Rom! Rom! Rom! Die Jansies kom!

It has been a decade since EG Jansen lifted the Noordvaal Cup for the one and only time in the school’s 68 year history. 2023 may not be the year to break the drought but it is proving to be a good one so far with Boksburg’s finest unbeaten so far in the Cup and just having beaten Monument 41-17 in Krugersdorp. Jansies are improving and expected to do bigger and better things in 2024, maybe even challenge for Cup honours.

Situated in the rugby talent rich Oos-Rand means there is no shortage of standout rugby boys in the region but EG has had its challenges attracting these high quality players as it does not have a boarding house and the all-important funds are not always readily available to support rugby in times when many schools with deep pockets have looked to source rugby boys from the same pool.

Jansies do have an excellent coaching team lead by long serving head coach Reghardt Botha, considered to be a lineout guru of note at pro level. Top notch Rudi Dames is the Director of Rugby. Ruben Beytell who was a hot property flyhalf for the 1st XV in 2017 is the S&C coach and assistant coach Pieter Jansen actually captained the 2013 cup winning team.

Reghardt worked alongside Anton Lubbe during 2013. They had amazing players like Pieter Jansen (2), Estian Enslin (5), Marco Holmes (8), Johan Labuschagne (9), Ruan Potgieter (10), Xander Cronje (12), Sampie Hearn (13), Martin van Wyk (14), Kobus Engelbrecht (15) and Morne Swart (7) a brilliant flank who tragically passed away months after leaving school. An exceptional team indeed!

Saturday’s win against the Monnas Witbulle was the end product of a well-executed game plan. Monnas had no shortage of ball and for a good part of the match it looked like an even contest. It was 19-12 to EG at the break and everything to play for.

To their credit the Witbulle tried to play an exciting expansive high tempo game. However particularly in the second half territory was never theirs to use. The home team’s attacks often started from deep. This was due to an excellent tactical kicking game employed by EG that pinned the home team back. There was also massive pressure placed on the Witbulle’s attempts to exit, an area of the game where the hosts were very disappointing.  They looked rushed and uncomposed.

When Monnas went wide they were well matched by the Jansies organised defence. The higher risk play resulted in a few mistakes that EG capitalised via the first of two intercept tries and pressure on a quickly taken lineout. This gave the visitors a handy 26-12 lead early on in the second half.

Where Monnas found it difficult to game break the committed defence via numerous valiant attempts with ball-in-hand, EG had their gem David Twala at fullback to turn a counterattack from a poor punt to him into a seven-pointer, after he manoeuvred brilliantly off his left foot several times to beat each would-be tackler in front of him. This long solo run and try killed off the challenge at 34-12. Both teams scored one more try near the death.

Next up EG Jansen have a chance to consolidate their position at the top of the table when they meet struggling Menlopark. Monument travel to Pretoria to face the Cup favourites Garsfontein in a high profile match.

EG Jansen team that faced Monument

# EG JANSEN A/G
1 Shawn Simpson u18
2 Danre Pike u17
3 Marnus Swarts u18
4 Gerhard van Aswegen u17
5 Michael Devy u18
6 Zaide-Leigh Rippenaar u17
7 Reon Pretorius u18
8 Nathan Matthee u18
9 Gordon Smith u18
10 Ruan van Heerden u18
11 Damian August u18
12 Keanu Engelbrecht u18
13 Juandre Jacobs u18
14 R-Jay Petersen u17
15 David Twala u19
16 Quan Snyman u18
17 Zian Marais u17
18 Duwan Potgieter u17
19 Zandre Naude u17
20 Storm Labuschagne u17
21 Waldo Werner u18
22 Matthew Bergman u17
23 Jean-Dre Claassens u17

117 Comments

  1. avatar
    #117 SB Rugby

    As dit nie meer is nie, Garsfontein met ten minste 14 + punte

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 15:55
  2. avatar
    #116 kantako

    @OUD ANKER: stem 100%, ek weet nie hkm mense altyd die favourite tag probeer wegsteek nie

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 08:21
  3. avatar
    #115 Asterix

    @Grizzly: Stem saam met jou, dink die bietjie rus het hulle goed gedoen, ek sien ook Garsfontein wen met 15+

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 08:15
  4. avatar
    #114 Grizzly

    @Kaya 85: @OUD ANKER:Ek het klaar gese Bere met 10,daar gaan egter nie rekord tellings ens wees nie.Wen vir Monnas nie buite die kwessie nie.

    Die Bere het 2 rus naweke in 3 weke gehad so ek dink hulle is vars as hulle nie bietjie rustic is nie.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 07:24
  5. avatar
    #113 OUD ANKER

    @Rugbyman: Embrace die gunsteling “tag”. 99.9% beskou Garsies as die gunsteling, so dit help nie om dit te ontken nie. Somtyds is dit net pleinweg stupid om so gunsteling tag te probeer afmaak as nonsens. Gebruik die “tag” tot jou voordeel soos Grey nou al vir jare doen.

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 07:10
  6. avatar
    #112 Rugbyman

    @Kantman: Neewat, al te lank in die game om vir die grappies te val! Anybody’s game… Monnas is gekwes en BAIE gevaarlik! Dit gaan baie close wees en klein dingetjies sal die verskil maak! Een ding is ek egter van seker… dit gaan topklas rugby wees om te kyk vir enige rugby liefhebber!

    ReplyReply
    7 June, 2023 at 06:56
  7. avatar
    #111 Kantman

    @Kaya 85: Groot wen vir Garsies. Rugbyman kan probeer skerm, maar Garsies wag al lank vir hierdie een om sake reg te stel.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 22:37
  8. avatar
    #110 AbsolutMenlo

    Underdogs Monnas met 10

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 21:42
  9. avatar
    #109 Kaya 85

    @Grizzly: Monnas gaan Saterdag groot pak kry

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 21:10
  10. avatar
    #108 Kaya 85

    :-D 8)) :-D @Smallies:

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 20:26
  11. avatar
    #107 Smallies

    @Kaya 85: he did didn’t he….and we were discussing all kinds of talent

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 17:18
  12. avatar
    #106 Kaya 85

    @OUD ANKER: But Beet did say “talent rich East Rand”…so really the conversation on point. Lol

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 17:02
  13. avatar
    #105 Smallies

    @Grizzly: Ek was verlede jaar daar

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 16:39
  14. avatar
    #104 Grizzly

    @Smallies: Daars nie grond in die Ooste nie.Dit kos n wynplaas se prys.So hulle sal so oor die weg moet kom.Die boonste veld is gesacrefice vir die Astro baan wat jammer is.Waneer laas was jy daar?Geriewe top notch.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 16:31
  15. avatar
    #103 Smallies

    @Grizzly: julle gaan erns maar soos Boishaai moet maak en dedicated sportgeriewe bou

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:47
  16. avatar
    #102 Grizzly

    @Mate: Warmste winter wat ek nog in Pta beleef het.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:35
  17. avatar
    #101 Grizzly

    @Smallies: Daai 2 halwe velde maak seker die beste oval in Noordvaal na PBH se veld.Sal jammer wees as hulle hom om dop en Kukui daar plant.Spasie gaan maar altyd daar pla.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:34
  18. avatar
    #100 Mate

    @Grizzly:
    Royal Hobart
    Te koud om te speel

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:29
  19. avatar
    #99 Smallies

    @Grizzly: maar n bokskryt opslaan op daai halwe veld van julle …..

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:24
  20. avatar
    #98 Grizzly

    @OUD ANKER: Mens kan nie daai een antwoord sonder om in die moeilikheid te kom nie.Eks seker Monnas se dorpsman is klaar ge ID en onder survilance🤣🤣

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 15:03
  21. avatar
    #97 OUD ANKER

    @Grizzly: Ek het jou gesê ons gaan moeilikheid kry oor ons nie rugby praat nie! Het Garsfontein ekstra sekuriteit gereel vir Saterdag vir die Krugersdorp inval?

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 14:37
  22. avatar
    #96 Smallies

    @Grizzly: Rugby for life sal seker kan terugvoer gee oor daai interskole…..

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 14:32
  23. avatar
    #95 Grizzly

    @Mate: Wat jy geskiet vandag 69,waar het jy gespeel,Royal Melbourne?

    Kom ons praat rugby,wiet toe die fight gewen tussen die 2 ouens van Monnas en EG wat mekaar in die dorp sou kry?

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 14:30
  24. avatar
    #94 Smallies

    @Mate: soms dwaal ons maar so effens van die punt af…

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 14:13
  25. avatar
    #93 Smallies

    @OUD ANKER: jy hoef nog steeds nie baiesukkel te getrap het nie 🤣🤣🤣🤣ek het n AR 50 gehad ,moertoe geupgrade ,maar jy kon net 20 km ry dan overheat hy ,dan moet jy so 15 min wag voor jy verder kon ry😂😂😂😂😂😂

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 14:11
  26. avatar
    #92 Mate

    Is hierdie n sosiale forum of word daar nou en dan rugby ook gepraat?

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 13:55
  27. avatar
    #91 OUD ANKER

    @kantako: En dan het jy die pa gekry wat heel per ongeluk sonder dat hy dit besef het vir sy laaitie ‘n DT50 gekoop en hom so by default uit die moeilikheid gehou het. Jy kon daai ding se pistons boor tot op 1000cc, hy kon nogsteeds net tot by 90km/h uitkom…in ‘n mynskag af met ‘n moerse wind van agter.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 13:39
  28. avatar
    #90 Smallies

    @kantako: 😂😂😂defnitief

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 12:39
  29. avatar
    #89 kantako

    @Smallies: ek was op my MBX 50 op n Sondag af Casbah toe vir n Dagwood en double thick shake.

    Ek het n girl gedate wat in JJ op skool was, sy het bruin hare, en is vandag nog my vrou hahaha. Was seker een van min wat nie blond was nie.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 12:10
  30. avatar
    #88 Smallies

    @OUD ANKER: Jissie julle het dit lucky gehad ….ek moes n jaar werk om my upgrades af te betaal aan my pa ,maar by gese my piston het nie in die gearbox geiendig nie 😂😂😂

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 11:30
  31. avatar
    #87 Grizzly

    @OUD ANKER: Die beste van Monnas kom altyd uit teen die Bere.Die vet weet ons moes nie laas jaar verloor het nie,nog steeds seer.

    EG het Garsies geen guns gedoen nie,hulle is trots,so daars hard gepraat en alles sal vergewe wees as hulle daai winties van die Ooste stamp..so..gooi Tjaart in die mix met die history ens en dit gaan weer close wees.Die Bere met 10

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 11:09
  32. avatar
    #86 Grizzly

    @OUD ANKER: 🤣🤣🤣LMAO!!

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:54
  33. avatar
    #85 OUD ANKER

    @Grizzly: Ons gaan seker moeilikheid kry dat ons die blog gekaap hetmet Oos Rand nostalgie, so om terug te kom na die ruggas, wat gaan die Bere teen Monnas doen komende Saterdag?

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:53
  34. avatar
    #84 OUD ANKER

    @Smallies: En die Spanner skool het mos ‘n motor mechanic workshop gehad en elke laaitie het sy 50 vir ou Mr Symes
    die motor mech onnie gevat omte “boor”. Hyt gewoonlik kak aangejaag, maar vir so 2 maande het daai 50 saam met die groot 120 bikes gehardloop voordat die piston deur die gearbox is, maar vir 2 maande was daai 50 die talk of the town gewees.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:41
  35. avatar
    #83 Grizzly

    @Smallies: Ai,Almal wou n RZ he.Ons plek was Nigwe,laaste dag van Matriek voor eksamens al die Matriek seuns daar heen…ghaos!!!Die Maandag my laaste pak slae van my skool gekry,5 houe🤣🤣

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:19
  36. avatar
    #82 Smallies

    @Grizzly: daai was goeie jare gewees ,jy kon nog met jou 50 die plek plat ry,ons het baie sommer op n Sondag oggend deur gery Heidelberg kloof toe 10 pisskrieke in n ry 90kmph flat out teen die opdreande uit

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:09
  37. avatar
    #81 Grizzly

    @Smallies: 🤣🤣🤣Wat ek onthou van daai tyd as jy in die Oos Rand wou uithang moes jy jou been hoog op tel…nie n plek vir sissies nie🤣🤣

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 10:02
  38. avatar
    #80 Smallies

    @Grizzly: n Bike helmet was altyd n groot gelykmaker gewees 😂😂😂

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:47
  39. avatar
    #79 Grizzly

    @OUD ANKER: Daai laaste post wat ek vir myself gestuur het bedoel vir jou.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:43
  40. avatar
    #78 Grizzly

    @Grizzly: Kosie die ander neef.Hier in Pta in ons tyd was daar so 5 ouens wat die strate van Pta gerule het,ek het altyd gelag as ek aan my nefies gedink het en gese hulle sal nie top 20 in Springs ruik nie.

    My seun het laasjaar vir so 6 maande by daai klub geboks,ongelukkig terug verplaas Pta toe maar baie geniet.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:35
  41. avatar
    #77 Grizzly

    @OUD ANKER: 🤣🤣Ek het eendag vir Riaan n ou sien bliksem deur sy viser met sy helmet nog op sy kop.Blok van n mens.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:23
  42. avatar
    #76 Smallies

    @OUD ANKER: Hans Moore was kliphard ,Brandwag flippen goed…Noord Oosrand was hard maar darem altyd n wen gewees

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:22
  43. avatar
    #75 OUD ANKER

    @Grizzly: Ja, my genade die Steyns saam met die Webbs was legends in Springs. HTS Springs se game teen Hugenote elke jaar het daai tyd maklik soveel toeskouers getrek soos vandag se groot skool derbys en dan het Hugenote gewoonlik die game met ‘n krieket telling gewen maar het HTS die geveg in die 2e helfte met ‘n knockout of 3 beklink.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:10
  44. avatar
    #74 OUD ANKER

    @Smallies: Johan Ackerman sr. was in Brandwag, in Benoni het jy ook HTS Benoni gehad (later Hans Moore) en dan Noordoosrand daar op die plotte. As jy daar gaan speel het moes jy ook seker maak jou Brakpan body guards gaan saam.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:07
  45. avatar
    #73 Grizzly

    @OUD ANKER: My nefies was in Springs tek.Hulle rugby was goed maar nie op Hugenote vlak nie maar hulle was wild met appels swaai.

    Miskien ken iemand die Steyns van Springs,Riaan,Henkie,Johan daai klomp.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:04
  46. avatar
    #72 Smallies

    @OUD ANKER: ek se jou ek kan nie onthou dat daar ander girls as blonds in daai skool was nie …..mooiste meisies aan die Oosrand

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:02
  47. avatar
    #71 Smallies

    @OUD ANKER: Die Hugenote dames se rokke was te lank gewees 😂😂😂😂

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:01
  48. avatar
    #70 Grizzly

    @Smallies: Ja dis die een wat ek gesoek het🤣🤣

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:00
  49. avatar
    #69 OUD ANKER

    @Smallies: Ja, JJ was die handelskool en nou herhinner jy my aan daai blonde kop toelatings vereiste. Ek sweer die blonde storie moet ‘n true story wees.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 09:00
  50. avatar
    #68 Smallies

    @Grizzly: daar was Johan Jurgens ook gewees vir die een of ander rede was al hulle girls blond ….weet nie of dit n toelatings vereiste was nie…

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:56
  51. avatar
    #67 Smallies

    @OUD ANKER: en Charlize Theron was die losste girl in Benoni 🤣🤣🤣🤣🤣 die spietkops in Benoni was ook die kakste in die Oos Rand ….Brandwag was n classy skool(soortvan)….Joggie se plate hoekie was die beste plate winkel in die oos rand.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:31
  52. avatar
    #66 OUD ANKER

    @Grizzly: Ek weet nie of jy Jaco Webb, die kaalvoet waterski Springbok van Springs kan onthou nie. Die hele familie is mos moerse goeie sport manne. Hy is besig om nou Springs Boys High se rugby weer op dreef te kry. Hulle laer spanne het hoeka laas week teen Affies gespeel tydens die Affies/Jeppe derby. Springs Boys High se 1e span het teen Affies se 3e span gespeel en was ek pleasantly surprised hoe goed hulle actually gevaar het.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:22
  53. avatar
    #65 OUD ANKER

    @Grizzly: Die soutie meisie skool in Springs was Springs Girls High, die seunskool wat daai jare nog properly kon rugby speel was Springs Boys High.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:18
  54. avatar
    #64 Grizzly

    @OUD ANKER: En die soutie skool meisies,wat was daai skool se naam nou weer?

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:14
  55. avatar
    #63 OUD ANKER

    @Grizzly: Nou moet ek sê in my tyd was Springs en Benoni die larney mense! @Smallies, die girls van Hoërskool Meisies Hugenote in Springs was next level en daar het jy nie eers probeer regkom nie, ‘n man kon nog die Handelskool in Springs se meisies probeer het, maar Hugenote.. vergeet dit! @Grizzly, ek onthou daai jare die Moot skole. Liewe bliksem, ons kon nooit glo as ons die manne, want hulle was nie seuns nie van Oos Moot op die veld sien draf!

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:11
  56. avatar
    #62 OUD ANKER

    @Smallies: En moenie vergeet van die siamese pitbulls wat spesiaal geteel is vir die Brakpan kinders nie! maar ja, as jy van daai area is mag jy maar spot met jouself, maar bewaar ‘n buitestaander wat durf spot!

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 08:08
  57. avatar
    #61 Grizzly

    @Smallies: Daar was niks fout met die Oos rand in ons tyd nie.My ma hulle se familie van Springs.As kind baie tyd daar gespandeer en van my beste memories.

    Ek onthou net op n rugby front hier by 86 was Stofberg nie jou maat nie.Seuns was kliphard.Dit was my enigste ervaring van daai skool en ons is met n moerse loesing daar weg.

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 06:12
  58. avatar
    #60 Smallies

    @Grizzly: ja as n mens vandag terug dink dan besef mens dat dit pretty special tye was ….Brakpan is nou maar eenmaal deel van my ,en ek sal nooit skaam wees om te se ek kom van daar nie,maak nie saak hoe skurf sy elmboë is nie🤣🤣🤣

    ReplyReply
    6 June, 2023 at 05:44
  59. avatar
    #59 Grizzly

    @Smallies: Ek kyk nou na al jul comments met heiwee terug na my tyd in die Moot in die laat jare 80’s.

    Wens ek kon dit vir my kinders en nageslag gee.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 22:48
  60. avatar
    #58 Kaya 85

    @Deon: Enjoy your visit and the food

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 21:19
  61. avatar
    #57 Deon

    @Kaya 85: Hey brother, the mooi poppie I have at home, so I opted for snoek and slap chips in the Cape tonight, and will have dagwood tomorrow in Brakpan. If I can fit in Nigel too, I may just have a Sputnik, gravy and Coke at Nigel Vetkoekpaleis if it still exists.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 19:58
  62. avatar
    #56 Smallies

    @Kaya 85: 🙈🙈🙈

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 19:04
  63. avatar
    #55 Kaya 85

    @Deon: you’re craving either slapchips, or biltong or a dagwood…or a mooi poppie …(or all 4)

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:56
  64. avatar
    #54 Kaya 85

    8-O @Smallies:

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:54
  65. avatar
    #53 Smallies

    @OUD ANKER: don’t let this tiffie fool you the Brakpan High girls had NO morals ….

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:23
  66. avatar
    #52 Smallies

    @OUD ANKER: toe ek nog daar gebly het was die lekkerste biltong by Trust Bakkery in Prins George gewees ,jy het sommer op n Sondag aand n melkbrood ook gekoop en biltong en brood gechow ,dan was Brakpan slaghuis in Voortrekker se spice biltong gaaf en Billowiets se wors

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:22
  67. avatar
    #51 OUD ANKER

    @Kaya 85: Exactly! The Brakpan High girls had high morals and their school was on the decent side (opposite Stoffberg) of the railway track.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:11
  68. avatar
    #50 OUD ANKER

    @Deon: Jip Jansens bestaan nog al die pad. Daai koëlpunt was heel waarskynlik ‘n .38 special waarmee die slagter die koei of perde merrie doodgeskiet het.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 18:09
  69. avatar
    #49 Smallies

    @Smallies: vier geboue straat af van Jansens af

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:51
  70. avatar
    #48 Smallies

    @Kaya 85: I knew a quite a few ,my best friends mom teached at Brakpan High

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:46
  71. avatar
    #47 Smallies

    @Deon: Jubilee kafee sit in Voortrekker straat net waar die pad links opdraai en verander in Gerrit Maritz dis letterlik die laaste gebou in Voortrekker .

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:45
  72. avatar
    #46 Smallies

    @Kaya 85: we used to buy R 4,00 chips ,a white bread and a litre milk I think it was like R7,00 ,between 4 of us it made for a lekkker after school meal

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:43
  73. avatar
    #45 Kaya 85

    @Smallies: …especially not a cute drum majorette :-D

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:33
  74. avatar
    #44 Kaya 85

    @OUD ANKER: I don’t think Smallies had an English girlfriend…even those Brakpan High chicks had higher standards… :-D

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:31
  75. avatar
    #43 Kaya 85

    @Smallies: feed a family of 5 ( or 1 rugby player starter) with that kind of helping. :-D

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:29
  76. avatar
    #42 Kaya 85

    @Deon: and the Jubilee it was named for was probably Queen Elizabeth II’s 25th coronation commemoration, mid to late 70s.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:27
  77. avatar
    #41 Deon

    @Smallies: Ek het nog die eerste keer daar gaan koop omdat ek geen idee gehad het waar om te koop nie, en omdat “”Jubilee” ‘n SA Weermag submarine exit amphibious roepsein was, so….obvious keuse lo. Jubilee is ‘n plein in Simonsstad en ‘n merk in Langebaan. Tyd vlieg onverpoosd verby.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:20
  78. avatar
    #40 Deon

    @Kaya 85: Guess what a I am craving for now lol

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:16
  79. avatar
    #39 Deon

    @Smallies: Dis die kafee daar naby Janssens, as ek reg is. Self al baie slap chips gekoop daar. Wou jou vroeër vandag nog vra of Janssens nog bestaan. Laas het ek gehoor hulle sou nog ‘n tak in die Kaapse Noordelike voorstede oopmaak. Victoria of Voortrekkerstraat, Brakpan, naby Stoffberg en daardie Laerskool Adelaar dink ek, ek sien dit so in my geestesoog hulle wit truie met swart of bruin strepe. Janssens se biltong is tops, net een maal ‘n koeëlpunt in een stuk gekry.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 17:15
  80. avatar
    #38 Smallies

    @OUD ANKER: ek sal maar nie die leerling weergawe van Stoffberg se skoolied hier plaas nie….

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 16:52
  81. avatar
    #37 Smallies

    @Kaya 85: In Brakpan there was a greek cafe that gave you a parcel of chips the size of a bread for R4,00 in 1990 it still exists today called Jubilee cafe

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 16:51
  82. avatar
    #36 Kaya 85

    @Deon: we never had Dagwoods, too expensive…maybe shared a few slap chips if we were lucky

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 16:30
  83. avatar
    #35 Smallies

    @Deon: Bruce Springsteen ,my home town, laat my altyd na Brakpan verlang ….gaat hom sommer nou luister ,cheers prof

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:35
  84. avatar
    #34 Deon

    @OUD ANKER: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:24
  85. avatar
    #33 Deon

    @Smallies: Ewe skielik verlang ek, sal môre of oormôre my draaie aanpas om daardeur te ry. Dit gaan bitter koud wees, en die gras gaan dood geryp wees, en net die kareebome se blare sal aan wees en hul stamme sal swart wees, in die parkie tussen Melkhoutstraat en Springs Weg, en ek sal gaan sit en Smokie luister en ‘n regte Oos-Randse dagwood eet wat ek daar by daai kafee by Dalpark NG Kerk sal koop, soos mens dagwoods net in die Oos-Rand kry. Maar daar sal niemand meer wees wat ek ken nie, tensy Porratjie steeds daar rondjaag met sy bike en almal se siele versondig. Ek raak oud, ek begin nostalgies raak :lol: :lol: :lol: :lol: so, cheers vir eers

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:24
  86. avatar
    #32 Smallies

    @OUD ANKER: 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣nou onthou ek …

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:23
  87. avatar
    #31 OUD ANKER

    @Smallies: Hoërskool Mofberg. En hierdie is ‘n familie radio stasie as julle dan nou die ë met ‘n gewone “e” wil vervang….

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:21
  88. avatar
    #30 Smallies

    @Deon: Ek glo die HTS manne het ook maar n troetel naampie vir ons gehad

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:10
  89. avatar
    #29 Smallies

    @Deon: daar het n ou van Brakpan tegnies se ma saam met my pa gewerk ,eendag toe praat ek toevallig ook van die spanners…..ek moes flippen vinnig weg hol ,🤣🤣🤣

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:07
  90. avatar
    #28 Deon

    @Smallies: Spanners, hahaaaa lmga

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:01
  91. avatar
    #27 Deon

    @OUD ANKER: Dankie Killick

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 15:01
  92. avatar
    #26 Smallies

    @OUD ANKER: ag nee man jis daar was geweldig baie “Spanners” wat girls in Stoffberg gehad het…

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:58
  93. avatar
    #25 OUD ANKER

    @Smallies: Exactly! Die Stoffberg girls was bo ons “pay grade” daar in die Seunskool!

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:50
  94. avatar
    #24 Deon

    @Smallies: :lol: :lol: Lag my nat , skerp

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:42
  95. avatar
    #23 Smallies

    @OUD ANKER: dnaaks genoeg het ons nie regtig met die Engelse gemeng in die dorp nie…

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:29
  96. avatar
    #22 Smallies

    @OUD ANKER: ja nee hulle was ok as jy nie n girl in Stoffberg kon kry nie 🤣🤣🤣🤣

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:26
  97. avatar
    #21 OUD ANKER

    @Deon: Daar was 4 skole in Brakpan doerie tyd, i.e. HTS Brakpan, Hoërskool Hoogland Hoërskool Stoffberg en dan die soutie kadet orkes champs, Brakpan High School. En die soutie trompoppies was ook die mooiste in die dorp!

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:15
  98. avatar
    #20 Smallies

    @OUD ANKER: toe ek daar was het Stoffberg seker 1500 kinders gehad ,ek het onlangs met Elmarie Rossow ,adjunk hoof by Muriel Brand skool gepraat ,sy was Stoffberg hoofmeisie in 1989 en later onderwyser ook daar ,die skool het tans ongeveer 800 kinders speel nog rugby maar baie laag af ….verder klink dit my die skool doen baie goed Akademies en was een van die top skole in Gauteng die laaste paar jaar

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:11
  99. avatar
    #19 Smallies

    @Deon: Brakpan high het n befokte goeie kadet orkes gehad en het gereeld die wits kommandement kadet orkes kompetiesie gewen ,maar rugby het hulle nie juis gejol nie ,die skool het nie ver van ons huis af gesit nie

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:08
  100. avatar
    #18 Deon

    @OUD ANKER: Ah ok, ek het ‘n kennis gehad in Brakpan High. Hy was baie trots op sy ou skool. Is dit dieselfde as Brakpan Hoër? Die briljante Jeremy Gordin joernalis, politieke analis. Haaretz, Politicsweb ens. Ongelukkig onlangs vermoor.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 14:05
  101. avatar
    #17 OUD ANKER

    @Deon: Ja, Stoffberg was ‘n rugbykrag in die 70s. Het die admin beker in 1977 teen HTS Tom Naude gewen. Anders as my regte alma mater wat nie meer bestaan nie (Die Anker is ‘n saamgooi van HTS Brakpan en Hoërskool Hoogland) bestaan Stoffberg nog as skool, maar ongelukkig nie meer ‘n rugby krag nie. Ek weet nie eers of hulle nog rugby speel nie. EG Jansen is in Boksburg en natuurlik spot ons altyd dat EG Jansen bussies vol rugby talent van Die Anker af inry en dit actually “Die Anker” was wat Saterdag vir Monnas gestamp het. By the way Mnr Smallies is ‘n oud Stoffberger.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 13:21
  102. avatar
    #16 Deon

    @OUD ANKER: Jis Killick, EG is nou nie jou skool nie, maar darem uit jou kontrei, en op ‘n wesenlike manier is dit my kontrei ook, so dis goeie nuus dat EG so presteer. Hoekom hoor ons nooit iets meer van Stoffberg nie? Mos darem bulspanne in die 80’s, maar veral 70’s wat daar geproduseer was. Ek het tred verloor na 2002 toe my laaste familie ( dié van die 70’s se kinders) klaar gemaak het. Een van daardie 70’s familielede het redelik ver gekom met rugby maar almal het na-skool akademies absoluut gesprankel.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 12:51
  103. avatar
    #15 OUD ANKER

    Maar die onderwerp van die blog gaan oor EG Jansen. Baie geluk @Jakes en @Speler 23 met die oorwinning teen Monnas. Dit was klinies en ‘n perfek uitgewerkte game plan. Ek wonder of die jonge heer Twala familie is van Phoniex Twala wat in 2019 ‘n soorgelyke drie vir Pretora Boys High gedruk het toe hulle Affies gestamp het?

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 12:09
  104. avatar
    #14 OUD ANKER

    @Asterix: Die bisarre Menlo ontrekking teen Affies het hierdie spottery en kommentaar tot gevolg gehad, nie die feit of Menlo op verskeie ander vlakke wel kan kompeteer nie. As Menlo komende Saterdag AL hulle spanne en VOL teen EG in die veld stoot gaan die onttrekking van Menlo teen Affies dit net nog meer bisar maak, want dit gaan beteken daar was ‘n wonderbaarlike gesondword van 32 beseerdes en/of siekes binne 1 week.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 12:03
  105. avatar
    #13 Asterix

    @OUD ANKER: Ek verstaan 100% my dogter was daar vir 5 jaar, en selfs menlo het gesing Menlo is ‘n meisieskkool elke keer wat hulle Affies meisies gewen het, dit was vir hulle soos ‘n kompliment dat hulle met die helfte van die hoeveelheid kinders hulle wen, selfs by die ander sport krieket, golf en hokkie waar Menloseuns partykeer en net partykeer vir Affies wen, het hulle dit ook selfs gesing. Maar terug spesifiek na rugby, Menlo kan affies aanvat op meeste sportsoorte behalwe met RUGBY en waar dit oor diepte gaan en mens na 3de en 4de spanne gaan kyk. Op die ou end is ‘n skool ook bietjie meer as net oor die 23 seuns uit 1500+ leerlinge wat jou 1ste span verteenwoordig. Alhoewel dit seker een van die grootste eer vir meeste seuns is.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 11:21
  106. avatar
    #12 OUD ANKER

    @Asterix: Die spottery oor Menlo as die 2e beste meisieskool in PTA is ‘n tong in die kies stelling dat Menlo nou ‘n EKSKLUSIEWE meisieskool is….lees tussen die lyne.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 11:10
  107. avatar
    #11 Asterix

    @OUD ANKER: Ek dink nie menlo is die 2de beste meisiesskool nie maar die beste veral as ek na die naweek se hokkie en netball uitslae in totaal kyk en hulle die atletiek teen Meisieshoor ook vroeer gewen het. :wink: (Meisieshoor het wel die 1ste span netbal gewen :lol: )

    Wat ek bedoel met die friendly is dat Menlo in die noordvaal in ‘n liga is wat vir die seisoen is en Affies nie deel van die liga is nie, Menlo fokus dalk anders as Garsfontein defntief meer op die noordvaal liga en om daar te bly meer as enige ander wedstryd, dit natuurlik net my opinie, ek kan jou waarborg dat dit vir elke Menlo seun egter seker een van die grootste voorregte is om teen ‘n Affies te speel maak nie saak wat die eindtelling is nie. Ek weet van ‘n klomp seuns wat laas jaar spesifiek ingekom het net om teen Affies te speel alhoewel hulle glad nie eintlik in die hoerskool rugby gespeel het nie

    Net om weer te noem ek nie huidiglik by die skool betrokke nie so praat glad nie namens hulle nie.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 10:52
  108. avatar
    #10 OUD ANKER

    @Asterix: Ek hoop jy het gegrap dat Menlo die wedstryd teen Affies as ‘n friendly beskou het en eerder fokus op die Noordvaal Cup? Eks seker Garsfontein het hulle derby teen Affies netso belangrik indien nie belangriker beskou as die Noordvaal Cup. Elke keer wat ‘n Affie seun teen ‘n skool speel, maak nie saak of dit Grey, PRG, Menlo of John Vorster vir die laer spanne is nie beskou hulle dat as ‘n eer om teen daai betrokke skool te speel en ag hulle glad nie ‘n wedstryd minder belangrik as ‘n ander omdat dit ‘n friendly of Cup game is nie! Dis geen wonder die spottery loop sterk in PTA dat Menlopark die 2e beste meisie skool in PTA is na Afrikaans Hoër Meisie Skool.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 10:27
  109. avatar
    #9 Asterix

    @OudAffie: Soos ek verstaan was die 30plus nie almal net beserings nie maar was daar siektes ook gewees, Affies is eintlik maar net ‘n friendly vir Menlo en is Menlo se liga die noordvaal, die seuns wat reg is wat in die gekombineerde” span speel sal seker maar net die 1ste span word vir saterdag en hulle sal dan nie ‘n 3de span en dalk ook nie ‘n 2de span laat speel nie, maar kom ons wag maar en kyk wat is die offisele terugvoer.

    Jou inligting oor die relegasie dink ek is bietjie verkeerd, Nelspruit le huidiglik 4de maar met meer wedstryde gespeel so seker meer 7de uit 9, die relegasie gaan meer tussen Marais Viljoen en Menlopark wees, Marais Viljoen se 1ste span dalk sterker (hulle het ‘n 1ste span) maar Menlo se junior spanne sterker, junior spanne tel ook punte vir die relegasie.

    Oor volgende jaar soos ek met ‘n paar ouers van Affies gepraat het saterdag, as hulle nie gespeel het nie sou dit ‘n afnaweek wees, so glo hulle sal nogsteeds speel dalk net c spanne teen B spanne of so iets ( die dag is ook saam met Meisieshoor met netbal, hokkie ens, Menlo en Affies se dag laas jaar was nie te sleg nie, Affies gaan in elk geval altyd ver wen by hulle juniors maar dit gebeur teen meeste spanne in elk geval (Ek sluit die “rugbyskole natuurlik uit hier”). Almal het gese dit is ‘n lekker dag en geniet dit om teen Menlo te speel want baie van die kinders is omtrent huis vriende en ken almal mekaar. Dit was interessant hoeveel boeties en sussies was in die verskillende skole.

    Menlo sukkel die laaste twee jaar en veral na die covid periode en meestal oor hulle kondisionering volgens my inligting, hulle het dit aangespreek en die Covid besluite oor sport is ook nou redelik amper klaar, Glo Menlo sal oor ‘n jaar of twee weer terug wees, sal volgens my natuurlik nooit Affies kan aanvat nie maar die A spanne kan dalk meer kompeterend wees. Laas jaar se 1span wedstryd het ek gedink was baie goed en Menlo het toe ook ‘n baie swak jaar gehad.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 09:23
  110. avatar
    #8 kantako

    @OudAffie: sad thing is in the Cup only the 4 A teams count points, so I think Menlo might still survive, but surely they should be relegated. I agree with you, if 32 players in one age group was injured, so badly that they couldnt play, then no way they can be fit OR EVEN ALLOWED to play, if I was EG I would request a medical clearance for each player before I take to the field. Two reasons.
    Obviously, the player safety comes first thats why they withdrew
    Some players were sick and not injured. They still had a risk of very high danger in health and could even infect EG players, and EG sat with the same thing in a week.

    It’s just not worth it. Shouldn’t be allowed.

    I wonder what happened with the Menlo players in Bullls rep teams ? Did they play last week ? Are they playing tomorrow vs. Lions ?

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 09:14
  111. avatar
    #7 OudAffie

    @kantako: If Menlopark play this weekend we can call it a medical miracle because in the Affies 3rd team v Menlo combined XV, half their bench was on before half time. There is no way Menlo walked away from Saturday with less injuries than before Saturday. I am calling it now, there is no way Affies and Menlo will play anything other than Hokey next year.

    I was very impressed with EG’s win this weekend, for Noordvaal teams you do get 2 seasons, before Noordvaal and then Noordvaal. And teams do step up and look different when the Cup starts. Menlopark saving Nelspruit for me, Menlo to get relegated because no depth at all. Nelspruit to stay in cup with Marais Viljoen.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 08:52
  112. avatar
    #6 Smallies

    @kantako: ongelukkig ja…

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 06:00
  113. avatar
    #5 kantako

    @Smallies: ja hy was oulik, my bietjie laat dink aan Brent Russel, maar kon nooit regtig in n posisie deurbraak maak nie, goeie 9 en goeie 10 en goeie 15. Die rugbywereld is tough na skool.

    ReplyReply
    5 June, 2023 at 05:38
  114. avatar
    #4 Smallies

    @kantako: Rudi Beytel was een van die beste skole spelers wat ek nog op n rugby veld gesien het…..

    ReplyReply
    4 June, 2023 at 22:57
  115. avatar
    #3 kantako

    @beet: by the look of things, I would say he is achieving it

    ReplyReply
    4 June, 2023 at 21:14
  116. avatar
    #2 beet

    They had some really good players in 2013.

    As I understand Reghardt was brought back in an effort to improve EG rugby after the wheels came off a bit.

    ReplyReply
    4 June, 2023 at 20:21
  117. avatar
    #1 kantako

    @beet in 2013 EG Jansens was a machine team, they played ruthless, coached by Regardt. They did, however, struggle and only narrowly beat Kempton Park, who also had a good team. Interestingly, from the 10 players you mentioned above, five of them were Brakpan boys. Ruben Beytel, the conditioning coach, is also a Brakpan boy. I wonder how many of the current team are Brakpan boys ?

    Regardt then went on to Menlo, and that’s when Menlo actually played decent rugby, before one match cost Regardt his job. Lickily, he was taken back by EG, and well, I guess we will see on Saturday when EG plays Menlo, who got the best out of that move.

    That is if Menlo dont withdraw from the fixture again, after Affies, surely they should have 34 injuries now. I have never heard of any injury healing in a week, so I guess that fixture is off ?

    Then again I have never heard of any SCHOOL who had 32 rugby injuries at the same time in the whole school, let alone in one age group 🤷🏼‍♂️

    ReplyReply
    4 June, 2023 at 19:59

Leave a Reply