# | OUTENIQUA | # | BRANDWAG | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | Johann Jordans | 1 | Zukisa Sali | ||
2 | Francois Breytenbach | 2 | Kyle Erasmus (c) | ||
3 | Laurence Victor | 3 | Krynauw du Plessis | ||
4 | Dylan Lamprecht | 4 | Eaden Tait | ||
5 | Mynard Gous | 5 | Neil Lawson | ||
6 | Leon Volschenck | 6 | Antro-Jean Henning | ||
7 | Ludik Muller | 7 | Keanu Botha | ||
8 | Divan Coetzee | 8 | Vian Beling | ||
9 | Philip Fouche | 9 | Bradley Lewis | ||
10 | Chadley Josias | 10 | Michael Annies | ||
11 | Jujade Coeries | 11 | Cleavan Adams | ||
12 | Johan Leonard | 12 | Terence Goliath (vc) | ||
13 | Dewanley van Rensburg | 13 | Octavian Muller | ||
14 | Caston Michaels | 14 | Liam Delport | ||
15 | Blayden Hector | 15 | Corné Dawson | ||
16 | Reynard Bredenkamp | 16 | Ruben Barnard | ||
17 | Jean-Louis vd Watt | 17 | Joshua Francis | ||
18 | Oliver Kurz | 18 | Drenico Kilian | ||
19 | Aubrey Adams | 19 | Kyle Smit | ||
20 | Evert Marais | 20 | Regardt Oosthuysen | ||
21 | Lyle Jansen | 21 | Juston Swart | ||
22 | Curtley Smith | 22 | Deon-Reece Basson | ||
23 | Keanu Lindoor | 23 | |||
24 | Tinsley Stuurman | 24 | |||
# | KEARSNEY | # | NORTHWOOD | ||
1 | Cameron van Eck | 1 | Daniel Van Huizen | ||
2 | Ulrich Botha | 2 | Unathi Kunene | ||
3 | Mhleli Khuzwayo | 3 | Vernon Matongo | ||
4 | Max Immelman | 4 | Ricardo de Sousa | ||
5 | Cameron de Beer | 5 | Christopher Viviers | ||
6 | Aaron Smith | 6 | Daniel Currie | ||
7 | Derick Marshall | 7 | Mikelis Jurevics | ||
8 | Massimo Fierro | 8 | Henri Van Heerden | ||
9 | Luke du Toit | 9 | Prolight Shoba | ||
10 | Matthew Hind | 10 | Emmanuel Bhiya | ||
11 | Xavier Syce | 11 | Siyabonga Mdhluli | ||
12 | Connor De Bruyn | 12 | Munashe Maisera | ||
13 | Luke Dudley | 13 | Onyekachi John-Osunkwo | ||
14 | Ayabonga Mngaza | 14 | Salizwa Mlenzana | ||
15 | Trent Coetzee | 15 | Unathi Mayekiso | ||
16 | Prince Dube | 16 | |||
17 | Sphe Zondi | 17 | |||
18 | Wesley Uys | 18 | |||
19 | Warren Miller | 19 | |||
20 | Gregory Whitehouse | 20 | |||
21 | Michael Ngwenya | 21 | |||
22 | Singele Mkhize | 22 | |||
# | GREY COLLEGE | # | WELKOM GIM | ||
1 | Juann Else | 1 | Vuyo Holliday | ||
2 | Ricardo Fourie | 2 | Dylan Pretorius | ||
3 | Tielman Nieuwoudt | 3 | Franco-Lee Ceaser | ||
4 | Danie Louw | 4 | Jarred Kruger | ||
5 | Hendre Kramer | 5 | Wian Muller | ||
6 | Duan Ludik | 6 | Mingo Piti | ||
7 | Deon Le Roux | 7 | Calla Pienaar | ||
8 | Sisonke Vumazonke | 8 | Keke Morabe | ||
9 | Tiaan Fourie | 9 | Marco Weideman | ||
10 | Jean Smith | 10 | Bennie Human | ||
11 | Franco Knoetze | 11 | Angelo Oliver | ||
12 | Emile Kotze | 12 | Testimony Dodo | ||
13 | Gert Steyn | 13 | Keno Alexander | ||
14 | Joubert Schoeman | 14 | Morne Maastriet | ||
15 | Nabo Sokoyi | 15 | Donovan Don | ||
# | SELBORNE | # | HUDSON PARK | ||
1 | Lihle Kula | 1 | Bubele Madiba | ||
2 | Jordan Mcloughlin | 2 | Sambe Galada | ||
3 | Daniel Dalbock | 3 | Sivu Mabece | ||
4 | Josh Olivier | 4 | Dillan Kromhout | ||
5 | Tylor Glover | 5 | Keegan Poonasamy | ||
6 | Josh van Vreden | 6 | Esam Zamubuntu | ||
7 | Corbyn Harrison | 7 | Lwanga Bongco | ||
8 | Guy Bishop | 8 | Morne Fouche | ||
9 | Reece Richter | 9 | Marcello Flemmer | ||
10 | Warrick Day | 10 | Bayanda Figlan | ||
11 | Lutho Somlota | 11 | Bulumko Mfundisi | ||
12 | Ayabulela Magadla | 12 | Josh Jonas | ||
13 | Nkoka Ngobe | 13 | Inga Giqo | ||
14 | Lukhanyo Mngqibisa | 14 | Sim Ntleki | ||
15 | Daniel de Beyer | 15 | Blake Diedericks | ||
16 | Oyama Mtumane | 16 | Jarred Hansen | ||
17 | Wesley Onions | 17 | Oscar Myataza | ||
18 | Jaco Jacobs | 18 | AN Other | ||
19 | Matt Coetzer | 19 | Ethan Jacobs | ||
20 | Theuns Janse van Rensburg | 20 | Mlibo Njova | ||
21 | Adam du Plessis | 21 | Zuzu Dom | ||
22 | Bryce Schroeder | 22 | Sophumelela Bana | ||
23 | Jayden Mattheys | 23 | Lathitha Ngxokela | ||
# | AFFIES | # | HELPMEKAAR | ||
1 | Ruben Windell | 1 | Luke Underhay | ||
2 | Keagan Potgieter | 2 | Thonga Mbatha | ||
3 | Jaco du Toit | 3 | Stefan Liebenberg | ||
4 | Jakkie Eloff | 4 | Zack van Zyl | ||
5 | Reinhardt Ludwig | 5 | Ruan Slabbert | ||
6 | Jaques Marais | 6 | Michael Jonker | ||
7 | Jeandre du Preez | 7 | Tyler Skudder | ||
8 | Willie Potgieter | 8 | Nathan Lainis | ||
9 | Johan Muller | 9 | Keune Kirkham | ||
10 | Terblanche van Lill | 10 | Sebastine Watney | ||
11 | Kyle Liebenberg | 11 | Diego Cupido | ||
12 | Johan du Toit | 12 | Jacques Raath | ||
13 | Christiaan du Toit | 13 | Melbirt van der Spuy | ||
14 | Quewin Nortje | 14 | Ruben Weideman | ||
15 | Dieter Crafford | 15 | Josh Jooste | ||
16 | 16 | Ruben Marx | |||
17 | 17 | Wian Naude | |||
18 | 18 | Brandon Bouwer | |||
19 | 19 | Ruan Gerber | |||
20 | 20 | Shaan van der Walt | |||
21 | 21 | Murray Ferreira | |||
22 | 22 | Darius Nel | |||
23 | 23 | Ruben Eksteen | |||
# | WATERKLOOF | # | TRANSVALIA | ||
1 | Jurie O’Connel | 1 | Rupert Bronkhorst | ||
2 | Carel Luus | 2 | Donovan Booth | ||
3 | Albert Benade | 3 | Quintin Olivier | ||
4 | Ruben Wiese | 4 | Gareth Graham | ||
5 | Lourens de Beer | 5 | Brendan Francis | ||
6 | Zander de Jager | 6 | Rethabile Mollo | ||
7 | Ulrich Bekker | 7 | Zander Zaayman | ||
8 | Monty Loubser | 8 | Kian le Roux | ||
9 | Johan Swarts | 9 | MC Dippenaar | ||
10 | Reinhardt Stipp | 10 | Abrahm Masoeu | ||
11 | Nandus Pieterse | 11 | Dewald Stoop | ||
12 | Xavier Human | 12 | Ronan Ehlers | ||
13 | Malcolm Langa | 13 | Wihann McGeer | ||
14 | Michael Geyer | 14 | Francois Naudé | ||
15 | JP Tverdon | 15 | JP Stoop | ||
16 | Xandre van Aarde | 16 | Heino Sheppard | ||
17 | Victor Viljoen | 17 | Zuan van Niekerk | ||
18 | DJ Brown | 18 | Ossie Lewis | ||
19 | Dylan Beckers | 19 | Spanner Roux | ||
20 | Heinrich Bester | 20 | Divan du Toit | ||
21 | FA Naude | 21 | Rigard van Jaarsveld | ||
22 | Barend Bester | 22 | Sipho Tyapile | ||
23 | 23 | Tiaan Grové | |||
24 | 24 | Zander Greyling | |||
# | QUEEN’S | # | HTS MIDDELBURG | ||
1 | Usiphile Mayekiso | 1 | Revaldo de Kock | ||
2 | Liyema Mgwigwi | 2 | Pieta Voges | ||
3 | Curt Vermaak | 3 | Cassie Botes | ||
4 | Taine Duncan | 4 | Tiaan Wessels | ||
5 | Eli van Schoor | 5 | Ignus Strydom | ||
6 | Junior Damane | 6 | Francois Pretorius | ||
7 | Liyema Lisa | 7 | JW Maree | ||
8 | Terance Heidtmann | 8 | Zander Eyssell | ||
9 | Aviwe Kanuka | 9 | Khirwin Erasmus | ||
10 | Sihlalo Benge | 10 | Alex Vermaak | ||
11 | Tiamo Mjali | 11 | Lennard Olivier | ||
12 | Ave Mfengu | 12 | Luwyn Smit | ||
13 | Asemahle Mafenyana | 13 | Damian Markus | ||
14 | Ryan Maree | 14 | Jacquin Jacobs | ||
15 | Aluve Stemela | 15 | Cycle Visagie | ||
16 | Zanokuhle Bomela | 16 | Alwyn Viljoen | ||
17 | Lihle Ntantiso | 17 | Marthinus Oosthuizen | ||
18 | Qhawe Yawa | 18 | Brendan Spangenberg | ||
19 | Emmanuel Fako | 19 | Rikus Prinsloo | ||
20 | Mnombo Zozo (TR) | 20 | Nico Heinrico | ||
21 | Zukhanye Dubelekwele | 21 | Tristan Juries | ||
22 | Farouk Ally | 22 | Tiaan Herbst | ||
23 | Kagiso Ally | 23 |
@BlouLou: klink my hy het nogal sterk leiers eienskappe, hy is een van die Skoolkapteins ook
@Smallies: is daar nou ‘n lekkerder naam as Sisonke Vumazonke vir n rugbykommentator. Kan nie wag vir Wildeklawer om sy naam oor die luidsprekers/TV te hoor nie
@BoishaaiPa: My fout. Ek vra nederig om verskoning. Grey lyk gedug. Sien julle op die koevert.
@Carl de Kock: Ek gaan nie n voorspelling waag nie…..
@Carl de Kock: Hy praat van Welkom Gim…Let op in die klas asb!
@Smallies: Ek dink die jaar is dit meer n geval van Grey gaan Gim behoorlik toets, nie andersom nie
@Smallies: o ok,ek weet die uitslag van Welkom,gedink jy praat van Paarl.
@Rainier: dis nou al die laaste drie jaar hulle eerste game van die seisoen, Gim is n lekker fris span om mee te begin, jy weet hulle gaan jou goed toets
@Smallies: Ek kyk gisteraand na die ’82 Stabilis en die eerste wedstryd daai jaar was ook teen Welkom Gim gewees.
@Grizzly: was iets soos 43 17 vir welkom gim
@Smallies: Ek dink jyt iewers op n thread van Gim vs Menlo gepraat.Het jy dalk die score?
@BoishaaiPa: ek se glad nie hulle werf meer as enige ander skool nie. Tye het verander en sport het professioneel geraak selfs op skole vlak met borge ens. Selfs die sogenaamde klein skole werf al. Dit raak erg en mens wonder waar ditt gaan eindig
@Kobra4: Dit weet ons almal….Geen my n nommer en bewys dat hulle meer werf of beurse gee as bv Grey. Hulle hoof fokus is op Gr 8 gemik..die wat later kom is minimaal en meeste van die tyd doen versoek hulle self om te kom en word daar plan gemaak.
@BoishaaiPa: presies…almal werf…almal weet Boishaai werf, wat is fout daarmee? Niks! En ja ek het name maar gaan dit nie noem nie. Daar is seuns wat op beurse is wat dit al persoonlik vir my genoem het
@Smallies: Nie as iemand skote in die donker skiet nie…Mens kan nie allerhande stellings maak sonder konkrete bewyse nie. Ons weet daar word gewerf, maar om een uit te sonder as n “groter” werwer as n ander soek ek bewyse voor.
@boerboel: Gr 11 verlede jaar
@Smallies: ja knoetze baie goed-gedink hy was al in matriek
post hy?
@BoishaaiPa: is dit dan nie n ongeskrewe reel hier dat seuns nie by name genoem word nie
@Kobra4: Vertel meer…syfers en name in huidige 1ste span sal help.
@Smallies: veral Boishaai
@Strepie: Ha ha. Daar is actually ‘n storie daaragter, maar soos @Smallies: sê, almal werf. Sommiges wil dit net nie erken nie. Die rede – wel, ek kan net bespiegel. Dalk dink hulle dis minderwaardig om te sê jy het met gewerfde spelers gewen, eerder as met “tuisgebak”.
@Strepie: My maat almal insluitend Boishaai werf…..
@Djou: Jy seker hy het nie vanself Grey toe gegaan nie? ?
@Smallies: Franco is goed. Ironies, hy is deur Grey gewerf van Menlo af, wie weer ver teen Gim verloor het.
@4×4: Hi
Sal jou rerig nie kan sê nie. Net so 2 weke gelede in gesprek by vriend wie se dogter in Menlo is gehoor hulle is bekommerd oor game teen Gim want almal het nog nie begin oefen nie.
Jy sal by Absoluut die feite moet kry.
@Beet: hy is
@Djou: watter spelers van Menlo is nog by atletiek betrokke?
@Smallies: Uitstekende speler
@Djou: Gim se los trio is goed… Scrummie ook, ek het net n gedeelte van die 2de helfte gekyk, Frank Knoetse is n puik counter atacker hy het twee driee van foute af gedruk
@Smallies: Yip glad nie sleg nie.
Ek was nie so “opgehype” oor Gim se wen teen Menlo nie. Menlo was ver van hul sterkste span af. Dis maklik om groot scores te kry as die ander span helfte van hul spelers uit het.
Nogtans, goeie wen vir Grey. Lyk of hulle vroeg jel, en dit is belangrikste.
@Djou: ja hulle het n paar soft tries weg gegee maar vir n eerste hit out lyk dit heel goed….
@Vishuis: Ek is net realisties.
Boys from Uitenhage gave it their all. “Klipharde seuns” wat nooit opgee nie.??
@AntonT: Daai o.15’s is goed.
Ek ken nie Brandwag se krag nie.
@Smallies: Goeie wen vir Grey.
Kwaggas 0/14 redelik goed 4 driee teen twee. Sal goeie kompetisie wees vir die sterk skole.
Kwaggas 0/15 gaan aan waar hulle verlede jaar opgehou het die telling was 81 – 0. Kan nie wag dat HJS hierdie jaar by ons kom kuier nie. Dit was die enigste span teen wie hulle verlede jaar verloor het en ek dink dit gaan ‘n ander storie wees hier by ons.
Kwaggas 0/16. Dit gaan ‘n moeilike jaar wees. Hulle het vandag verloor net-net maar verloor. Daar kan dalk nog een of twee spelers bykom wat nie vandag gespeel het nie maar ek sien swaarigheid.
Kwagga 1stes – Tipiese eerte wedstryd. Een of twee aanvalle verkeerd geloop, Verdedigings lyne wat nie altyd gevlot het nie. Maar die spoed en intensietyd was baie goed. Hierdie span gaan goed doen die jaar. 38-05
Die Kwagga Brandwag game lekker hard gewees. Beide spanne het goed gelyk met Kwaggas wat redelik maklik wen.
Kwaggas se no 11 Coeries wat werklik uitstekend is.
Sisonke Vumazonke is Grey se cappie, baie geluk yster
Kwaggas se o/14 en o/15 wen, maar Brandwag wen die o/16 game 21 ~ 19
@Strepie: Engledow jou vriend
@Strepie: Ek dink jy moet ophou worry oor Boishaai se span die jaar, hul program en die toer waarop hulle gaan. Hulle sal alles manage en dalk, teen jou verwagtinge in, oorwinnings oor van jou favourite spanne behaal die jaar.
@AntonT: Klink amper of Boishaai geen kans teen die Kwaggas het nadat hulle n skamele 4 dae rus het nadat hulle land van oorsee af.
Wie die beplanning ook gedoen het sal geen mens wees nie.
Ek skud maar net my kop.
Mynard Gouws (Slot) en Divan Coetzee (8ste man) het verlede jaar amper geen rugby gespeel nie. Mynard het verlede jaar van Rustenburg af gekom as ‘n baie belowende Grant Khomo speler. Divan was ‘n yster vir die Matriek jaar groep deur die ouderdom spanne. Baie direkte speler wat die voordeellyn aanval.
Die voorry speel al van 0/14 af saam en Johann Jordans het verlede jaar net op die verkeerde tyd seergekry anders sou hy ook Craven week gespeel het.
Ludik Muller is die enigte graad 11 onder die voorspelers. Gaan kyk bietjie wat het ruggas.co.za oor die speler gese toe hy nog 0/13 was.
Ek sien die senter paar was verlede jaar se 0/16 senters. Baie interesant. Dit beteken dat Tinsley Stuurman van die bank af speel , hy was verlede jaar die onder kaptein van die Craven week span.
Die agterste driehoek maak my baie opgewonde. Albei die vleuls het vir die SA 7s skole span gespeel en Hector was die heelagter vir die SWD Akademie span verlede jaar.
Baie lekker sterk en beweeglike span daai van Kwaggas. Bitter baie spoed agter en hope talent op die reserwe bank.