deon: Great post and agreed. My company has the capacity to process that data easily but we would need to gather the raw data first which will be a manual task. I do think the number of teams a school has plays a part in this, also the age of the school in terms of how long they have been up there and the traditions. Whilst Hilton has bought success recently they have been a maintain of KZN rugby for over a century, they were Glenwood’s first annual fixture in 1915. They don’t have the numbers to put out 20 plus teams, only 500 boys. Same can be said for Michaelhouse and other private schools. For KZN down the line, Maritzburg College is the standard. DHS and Glenwood the next traditional state ‘rugby’ schools followed by newbies like Northwood and Westville. Up in Joburg, Garsies are a newby. The current ranking for 1st teams looks pretty spot on to me….

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 11:57
  69. avatar
    #8 Deon

    @Grizzly: Nee man, dis mos nie een wat die ander vervang nie. Die eerstespan een bly staan en is vir seker almal die belangrikste, en dan kyk ons mos na ander fassette ook. Dit sal ook nooit gebeur nie, dis te groot werk. Dis net interessant as mens daaraan dink. Diepte is ook baie belangrik. Maar dink daaraan, hoeveel privaatskole se beste 23 spelers se ouers kan werklik hulle skoolgeld betaal.? Amper geen. Nou wie KOOP werklik? Affies het baie meer diepte as Grey. Dit is mos belangrik en interessant, en as jy dit nie gebruik nie is jy mos vry om dit te ignoreer.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 11:51
  70. avatar
    #7 Deon

    @BoishaaiPa:Hey BHP, I understand and never intended you should read my post that way. I really appreciate the sterling work you do and have been doing since whenever.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 11:49
  71. avatar
    #6 Grizzly

    @OUD ANKER: Nee wat.Hoekom n ranking system he wat algemene kennis is.Ek wil weet wie se onder en eerste spanne le waar.

    Die gemengde skole gaan nooit kan saam gesels met die seuns skole op so n basis nie.

    Hierdie jaar is Affie en HJS minder goed.Op n overall ranglys kon hulle miskien 1 en 2 gele het.Gaan verkoop daai snert aan iemand wat belang stel,ek en die old boys weet van beter.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 11:32
  72. avatar
    #5 BoishaaiPa

    But..with current technology we can develop an App where each school captures its results for each team and the data is then centralised and ready for use..the trick will be to get them to use it and all the associated issues that might go along with it.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 10:29
  73. avatar
    #4 OUD ANKER

    @BoishaaiPa: I agree, it will be one hell of a job, yet if every school does his own like @Oud Affie does for Affies results week in and week out, it might not be that difficult to consolodate all the results at a central point.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 10:26
  74. avatar
    #3 OUD ANKER

    @Deon: Well said meneer!. Very well said.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 10:24
  75. avatar
    #2 BoishaaiPa

    @Deon: To be able to achieve that you will need every result of every team of each school over the season. The amount of data capturing that will take is quite huge and for someone doing it on the sideline as a hobby it is just not possible. I too am interested in total overall results and depth…but wil leave that as n retirement project when I have time on my hands.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 10:18
  76. avatar
    #1 Deon

    It is captivating to contemplate the appearance of a rating list that focuses on the depth of rugby rather than solely basing it on the performance of a single team and the influence of finances. Such a list of true rugby schools would strive to quantify the intangible aspects that truly define the rugby culture within a school, aspects that cannot be obtained or achieved through monetary means.

    For instance, investing in players for lower-level teams such as the under 14 D/under 16 C rugby teams and similar levels does not happen. However, the performances of these teams hold significant value in assessing the overall rugby environment and claim of being a rugby school and rugby presence. By disregarding the practice of “buying a first team” or the notion of talented individuals migrating to a school solely for the purpose of playing first team rugby, but eventually finding themselves in lower teams due to a similar influx of players with the same intentions, this alternative approach recognizes the strength that a school gains from students who migrate from various regions across South Africa to join a school with a reputation for excellence in rugby and academics etc., even if know they may never reach a higher level than, for example, the D team.

    Taking this perspective into account, I speculate that Garsies will not secure a position within the Top 30. DHS, Michaelhouse, and Hilton are likely to drop out of the rankings, while Affies is expected to ascend to the top 5. On the other hand, Grey College may experience a decline and potentially find themselves in the 5th or 6th position, following the likes of the Winelands 4 and Affies, among others.

    ReplyReply
    8 June, 2023 at 07:49

Leave a Reply