Markotter has three weeks to recover in time for Grant Khomo Week 2023

Boland Landbou outside of Paarl will now host Grant Khomo Week 2023

Paul Roos’ main rugby field and the venue for the 2023 edition of the u16 Grant Khomo Week is in a battle against time to recover from the pounding it took during this weekend during the interschool against SACS on Saturday 03 June 2023.

Grant Khomo Week starts on Monday 26 June 2023. That is just three weeks away.

Picture courtesy of the SuperSports Schools website

14 Comments

  1. avatar
    #14 Vleis

    @BoishaaiPa: poeierholle :lol: :lol:

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 20:49
  2. avatar
    #13 Deon

    @Smallies: Ek het eintlik ‘n terugkap van Ploegie verwag. Paarl is ‘n great plek. Darem verskriklik mooi ook.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 17:56
  3. avatar
    #12 Deon

    @BoishaaiPa: :lol: Poeierholle, wanneer laas het ek daardie woord gehoor. Jy weet darem ek terg net.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 17:53
  4. avatar
    #11 Smallies

    @BoishaaiPa: ek kom gereeld by Victor Verster en moet se ek geniet die Paarl se mense ,spesifiek hulle bewaarders is lekker ouens ,het al n hele paar keer heeltemal te lekker gebraai daar…EJ,s het nogal n halwe Brakpan vibe ook

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 16:12
  5. avatar
    #10 BoishaaiPa

    @Smallies: As jy by poeierholle inpas is Stellenbosch die plek om te bly ja. Meer plat op die aarde mense bly in die Perel!

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 15:51
  6. avatar
    #9 Smallies

    @Deon: your seeking kek now again 🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 15:30
  7. avatar
    #8 Deon

    @Smallies: Natuurlik, wie by sy volle verstand sal in die Paarl bly as hy/sy in Stellenbosch kan bly? Boonop is daar damn baie Paarliete in die Paarl.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 14:42
  8. avatar
    #7 BoishaaiPa

    @Smallies: Verkieslik met die terugkomslag…Pappas (of mammas) met te veel wyn in die bloed kan dalk net te opgewonde raak!

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 14:32
  9. avatar
    #6 Smallies

    @Ploegskaar: @BoishaaiPa: sal n man dan nou daai kelders op pad Paarl toe besoek of met die terugkom slag….Ek neem aan die seuns gaan nog steeds in Stellies bly en net op Boland se velde gaan jol

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 13:01
  10. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @Smallies: Dis net so 30 minute se ry Landbou toe van Stellenbosch af met n hele paar wynplase om te besoek langs die pad so dis eintlik nie n slegte keuse vir die Weskaap ekonomie nie…

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 12:57
  11. avatar
    #4 Ploegskaar

    @Smallies: Dis so 25min met die R44 van Stellenbosch na Landbou, so darem nie te ver uit. Mooi roete ook, met ‘n legio wynkelders om te besoek

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 12:56
  12. avatar
    #3 Smallies

    @Ploegskaar: ek wonder hoe die impak logisties sal wees op die toernooi ,veral as mens in ag neem hoeveel ouers al plek bespreek het in gastehuise in en om Stellies ,ook wat se finansiele implikasies dit vir die skole inhou….dit sou dalk meer sin gemaak het om dit Maties toe te skuif ,maar ja dat Boland die geriewe het om dit suksesvol aan te bied is nie n probleem nie

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 12:34
  13. avatar
    #2 Ploegskaar

    @Kantman: Correct

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 11:30
  14. avatar
    #1 Kantman

    I see this has been moved to Boland Landbou

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 09:08

Leave a Reply