@yesnomaybe: @beet:
Should the necessity for a ranking remain, a regional ranking is far more robust as most teams in a region play each other (except fot Grey in the Free State/NC).
Support theory – and a few others – confirm this.
The moment you move to more uncertainty (most teams don’t play each other), risk aversion dominates (except in the case of fat tails a la Bell curve) and this should form part of a formula. But it is difficult.
Hence, broken down parts which provide more information (regional system) should be more accurate.
But if you think Brighton beat Liverpool twice in the EPL (even beat Man U) and yet still find themselves below them in the league. The process of bringing yourself to understand why this is, is kind of the same as the SBR rankings. Its not as 1D or linear as we often hope
@Carpe diem: Jy slaan die spyker op die kop met jou tweede sin. Daar is soveel ranglyste met hul eie formules waarin vooroordeel ingebou word. Dit word meer gedoen vir advertensiewaarde volgens my nederige oordeel.
Ek wil net die wedstryde geniet.
Indien die gevoel is dat daar ruimte is vir n ranglys, en n ranglys n bepaalde waarde toevoeg tot SBR, dan is dit uiters belangrik dat daardie ranglys die korrekte inligting (volgens die spesifieke formule) weergee.
@Carpe diem: Affie statistiek en OudAffie gaan mos saam.
Affies het inderdaad net 16 wedstryde gespeel en dus is die ranglys van 2022 verkeerd. Die aanpassing word eenvoudig geweier deur die magte wat op hierdie “blog” die ranglys opgestel het vir 2022.
@Lamineer: Ek het nooit gedink dat ek ooit daarvan beskuldig sal kan word dat ek vir n Boishaaier opkom nie , maar dit blyk dat Affies wel gedurende 2022 16 wedstryde gespeel het, nl:
Diamantveld
Helpmekaar
PRG
Durbanville
Garsfontein
Boland Landbou
Gim
Oakdale
Glenwood
KES
Grey College
Jeppe
Menlopark
Maritsburg College
Waterkloof
Pretoria BH
Miskien kan een van die Affies ondersteuners bevestig of bg korrek is, dan kan ons aanbeweeg.
@JongMatie: Hy het Affies se totale telling deur 16 wedstryde gedeel ipv 15, wat hulle wel gespeel het. Dit het veroorsaak dat Affies 4de eindig agter Boishaai, ipv 2de, waar hulle sou geeindig het as hy deur die regte totaal gedeel het. Jy kan maar net die posts gaan besoek as jy dit gemis het.
The only way rankings can work is if everyone plays each other, that’s not going to happen. I think a better system would be to rank the schools in each region. This would still not guarantee a proper ranking system but would be far more accurate.
Only Jeppe from top 10 not playing at WK. The last 4 matches on Saturday afternoon you can watch 1,2,3,4,7,10 in action.
KES, Hilton, Waterkloof and Wynberg from top 20 not there, with only Wynberg taking a break from rugby.
The next 2 weeks is going to have a significant impact on the standings.
@beet: Nou kan almal ophou kerm en kla.

AFFIES ERROR ON THE 2022 RANKINGS
16 games not 17
Hey guys I apologise and take responsibility for the error.
It was identified and the correction was brought to my attention in 2022 but changed.
However it did not affect Affies ranking at all.
The battleground is the principle and accuracy.
But no matter what is said Affies were ranked 4th with 17 games and still ranked 4th with 16 games.
I have corrected it now.
@yesnomaybe: I won’t try too hard to defend it.
But if you think Brighton beat Liverpool twice in the EPL (even beat Man U) and yet still find themselves below them in the league. The process of bringing yourself to understand why this is, is kind of the same as the SBR rankings. Its not as 1D or linear as we often hope
@Carpe diem: Jy slaan die spyker op die kop met jou tweede sin. Daar is soveel ranglyste met hul eie formules waarin vooroordeel ingebou word. Dit word meer gedoen vir advertensiewaarde volgens my nederige oordeel.
Ek wil net die wedstryde geniet.
@OudAffie: Dankie OudAffie.
Indien die gevoel is dat daar ruimte is vir n ranglys, en n ranglys n bepaalde waarde toevoeg tot SBR, dan is dit uiters belangrik dat daardie ranglys die korrekte inligting (volgens die spesifieke formule) weergee.
Affies 2022 seisoen:
1. Wen Diamantveld 40-3
2. Wen Helpmekaar21-14
3. Wen Paul Roos 24-18
4. Wen Durbanville 73-6
5. Verloor Garsfontein 19-20
6. Wen Boland Landbou 12-5
7. Wen Paarl Gimnasium 29-26
8. Wen Oakdale 25-7
9. Wen Glenwood 49-14
10. Wen KES 19-13
11. Verloor Grey Kollege 24-43
12. Wen Jeppe 35-17
13. Wen Menlopark 21-6
14. Wen Maritzburg Kollege 29-12
15. Wen Waterkloof 60-15
16. Wen Pretoria Boys High 54-19
@Carpe diem: Affie statistiek en OudAffie gaan mos saam.
Affies het inderdaad net 16 wedstryde gespeel en dus is die ranglys van 2022 verkeerd. Die aanpassing word eenvoudig geweier deur die magte wat op hierdie “blog” die ranglys opgestel het vir 2022.
Gespeel: 16
Gewen: 14
Verloor: 2
Punte vir: 534
Punte teen: 238
@Carpe diem: 16 Games gespeel volgens fixtures in 2022, maar 2022 finale ranking wys gedeel deur 17.
@Kantman: Ek het uit Lamineer se kommentaar van vroeer vandag verstaan dat dit deur 16 gedeel is, ipv 15?
@Carpe diem: Dit was 16, maar is deur 17 gedeel.
@Lamineer: Ek het nooit gedink dat ek ooit daarvan beskuldig sal kan word dat ek vir n Boishaaier opkom nie , maar dit blyk dat Affies wel gedurende 2022 16 wedstryde gespeel het, nl:
Diamantveld
Helpmekaar
PRG
Durbanville
Garsfontein
Boland Landbou
Gim
Oakdale
Glenwood
KES
Grey College
Jeppe
Menlopark
Maritsburg College
Waterkloof
Pretoria BH
Miskien kan een van die Affies ondersteuners bevestig of bg korrek is, dan kan ons aanbeweeg.
@JongMatie: Ek is doodseker. Ek het dit self nagegaan nadat dit deur, ek dink Cappie, uitgewys is.
@Lamineer: Noem dalk die 15 wedstryde en hy kan die 16 games noem, dan sien ons wie is reg en wie si verkeerd.
Wat maak rankings in elk geval saak.
@Lamineer: Is jy seker, hy maak nie sommer n fout nie.
@JongMatie: Hy het Affies se totale telling deur 16 wedstryde gedeel ipv 15, wat hulle wel gespeel het. Dit het veroorsaak dat Affies 4de eindig agter Boishaai, ipv 2de, waar hulle sou geeindig het as hy deur die regte totaal gedeel het. Jy kan maar net die posts gaan besoek as jy dit gemis het.
@Lamineer: Blaps?
Mis ek iets?
@Wonder: Ek dink na verlede jaar se blapse is BoishaaiPa se ranking verewig gedoem.
@Beet
At the end of the day they both still lost to Wynberg & they were at home. Helpmekaar game was in Joburg.ur reasoning don’t add up.
Do a ranking based on the number of boarders in the school, I’ll bet there will be a strong correlation
@Jamjar:
Wynberg are up against the big hitters from here on out, so expect them to move up if they continue on the same path of success.
Stellenberg and Helpmekaar only ever seem to play the big hitters and are extremely competitive teams.
The only way rankings can work is if everyone plays each other, that’s not going to happen. I think a better system would be to rank the schools in each region. This would still not guarantee a proper ranking system but would be far more accurate.
@JongMatie: BoishaaiPa se telraam is stukkend,kon nie eers Affies se games gespeel optel nie,so dream on
@Jamjar: Wait till BoishaaiPa does his rankings – the rest dont have a stats background.
Wynberg have beaten both Stellenberg and Helpmekaar but are ranked below both of them? seems bizarre!
Looks a fair and pretty accurate ranking to me