Durbanville official announcement on Director of Rugby

Schoolboy rugby up-and-comer Durbanville has finally made an official announcement about the appointment of Hans Coetzee as their Director of Rugby, weeks after the information was leaked. He will also take charge of the Durbies 1st XV in 2020. Coetzee was a rugby consultant at Witteberg in the Free State, which happens to the same school that the brand new Durbies headmaster is from. During his eight years at Witteberg, headmaster Coenie Venter received the national award for “Excellence in Secondary Schools Leadership.”

Durbanville Facebook document:

Leave a Reply

38 Comments

  1. avatar
    #38 Kobra4

    @CharlesZA: netso ou maat

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 20:20
  2. avatar
    #37 AbsolutMenlo

    @Grizzly: … druk ‘n Daan :mrgreen: ?

    ReplyReply
    21 February, 2020 at 18:26
  3. avatar
    #36 BrotherBear

    @Strepie: is jy vis of vlees of gees?

    ReplyReply
    20 February, 2020 at 12:15
  4. avatar
    #35 Strepie

    @Grizzly: Vir wie is jy dan nie so ‘lief’ nie, sekerlik nie ook boerboel nie?

    ReplyReply
    19 February, 2020 at 12:23
  5. avatar
    #34 Grizzly

    @Strepie:jys nuut op die blog.ek en absoluutmenlo is beste vriende.ken mekaarlanger as 25 jaar.saam gewerk en saam goed aan gejaag wat nie by die waarheids en versoening kom sal uit kom nie.pick vir my n ander fight…

    ReplyReply
    19 February, 2020 at 12:08
  6. avatar
    #33 Strepie

    Is die gevegte slegs vir mense, of vir diere ook ?

    ReplyReply
    18 February, 2020 at 18:33
  7. avatar
    #32 BrotherBear

    @Strepie: solank ons kan random tag ;-), soos in stoei. Nie een van ons wil mekaar tog regtig seermaak nie, of hoe? @Beet betaal in alle geval nie “appearance fees”.

    ReplyReply
    18 February, 2020 at 17:54
  8. avatar
    #31 Chronicle

    @Strepie: You are reading things where there is nothing.
    I don’t have anything against @BrotherBear:. Sometimes we agree and then disagree on other issues. We are humans after all.

    ReplyReply
    17 February, 2020 at 17:12
  9. avatar
    #30 Chronicle

    @BrotherBear: Fair comment

    ReplyReply
    17 February, 2020 at 17:09
  10. avatar
    #29 Strepie

    @BrotherBear: Ons kan n lekker UFC/Boksaand hou erens die jaar.

    Boerboel vs Smallies
    BrotherBear vs Chronicle
    Maroon vs Odie
    Grizzly vs AbsolutMenlo

    ReplyReply
    17 February, 2020 at 14:31
  11. avatar
    #28 BrotherBear

    @Chronicle: not for me to determine if a person is deserving or should have a second chance (whatever that could mean).
    I only know that there were several internal issues at Monnas. There was also talk of destructive politics that negatively impacted kids at Cravenweek level. It should be a nice challenge for WP school rugby management circles.
    So, lets be positive and wish the school as well as the new head coach all of the best. May the spirit of sportsmanship be triumphant.

    ReplyReply
    17 February, 2020 at 14:15
  12. avatar
    #27 boerboel

    @Quagga: Ja ek stem 100p saam met jou.

    meer ouer egos wat met die Jones’s wil kompeteer,Ontwikkel oor tyd jou talent-sukses kan nie oor die langertermyn gekoop word nie.

    ek kan voorbeelde noem maar sal weerhou 8-O 8-O :lol: :lol:

    ReplyReply
    17 February, 2020 at 11:38
  13. avatar
  14. avatar
    #25 Smallies

    @Wonder: juis ….soos ek se n groep ouers wat hulle besig gehou het met kinderk@k

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 11:34
  15. avatar
    #24 Wonder

    @Smallies: Die man het tog ‘n goeie rekord,Monnas het dan paviljoen of so iets na hom vernoem.

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 11:31
  16. avatar
    #23 Chronicle

    @BrotherBear: I have no idea what he did wrong, but if I understand you correctly, he does not deserve a second chance.

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 11:21
  17. avatar
    #22 Smallies

    @Wonder: ouers wat hulle met kinderkak en skool bullshit besig gehou het as ek die ding reg onthou toe word by basies gefire by monnas….

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 09:07
  18. avatar
    #21 Wonder

    @Smallies: Wat het hy dan gedoen dat sommige ouens so gal braak oor hom?

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 08:53
  19. avatar
    #20 Trots HJS (Tandem)

    @BrotherBear: Ek is dalk , maar Durbanville is nie . Hulle het tog die man gekies en hul moet mos weet wat hulle doen !

    ReplyReply
    16 February, 2020 at 00:00
  20. avatar
    #19 Smallies

    @BrotherBear: Maar hy gaan mos nie in Gauteng coach nie ,julle sou nie eers geweet het waar hy is as dit nie deur die media aan geblaas was nie….die ou het mos sy prys betaal ,gun hom die kans om met sy lewe aan te gaan

    ReplyReply
    15 February, 2020 at 22:41
  21. avatar
    #18 BrotherBear

    @Grensie1969: @Trots HJS, @Strepie, hehehe. Julle is duidelik redelik naief in hierdie saak. Die issue gaan nie oor Durbanville se aspirasies maar eerder oor die spesifieke perd wat hulle opsaal.

    ReplyReply
    15 February, 2020 at 20:31
  22. avatar
    #17 Strepie

    @Grensie1969: Ek stem 1000 000% saam met jou. Goed opgesom.

    ReplyReply
    14 February, 2020 at 09:29
  23. avatar
    #16 Trots HJS (Tandem)

    @Grensie1969: Stem 100% saam . Wat het dit nou met ander te doen ? As julle die fondse het om sulke programme aan te pak dan moet julle mos nie vir iemand te verduidelik nie ! En wat julle die afrigter betaal is mos persoonlik . Hoekom moet ander eers te weet hoeveel dit is . Sterkte en geniet .

    ReplyReply
    14 February, 2020 at 03:20
  24. avatar
    #15 beet

    @Grensie1969: Wow! I didn’t know that Durbies is the oldest Afrikaans school in SA. Thanks for sharing.

    ReplyReply
    12 February, 2020 at 22:06
  25. avatar
    #14 BrotherBear

    @Grensie1969: die skool is ‘n legend in eie reg en moet bou op sterk punte. Persoonlik sien ek net nie die esprit-de-corp word verder uitgebou deur iemand wat onlangs bitter min sukses in die rugby wereld behaal het en baie gemengde gevoelens hier in Gauteng ontlok. Wie is daar wat die Durbanville ouens ‘n gebalanseerde siening kan gee? Deur gesprek en openbaring word issues belig en kan dan aangespreek word. Jou bydrae is duidelik net “hiep hiep hoera”. Sterkte.

    ReplyReply
    12 February, 2020 at 19:50
  26. avatar
    #13 Grizzly

    @Grensie1969: Stem!Baie sterkte Durbies,skud daai establishment!

    ReplyReply
    12 February, 2020 at 19:33
  27. avatar
    #12 AbsolutMenlo

    @Grensie1969: Well said! soos hier bo gesê … Sterkte Durbanville!!

    ReplyReply
    12 February, 2020 at 18:29
  28. avatar
    #11 Grensie1969

    Dit is so tipies Afrikaner wat nie die son oor die ander een wil sien skyn nie en nie verheug kan wees oor ander se vooruitgang nie. Durbanville is die oudste Afrikaanse Hoërskool in die land en sal oor 7 jaar hulle 200jarige bestaan vier. Dit was lankal tyd dat die skool sy plek in skole rugby inneem en probeer volstaan. Nee, die pakket van die nuwe direkteur is nie naby die syfers wat in die pers genoem word nie, maar indien dit wel was, “so what” soos die engelsman sê. Gee die persoon en die skool ñ kans mense. Dit is tog tot almal se voordeel indien daar vooruitgang en ñ strewe na beter is in ñ gemeenskap?

    ReplyReply
    12 February, 2020 at 18:17
  29. avatar
    #10 Gatskop

    Good on you Durbanville. Hulle is n goeie skool met sterk strukture. Ek hoop hulle skop rugby gat oor die volgende klompie jare.

    ReplyReply
    11 February, 2020 at 13:44
  30. avatar
    #9 Quagga

    @CharlesZA: Al is mens baie optimisties oor hulle goeie intensies wonder mens stellig of die kool die sous werd is? Met die kern van rugbykrag wat al kleiner word en gesintreerd voorkom in net die absolute top skole, die gebrek aan potensiële loopbaan geleenthede vir spelers en die belangrikheid van ‘om in die ‘regte’ skool te wees’ weet ek nie of hulle strategie volhoubaar is nie. Dis waarskynlik dat hulle net ‘n voedingsbron sal wees vir top skole wat die werklike talent net eenvoudig ‘kom haal’ met ‘n belofte van ‘n pad vorentoe in rugby. Ek hoor @AntonT: se opmerking oor kultuur en ander aspekte van die wel en weë van ‘n skool en mens wonder of die skoenmaker nie maar moet hou by sy lees nie. Hoop vir hulle part dis die moeite werd, maar is daar regtig plek vir hulle?

    ReplyReply
    11 February, 2020 at 10:27
  31. avatar
    #8 Rugbybal

    @CharlesZA: Het gehoor dat die bedrag wat genoem word nie akkuraat is nie.

    ReplyReply
    11 February, 2020 at 09:19
  32. avatar
    #7 AbsolutMenlo

    @beet: … indeed a pity! I would recommend some trophy rugby.

    All the best for Durbanville!

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 21:14
  33. avatar
    #6 beet

    Its great to see the ambition shown by Durbanville and their main rivals Stellenberg. Just a pity the WP set up cannot be tweaked to accommodate the two schools enthusiasm.

    Durbies look like they have some nice money behind them. If they want to run with the big dogs (and they don’t come much bigger than the ones in the Western Cape), a sustainable form of funding is a must.

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 20:58
  34. avatar
    #5 CharlesZA

    Ek sukkel om te glo dat hulle soveel sal betaal vir een persoon. Durbies het al vir n hele paar jaar baie geld in hulle rugby investeer maar hierdie voel extreme. Met hierdie skuif is hulle groot gunstellinge vir interskole. As hulle al hierdie geld in hulle junior spelers kon sit sou hulle n top 10 span gehad het die jaar en top5 volgende jaar. Verloor ongelukkig nogsteeds elke jaar klomp spelers maar vervang wel op o19 vlak.

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 20:15
  35. avatar
    #4 AntonT

    Ek is passievol oor skolerugby maar my eertse liefde is kultuur. Durbanville was vir die afgelope 10 jaar een van die sterkste skole as dit by ‘n kultuur program kom. ‘n Hele paar keer wenners van die ATKV toneelkompetisie, altyd goed in die redenaars en die koor het oor die afgelope paar jaar ook goed begin doen. ‘n Goeie orkes en sterk kuns fakiliteit.

    Verlede jaar het hul naam begin verdwyn van deelneemlyste en ek het begin wonder hoekom? Nou verstaan ek.

    Met Stellenberg 3 km in die straat af en Paarl Boys en GIm om die draai dink ek dis ‘n dom en onpraktiese skuif in hulle fokus. Dis ‘n klein skool met seuns en dogters en net Afrikaans. Hierdie gaan ‘n duur proses wees wat hulle op die einde van die dag van goeie kinders gaan roof wat nie NET op rugby fokus nie.

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 16:52
  36. avatar
    #3 BrotherBear

    Well, I smell a rat.
    Witteberg won only 8 of their 16 games in 2018, against a lineup that would not excite general speaking (no big names in the losses or wins).
    In 2019 their performance was worse, with 9 losses out of 15 games (very similar opponents). So what was the Hans Coetzee contribution?
    I see this as a huge gamble for “Durbies”, or they are planning to have an open cheque-book on players as well. Let’s watch the u14’s performance and senior player movements. Maybe a bit unfair to the school, but they need to understand what they are letting themselves in for, or not?

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 14:19
  37. avatar
    #2 chopper

    R1m for the season? Surely not?

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 13:53
  38. avatar
    #1 Knight

    Lets hope the return on investment is good at a bar a year I sure hope so!

    ReplyReply
    10 February, 2020 at 11:14