This ranking system is based on a formula which has been in use since 2009.
BoishaaiPa: “Teams will vary weekly now because of the early season and could fluctuate a lot. The longer into the season the more steady it will become”
Rank | Last Week | Team | Avg Pts / Game |
---|---|---|---|
1 | 1 | Paarl Gim | 4.60 |
2 | 3 | AHS (Affies) | 4.15 |
3 | 2 | Outeniqua | 4.09 |
4 | 4 | Grey College | 3.63 |
5 | 5 | EG Jansen | 3.01 |
6 | 10 | HTS Middelburg | 2.92 |
7 | 6 | Kearsney | 2.87 |
8 | 8 | Glenwood | 2.83 |
9 | 7 | Nelspruit | 2.76 |
10 | 12 | Pretoria Boys High | 2.74 |
11 | 9 | St Andrews | 2.73 |
12 | 11 | Westville BHS | 2.72 |
13 | 14 | HJS Paarl | 2.60 |
14 | 13 | Oakdale | 2.54 |
15 | 29 | Noord-Kaap | 2.38 |
16 | 22 | Rondebosch | 2.36 |
17 | 16 | Garsfontein | 2.23 |
18 | 17 | HTS Drostdy | 2.20 |
19 | 23 | Maritzburg College | 2.16 |
20 | 26 | Grey PE | 2.14 |
21 | 15 | Paul Roos | 2.13 |
22 | 18 | Monument | 2.12 |
23 | 19 | Waterkloof | 2.09 |
24 | 27 | Die Brandwag | 2.08 |
25 | 20 | Marlow | 2.04 |
26 | 25 | Menlopark | 1.97 |
27 | 28 | Voortrekker (Bethlehem) | 1.88 |
28 | 39 | Kempton Park | 1.75 |
29 | 44 | SACS | 1.72 |
30 | 21 | Centurion | 1.71 |
31 | 32 | Hugenote (Well) | 1.70 |
32 | 33 | Eldoraigne | 1.69 |
33 | 36 | Jim Fouche | 1.69 |
34 | 24 | Bishops | 1.66 |
35 | 31 | Boland Landbou | 1.62 |
36 | 37 | Jeppe | 1.59 |
37 | 30 | Wynberg BHS | 1.56 |
38 | – | Stellenberg | 1.48 |
39 | 38 | Ben Vorster | 1.47 |
40 | – | Durbanville | 1.43 |
41 | 40 | Nico Malan | 1.39 |
42 | 47 | Framesby | 1.28 |
43 | 42 | Daniel Pienaar | 1.25 |
44 | 41 | Tygerberg | 1.25 |
45 | – | Bellville | 1.18 |
46 | – | Hentie Cilliers | 1.16 |
47 | – | Brackenfell | 1.15 |
48 | – | Sentraal | 1.11 |
49 | – | Selborne | 1.08 |
50 | – | Diamantveld | 1.05 |
Oakdale en Boishaai gaan sekerlik ‘n nice game wees. Verlang skielik na my kant van die wereld.
Ek merk nou eers daar is tans 5 spanne van die Kaapse noordelike voorstede in die T50, mooi man.
@Tjoppa: Dit sal my groot genot verskaf
@Speartackle: Jy is laf. Viva die plaas seuns. Met 3
Drol se span met 7
@Tjoppa: Mooi versoek, moet assblief nie verder ‘n voorspelling vir die Landbou wedstryde maak nie……..
@BoishaaiPa: By 17
@Ploegskaar: Ja Boet..Riversdal is nie n plek vir sissies nie!…We will have to be very structured and disciplined if we want to come away with a win against Oakdale.
@BoishaaiPa: Very impressed with the Boishaai win over Wynberg and quite surprised by the big scoreline. Against Landbou they looked a very well coached outfit with Alam and Sage on form. Then again, there are no easy games at Brug and maybe also a reflection on how much the Farmers are struggling this season. All the best against Oakdale (and what comes with it) tomorrow.
@Grasshopper: I think it will be difficult to establish who is top dog in the South this year untill they have all played each other…Usually Bishops rules the roost, but they are a bit off their game lately, so the other three are all in with a shout. Pre-season the hype around Wynberg was big due to their excellent u/16 group of 2012, but I have to agree with Ploeg that ‘Bosch is most probably the more difficult customer to play this season. SACS seems to be blowing hot and cold…losing to Bellville, scoring no points against Paul Roos…and then beating Bishops convincingly and winning against Boland Landbou…It seems they are the dark horse who might cause a few upsets this year.
@Grasshopper: I rather think ‘Bosch are the best in the South this year, maybe pop down and see them play SACS. Gim may well put a big one past Biskoppe tomorrow.
@BoishaaiPa: Good win against Wynberg the other day, well done! I hear they are the best of the Southern Suburb sides this year. They must be pretty good as I was impressed by SACS last week. Bosch vs SACS this weekend will be a big one……Gim should cruise past Bishops, but they are licking their wounds so could produce something. Gim must be getting fatigued now..
@Grasshopper: Just ignore the Troll..he is looking for attention again stating fact so wrong its actually sad!…
@Speartackle: why the attack on Glenwood, they didn’t do this ranking Boishaaipa did. Agreed Glenwood are about 10 places too high, good wins against Michaelhouse, Boishaai, Boland Landbou and Hilton definitely make them top 20. If they can beat one of Monnas, Affies or Grey Bloem later in the season then maybe top 10, however that is unlikely.
Dont understand……………..Glenwood have lost to almost every 2nd Dick, Tom and DHS they’ve played……………………..they beat a very average Boishaai team who’ve also lost more than they’ve won including Waterkloof who have been receiving almost half tonners against them but all of a sudden Glenwood and Boishaai are contenders.
Is this a government driven ranking system?
@Tjoppa: Die donnertjie en PRP het my ook amper so gevang…daar is mos nou nie n manier waar ek geld vir PRG gaan skenk as ek eerder kan wyn koop by n Boishaai veiling nie!
@Ploegskaar: ek maak so Ploeg. Dankie!
@Maroon: Nee maggies man amper vang jy my. Daai polla is ‘n skelm knaap. Hier in die hoekie, soos met gou versekerings kontrak in klein lettertjies, staan dit is “The profits of Pollas Wine Club are to go towards the PRG 150 Trust Fund to build on the future academic excellence of Paul Roos Gymnasium.” Nou wonder ek net Ploeg hierdie academic excellence is dit nou vir studente soos daardie vleuel van Gym wat 22 gaan word in matriek. As dit is ondersteun ek hulle regtig. Andersins koop ek liewerste van Alfons se produkte en laai af by ou Bog op pad terug Tswane toe. Dalk kan julle ook ‘n trok koop “for the academically challenged” people na Boland Landbou toe.
@Ploegskaar: As ek my dinge mooi uitwerk kry ek dalk 2 kaste. Eerste helfte Boishaai en tweede helfte Boland Landbou. Daardie errie gaan swaar gelaai wees terug Tswane toe. Sien uit daarna.
@Maroon: Sal ook daar moet loer, sien PaulroosPa adverteer dit op twitter. BTW, as jy my sel. no. soek vir Saterdag kan jy dit by beet kry.
@Tjoppa: Wen of verloor, ek reel in elk geval vir jou ‘n kis. As jy regtig begin Augustus hier is, kan jy dit dalk by Brug Str. afhaal waneer Boland en Boishaai op die 8ste Aug. speel?
Gaan kyk op http://www.pollas.co.za en bestel vir jou mooi rooi wyn.
@Maroon: Sit steeds rustig agteroor al verskil is ek moet nou hoop en bid dat Boland Landbou moet wen sodat ek ‘n kas rooies persent kan kry.
Nee, nie dieselfde De Villierse nie. Ek sou net so ontnugter gewees het. Dink net, jy kon nou rustig agteroor gesit het, as jy jou kaarte reg gespeel het !
@Maroon: Familie van die de Villierse van Boschendal? Haar mos raakgevry in die army. Dog toe die stories van haar pappie se wynplaas net ‘n versinsel om my lus met verliefdgeid te vervang. Na so paar weke se pret gegroet. Groot die ontnugtering toe ek haar ‘n paar jaar later op Boschendal raakloop.
@BOG: Bog die ouetehuis het Emsie Schoeman gekry wat weekliks ‘n praatjie kom hou oor “Oud word met Waardigheid”. Dit verduidelik die eerste paar sinne. Maar die ou buurvrou oorkant hou van OBS en hier in die winter teug sy al vroeg vroeg vir bietjie hitte. Nou nie vir die soort wat honde en katte kry nie maar hier by so 4uur, net voor bad tyd, nou ja dis waaroor die tweede helfte van die skrywe gegaan het.
@Maroon: Sal my pa moet vra, hy sal bes moontlik onthou, dink hy is bekend met amper elke familie op Malmesbury, Mooreesburg, Koringberg, Piketberg, Aurora, Redelinghuis en Citrusdal. Dink net die smous met die negosie-trok vn toeka het meet mense geken
@Ploegskaar: my familie is op Citrusdal al so lank as wat die dorp oud is. De Villiers. My ma se oom het die Opel garage gehad en sy Pa die algemene handelaar.
@Tjoppa: Allermins n suurknol. Ek hou net nie van valsheid nie en dit is jammer dat jy onverwagte wysheid van twee sinne opdonder met verwagte misplaasde stront.
@Tjoppa: Tjoppa jy is reg…. Daar is ongelooflik baie skolepolitiek… Die goed wat ek van weet sal ek voor gehang word… Ek is gelukkig nie ‘n keurder nie, maar ek weet van dinge wat my bang maak…
@PaarlBok: Nee, hy’s darem fiks jong, maar lekker fris ook.
@jakkie: Sal so maak, min klop snoek en kole patat met potbrood en korrelkonfyt. Jy praat van v.d. Merwe, het in die 80’s ‘n paar keer as laaitie op verlangse familie, oom Chrisjan v.d. Merwe, se plaas gaan kuier. Jy bekend met hulle?
@Ploegskaar: Dankie vir daai jong groepe se rankings. Goeie werk van jou kant. Julle moet vir Attie fiks hou op die Plaas.
@Rugbyman: Die onverskilligheid waarmee die keurders met kinders se drome omgaan wys egter dat die dit nie oor die kinders gaan nie. Dit is die hartseer. Maar seuns ‘n bekende bok het gese ek is nie die beste slot in die wereld oor my talent nie. Dit is omdat ek die hardste werk van almal.
@BOG: Nee wat Boggie hier besef ons net dit wat ons vandag doen mag die laaste wees en drink die bietjie lewe wat ons oorhet met vreugde. Dit wat gister gebeur het het geen invloed op vandag en die dag van more slegs ‘n geskenk. Die dag van more en gister hou vir ons geen vrees nie. Ons is gemaklik in ons ou sak met bene, die ou tannies se sakke is egter ‘n ander storie. Dus plek vir ‘n suurknol soos jy is hier beslis nie.
@Woltrui: Hulle eksperimenteer blykbaar nog so bietjie met die proefspanne, maar daar is so paar kontroversiele keuses… Teen die Pumas volgende Dinsdag gaan hulle weer een of twee ander manne kans gee! Daar is ook heel party beserings soos ek verstaan… Sover ek weet het die jong bulletjies die leeus gewen! Die o/16 bulletjies het die leeus verwoes met 40+ punte! Daar sal maar altyd kontroversie oor die keuses wees, ek het self so paar bedenkinge, maar nou ja… Die laaities kies nie hulself nie…
@Ploegskaar: Die aftreeoord waar Tjoppa is. verskaf intensiewe sorg en is oop vir alle ouderdomme. Hulle spesialiseer veral in mense wat n stryd voer met die waarheid. So, oorweeg dit maar.@jakkie: Gaan lees maar weer wat ek gese het en as jy daarmee sukkel, kry iemand om jou daarmee te help. Of kry vir Ploeg om jou daarmee te help en dan kan julle sommer die boeremark ook bespreek.
@Ploegskaar: verseker, gaan nooit met lee hande hier weg by my, sommer waatlemoen en patat ook laai! As jy nou weet hier verby kom, laat my weet!
@jakkie: Bly in Durbanville, maar het nog familie daar. Sal sommer ‘n kis eendag kom afhaal, solank jy so ‘n paar potte korrelkonfyt en ‘n paar stukke makepaan reghet vir hierdie stadsjapie
@Ploegskaar: sal so maak, waar is jy? Ja, ek kom gereeld daar by Aurora se kant. Hiers nou baie Vissers, Van der Merwes, Burgers, Van Zyl en Smit.Huysamens is baie by Porterville! Sal vir jou goeie krat nawels reel lekker slaap!
@jakkie: Natuurlik, sitrus, stuur maar ‘n sakkie nawels aan. Familieplaas was so bietjie nader, net voor Aroura. Miskien voor jou tyd, maar die wereld was toe vervuild met die Vissers, Van Geemse, Huishamers en Brinke.
Nee Citrusdal boeta, vals kodling mot,is n bliksem weer die jaar.
@jakkie: Vrugte? Miskien Barrydale, maar ek raai anderkant Ladismith, neffens Zoar?
@BOG: grondeise? Rerig? Waar val jou nou uit? Hahaha. Aaaaaaal wat my pla van jou hele geskiedenis ding is dat jy ‘n prentjie van Grey se 2013 span probeer verf met feite uit die verre ou verlede, maar dit maak nie regtg saak nie, want dit wys nie op die speelveld nie. En hiermee kraak ek nie die span af of toon nie respek nie, dan mis jy die punt! AL wat ek probeer se is, ja, Grey is n great great span en ‘n moerse goeie skool, was, is en sal altyd wees, maar op die oomblik is daar baie spanne wat dieselfde kaliber, en beter rugby speel en verdien om die resultate te kry wat hulle kry. Of dit met 2, of 6 punte is! Jy laat my dink aan die regering wat gedurig appartheid appartheid opbring, maar weier om die realiteit te aanvaar en, nee ek is nie onder die invloed soos jy uit desperaatheid en gebrek aan argument vroeer wou spartel, ek kom net nou eers weer by ‘n rekenaar, vrugteboere spuit in die aande vir plae ;)
@Ploegskaar: Nee ek dink liewer stuur hulle hom Lesotho toe. Die dept van Verdediging het Maandag ‘n waarskuwing aan alle hekse gerig dat as hulle hoer as 150m op hul besems vlieg gaan hulle vervolg word. As hulle opgemerk word in die lug sal Cessnas hulle jaag en afskiet. Dit klink vir my waar ou Bog se stories hom in die parlement mag bring.
@Woltrui: Ou Wollies kyk weekliks baie SBR en die is beslis nie die beste span nie. Onthou ek het geen voorkeur vir enige skool nie. Ek dink die keurders en coaches kies kombinasies want dit is makliker om af te rig. Te bleddy lui om die beste seuns te kies en hulle dan te coach. Daar loop baie seuns in Pretoors dorp rond wat beter is. Maar nou ja. Dit is hoe dit is.
Blou Bul CW proewe is n klug!!!!!Ek heg geen waarde aan die spanne nie – die seuns kies hulle nie self nie maar met die kwotas is dit n bol spook asem wat niks werd is nie – JAMMER maar dit is hoe ek op hierdie stadium voel!!!!! Seuns wat gekies is, bewys my verkeerd!
@Tjoppa: Klink na ‘n befokte aftree-oord waarin jy bly, miskien maar ‘n kamer reel vir Bog ook en hom op ‘n cane-drip sit, miskien maak dit sy hol los dat die besemstok kan uitval?
@Woltrui: Ten minste het jy jou weer in jou moedertaal teruggeskrik
@Tjoppa: Ja Sakkie die coach. Dink die span gaan kompeteer. Baie na aan die beste moontlike span.
@Woltrui: Se nog dit is nie die beste seuns nie. Nie een Joyce boetie nerens. Verskeie ander seuns missing. Nou ja dan wen WP weer die jaar. Is Sakkie steeds die coach.
@Ploegskaar: Die olywe al laas maand ingele, ou lekker blou kaas en jou beste rooie. Het die kaggel ook gou vol hout gepak. Nou moet julle plaasjapies net gou gou opdaag.
@Ploegskaar: Haai Ploeg. Hier dag ek jy is n wonnerlike geduldige mens om so mooi te verduidelik dat dit nie jou lys isie. Nou gooi jy my met die JMSP. As Valie weet ek gelukkig nie wat dit beteken nie
@Djou: Djou weet ongelukkig nie wat Dinsdag teen die Leeutjies gebeur het nie. Die proef A span vir Dinsdag lyk baie goed. Keurders het volgens my baie goeie kombinasies gekies. Affies se 5, 6, 7, 8, 9, 13 en 15. Garsies se 10, 11, 12, 14. Kloof se 1 en 3. Woeries se CW 2 van 2012. St Alban se SA skole 4 van 2012.
@Woltrui: Woolass, I see you take me for a buttock, here is a lovely Capie acronym for you: J.M.S.P.
@Tjoppa: Ou maat, al wat ek op die oomblik afstof is myself. My pragtige vrou, soos KlofiePa sou se, het besluit om die hele kombuis en al die badkamers uit te pluk en te renoveer. As ek te lank stilsit sif die stof op my neer en lyk ek soos ‘n Pompey kadawer. As Landbou wen stuur ek egter vir jou ‘n kis van my gunsteling rooies, jy kan my details by beet kry en jou adres aanstuur.
@jakkie: Al wanneer ek na daardie jaartalle se spanne verwys, is wanneer dit ter sprake was, oa getal Springbokke ens Wat 2011 se span aangaan, het ek hulle bloot gebruik om n standaard te stel waarteen ek vanjaar se span kan meet en mee kan vergelyk. Ek kon net sowel 2010 se span gebruik het, maar dan sou die punteverskil groter gewees het. Moet nou nie die hol uit die hoender uitruk nie. of is dit nou die selektiewe geheue wat inskop?
@jakkie: Oooo! nou verstaan ek wat jy bedoel. Soos met die grondeise in die land. Net sover dit tot jou voordeel is en jou goed laat lyk. Maw n selektiewe gebruik van die geskiedenis. Soos sommiges se geheue. Soooo geskiedenis? Hoe kon ek nou so dom wees?
@Woltrui: Wat het gebeur in die wedstryde teen die Leeus? En hoe lyk die spanne vir ouens soos ek wat nie Facebook het nie?
@Tjoppa: Tjop die CW proefspanne wat Dinsdag teen die Pumatjies speel op die Facebook Blou bulle Hoer skool blad. Die A span lyk baie goed. Die manne begin nou raakvat .
@Ploegskaar: Nadat jy Saterdag vir Paul Roos afgestof het stuur jy ‘n paar bottels boontoe?
@Ploegskaar: OOOOOOoooooh. So it is not your lists. Sorry fishfoot
@Ploeg: Jy moet maar begin copy en paste!
@Woltrui: Lifted from School Rugby Scores, formula based like BHP’s.
@Ploeg: Dit klink na ‘n plan.
@Ploegskaar: Ploegskaar my friend. Corncerning your U/14, 15 and 16 rankings. Mathematical of thumbsuck?
@BuiteBreek: Saterdag lyk dol, so ons sal moontlik net die 1stes gaan kyk. Sal jou SMS waneer ons daar opdaag.
@Tjoppa: Dude, jy laat my lekker lag! Dankie. Veral ne die verloor van Sat teen Stellenberg het ek dit nodig gehad.
Ploeg: Hoe laat ry jul Sat Plaas toe?
@BOG: neeeee neeee ou bog, wanneer jy na geskiedenis verwys, praat jy nie van die laaste paar weke se geskiedenis nie, moenie nou kom stories opmaak nie: “Some advocates here, suggests that history “counts for nothing” What a team did in the last few weeks, means nothing, according to these proponents of “no history/no record” So my suggestion?” ons bedoel 5-10 of selfs 20 jaar terug se geskiedenis traak ons nie, nie twee of drie weke of selfs ‘n maand nie. Daars ‘n helse verskil. Jy verwys graag terug na 2011/1973/1989/2002 ens…
@BuffelsCM: Dankie Buffels, ja die seuns het goeie fasileite en is bevoorreg om hier skool te gaan. Ek dink beslis die posisies gaan weer omruil. Dis vir geen span maklik op die plaas nie.
@Speartackle: Beslis vir oud en jonk- jy, die een uiterste as pensionaris en die laerskool seuns hier.@Woltrui: You will also believe that pigs can fly@Playa: I keep excitement in check by being real@Ploegskaar: Ek weet die lyste is nie joune nie- bly dus rustig. Niks was op jou gerig nie. Onlangs was Grey “een gerate” in al drie ouderdoms groepe en het sedertdien een verloor in elke groep O14 teen Monnas. Het met halftyd 17-0 voorgeloop en na n hele string beserings, verloor toe 34-17. O15: Sover my kennis strek, nog net verloor teen Selborne (3-9) wat 13e op die lys is ??? O16: Verloor een teen Affies 16-17@PaarlBok: Ou Boks, ek wag nog vir jou advies oor hoe sulke “trauma” hanteer word. Jy het mos jarelange ervaring, maar al wat ek kry is “one-liners” Is jy mens of n pappegaai?@Tjoppa: Soos ek vir jou gese het, ek gun jou n ongereelde ou plesiertjie- veral op jou gevorderde ouderdom. Jy kan dit moontlik nie weer beleef nie, so geniet dit.
@Tjoppa: Tjopsticks, don’t you read the newspapers. Only English. The Charkies got problems with the Dutchmen. We don’t want Mr Beet to kick us of the SBR blog.
Do you have any news on the Craven week selection games that took place last night? 8)
@Woltrui: Nou pra jy.
@BOG: If we had to include Put Sonder Water and Pofadder Grey would drop to 6 on the list. Then imagine your moaning and groaning.
@PaarlBok: Nee jong, dit blyk hierdie keer is die ouderdomsgroep-ranglyste van School Rugby Scores wat ek hierbo geplaas het, weer die probleem. Weet nie of jy my post anderdag gemis het nie, maar sien nie-so-klein Attie groei nou sywaarts eerder as opwaarts, ek meen hulle moet hom gouer as later haker toe skuif.
@Ploegskaar: Nog twee verlore en Bog=Grey Bloem is sorted.
@BOG: Ai Jirre Oom, hierdie ouderdomsgroep-ranglyste is darem nie myne nie, gekry van School Rugby Scores en ook formule-gebaseerd soos BHP s’n sover ek weet. Ek weet ranglyste traak Oom min, maar Oom reageer hierdie jaar darem hewig elke keer as een erens verskyn, so dalk moet Oom hulle maar hierdie jaar ‘n mis gee tot hulle Oom weer traak/lyk soos Oom will hê hulle moet?
@DieBos: Ek vra myself dieselfde af. Het juis anderdag gesê julle o/16 groep van verlede jaar was van die beste wat ek al gesien speel het. Miskien kry die seniors/Gr.12’s die binnebaan, afhangende van die interne stelsels (ek is nie met PRG s’n vertroud nie), alhoewel ek glo as jy goed genoeg is moet jy speel, ongeag. ‘n Besondere prestasie nietemin en die enigste skool met al drie ouderdomsgroepe tans in die top 3.
@Rugbyman: Middag ou maat. Hierdie is darem nie my ranglyste nie, maar gekry van School Rugby Scores, wat klaarblyklik ook ‘n formule-gebaseerde ranglys soos BHP vir die ouderdomsgroepe doen. Toevallig ook in my opinie die ouens wat op twitter die SR-tellings van oral die vinnigste aanstuur en verwerk. Ek verneem julle o/16’s het baie verander/verbeter van verlede jaar, so stuur hulle tellings net elke Saterdag aan na hierdie manne, ek weet hulle sal dit waardeer.
@Tigger: There are plenty for Glenwood on Facebook, what is the exact name of it and is it closed?
@BOG: Easy there oom, you’re gonna give yourself a heart attack.
@Ploegskaar: middag ploeg… Darem net my “2 cents worth” gee… Garsfontein se o/16s het vir outeniqua gewen en ook vir michaelhouse wat sover ek weet vir glenwood gewen het… Dink jy doen ons so bietjie in op jou ranglys…
@Oakdale supporter: Sterkte ou maat !! Hoe lyk dit, gaan julle plekke ruil op die ranglys na Saterdag?
Ek het gister iets gesê oor die plaas: lieflike plek daar met goeie fasiliteite: ek was verlede jaar daar met die Mutual en Federal toernooi oor die Maart / April-vakansie. Ons het dit baie geniet !!
@Grasshopper: Thanks, good to be back. I have a FB group for Glenwood under Glenwood High School, Durban. Come join us.
Hierdie rankings maak Saterdag se wedstryd tussen Oakdale en Boishai net soveel interessanter. 13 en 14 op die log en laasweek was dit andersom.
Kan nie wag om die Paarliete op die plaas te ontvang nie. Kom vroeg, daar is ‘n plaasmark en ontbyt word vanaf 8h00 bedien.
According to the highly rated, beloved and united Northvaal bloggers union, HTS Middelburg should be no 4, EG Jansen 5 and Grey Bloem no 6. HTS Middelburg and Jansies has a better record than Grey Bloem. According to the NV bloggers union both these teams will win Grey Bloem, comfortably.
For young and old alike? Where do you fit in?
What about Put-sonder-water U14 ? They have played all the neighbouring schools and have not lost. Pofadder too. Some advocates here, suggests that history “counts for nothing” What a team did in the last few weeks, means nothing, according to these proponents of “no history/no record” So my suggestion? Have a lucky draw every week. Imagine the fun, the entertainment, for young and old alike. And whats more, at least 24 teams will get the chance to be number ONE- like at the Shell garages.
Kyk waar is Paul Roos se junior spanne. Wat gebeur dan as hulle o/19 kom?
@Tigger: Liking your 2nd team jersey, nice!!
I think Hilton deserve to be up there somewhere.
@BuffelsCM: Ons hoop maar so…..
@Queenian: These are note my rankings, hey, they are from School Rugby Scores and are formula based like BHP’s, as far as I know. Just for fun, anyway
@Ploegskaar: Dankie en sterkte daar op die plaas met Paul Roos! Hoop die ref is nie weer so “whistle happy” nie
Just to confirm Glenwood U16A drew 15 all with Monument at Wilderklawer. The U15A lost but U14A won. I think they are unbeaten at present. I hear DHS have a great U14A so should be an interesting contest. Unforunately I am going to miss it as I can only get across to DHS in the afternoon.
@Grasshopper:
@Ploegskaar: Ploeg also see you have Grey PE Under16A at number 4 watched them against Queens this weekend who i must say have the weakest Under16A team in the whole of the EC/Border area Grey won 35-7 but looked very ordinary to me.
Interesting that the Glenwood Under16A’s beat Kearsney 17-5 at Kearsney but do not feature and Kearsney do…I’m sure they drew with Monnas too, or maybe that was Under15…
@Ploegskaar: Selborne Under14A and Under15A i think deserve to be in there as well both very good teams.
@ Beet- Yes agree Garsies definitely under top 10
@ Woltrui- dankie vir die update- gaan definitief die een kyk op 3 Augustus- twee harde weke war voorle na mekaar vir Affies so einde op seisoen
@BuffelsCM: Nie sover ek weet nie, miskien eerder ‘n tuiswedstryd onder beproewende omstandighede vir die besoekers…… so sterkte vir Saterdag aan jou manne en al die ander Bellville spanne………..
@Ploegskaar: Thank You for that !
Weet jy iets van Durbanville se O/15s ? Hulle het Saterdag 10 – 17 verloor teen Tygerberg nadat Durbanville blykbaar 10 – 3 voorgeloop het. Dit klink of hulle baie verbeter het van verlede jaar. Blykbaar is daar heelwat nuwe coaches. Ek wonder of daar nie ook seuns terug huis toe gekom het van die Paarl / Stellenbosch-skole nie. Dit gebeur dikwels dat spelers wat dit nie “maak” nie, terugkom in hulle graad 9 – jaar.
@BuffelsCM: Nope, these are from School Rugby Scores, which are formula based to my knowledge (similar to BHP’s).
@Ploegskaar: Hi Ploegskaar, seeing that I’m a new blogger, do you compile the U14, 15 & 16 lists ?
U/14
1 Paarl Boys High
2 Monnas
3 Paul Roos
4 Grey College
5 Affies
6 Glenwood
7 Paarl Gim
8 Outeniqua
9 Menlopark
10 Stellenberg
11 Grey High
12 Helpmekaar
13 SACS
14 Kearsney College
15 Daniel Pienaar
16 St Stithains
17 Eldoraigne
18 HTS Middelburg
19 Boland Landbou
20 Witteberg
U/15
1 Monnas
2 Grey College
3 Paul Roos
4 Paarl Boys High
5 Paarl Gim
5 Affies
7 Boland Landbou
7 Jeppe Boys High
9 Oakdale
10 Wynberg
11 Westville
12 Glenwood
13 Selborne College
14 Outeniqua
15 Pietersburg
16 Menlopark
17 SACS
18 Tygerberg
19 Maritzburg College
20 Nelspruit
Always nice to have a look at the age group rankings for future reference, so here goes from schoolboyrugbyscores:
U/16
1 Paul Roos
2 Affies
3 Grey College
4 Grey High PE
5 Rondebosch
6 Paarl Gim
7 Oakdale Landbou
8 Outeniqua
9 Monnas
10 Boland Landbou
11 Nelspruit
12 Daniel Pienaar
13 Maritzburg College
14 Menlopark
15 HTS Middelburg
16 Garsfontein
17 Kempton Park
18 Kearsney College
19 Bellville
20 Paarl Boys High
@Jakes.
Ons speel hulle (PBHS) in ons tweede laaste wedstryd van die seisoen weg. Augustus 3.
Die volgende Saterdag die 10de speel ons die laaste game teen Outeniqua in George.
@jakes: I know its mathematically calculated but in reality I think Garsies are still too low on the rankings. They should be in or near the Top 5.
They have had a couple of chances to get there tho. Nelspruit and EG Jansen.
Very good and accurate I think> Especially top 5. Good to see Pretoria boys high up there. It seems they have a strong team this year. Makes up for a exciting match up against Affies. When are the playing??PBH supporters are very quite on this blog.